hier - Eureka
hier - Eureka
hier - Eureka
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Algemene inligting, bepalings en voorwaardes 2013

Eureka

Eureka

is prentjiemooi geleë in ‘n landelike omgewing, 2,5 km buite Durbanville. Ons bied

volledige, individuele pakkette aan wat insluit fynproewers kos & wyn, kreatiewe dekor & blomme, puik

diens & kelners, tot ‘n luukse wittebroodsuite... Indien u dus ‘n kommervrye onthaal of funksie beplan, laat

dit oor in ons bekwame hande en wees verseker van ‘n glansryke aand!

Huur van lokaal (2013)

Somer pryse

Saterdae,Sondae&Publieke Vakansie dae R8750.00

Vrydae R7750.00

Weeksdae R6750.00

Winter pryse (Junie – Augustus)

Saterdae,Sondae&Publieke Vakansie dae R7750.00

Vrydae R6750.00

Weeksdae R5750.00

Die huur van die lokaal is tot 00h30 vir n aand- en 17h00 vir n dag funksie. Daarna word ‘n fooi van

R2000.00 per uur of gedeelte daarvan gehef. Huur word bepaal tot Eureka se bestuur die lokaal kan sluit.

Ons versoek dus vriendelik dat die persoon verantwoordelik vir die rekening (gasheer/gasvrou) bly om te

verseker dat alle gaste/diensverskaffers teen 00h30/17h00 die lokaal verlaat om sodoende te vermy dat

oortyd gehef word.

Die huur van ons lokaal sluit in:

Sitplek vir ‘n minimum van 90 tot ‘n maksimum van 250 gaste; ronde en buffet tafels; tafeldoeke

(ligroom/swart); servette (ligroom/swart); stoele en stoeloortreksels (ligroom/swart); breekware en

eetgerei; dek van tafels; opstel asook opruiming na funksies; parkeerbeampte.

Die volgende dienste word deur Eureka behartig:

Ons Reël

o Fynproewers disse:

Kies uit ‘n verskeidenheid spyskaarte bestaande uit Buffets, elegante Tafelbediening of nuwerwetse

Skemerkelkies, opgestel deur ons kundige spysenierspan volgens u voorkeure & begroting.

o Bekwame Kelners:

Hoofkelner @ R85.00 per uur

Kelners/ Kroegmanne @ R75.00 per uur

Vervoer @ R125.00 per motor

Eureka stel 1 kelner per 30 gaste vir buffet bediening, en 1 kelner per 20 gaste vir tafelbedieing voor.

(Let asb op dat personeel dubbel die standaard tarief op sondae en publieke vakansie dae is.)

o Dekor & Blomme:

Ons kreatiewe dekorspan en kundige bloemis sal die dekor en blomme van die onthaallokaal, kerk,

asook bruidswerk behartig. Eureka het ‘n groot verskeidenheid dekor items om van te kies. Enige

addisionele items wat verlang word kan ingehuur word. Dekor items wat deur die klient verskaf word

moet twee werksdae voor die funksie by die lokaal wees en op die eerste werksdag na die funksie

opgetel word. Eureka aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade of gebreke aan dekor items nie.

o Musiek & Vermaak:

Plate Joggies vanaf R 3 000.00 – R5 000.00 afhangend van ure en vereistes

Professionele musikante & orkeste vanaf R500.00 per uur

Klank & Mikrofoon vanaf R1000.00
o Intieme Huwelikseremonie op Eureka @ R2 500.00

Insluitend die opstel & verwydering van stoele, register tafel en rooi tapyt

o Weelderige Wittebroodsuite op Eureka @ R 695.00 pp per nag

R575.00 pp per nag indien u vir 2 of meer nagte bespreek

Vorige aand gratis indien bruilof op ‘n weeksdag of vrydag plaasvind (uitsluitend vakansie dae)

Om te verseker dat u spesiale dag tot op die fynste besonderhede perfek gekoördineer is, sal Eureka alle

dienste bo gelys behartig. Geen buite kontrakteurs word toegelaat, tensy toestemming vooraf verkry

word nie.

