02.05.2013 Views

deur: nico patrick swartz

deur: nico patrick swartz

deur: nico patrick swartz

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Voorwoord

Met die indiening van hierdie verhandeling is dit ‘n behoefte van die hart om my dank te

betuig aan my studieleier, Prof. A.W.G. Raath, vir die geduldige en toegewyde

prinsipiële leiding, wat die studieveld wat ek moes dek toeganklik en verrykend gemaak

het.

Ek dank ook my taalversorger, Mev. B.S. Claassen, vir haar uitmuntende werk.

My besondere dank aan die volgende persone in die regsfakulteit wat hierdie proefskrif

moontlik gemaak het: Prof. J.L. Pretorius, Mev. Ina Malan, Mev. Desi McCarthy.

Spesiale dank ook aan my vriend, Mnr. Jacobus Van Staden, vir sy morele ondersteuning

en aanmoediging.

Ek dank ook die U.V. Biblioteek-personeel vir hulle toegewyde diens, by name Mev.

Estie Pretorius, en ook die bibliotekaresse, Joanne Paul, van St. John Vianny Seminary, te

Pretoria.

Hiermee onderwerp ek ook al hierdie beskouinge aan die oordeel van die Rooms-

Katolieke Kerk wat hierdie studie help moontlik maak het.

Bowenal my dank aan God, die Allerhoogste, vir die genade om die Skrifgeloof te kan

indra im my wetenskaplike arbeid.

Aan my ma en ouma wil ek hierdie werk opdra met die bede dat die Katolieke waarhede

– wat op ‘n dieper dimensie as die rede geleë is – deur Gods genade ook hulle deel sal

wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!