02.05.2013 Views

De Meerpaal - stigting “nederlands bejaardencentrum”

De Meerpaal - stigting “nederlands bejaardencentrum”

De Meerpaal - stigting “nederlands bejaardencentrum”

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM –

DE MEERPAAL

JAARLIKSE FINANSIËLE STATE

29 FEBRUARIE 2012

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

INHOUD Bladsy

Algemene inligting 1

Verslag van die onafhanklike ouditeur 2 - 3

Balansstaat 4

Inkomstestaat 5 - 6

Kontantvloeistaat 7

Aantekeninge tot die finansiële state 8 - 11

GOEDKEURING:

FINANSIëLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

Die finansiële state is goedgekeur deur die bestuur op_____________________________, en

word namens hulle onderteken deur:

HANDTEKENING AMP

HANDTEKENING AMP

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

FINANSIëLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

ALGEMENE INLIGTING

Bestuur R Wesseloo

B Schouwstra

H Alkema

E F A de Jonge

M Molenaar

W Klooster

L Klein

G Crous

G Schreurs

H van der Veen

A du Plessis

Aard van besigheid Die bestuur van De Meerpaal bejaardesentrum

Posadres Posbus 75048

Lynnwoodrif

0040

Besigheidsadres Stellenbergweg

Willow Glen

Pretoria

Bankier Nedbank

Ouditeure RSM Betty & Dickson (Tshwane)

Rekenmeester E F A de Jonge

Registrasienommer 001-687 NPO

Bladsy 1

VERSLAG VAN DIE ONAFHANKLIKE OUDITEUR AAN DIE LEDE VAN DE MEERPAAL

Ons het die finansiële jaarstate van De Meerpaal, soos uiteengesit op bladsye 4 tot 11, wat bestaan

uit die balansstaat soos op 29 Februarie 2012, die inkomstestaat en kontantvloeistaat vir die jaar

wat op daardie datum geëindig het, ‘n opsomming van beduidende rekeningkundige beleide en

ander verduidelikende aantekeninge, geoudit.

Bestuur se Verantwoordelikheid vir die Finansiële State

Die bestuur van die stigting is verantwoordelik vir die opstel en redelike aanbieding van hierdie

finansiële state ooreenkomstig die rekeningkundige beleid soos beskryf in aantekening 1 tot die

finansiële state. Hierdie verantwoordelikheid sluit in: die ontwerp, implementering en

instandhouding van interne beheer toepaslik tot die opstel en redelike voorstelling van finansiële

state wat vry is van wesenlike wanvoorstelling, hetsy weens bedrog of foute; selektering en

toepassing van toepaslike rekeningkundige beleid; en die maak van rekeningkundige ramings wat

redelik is in die omstandighede.

Ouditeur se Verantwoordelikheid

Dit is ons verantwoordelikheid om op grond van ons oudit ’n mening oor hierdie finansiële state uit

te spreek. Ons het ons oudit ooreenkomstig Internasionale Ouditstandaarde uitgevoer. Daardie

standaarde vereis dat ons aan etiese vereistes voldoen en die oudit beplan en uitvoer om redelike

gerusstelling te verkry dat die finansiële state vry is van wesenlike wanvoorstelling.

‘n Oudit behels die uitvoer van prosedures om ouditbewyse te verkry oor die bedrae en

openbaarmaking in die finansiële state. Die gekose prosedures hang af van die ouditeur se oordeel,

insluitend die beoordeling van die risiko’s van wesenlike wanvoorstelling van die finansiële state,

hetsy weens bedrog of foute. Tydens hierdie risikobeoordeling oorweeg die ouditeur interne beheer

toepaslik tot die opstel en redelike voorstelling van die finansiële state deur die stigting, om

ouditprosedures te ontwerp wat toepaslik is in die omstandighede, maar nie met die doel om ‘n

mening uit te spreek oor die effektiwiteit van die stigting se interne beheer nie. ’n Oudit sluit ook ’n

beoordeling van die toepaslikheid van rekeningkundige beleid wat gebruik is en die redelikheid van

rekeningkundige ramings wat deur die bestuur gemaak is in, asook ’n evaluering van die algehele

aanbieding van die finansiële state.