Die volgende dienste kan op versoek deur Eureka behartig word:

Ons kan Reël

o Akkommodasie vir gaste by nabygeleë gastehuise

o Vervoerdienste vir gaste na afloop van funksie

o Huweliksbevestigers & predikante

o Luukse troumotors & perdekoetse

o Spog foto- & videograwe

o Besonderse Uitnodigings & Skryfbehoeftes

o Trourok Ontwerpers

o Professionele Grimeer- & Haarstiliste

o Feestelike troukoeke

Dekor items wat by Eureka gehuur kan word

o Bodoeke/vierkante/stroke @ R35.00 per doek

o NUWE bodoeke/vierkante/stroke @ R45.00 per doek

o Stoelbande @ R5.00 per band

o Silwer / Goue Dekborde @ R6.00 per bord

o NUWE Enkel 35cm Silwer Kersstaanders @ R25.00 per staander

o NUWE Enkel 95cm Silwer Kersstaanders @ R125.00 per staander

o NUWE Silwer mini urns @ R30.00 en Silwer mini bowls @ R25.00

o Silwer kerskandelare 95cm, 5 Arm @ R125.00 per kandelaar

o NUWE Kristaltoevoegsels vir Silwer kerskandelare @ R5.00 elk (5 per kandelaar)

o NUWE Kristal blompotte op silwer voet @ R75.00 per pot

o NUWE Hurricane glaspotte met antieke silwer voet @ R75.00 medium; R125.00 large potte

o NUWE Langsteel Martini glaspotte @ R25.00 small; R30.00 medium; R35.00 large

o Glas roos / silinder -potte @ R40.00 per pot

o NUWE Antieke Silwer / Kristal tafelnommer staanders @ R30.00

o Swart Oosterse Lanterns met kerse @ R40.00 per medium lantern & R50.

o Groot Kerse vanaf R20.00 elk. Drywende kersies vanaf R5.00 elk

o Skemerkelkietafels @ R50.00 per tafel

o Gastelys en Spyskaart borde en staanders (1,2m x 1m) @ R50.00

o Rooi Tapyt @ R250.00

o Feetjieliggies @ R250.00
o Silwer staanders met lanterns wat hang (Ingang/Kosbuffet) @ R350.00

o NUWE Stel van yster staanders (Ingang/Kosbuffet) @ R350.00

o Stel van Room staanders met blommemandjies wat hang (Ingang / Kosbuffet) @ R350.00

Besprekings

’n Terugbetaalbare deposito van R6000.00 bevestig U bespreking

Geen voorlopige besprekings word aanvaar nie! Besprekings kan slegs bevestig word met die bewys van

betaling van die R6000.00 deposito, tesame met ‘n voltooide kliente bevestigingsvorm, getekende

bepalings en voorwaardes, en vrywaring. Die deposito sal binne 14 dae na die funksie aan u terugbetaal

word. Gebreke, skade of oortyd sal na die funksie van die deposito verhaal word.

Indien ‘n bespreking gekanselleer word, sal die volle deposito verbeur word. (Besprekings wat binne 30

dae voor die funksie gekanseleer word, sal ons noodsaak om die persoon wat die bespreking gemaak

het verantwoordelik te hou vir die volle rekening van die funksie.)

Besprekings: Skakel Brenza Vorster by (021) 975-1848 of info@eurekafunctions.co.za

Betalings: Deposito’s kan inbetaal word in EUREKA ONTHALE se rekening. Bewys van betalings

kan aan Brenza Vorster gestuur word by info@eurekafunctions.co.za / 086 516 8435

Eureka Onthale

ABSA Bank

Tak nr: 632 005

Rek nr: 1410 167 669

Kliente Konsultasies: Skakel gerus vir Sonja Hols by 082 658 0525 vir ‘n individuele konsultasie om u funksie

te beplan ... Eureka maak graag jou droomdag ‘n werklikheid! Eureka se pakette

sluit 3 individuele konsultasies binne kantoor ure in. Daarna word R250.00 per ekstra

konsultasie of na-ure konsultasie gehef.

