Sandrivier Konvensie - Afrikanergeskiedenis
Sandrivier Konvensie - Afrikanergeskiedenis
Sandrivier Konvensie - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
Uitgegee deur/Published by

DIE HISTORIESE GENOOTSKAP VAN SUID.AFRIKA

THE HISTORICAL SOCIETY OF SOUTH AFRIGA

NR. 62 10c MEL/MAY 1972

S andr iu ier -K ona ensi,e

g e d,enkt eksn

Sand Ri,uer Conuention Monument
INHOUD/CONTENTS

Sandrivierkonvensie-monument

The Sand River Convention

Dr. T. A. du Plessis tree uit

Vyf Geskiedenisleerlinge kry geldprys

Die vyf matrikulante van die Vrystaatsehoiirskole

Name en foto's van 10 leerlinge

Tiener-Ateljee . . . foto van wenners van oi.

stryd

My Suiderland, operette, foto's ......

Jakarandabome

SANDRIVIERKONVENSIE.MONUMENT

.7

3

5D

,aoi1;;d;.iji;

Die reisiger wat die krag van sy vuurwa langs die gedenktekentjie

op die koppietjie langs die hoofweg aan die noordelike

oewer van Sandrivier afskakel, sal nie alleen 'n eienaardige bouwerk

en 'n panoramiese landskap in die omgewing van die rivierdrif

sien nie, maar hy sal by 'n tasbare mylpaal op die Pad van Suid-

Afrika staan, wat in sy betekenis en gekristalliseerde simboliek van

vryheidstrewe, opoffering, lyding, smart, helde-heldinne- en kinderdade

moontlik groter is as die grootste monument in ons Republiek.

Op hierdie plekkie op die plaas van P. A. Venter het gerieraal

Andries Pretorius en vyftien Transvaalse afgevaardigdes die Britse

verteenwoordigers, Hogge en Owen, ontmoet en die samesprekings

het daarop uitgeloop dat op 17 Januarie 1852 die betekenisvolle

Konuensie uan Sandriuier ondprteken i,s, waardeur Groot Brittanie

die ormf hanklikheid u an T r ansu aal, erken het.

'n Onafhanklike vrye staat en 'n eie veilige woonplek was die

doelwit waarvoor duisende vaders, moeders en kinders in die dertiger

jare van die vorige eeu huis en haard, vriende en familiebetrekkinge,

besittings en kerkhofankers vaarwel ges6 het, en met

hulle vernaamste besittinkies op die tingerige Voortrekkerwaentjies

na die vreemde en onbekende w6reld noord van die Oranje- en

Vaalriviere en oor die Wolk- en Drakensberge getrek het.

Vryheid en 'n vaderland vir hulle kinders het Hans van Rensburg

en sy vyftigtal siele verder as die Soutpansberg laat trek waar

swait gedaantes hulle koppe met knopkieries veertig myl, noord van

die sameloop van die Olifants- en Limpoporiviere platgeslaan h,et.--

Dieselfde vryheidsgees het Louis Trichardt en sy mense hulle

waens weer laat oppak waar hulle 'n jaar aan die voet van Soutpans'

berg vertoef het, om langs onbekende vanggatweij en oor ho6 be_rge

en iotse waar die ribbok en die klopspringerbokkies beswaarlik kon

speel, hulle gesinne en duisende stuks vee te laat neerd-aal op pad

na Lourenco Marques waar hulle 'n hawe en rus kon vind, maar die

prooi geword hef van en vernietig is deur die tsetsevlieg en die

rnalaria-muskiet. Hulle het verdwyn.

20
Piet Retief, Piet Uys, Gerrit Maritz, Hendrik Potgieter en duisende

ander Voortrekkers kon die vryheidsdrang in hulle siele nie

doodsmoor nie, maar het die roepstem gevolg om oor die Drakensberg

na Natal te trek waar honderde van hulle by Ungungundlovu

Italeni, Bloukrans en soveel ander plekke die marteldood gesterf

het.

Die vryheidsvisioen het die moeders in Pietermaritzburg aan

die Britse afgesant onomwonde laat verklaar dat hulle eerder kaalvoet

oor die Drakensberge sou terugstap as om onder die vreemde

regering te buk. Toe die Boererepubliek Natalia in 1842 tot niet gegaan

het, het talle Trekkers na die Vrystaat en die Overvaal uit die

Tuinkolonie padgegee en getrek.

Vier jaar voor die onafhanklikheidsverklaring by Sandrivier

het generaal Andries Pretorius met 'n kommando uit Transvaa

gekom om die Vrystaters te help en daar het 'n hewige geveg in

1848 by Boomplaas plaasgevind waar die Voortrekkermense die wyk

moes neem. Sir Harry Smith het die Britse gesag noord van die

Oranjerivier weer herstel.

Kort daarna het die Basoetoe-opperhoof, Mosjesj, weer moeilikheid

begin gee en hy het selfs met generaal Andries Pretorius in

verbinding getree om hulp teen die Britse beheer te verkry.

Sir Harry Smith en die Britse regering wou verdere botsings

en onkoste vermy. So het Transvaal in 1852 vry en onafhanklik geword.

Die Bloemfonteinse Konvensie van 1854 het ook vryheid en

onafhanklikheid aan die Oranje Vrystaat besorg. Die Voortrekkerideale

het gesetjvier.

Wonderlik hoe groot volksideale soms sonder bloedvergieting

so maklik bo verwagting werklikheid word.

Die mens wik maar God beskik.

Oorgeneem utt Die Mglpaal..

