PRAISE AND SELF-ESTEEM - Van Riebeeckstrand Primary
PRAISE AND SELF-ESTEEM - Van Riebeeckstrand Primary
PRAISE AND SELF-ESTEEM - Van Riebeeckstrand Primary
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
12/2011 8 Desember 2011

Beste Ouers

Ons het aan die einde gekom van nog ‘n suksesvolle Van Riebeeckstrand skooljaar. U word

bedank vir u volgehoue ondersteuning die afgelope jaar, nie net aan die skool nie, maar ook

aan u seun of dogter. Met die laaste nuusbrief van 2011, bring ek graag die volgende onder u

aandag:

NUUTVERKOSE LEERLINGRAAD

Stephanie Agenbag

Wilhelm Barnard

Michael Botha

Werner Botha

David Derman

Carah Els (Hoofmeisie)

Amber Keet

Robert Marlor

Caila O’Brien

Veda Pols

Gemma Schou

Leonora Todd

Kayla Tromp

Ashley van der Spuy

Deon van Tonder

Phillip Veldhoen

Helena Weideman

Erik Winter (hoofseun)

Nogmaals baie geluk en baie sterkte met

julle groot taak.

PRAISE AND SELF-ESTEEM

“It’s a pleasure to walk into this room!”

LAERSKOOL VAN RIEBEECKSTRAND PRIMARY SCHOOL

DROMEDARISSTRAAT / STREET

MELKBOSSTRAND

7441

Tel.: (021) 553 3409

Fax: (021) 553 4396

e-mail: vrsp@mweb.co.za

www.vrsp.co.za

NUUTVERKOSE

SKOLIERPATROLLIE

Lu-Anne Beukes

Joshua Boyd

Nikita Calitz

Michaela Crawford

Emilio da Mata

Melissa Davel

Holly Dutton

Lisa-Meri Kruger

Jayde Langeveld

Taryn Meyer

Nicole Redgard

Christiaan Schoeman

Caitlin Schultz

Danielle Spicer

Suria Stoffberg

Viljee Truscott

Janeke van den Eijnde

Albertus van Zyl

Baie geluk weer eens en baie dankie vir dit

wat julle vir die veiligheid van jul maats

gaan doen.

“I see a clean floor, a smooth bed, and books neatly lined up

on the shelf!”
DIE JAAR 2012

Die bouprojek sal teen die einde van Februarie voltooi wees. Dankie aan ons leerders,

ouers en onderwysers vir die opofferings wat julle gedurende hierdie tydperk moes maak.

Ons begin die nuwe jaar met ses gr. 1-klasse, ‘n addisionele gr. 4E-klas, gr. 5E-klas asook ‘n

gr. 7-dubbelmedium-klas.

U sal op hoogte gehou word van verdere veranderinge, klasverdelings, ens.

PERSONEEL

Mev. Mariette van Dyk (gr. 4A) het bedank en is nou ‘n huisvrou! Sy word vervang deur

mej. Ierret Groenewald, ‘n pas afgestudeerde student.

Mnr Christopher Palmer sal die klasonderwyser van ons “nuwe” gr. 7AE-klas wees.

Mej. Angelique Olckers is aangestel as die derde gr. 1A onderwyseres. In die derde gr. 1Eklas

skuif mej. Anneke Kahler vanaf gr. 2A3 na gr. 1E3.

Mej. Elana Hattingh is as die derde gr. 3A onderwyseres aangestel.

Mej. van der Spuy (adjunkhoof) is met siekteverlof tot en met 1 Maart 2012. Sy het ‘n baie

groot rugoperasie ondergaan. Baie sterkte word haar toegewens met die herstel.

Mnr Billy de Kock is tans ons waarnemende adjunkhoof. Dankie mnr. De Kock vir u

ondersteuning.

VERJAARSDAE GEDURENDE DIE VAKANSIE:

Mnr. James Keet 14 Desember

Mej. Anneke Kahler 30 Desember

Mev. Tania Jenkinson 1 Januarie

Mev. Christina Gerretsen 6 Januarie

Mnr. Ruan van Deventer 8 Januarie

SKOOLFONDS

Het u al u skoolfonds verpligtinge vir

2011 nagekom?
KINDERDAG

Baie dankie vir u bydraes. Dit word

opreg waardeer. Ons het

R14 550-95 geïn.

ONTHOU

Die skool heropen op

Woensdag 11 Januarie 2012

vir alle leerders. Die onderwysers is reeds

op Maandag 9 Januarie 2012 op hul pos!

KLEREBANK

Die klerebank sal op die volgende tye oop

wees:

6 Januarie : 09:00-11:00

9 Januarie : 18:00-19:00

10 Januarie : 18:00-19:00

KASKARRE - 2011

BEHEERLIGGAAM

Die Beheerliggaam, by name van mnre.