Kantoor ure: Maandae tot Donderdae

08h00 – 17h00 (laaste afspraak 16h00)

Vrydae

09h00 – 16h00 vir besigtiging van onthaal lokaal (per afspraak)

Saterdae

09h00 – 13h00 vir besigtiging van onthaal lokaal (per afspraak)

Sondae

Gesluit

14% Btw uitgesluit op bostaande bedrae -Let op ‘n ±10 verhoging per jaar.
Trou Trou Trou pakette pakette pakette . . . . . . . .

Eureka spesialiseer daarin om unieke troues te skep, eg aan elke bruidspaar se styl, voorkeure en

begroting. Met ons passie vir gehalte dienslewering en aandag aan die fyner besonderhede, sal ons

toegewyde span spesialiste verseker dat u troue perfek gekoördineer word. Ons moedig u dus aan om ‘n

afspraak te maak sodat ons ‘n kwotasie kan saamstel volgens u spesifikasies.

Huweliseremonie op Eureka @ R2500.00

o U is welkom om beide die huwelikseremonie en onthaal by Eureka te hou – ons bied die seremonie

op die teëlarea direk langs die houtgedeelte van die lokaal aan. (Geen buite seremonies)

o Opstel & verwydering van stoele, register tafel en rooi tapyt – ingesluit.

Huweliksonthaal op Eureka @ R8750.00

o Onthaal vir 90 – 250 gaste. Saterdae(Sondae of Publieke vakansie dae) @ R8750; Vrydae @ R7750;

Weeksdae @ R6750. (Spesiale winter tariewe Junie – Augustus)

o Ronde en buffet tafels; tafeldoeke (ligroom/swart); servette (ligroom/swart); stoele en

stoeloortreksels (ligroom/swart); breekware en eetgerei; dek van tafels; opstel asook opruiming na

funksies; en parkeerbeampte ingesluit.

Bruilofsfees Pakket @ +-R260.00

o Spyseniering sluit in verwelkomingsdrankie, snoephappies, voorgereg, hoofgereg buffet

( 3 vleisdisse en 5 groentes/slaaie), nagereg, koffie & tee.

o Ander opsies beskikbaar (sien onderstaande lys).

*Kroeg, Kelners, Dekor, Blomme, Musiek en Wittebroodsuite word apart gekwoteer volgens u spesifikasies.

Korporatiewe Korporatiewe pakette pakette pakette . . . . .

Eureka bied korporatiewe en konferensie pakette aan volgens u voorkeure en begroting. Maak dus ‘n

afspraak sodat ons ‘n kwotasie kan saamstel volgens u spesifikasies.

Voldag Konferensie pakette @ ± R360.00 per persoon per dag

o Konferensielokaal vir 90 – 250 gaste

o Tafels & stoele; tafeldoeke, servette, stoeloortreksels -ligroom/swart (Ekstra dekor addisioneel)

o Eetgerei & breekware

o Witskerm & projektor (Mikrofoon en klanktoerusting addisioneel)

o Kelners

o Water & Peppermente op tafels

o Spyseniering: Koffie & tee met aankoms; laatoggend koffie, tee & snoepbroodjies; middagete;

laatmiddag koffie, tee & soethappies; glasie vonkel met vertrek.

* Kroegfasiliteite en kroegmanne beskikbaar - ekstra koste.

Korporatiewe Funksies

Graag koordineer ons u afskop funksie, jaareind dinee, produk bekendstelling of skemerkelkie.

o Funksielokaal vir 90 – 250 gaste. Saterdae(Sondae of Publieke vakansie dae) @ R8750; Vrydae @

R7750; Weeksdae @ R6750. (Spesiale winter tariewe Junie – Augustus)

o Spyskaart @ R260.00 – Verwelkomingsdrankie, snoephappies, voorgereg, hoofgereg buffet

(3 vleisdisse, 5 groentes/slaaie, nagereg, koffie, tee. (Ander spyskaart opsies beskikbaar)

o Kelners @ R75.00 per uur, Hoofkelners @ R85.00 per uur, Vervoer @ R125.00

o Kroegspyskaart @ R120.00 pp of Kroegfasiliteite @ R1000.00 en Kroegmanne @ R75.00 per uur.

o Musiek (DJ) @ R3 000.00 – R4 000.00

* Dekor & Blomme - ekstra koste.

