Voorgraads
Voorgraads
Voorgraads
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die onderskeie skole en programme is die volgende:

Skool Programme

Potchefstroom Besigheidskool

Skool vir Mensehulpbron-

Wetenskappe

6

MBA-opleiding

Middelbestuursprogram

Gevorderde Bestuursprogram

Mensehulpbronbestuur

Bedryfsielkunde en Arbeidverhoudingebestuur

Skool vir Ekonomie Internasionale Handel

Risikobestuur

Skool vir Ondernemingsbestuur

Skool vir Rekeningkundige

Wetenskappe

Ekonomie

Bemarking

Entrepreneurskap

Toerismebestuur

Verstaan die Wêreld (Sake-etiek)

Belasting

Bestuursrekenmeestersopleiding

Finansiële Rekenmeestersopleiding

Forensiese Rekenmeestersopleiding

Geoktrooieerde Rekenmeestersopleiding

Navorsing in die Fakulteit word bestuur deur die direkteur van die

Navorsingseenheid, Workwell: Navorsingseenheid vir Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe en ‘n Nisarea.

Navorsingseenheid Program

WorkWell Navorsingseenheid vir Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe

Nisarea Sosio-ekonomiese Impak van Toerisme

Die direkteure van die Navorsingseenheid en Nisarea is verantwoordelik vir

die bestuur van die navorsingskomponent van die magister- en PhDopleidingsprogramme.

Verdere inligting is op die navorsingseenheid se

webtuiste (http://www.workwell.co.za) beskikbaar. Daar word ook navorsing

gedoen saam met ander navorsingsfokusareas/eenhede (soos byvoorbeeld dié

vir Bedryfswiskunde (BWI)).