02.05.2013 Views

Handleiding - The Simbra Cattle Breeders

Handleiding - The Simbra Cattle Breeders

Handleiding - The Simbra Cattle Breeders

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

118

Handleiding • Guide

Voeding van Bulle

Foto verskaf deur Kobus Bester

Simbra – The Complete All-Rounder

Hendrik van Pletzen (Voermol Voere)

Risiko’s van ongebalanseerde voeding

• Oorvoeding van bulle is net so gevaarlik as onder-

voeding. Wêreldwye navorsing toon aan dat die

semenkwaliteit van oorvet bulle op hoë energierantsoene

swak is.

• Swakker semengehalte van vet bulle word veroorsaak

deur vet wat in die skrotumnek aanpak en sodoende

die termoreguleringsfunksie benadeel.

• Hoë energierantsoene kan aanleiding gee tot swakker

uithouvermoë, poot-en beenprobleme, seer gewrigte,

styfheid, artritis op ’n jong ouderdom, skade aan die

rumen en lewer absesse.

• Ondervoeding van jong bulle is net so nadelig en dit kan

lei tot ’n 23 % verlaging in reproduksiekapasiteit. Al word

sulke ondervoede bulle later goed gevoer, bereik hulle

nie hul potensiële reproduksievermoë nie (Skinner)

Voedings- en bestuursriglyne

• Bulle moet in ’n goeie werkbare kondisie wees met

die aanvang van die dekseisoen, veral waar bulle

gewig in die winter verloor het.

• Begin betyds met byvoeding, ten minste twee

maande voor die dekseisoen sodat genoeg tyd vir

spermvorming beskikbaar is.

• Voeding moet gebalanseerd wees i.t.v. van proteïen,

energie, minerale en spoorelemente. Waak teen

antago niste soos oormaat kalsium en yster wat die opname

van ander belangrike spoorelemente onderdruk.

• Goeie gehalte natuurlike proteïen bevorder semenproduksie

en semenkwaliteit.

• Voldoende hoeveelhede goeie gehalte weiding of

ruvoer verseker ’n gesonde rumen en ’n gesonde bul.

• Oefening is belangrik, veral waar bulle in klein kampies

aangehou word. Laat bulle daagliks 3 km stap teen 5

km/uur vir 8 weke lank voor die dekseisoen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!