14% Btw uitgesluit op bostaande bedrae -Let op ‘n ±10 verhoging per jaar.
Spyskaart pyskaart pyskaart Opsies Opsies Opsies 2013 2013

2013

VONKELONTBYT – R155.00 – R200.00 per persoon

SKEMERONTHALE – R155.00 – R300.00 per persoon

MINI BUFFET – R190.00 per persoon

aperitif, vleisdis, stysel & groente of slaai van u keuse, nagereg, koffie, tee

WARM BUFFET – R220.00 per persoon

broodmandjie, 3 vleisdisse, 5 groentes/slaaie , nagereg, koffie, tee

EUREKA SE WARM BUFFET– R245.00 per persoon

voorgereg, 3 vleisdisse, 5 groentes/slaaie, nagereg, koffie, tee

BRUILOFSFEES BUFFET - R260.00 per persoon

verwelkomingsdrankie & snoephappies, voorgereg, 3 vleisdisse, 5 groentes / slaaie, nagereg, koffie, tee

BRUILOFSFEES TAFELBEDIENING – R250.00 – R300.00 per persoon

verwelkomingsdrankie & snoephappies, voorgereg, hoofgereg bedien aan tafel, nagereg, koffie, tee

FEESTELIKE BUFFET - R260.00 per persoon

verwelkomingsdrankie & snoephappies, voorgereg, 3 vleisdisse, 5 groentes/slaaie, nagereg, koffie, tee

OU KAAPSE WARM BUFFET – R285.00 per persoon

vars brood & sop, voorgereg, 4 warm vleisdisse, groente & slaai verskeidenheid, nostalgiese nagereg,

koffie, tee

TRADISIONELE WESKUS BUFFET – R290.00 per persoon

vars brood & sop, seekos buffet, warm geregte & groente verskeidenheid, nagereg, koffie, tee,

soetigheid

MEDITEREENSE GALA BUFFET – R290.00 per persoon

koue antipasto buffet, warm vleisgeregte,groente/slaaie, nagereg, koffie, tee, biscotti

o Kinders o/12 jaar = Halfprys

Kinders o/2 jaar = Gratis

CONNOISSEURS GALA BUFFET – R360.00 per persoon

Seekos buffet, oosterse buffet, fees buffet, nagereg buffet, koffie, tee

o Gedetaileerde spyskaarte is op aanvraag beskikbaar, asook addisionele spyskaart keuses met ‘n

groter verskeidenheid snoephappies, voorgeregte, hoofgeregte, & nageregte.

o Eureka is nie Kosher of Halaal gesertifiseer nie (maar wel Halaal vriendelik). Kosher/Halaal

spyseniering kan ingebring word teen ‘n addisionele fooi van 20% op spykaart koste.

14% Btw uitgesluit op bostaande bedrae- Let op ‘n ±10 verhoging per jaar.
Verversings erversings erversings Spyskaart Spyskaart Spyskaart Opsies Opsies Opsies 2013 2013

2013

Keuse 1 (Eureka se keuse!) – R120.00 per persoon (Maksimum 6 ure)

Vol Kroeg - Als Insluitende Pakket

Vonkelwyn met heildronk (Sec - effe soet / Brut - droog)

‘n Verskeidenheid van 4 Landgoedwyne:

Droë Wit (Sauvignon Blanc, Chenin Blanc, Versnitte)

Rooi (Merlot, Shiraz, Versnitte)

‘n Verskeidenheid van 4 Biere en 2 Ciders:

Castle, Amstel, Windhoek & Black Label; Savannah & Hunters (Ander beskikbaar op versoek)

‘n Verskeidenheid van 6 Spiritualieë:

Brandewyn (Klipdrift, Richelieu)

Whisky (J&B, Bells)

Rum (Bacardi, Captain Morgan)

Jenewer (Gordon’s)

Vodka (Smirnoff)

Rietspiritis (Mainstay)

Coke, Tab, Soda, Lemonade, Ginger ale, Tonic Water, Dry Lemon, Vrugtesap, Passion Fruit, Lime, Bitters, Cola Tonic

