hier - Eureka
hier - Eureka
hier - Eureka
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
o Silwer staanders met lanterns wat hang (Ingang/Kosbuffet) @ R350.00

o NUWE Stel van yster staanders (Ingang/Kosbuffet) @ R350.00

o Stel van Room staanders met blommemandjies wat hang (Ingang / Kosbuffet) @ R350.00

Besprekings

’n Terugbetaalbare deposito van R6000.00 bevestig U bespreking

Geen voorlopige besprekings word aanvaar nie! Besprekings kan slegs bevestig word met die bewys van

betaling van die R6000.00 deposito, tesame met ‘n voltooide kliente bevestigingsvorm, getekende

bepalings en voorwaardes, en vrywaring. Die deposito sal binne 14 dae na die funksie aan u terugbetaal

word. Gebreke, skade of oortyd sal na die funksie van die deposito verhaal word.

Indien ‘n bespreking gekanselleer word, sal die volle deposito verbeur word. (Besprekings wat binne 30

dae voor die funksie gekanseleer word, sal ons noodsaak om die persoon wat die bespreking gemaak

het verantwoordelik te hou vir die volle rekening van die funksie.)

Besprekings: Skakel Brenza Vorster by (021) 975-1848 of info@eurekafunctions.co.za

Betalings: Deposito’s kan inbetaal word in EUREKA ONTHALE se rekening. Bewys van betalings

kan aan Brenza Vorster gestuur word by info@eurekafunctions.co.za / 086 516 8435

Eureka Onthale

ABSA Bank

Tak nr: 632 005

Rek nr: 1410 167 669

Kliente Konsultasies: Skakel gerus vir Sonja Hols by 082 658 0525 vir ‘n individuele konsultasie om u funksie

te beplan ... Eureka maak graag jou droomdag ‘n werklikheid! Eureka se pakette

sluit 3 individuele konsultasies binne kantoor ure in. Daarna word R250.00 per ekstra

konsultasie of na-ure konsultasie gehef.

Kantoor ure: Maandae tot Donderdae

08h00 – 17h00 (laaste afspraak 16h00)

Vrydae

09h00 – 16h00 vir besigtiging van onthaal lokaal (per afspraak)

Saterdae

09h00 – 13h00 vir besigtiging van onthaal lokaal (per afspraak)

Sondae

Gesluit

14% Btw uitgesluit op bostaande bedrae -Let op ‘n ±10 verhoging per jaar.