Views
7 months ago

Debtfree Magazine January 2018

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Industry Magazine. We discuss Bitcoin, Steinhoff, amending the National Credit Act and more in this issue.

Derdens en laastens kan

Derdens en laastens kan jy n proaktiewe en positiewe benadering volg en besluit om iets daadwerklik en opbouend te doen. Verstaan jou situasie en soos al telkemale in die verlede gesê is wees eerlik daaromtrent. Praat met kundiges en luister na hulle oplossings vir jou probleem en nee, n kundige is nie hierdie “besighede” op Facebook wat kitslenings aanbied nie, die wat adverteer dat geen ITC gedoen word of dat hulle jou ongeag van jou krediet telling (credit score) sal help, dit klink te goed om waar te wees en is! Positief beteken hoe vinnig kan jy uit die moeilik kom en wat kan jy doen om dit te bewerkstellig, Het jy n paar Rand spaar wat jy ekstra op my skuld kan betaal, hoeveel van jou jaarlikse verhoging of jou jaarlikse bonus wat jy in hierdie jaar gaan ontvang kan jy gebruik om jou skuldlas te verminder? Die spreekwoord van wat jy insit sal jy uitkry is so waar in hierdie geval. Help jou Skuldberader om ‘n jaarlikse assessering van jou inkomste en uitgawes te doen en wees proaktief om jou finansiële welvaart terug te kry. Groete en gaan julle goed! Christo Hattingh Kyk gerus my LinkedIn profile: https://www.linkedin.com/in/christo-hattingh-351a52130/ * Seriously please do let us know if you found this article to be funny/offensive/amusing/interesting feedback@debtfreedigi.co.za

South Africa’s leading Debt Counsellors Start getting out of debt today! www.creditmatters.co.za Call our national call centre on 086 111 6197

Debtfree Magazine February 2018
Debtfree Magazine March 2018
Debtfree Magazine April 2018
Debtfree Magazine July 2017
Debtfree Magazine June 2018
Debtfree Magazine Sept 2017
Debtfree Magazine October 2017
Debtfree Magazine June 2017
Debtfree Magazine October 2016
Debtfree Magazine Jan 2017
Debtfree Magazine December 2017
Debtfree Magazine March 2017
Debtfree DIGI March 2016
Debtfree Magazine April 2017
Debtfree magazine August 2017
Debtfree DIGI Magazine Aug 2016
Debtfree DIGI October 2015 (v2)
Debtfree DIGI July 2016
Debtfree Magazine March 2017
Debtfree May 2017
Debtfree DIGI Magazine - May 2016
Debtfree Magazine December 2016
Debtfree DIGI Jan 2016
Debtfree DIGI September 2015
Debtfree DIGI October 2015
Debtfree DIGI June 2016
Debtfree DIGI September 2016
Debtfree Magazine November 2017
Debtfree DIGI Magazine - July 2016
Debtfree Magazine May 2018