07.08.2013 Views

nicole kotras masters thesis

nicole kotras masters thesis

nicole kotras masters thesis

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die hoof bevindinge van die huidige studie was soos volg:

1. In Steekproef 1 het slegs die Wit en Indiër voorskoolse kinders ? n hoër gemiddelde

getal klein prente korrek herken as wat deur Griffiths (1960) voorgestel is. Die

Kleurling voorskoolse kinders het byna Griffiths (1960) se voorgestelde gemiddelde

getal prente herken.

2. In Steekproef 2 het alle groepe behalwe die Swart groep voorskoolse kinders die

voorgestelde gemiddeld van Griffiths (1960) se klein prente korrek geïdentifiseer.

3. Al die kinders van Steekproef 1 en 2 het meer stimuli geidentifiseer van die groot

hersiene prent as wat deur die Griffiths (1960) kriteria voorgestel is.

4. Al die kulturele groepe van Steekproef 1 en 2 het minder beskrywende woorde

gebruik as wat deur die Griffiths (1960) kriteria voorgestel is.

5. Wit voorskoolse kinders van Steekproef 1 het meer beskrywende sinne

geidentifiseer as die gemiddelde wat deur die Griffiths (1960) voorgestel is.

6. Wit en Kleurling voor-skoolse kinders van Steekproef 2 het meer beskrywende

sinne geïdentifiseer as die gemiddelde wat deur die Griffiths (1960) voorgestel is

7. Al vier die kulturele groepe van Steekproef 1 en 2 het minder persoonlike of besitlike

naamwoorde gebruik as die gemiddelde wat deur Griffiths (1960) voorgestel is.

8. ‘n Algemene tendens van al die kulturele groepe van beide die steekproewe, was dat

die persentasie van kinders wat die opeenvolgende ouderdoms-korrekte items

geidentifiseer het, se tellings nie stapsgewys verminder het soos wat verwag sou

word van die orde van moeilikheidsgraad nie.

In die lig van die bogenoemde bevindinge kan dit voorgestel word dat die orde van

die moeilikheidsgraad van die items in die klein en groot prent van die Spraak en Gehoor

skaal hersien word vir Suid - Afrikaanse kinders. Dit kan verder voorgestel word dat

aparte norme vir die Suid - Afrikaanse kinders opgestel word vir die Spraak en Gehoor

skaal.

Kern woorde: Griffiths Skaal; Ontwikkelings Evaluasie; Spraak en Gehoor Skaal, Suid -

Afrika; Britanje; Nie-Kontemporêre; Kultureel regverdig; Hersien; Prente;

Nasien Kriteria (1960).

xii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!