Ons glo dat die ouditbewyse wat ons verkry het, toereikend en toepaslik is om ’n grondslag vir ons

ouditmening te bied.

Kwalifikasie

Soos in die geval van soortgelyke organisasies, is dit nie gebruiklik vir die stigting om

rekeningkundige beheermaatreëls in te stel oor invorderings ten opsigte van skenkings,

fondsinsamelings en erflatings voor die aanvanklike inskrywing hiervan in die rekeningkundige

rekords nie. Ons oudit van sodanige ontvangstes was derhalwe beperk tot dit wat in die

rekeningkundige rekords geboekstaaf is.

Mening

Afgesien van die uitwerking van enige aansuiwerings wat dalk nodig sou gewees het indien die

onsekerhede waarna hierbo verwys is bekend was, is dit ons mening dat die finansiële state

opgestel is, in alle wesenlike opsigte, in ooreenstemming met die rekeningkundige beleid soos

beskryf in aantekening 1 tot die finansiële state.

Beperking van gebruik

Die finansiële state van De Meerpaal is voorberei in ooreenstemming met die rekeningkundige

beleid soos beskryf in aantekening 1 tot die finansiële state vir voorlegging aan die Algemene

Vergadering. Die finansiële state en ons ouditeursverslag mag moontlik nie geskik wees vir enige

ander gebruik nie.

RSM Betty and Dickson (Tshwane)

Geregistreerde Ouditeure

Pretoria

Per: A Blignaut-De Waal

Geregistreerde Ouditeur

Geoktrooieerde Rekenmeester (S.A.)

Vennoot Datum_______________

BATES

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

Nie-bedryfsbates

Aant.

Ander vaste bates 2 593 805

Bedryfsbates 310 869

Deposito's 565

Rekeninge ontvangbaar 87 880

Kleinkas 1 099

Personeellenings 75 711

Belegging by Stichting 145 614

KAPITAAL EN VERPLIGTINGE

Kapitaal en reserwes

Bladsy 4

29 Februarie 28 Februarie

2012

2011

R R

904 674

Opgehoopte surplusse/(tekorte) (1 410 550)

Spesiale fondse

BALANSSTAAT SOOS OP 29 FEBRUARIE 2012

Bewonerskomiteefondse 3 146 514

Bedryfslaste 2 168 710

Bedryfsrekening - Stichting 1 642 638

Rekeninge betaalbaar 526 072

904 674

301 695

338 336

565

72 245

595

22 512

242 418

640 030

(1 024 026)

173 166

1 490 890

1 188 923

301 968

640 030

INKOMSTE

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

Heffings

Bungalows 600 780

Huurwonings 750 273

Woonstelle 309 298

Versorgingsafdeling 3 460 566

Mediese versorging 443 520

Siekeboeg verblyf 28 575

Bydraes vanaf Stichting t.o.v. versorgingsafdeling 359 394

Bydraes vanaf Stichting t.o.v. heffings 42 637

Ete verkope 174 266

Wassery 13 258

6 182 567

MIN: UITGAWES 6 569 091

Administrasiekoste 60 574

Assuransie 79 202

Bankkoste 17 481

Beskermende klerasie 21 255

Beveiliging 384 627

Elektrisiteit en water 251 567

Multi Choice 4 248

Onderhoud 372 144

Ouditeurskoste 27 695

Personeelkoste 4 261 946

Rekenmeesterskostes 16 634

Rekenaaronderhoud 1 230

Siekeboeg uitgawes 58 145

Skoonmaakmateriaal 95 094

Telefoon 61 611

Verlies met skrapping van bates -

Vervoerkoste 92 700

Vervanging van bates 89 634

Voedselaankope 595 261

Waardevermindering 78 044

SURPLUS / (TEKORT) (386 524)

Bladsy 5

12 Maande 11 Maande

29 Februarie 28 Februarie

2012

2011

R R

543 404

575 853

276 291

2 888 242

371 250

14 984

157 088

44 612

175 823

12 865

5 060 412

5 116 512

41 423

68 471

16 183

4 825

233 604

211 976

5 514

267 347

37 680

3 445 530

19 453

17 245

56 035

48 366

23 565

47 130

59 809

474 504

37 853

(56 100)

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012 (vervolg)

Aant.

