Views
8 months ago

JOINING HANDS 28 Feb 2018 WEB

JOINING HANDS 28 Feb 2018

STAAN SAAM VIR VEILIGHEID! Plaas- en Buurtbeveiligingsaamtrek op 10 Maart Jaco Nel, bekende sakeman van Jeffreysbaai, inisieerder van die Plaasen Buurtbeveiligingsaamtrek op 10 Maart in Jeffreysbaai. Jaco Nel, bekende sakeman van Jeffreysbaai, in samewerking met Ian Cameron, Jan Badenhorst, Johandré van Zyl van Afriforum, Mario Dutoi en Monja Nel van die SAPD, Expro Security, Smhart Security, Farmmcom en ander plaaslike buurtwagte, plaaslike boereverenigings, die breë gemeenskap en die twee plaaslike koerante JOINING HANDS en Kouga Express, hou op 10 Maart ‘n plaaslike Plaas- en Buurtbeveiligingsaamtrek met die doel om ‘n plaas- en buurtbeveiligingsprogram op die been te bring. Die beveiligingsprogram sal geskoei word op die bestaande Projek Nehemia van Afriforum en sodanig aangepas word om die behoeftes van ons eie gemeenskap te dien. Projek Nehemia is ‘n strategie teen geweldsmisdaad. Dit bestaan onder andere uit die volgende 4 doelstellings: • Om ’n geïntegreerde operasionele vermoë daar te stel wat doeltreffend tot die bekamping van geweldsmisdaad in Suid-Afrika sal bydra. • Om ’n Nasionale gemeenskapsveiligheidstelsel (NGVS) in ooreenstemming met gemeenskap polisiëring wetgewing daar te stel, wat die doeltreffende bekamping van geweldsmisdaad strategies sal rig en ondersteun • Om nasionale bewustheid teen geweldsmisdaad te skep en te verseker deur: o groter positiewe, aktiewe gemeenskapsbetrokkenheid te verkry en die regering en staatsdepartemente daadwerklike toetrede tot die stryd teen misdaad, armoede en werkloosheid te bevorder. • Om Nasionale en Internasionale steun te verwerf vir meer doeltreffende bekamping van geweldsmisdaad in Suid-Afrika deur privaat instansies en om die regering tot beter landsbestuur en die bekamping van geweldsmisdaad aan te spoor. Om sodanige AfriForum veiligheidstruktuur te stig, is die volgende nodig: (Na bladsy 2) Ons weeklikse Gemeenskapsprojek VOLUNTEERS FROM OVERSEAS JOIN HANDS WITH KINGS COLLEGE p8 JBAY BOAT COMPANY BEACH CLEAN-UP p5 MAN STAP MET KRUIS NA MIGHTY MEN p7 JOINING WOMEN p10 FARMING NEWS p11 GARDENING p12 JOINING KIDS p14 SPORTNUUS p16

ProAgri
Msinga-brosjure - Getuienisaksie
Van Loveren Van Loveren - agripromo.co.za
SAVA-Bulletin: Oktober 2012 - saarp
Lithops - Au Cactus Francophone
BultIssue 2 • 2012 Nuustydskrif | News magazine - University of the ...
ProAgri
Kovsies se Wêreldbekerspan Kovsies se Wêreldbekerspan
inhoud - University of the Free State
Proe die verskil www.henties.co.za - agripromo.co.za
ProAgri
1. Oral Work Only.—A vocabulary of approximately 100-150 ...
Agri MegA NOU OOK IN GAUTENG evAluAtion ... - agripromo.co.za
Beefmaster nuus - Desember 2012 (PDF - 3.37mb) - SA Stamboek
against - Department of Agriculture: Western Cape