Alan Keet (voorsitter), Charles Hamman,

Paul Els, mevv. Beverley Prutten en

Renette Coetzer word bedank vir ure se

opoffering in belang van ons skool

gemeenskap.

Ook aan mevv. Marietjie van den Heever,

Susan Visser en mej. Jessie van der Spuy

‘n groot dankie.

Beheerliggaamverkiesing 2012 :

13 Maart 2012!

OUER-ONDERWYSER-VERENIGING

Die OOV-bestuur en ouers word bedank vir

inisiatiewe, ure se opoffering en harde werk

van die afgelope jaar.

Alles wat gedurende 2011 aangepak is,

word waardeer.

Die fantastiese bedrag van R144 010-84 was vanjaar ons wins met ons kaskarrekompetisie.

Verlede jaar was dit ± R117 000,00.

Puik! - Pragtig! - Dankie! - aan ouers, leerders, onderwysers en ondersteuners met

hierdie puik spanpoging.

Aan mev. Marietjie van den Heever, die organiseerder—baie dankie vir jou puik

organisasie.

BAIE DANKIE!!

‘n Baie groot dankie aan mev. L. Lindique, ‘n

ouma van ons skool, wat ‘n wonderlike skenking

van haar tyd en talente. Ons is verskriklik trots

op haar wonderlike houtsnee werk in ons saal!
Baie dankie aan:

positiewe ouergemeenskap

ouers wat daagliks in hul gebede aan die skool dink

ouers wat soveel waarde aan positiewe lewenswaardes heg

dié leerders wat altyd/getrou hulle volle samewerking die afgelope jaar gegee het

die VRS-wenspan: onderwysers-sekretaresses-steunpersoneel.

Alles dui daarop dat Van Riebeeckstrand gedurende Januarie 2012 sy deure vir 1 000

leerders gaan oopmaak. Dit is fantasties, maar dit sal gepaard gaan met groot uitdagings en

kreatiewe denke.

Ons innige simpatie aan almal wat gedurende

2011 geliefdes aan die dood moes afstaan. Baie

dankie aan almal wat gesimpatiseer het met die

heengaan van my ma.

‘n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2012 word

u toegewend. Geniet die Kersvakansie met u

geliefdes, familie en vriende.

Vriendelike Kers– en Nuwe Jaarsgroete

DJF VISSER

SKOOLHOOF

KIDZ-4-CARE

Baie dankie aan al die

dames wat bereid is om by

bg. organisasie betrokke te

wees. Julle maak

BORGSKAPPE - DONASIES -

SKENKINGS

Aan alle ouers wat vanjaar bereid was om

die skool te borg of vir donasies en

skenkings. Alles word opreg waardeer.

GHOLF DAG

Ouers, onthou asseblief ons jaarlikse

Gholfdag op 4 Mei 2012!

Kontak Charles Hamman op 082 415 1696

of Kerri by vrspfin@mweb.co.za vir

aansoekvorms om ‘n 4-bal te bespreek of

indien u belangstel om te reël vir borgskap.

Wees deel van die beste gholfdag waaraan

jy ooit sal deel wees! Bespreek nou om

teleurstelling te vermy - plek is beperk!!!
12/2011 8 December 2011

Dear Parents

We have come to the end of another successful Van Riebeeckstrand school year. I would

like to thank you for your continued support, not only for the school, but also for your child

this past year. I would like to bring the following to your attention:

NEWLY ELECTED LEARNER’S COUNCIL

Stephanie Agenbag

Wilhelm Barnard

Michael Botha

Werner Botha

David Derman

Carah Els (headgirl)

Amber Keet

Robert Marlor

Caila O’Brien

Veda Pols

Gemma Schou

Leonora Todd

Kayla Tromp

Ashley van der Spuy

Deon van Tonder

Phillip Veldhoen

Helena Weideman

Erik Winter (headboy)

Once again, congratulations and good luck

with this important task.

PRAISE AND SELF-ESTEEM

“It’s a pleasure to walk into this room!”

LAERSKOOL VAN RIEBEECKSTRAND PRIMARY SCHOOL

DROMEDARISSTRAAT / STREET

MELKBOSSTRAND

7441

Tel.: (021) 553 3409

Fax: (021) 553 4396

e-mail: vrsp@mweb.co.za

www.vrsp.co.za

NEWLY ELECTED SCHOLAR PATROL

Lu-Anne Beukes

Joshua Boyd

Nikita Calitz

Michaela Crawford

Emilio da Mata

Melissa Davel

Holly Dutton

Lisa-Meri Kruger

Jayde Langeveld

Taryn Meyer

Nicole Redgard

Christiaan Schoeman

Caitlin Schultz

Danielle Spicer

Suria Stoffberg

Viljee Truscott

Janeke van den Eijnde

Albertus van Zyl

Once again thank you for your efforts to

ensure the safety of your schoolmates.