SURPLUS / (TEKORT) (386 524)

TRANSAKSIES OP RESERWEFONDS 3 -

Fondse ingesamel / gestort 37 254

Rente ontvang

Min: Toegedeel en aangewend

6 270

43 524

Fondse gespandeer (70 176)

Afname / (Toename) in fondse 26 652

SURPLUS / (TEKORT) VIR DIE JAAR (386 524)

OPGEHOOPTE SURPLUS/(TEKORT) BEGIN VAN JAAR (1 024 026)

OPGEHOOPTE SURPLUS/(TEKORT) EINDE VAN JAAR (1 410 550)

Bladsy 6

12 Maande 11 Maande

29 Februarie 28 Februarie

2012

2011

R R

(56 100)

58 808

6 165

64 973

(100 256)

35 283

(56 100)

(967 926)

(1 024 026)

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

Kontant uit bedryfsaktiwiteite

Aant.

Kontant ontvang vanaf bewoners en Stichting 6 166 933

Kontant betaal aan leweransiers en personeel (6 266 942)

Kontant verkry uit bedryfsaktiwiteite 4.1 (100 010)

Kontantvloei uit bewonerskomiteefondse

Fondse ontvang 37 254

Rente ontvang 6 270

43 524

Fondse aangewend (70 176)

Netto kontantvloei uit bewonerskomiteefondse (26 652)

Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite

Toevoeging tot vaste bates 2 (370 154)

Personeellenings terugbetaal / (toegestaan) (53 199)

Netto kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite (423 353)

Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite

Bedryfsrekening - De Meerpaal 453 716

Toename in kontant en kontantekwivalente (96 299)

Kontant en kontantekwivalente begin van jaar 4.2 243 578

Kontant en kontantekwivalente einde van jaar 4.2 147 279

Bladsy 7

12 Maande 29 11 Maande 28

Februarie Februarie

2012

2011

R R

5 033 521

(4 995 879)

37 642

58 808

6 165

64 973

(100 256)

(35 283)

(86 461)

24 505

(61 956)

93 766

34 169

209 409

243 578

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

AANTEKENINGE TOT DIE FINANSIëLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

1 Rekeningkundige beleid

1.1 Basis van aanbieding

Die finansiële jaarstate van die stigting is op die historiese koste grondslag aangebied.

1.2 Ander vaste bates

Roerende vaste bates word oor die verwagte bruikbaarheidsleeftyd

afgeskryf.

2 Ander vaste bates

2.1 De Meerpaal 157 823

Kosprys 220 395

Min: Opgehoopte waardevermindering (62 572)

2.2 Siekeboeg 131 995

Kosprys 208 920

Min: Opgehoopte waardevermindering (76 925)

2.3 Kombuis 88 463

Kosprys 117 068

Min: Opgehoopte waardevermindering (28 605)

2.4 Wonings 215 522

Kosprys 304 027

Min: Opgehoopte waardevermindering (88 505)

Bladsy 8

Die rekeningkundige grondslag waarop hierdie finansiële state aangebied is beoog nie om te

voldoen aan, en voldoen nie aan, die vereistes van Internasionale Finansiële Verslagdoening

Standaarde / Internasionale Finansiële Verslagdoening Standaarde vir Klein en Mediumgrootte

Entitieite nie. Die bestuur is van mening dat die vereistes te kompleks is vir ‘n organisaie soos die

stigting en dat voldoening daaraan geen waarde sal byvoeg tot die verslagdoening oor sy finansiële

stand en aktiwiteite nie. Die belangrikste aspekte van die stigting se rekeningkundige beleid word

hieronder uiteengesit. Dit is in ooreenstemming met vorige jare behalwe waar anders vermeld.