Kroegman, Glase, Ys & Ysbakke

(Shooters, Premier Whiskey, Red Bull & Tisers - kontantkroeg)

Keuse 2 - R102.00 per persoon (Maksimum 6 ure)

Half Kroeg

Vonkelwyn met heildronk (Sec - effe soet / Brut - droog)

‘n Verskeidenheid van 4 Landgoedwyne:

Droë Wit (Sauvignon Blanc, Chenin Blanc, Versnitte)

Rooi (Merlot, Shiraz, Versnitte)

‘n Verskeidenheid van 4 Biere en 2 Ciders:

Castle, Amstel, Windhoek & Black Label; Savannah & Hunters (Ander beskikbaar op versoek)

Coke, Tab, Soda, Lemonade, Ginger ale, Tonic Water, Dry Lemon, Sap, Passion Fruit, Lime, Bitters, Cola Tonic

Kroegman, Glase, Ys & Ysbakke

(Spiritualiee, Shooters, Red Bull & Tisers – kontantkroeg)

Keuse 3 - R1000.00

Kontant kroeg

Kroegfasilitiete, glase & ys ingesluit

Kurkfooi op wyne ingebing @ R25.00

Die kroeg is beskikbaar vir u gerief vandat gaste arriveer tot en met 24:00.

Die laaste rondte word om 23:45 bedien.

14% Btw uitgesluit op bostaande bedrae -Let op ‘n ±10 verhoging per jaar.
Bepalings en voorwaardes:

Vrywaring:

Hiermee verneem ek ..........................................................................................................

handelende namens ...........................................................................................................

dat ek die algemene inligting, bepalings en voorwaardes van Eureka Onthale BK

soos uiteengesit in hierdie dokument deeglik bestudeer het, en onderneem ek om

my by al die bepalings en voorwaardes te hou.

Geleentheid / Funksie..........................................................................................................

Datum & Tyd.........................................................................................................................

Plek (Perseel) ........................................................................................................................

Persoon .................................................................................................................................

Handtekening.......................................................................................................................

As Getuies 1. .......................................................................................................................

2. .......................................................................................................................

Hiermeevrywaar ek, .............................................................................................................

handelende namens ...........................................................................................................

en daartoe gemagtig (welke magtiging hierby aangeheg is), Eureka Onthale BK

van enige eis, watter aard ookal, wat teen Eureka Onthale BK ingestel mag word,

direk of indirek voorspruitend uit die toestemming verleen deur Eureka Onthale BK.

Geleentheid / Funksie..........................................................................................................

Datum & Tyd.........................................................................................................................

Plek (Perseel) ........................................................................................................................

Persoon .................................................................................................................................

Handtekening.......................................................................................................................

As Getuies 1. .......................................................................................................................

2. .......................................................................................................................
Kliente bevestigingsvorm:

BRUID:...........................................................................................................................................................................

Sel nr: .................................................................................. Werk nr:.........................................................................

Huis nr: ................................................................................ Faks nr: ..........................................................................

Epos adres: .................................................................................................................................................................

BRUIDEGOM: ..............................................................................................................................................................

Sel nr: .................................................................................. Werk nr:.........................................................................

Huis nr: ................................................................................ Faks nr: ..........................................................................

Epos adres: .................................................................................................................................................................

KLIENT ( Persoon / Maatskappy verantwoordelik vir rekening) : ..........................................................................

ID nommer: .................................................................................................................................................................

Adres: ..........................................................................................................................................................................

Bankbesonderhede (terugbetaling van deposito) :..............................................................................................

Sel nr: .................................................................................. Werk nr:.........................................................................

Huis nr: ................................................................................ Faks nr: ..........................................................................

Epos adres: .................................................................................................................................................................

GELEENTHEID (Tipe funksie) : .....................................................................................................................................

Datum van funksie: ............................................................ Tyd van funksie: ..........................................................

Aantal gaste: ..............................................................................................................................................................

ONDERTEKEN OP:

Datum & Tyd....................................................................... Plek (Perseel): .............................................................

Bruid: ................................................................................... Bruid handtekening:...................................................

Bruidegom:......................................................................... Bruidegom handtekening: ........................................

Klient:.................................................................................. Klient handtekening: ..................................................