Views
1 year ago

5Qqw7CytR

5Qqw7CytR

Ok 05 TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT UIT DIE KANTOOR / FROM THE OFFICE Dear Parents / Geagte Ouers Ek wil graag vir elkeen van ons ouers, kinders, personeel en vriende van Eversdal ‘n baie gelukkige Valentynsdag toewens. Ons weet dat baie mense verskillend oor dié dag voel en die dag as kommersieël, vals en as ‘n geldmaakstorie afmaak. All this is possibly true, but, if it takes a special day for us to rejoice in love and to tell someone dear to us that we love them, it is surely worth it. Our Evers are dressed up in red and white today and will celebrate love. Tell someone that you love them – even if its only your dog or cat. Dié briefie val verlede week in ons e-pos en ek wil dit graag met u deel. Dit is miskien gepas: “Beste Meneer Arangies, Bestuur, Personeel en my kinders se huidige onderwysers, Ek het vanoggend dit net op my hart om ‘n baie kort boodskap te stuur en net te sê BAIE DANKIE vir ALLES wat julle vir ons kinders doen. Ek het vanoggend ‘n traan in my oog, want SOOO baie ouers waardeer ontsettend BAIE wat jul doen, maar sê dit nie. Almal is vinnig om kritiek te lewer as iets fout gaan en dan te kommunikeer, MAAR vanoggend sê ek dankie en ek sê dit namens BAIE ouers. Die grondslagfase interhuis atletiekbyeenkoms, gister namiddag se krieket vir die grondslagfase – al die moeite met die verskillende ‘stasies’ vir die kinders. Die senior seuns wat so netjies gelyk het in wit en so mooi die kleintjies gehelp het. Ons skoon skool wat vyfster fasiliteite het en die gronde wat in ‘n puik toestand is. Al die geleenthede wat ons kinders kry – ek kan heeldag skryf. ‘n Uitstekende nasorg waar ek my kinders met ‘n geruste hart, daagliks kan los as ek moet werk. BAIE DANKIE EN HOU AAN MET JUL GOEIE WERK. Dit word opreg waardeer en raak gesien. Vriendelike Groete ……..” Our staff appreciates these comments of recognition and it encourages all of them to work harder and smarter to provide the best possible opportunities for our EVERS. We also have many opportunities in which to thank our parents. We have communicated the importance of our expanded ART programme and the introduction of a full-time art teacher (Mrs Botha) in the Foundation Phase. We are in the process of upgrading and re-fitting our new art room. We replaced all our wash basins and were in need of new surfaces between the wash basins. EVERJAS Mondays/Maandae: 07:30 - 09:00 & 13:00 - 14:30

New website - University of the Free State
inhoud - University of the Free State
20-25-Moving-On-Naqaash-Tahir_low_res
MCC_News_March_2015_FINAL_Low-res2
future-christchurch-update-february-2015
What’s on …
DARK PEAK NEWS February 2012 - Dark Peak Fell Runners
VIM Issue 3 2011 low resolution - All Saints College
17th February 2011 No. 02 Vol 39 - Rostrevor College
Daryl haNly College prinCipal - St Joseph's Nudgee College
Adec Preview Generated PDF File - Briars at Greenlees Sporting Club
Mini Bears Booking Form (pdf) - Warwickshire County Cricket Club
PDF version - Melbourne Cricket Ground
Newsletter November 2009 - Kamo High School