“I see a clean floor, a smooth bed, and books neatly lined up

on the shelf!”
THE YEAR 2012

The building project will be completed at the end of February. Thank you to learners,

parents and teachers for your sacrifices during this period.

The new year will start with six Gr. 1 classes, an additional Gr. 4E class, Gr. 5E class as well as

a Gr. 7 dual-medium class.

You will be kept informed of further changes, class divisions, etc.

STAFF

Mrs Mariette van Dyk (Gr. 4A) has resigned to become a housewife! She will be replaced

by Miss Ierret Groenewald, who has just completed her studies.

Mr Christopher Palmer will be the teacher of the “new” Gr. 7AE class.

Miss Angelique Olckers has been appointed as the third Gr. 1A teacher. Miss Anneke

Kahler moves from Gr. 2A3 to the third Gr. 1E3 class.

Miss Elana Hattingh has been appointed as the third Gr. 3A teacher.

Miss van der Spuy (vice-principal) is on sick leave until March 2012. She has had major

back surgery.

Mr Billy de Kock is acting vice-principal. Thank you Mr de Kock for your support.

BIRTHDAYS DURING THE HOLIDAY:

Mr James Keet 14 December

Miss Anneke Kahler 30 December

Mrs Tania Jenkinson 1 January

Mrs Christina Gerretsen 6 January

Mr Ruan van Deventer 8 January

SCHOOL FEES

Have you met your school fees

commitments for 2011 yet?
CHILDREN’S DAY

Thank you for your contributions.

They are much appreciated. We

made R14 550-95.

REMEMBER

School will start on

Wednesday, 11 January 2012

for all the learners. Teachers will start on

Monday, 9 January 2012!!

CLOTHES BANK

The clothes bank will be open at the

following times:

6 January : 09:00-12:00

9 January : 18:00-19:00

10 January : 18:00-19:00

GO-CARTS - 2011

GOVERNING BODY

We would like to thank the Governing Body,

namely Messrs Alan Keet (chairman),

Charles Hamman, Paul Els, Mrs Beverley

Prutten and Mrs Renette Coetzer for the

hours sacrificed in the interest of our

school community.

A special thank you also to Mrs Marietjie

van den Heever, Mrs Susan Visser and Miss

Jessie van der Spuy.

2012 Election of Governing Body:

13 March 2012!

PARENT-TEACHERS-ASSOCIATION

We would like to thank the PTA committee

and parents for their initiative, sacrifices

and hard work during the year.

Everything you did in 2011 is much

A fantastic profit of R144 010-84 was made with this year’s competition. Last year

the profit was ± R117 000,00.

Excellent! - Wonderful! - Thank you! - to the parents, learners, teachers and

supporters for the superb team effort.

To Mrs Marietjie van den Heever, the organiser—thank you so much for organising

an excellent event.

THANK YOU!!

A big thank you to Mrs L. Lindique, a grandmother

of one of our learners, for the wonderful donation

of her time and talents. We are extremely proud

of her wonderful wood carving in our hall!
Thank you so much to:

positive parents

parents who pray for the school every day

parents who cherish their positive values in life

those learners who always/conscientiously gave their full co-operation during the year

the VRS team of winners: teachers-secretaries-support staff!

Every indication is that Van Riebeeckstrand will open it’s doors to 1 000 learners in 2012.

Although this is a fantastic prospect, it goes hand in hand with huge challenges and creative

thinking.

Our deepest sympathy to those of you who lost

dear ones in 2011. I would like to thank

everyone who sent messages of condolence with

the passing of my mother.

Merry Christmas and best wishes for a

prosperous 2012. Enjoy the Christmas holiday

with your loved ones, family and friends.

Friendly Christmas and New Year greetings

DJF VISSER

PRINCIPAL

KIDZ-4-CARE

Thank you to all the ladies

who are involved with this

organisation. You bring joy

to children’s hearts!

SPONSORSHIPS—DONATIONS

To all the parents who were prepared to

sponsor or make donations to the school

during the year. It is much appreciated.

GOLF DAY

Parents, please remember our annual Golf

Day which will be held on 4 May 2012!

Contact Charles Hamman on 082 415 1696

or Kerri at vrspfin@mweb.co.za for entry

forms to book your 4 ball or to arrange

sponsorship. Get involved in the best golf

day you will ever be part of! Book now to

avoid disappointment, as space is

limited!!!