THE SAND RIVER CONVENTION

Sir Harry Smith's annexation of the

land between the Vaal and Orange

Rivers caused great dissatisfaction

among the inhabitants of the territory,

particularly the emigrant farmers

and consequently led to the signing of

the Sand River Convention four years

later.

Andries Pretorius, who was much

opposed to the annexation, together

with a commando of one thousand men

marched to the Orange River to protest.

When Sir Harry heard of this he

took command of eight hundred men HiLLarg Potts, Randfontei,n

including the late garrison of Bioem- Hi.gh School.
fontein and four fresh companies of the Cape, and advanced to the

Orange River.

Before his troops crossed the river the emigrant commando fell

back towards Bloemfontein. A rumour had reached the farmers that

another army was coming up from Natal to place them between two

fires. On the 27th Auglst, 1848, Sir Harry's troops marched from

the Orange River towards Bloemfontein. On the evening of the 28th

scouts were sent out. They examined the land as far as Boomplaats

without meeting anyone.

On the 29th August the column moved forward. The features

of the country had now changed and the road passed through a

number of hills arranged in a horseshoe. Unknown to Sir Harry the

burgher commando was hidden in the hills ready for attack. Unfortunately

for Pretorius, one of his men became nervous and fired a

shot too soon thus warning the column of the burghers' presence.

The battle of Boomplaats in which twenty two of Sir Harry's men

died, was the result.

This led to the dismissal of Sir Harry Smith as it was clear

evidence that the majority of the people were against the annexation.

It also cost the British Government a large sum of money and

was one of the main factors which led to the Convention.

The annexation also caused much dissatisfaction among the

Basuto. The Warden line of 1849 reduced their land causing complaining,

plundering and stealing. Major Warden, the British Resident

in Bloemfontein, did nothing to help matters, but on the contrary

worsened relations by interfering in tribal feuds.

Moshesh had one aim in mind now - revenge. He sent groups

of Basuto with orders to plunder the loyal trekboers' property only.

The result was that when Warden requested a commando in 1,851",

very few people volunteered. It was no wonder therefore that the

British were defeated at Viervoet.

The canny Moshesh also realised that relations between the

British and the emigrant farmers were tense. He sent Adriaan van

der Kolf, a notorius rascal, to Pretorius with a request for help. On

top of this, Moshesh stirred up trouble among the Zulu in Natal thus

diverting British attention from the Sovereignty.

The Zulu became restless and sent messengers to Pretorius with

a request for help. In return the Zulus would help him drive the

British out of Natal. On August the 25th Pretorius also held a meeting

with those Voortrekkers who had been cut off from the Transvaal.

They promised to help him regain the Sovereignty.

Pretorius now found himself in a favourable position to act

against the British. However, he was a good diplomat and acted

carefully. He requested permission to send delegates for the purpose

of making friendly proposals to the Government. It was agreed that

a meeting would be held on a place nearer to the Vaal than Bloemfontein.

The choice fell upon the farm of Piet Venter, six miles east

of the Sand River
on January- the 15th and 16th, Boers began arriving from all

directions. on the following day_the British iommissionErs, Majoi

Soggu an4 9, M.-owen arrived. The convention was signed irn tittr

January, 1852. The following were the terms:

(1) Tle British Government guaranteed full independence to the

"Emigrant Farmers north of the Vaal,'.

(2) rf any misunderstanding arose about the word "Vaal River"

commissions from both sides would setile the matter.

(3) Britain renounces all alliances with Bantu tribes.

(a) No slavery will be practised by the Boers.

(5) Freedom of movement will be granted to traveilers on either

side of the Vaal River.

(6)

Ihg.pnlg.runt Boers could purchase ammunition from any

British Colony.

(7) Criminals would be mutually punished.

(8) Marriage certificates would be legally valid in British colonies.

(9) Anyone owning land in either the British territory or the Transvaal

had the right to sell it unhindered and go ind rive where

he chose.

The Sand River convention was of great importance as it meant

that the voortrekkers had achieved the aim oi the Great rrek -

they had gained independence. The hostility between Briton and

Boer was ended and replaced by co-operation against the Bantu

menace. The convention was the foundation for the establishment

of the south African Republic and was to have important bearings

on the events of later years.

Hillary Potts, Randfontein High

DR. T. A. DU PLESSiS

TREE UIT

. Pt. afgelope-tien jagf het dr. T. A. du Plessis gehelp met die

redaksionele werk van Historia Junior. Hy was h6ofsaaklik verantwoordelik

vir die nasien van die leesmateriaal, die kontrole van

die drukp{ogwe en die rangskikking van die bladsyproewe.

, sy redaksionele hqlp het nou die eindpunt bereik want hy tree

uit as redaksielid van Historia Junior.

- Hy het- fsig waardevolle hulp gelewer aangesien hy in Johannesburg

naby die drukkery gewoon en gewerk het.

Dr. en mevrou Du Plessis word baie hartlik bedank vir die hulp

en werk in verband met hierdie geskiedenistydskriffie.

- v_o_ordat hy pensionaris geword het, was hy hoof van die Ho6rskool

vorentoe in B.ossmore, Jo-hannesburg. Daarna was hy tydelik

verbonde aan die Goudstadse onderwyskollege. op die odmbtik is

hy lid van die Johannesburgse Huurraad

In Historia Junior, Nr. 42, verskyn daar op bladsy 20 ,n foto

van dr. Du Plessis.

ons beste wense vergesel dr. en mev. Du plessis, huile kinders

en kleinkinders op hulle verdere loopbaan.