01.05.2013 Views

universiteit van suid-afrika skool vir rekeningkundige wetenskappe

universiteit van suid-afrika skool vir rekeningkundige wetenskappe

universiteit van suid-afrika skool vir rekeningkundige wetenskappe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA

SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE

INLIGTING OMTRENT DIE HONNEURS BCom-,

HONNEURS BAdmin-, MAGISTER- EN DOKTORSGRADE

Raadpleeg Deel 1 van die Jaarboek ten opsigte van die algemene

reglemente vir toelating tot nagraadse studie, dokumente wat studente se

aansoeke om toelating moet vergesel, die aantal vraestelle waarvoor

hulle moet registreer, herregistrasie, duur van studie, aansoeke om

kansellasie, ensovoorts.

Hierdie BCom Honneursgraad is nie bedoel as voorbereiding vir die

kwalifiserende eksamen van die Openbare Rekenmeesters- en

Ouditeursraad vir professionele rekenmeesters nie. Studente wat

begerig is om as Openbare Rekenmeesters en Ouditeure te kwalifiseer,

moet vir die Honneurs BCompt-graad registreer. Die Honneurs

BCompt-graad word deur die Skool vir Toegepaste Rekenmeesterskap

aangebied. Besonderhede omtrent die Honneurs BCompt-graad

verskyn in 'n afsonderlike brosjure wat gratis op aanvraag van die

Registrateur (Akademies) verkrygbaar is.

1. Gelyktydige registrasie vir 'n voorgraadse kursus/module(s)

vir niegraaddoeleindes

Studente kan slegs met die spesiale toestemming van die Senaat

vir hoogstens een voorgraadse kursus of die ooreenstemmende

aantal modules op dieselfde vlak vir niegraaddoeleindes (NGD)

gelyktydig met 'n Honneurskursus registreer, en op voorwaarde

dat die NGD-kursus/module(s) verband hou met hul

Honneursstudie, of indien hulle 'n skriftelike motivering wat vir

die Universiteit aanvaarbaar is, voorlê. Let asseblief daarop dat

studente voor die sluitingsdatum vir registrasie vir die

voorgraadse kursus/module(s) aansoek moet doen om

toestemming vir gelyktydige registrasie.

2. Algemeen

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!