2.5 Motorvoertuie 2

Kosprys 335 054

Min: Opgehoopte waardevermindering (335 052)

29 Februarie 28 Februarie

2012

2011

R R

593 805

35 569

88 507

(52 938)

25 618

78 993

(53 375)

17 214

29 764

(12 550)

223 292

282 992

(59 700)

2

335 054

(335 052)

301 695

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

AANTEKENINGE TOT DIE FINANSIëLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

2 Ander vaste bates (vervolg)

Die drabedrag van ander vaste bates kan soos volg

gerekonsilieer word:

Drabedrag begin van die jaar

De Meerpaal 35 569

Siekeboeg 25 618

Kombuis 17 214

Motorvoertuie 2

Wonings 223 292

Bladsy 9

29 Februarie 28 Februarie

2012

2011

R R

301 695

Plus: Toevoegings gedurende die jaar 370 154

De Meerpaal 131 888

Siekeboeg 129 927

Kombuis 87 304

Wonings 21 035

671 849

Min: Skrappings gedurende die jaar -

De meerpaal -

Siekeboeg -

671 849

Min: Waardevermindering 78 044

De Meerpaal 9 634

Siekeboeg 23 550

Kombuis 16 055

Wonings 28 805

Drabedrag einde van die jaar 593 805

28 467

26 720

2 945

2

194 953

253 087

110 026

20 894

24 568

17 564

47 000

363 113

23 565

5 781

17 784

339 548

37 853

7 988

7 942

3 270

18 654

301 695

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

3 Totale Bewonerskomiteefondse

29 Februarie 2012

Bewonerskomitee 50 947

O & O Fonds 15 992

Bazaarfonds 46 666

Busfonds 40 337

Minigolf Klub 6 247

Sjoel Klub 3 658

Biljart Klub 6 561

Klaverjas Klub 2 758

Hobbyclub -

173 166

28 Februarie 2011

Bewonerskomitee 48 066

O & O Fonds 9 517

Bazaarfonds 105 818

Busfonds 25 644

Minigolf Klub 6 026

Sjoel Klub 4 404

Biljart Klub 6 318

Klaverjas Klub 2 656

208 449

Bladsy 10

AANTEKENINGE TOT DIE FINANSIëLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

Opensaldo Ontvang Spandeer Rente Sluitsaldo

10 360

3 310

11 228

12 356

37 254

(25 969)

(12 046)

(30 000)

(50)

(432)

(360)

(1 319)

(70 176)

1 350

280

1 060

1 540

240

130

250

1 000

420

6 270

36 687

7 536

28 955

41 877

6 437

3 356

6 811

3 398

11 457

146 514

Opensaldo Ontvang Spandeer Rente Sluitsaldo

25 145

14 100

5 630

13 200

490

243

58 808

(24 149)

(8 217)

(66 509)

(500)

(881)

(100 256)

1 885

592

1 727

1 493

231

135

102

6 165

50 947

15 992

46 666

40 337

6 247

3 658

6 561

2 758

173 166

STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM - DE MEERPAAL

(Geregistreer volgens die Wet op organisasies sonder winsoogmerk van 1997)

AANTEKENINGE TOT DIE FINANSIëLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 29 FEBRUARIE 2012

4 Aantekeninge tot die kontantvloeistaat

4.1 Kontantvloei voortgebring deur bedrywighede

Bedryfsverlies voor rente (386 524)

Aansuiwerings vir nie-kontant items:

- Waardevermindering 78 044

Veranderings in bedryfskapitaal

- (Toename) / afname in debiteure (15 635)

- Toename / (afname) in krediteure 224 105

4.2 Kontant en kontantekwivalente

Kontant en kontantekwivalente bestaan uit kontant

voorhande, saldo's by banke en beleggings in geldmarkinstrumente.

Kontant en kontantekwivalente

wat by die kontantvloeistaat ingesluit word, is saamgestel

uit die volgende balansstaatbedrae:

Bladsy 11

29 Februarie 28 Februarie

2012

2011

R R

(100 010)

Deposito's 565

Kleinkas 1 099

Kontantbelegging by Stichting 145 614

147 278

(56 100)

37 853

(26 892)

82 781

37 642

565

595

242 418

243 578

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!