REKENINGKUNDE GR. 11 - Hoërskool Kempton Park
REKENINGKUNDE GR. 11 - Hoërskool Kempton Park
REKENINGKUNDE GR. 11 - Hoërskool Kempton Park
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
Datum: 18 November 2011

Tyd: 3 ure

Totaal: 300 punte

Hoerskool Kempton Park

REKENINGKUNDE GR. 11

Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 1 van 11

Eksamen

Eksaminator: R. Smit

Moderator: E. Cilliers

INSTRUKSIES:

• Jy word voorsien van In vraestel en In antwoordboek.

• Hierdie vraestel bestaan uit sewe verpligte vrae. Beantwoord al die vrae.

• Gebruik die formaat wat voorsien word om die vrae te beantwoord.

• Waar van toepassing moet bewerkings tussen hakies getoon word om

deelpunte te verdien.

• In Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

• Gebruik In blou pen om die vrae te beantwoord. Geen potlood sal gemerk word nie.

• Sterkte!

Vraag Onderwerp LU AS Voorgestelde Punt

tyd

1 Periodieke voorraadstelsel 3 2 20 minute 30

2 Bankrekonsiliasie 1 1,2,3,4,5 15 minute 25

3 Kontantbegroting 2 2 30 minute 50

4 Vennootskappe 1 2, 5 35 minute 60

5 Ontleding en vertolking 1 1,5 25 minute 45

6 Bateverkope 3 1 25 minute 40

7

Vervaardigingsonderneming

en BTW

2 2 30 minute 50

Totaal 3 ure 300
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 2 van 11

I VRAAG 1 Periodieke voorraadstelsel 20 minute; 30 punte I

BX-handelaars is 'n kleinhandelaar, wat aan Ben Baxter behoort. Hy maak van die

periodieke voorraadstelsel gebruik.

Gevra:

1.1 Stel die volgende rekeninge in die Aigemene Grootboek van BX-handelaars op.

Sluit die rekeninge af op 28 Februarie 2011.

• Aankope-rekening (14)

• Handelsrekening (16)

INLIGTING:

Die inligting wat volg is geneem uit die rekeningkundige rekords van BX-handelaars op

28 Februarie 2011:

R

Handelsvoorraad (1 Maart 2010) 48000

Verkope 490000

Aankope 210000

Vraggeld op aankope 750

Vraggeld op verkope 500

Debiteure-afslag 3000

Kred iteu re-afslag 2250

Ander bedryfsuitgawes 77000

Addisionele inligting:

1. Die eienaar, Ben Baxter, het handelsware uit voorraad teen kosprys, R250 vir eie

gebruik geneem. Geen inskrywing is hiervan gemaak nie.

2. Goedere is aan die ouetehuis geskenk, R750. Geen inskrywing is hiervan gemaak

nie.

3. 'n Faktuur vir vraggeld op aankope is ontvang, R100, maar nog nie in die boeke

aangeteken nie.

4. Nadat al die bogenoemde transaksies in ag geneem is, het die fisiese

voorraadopname getoon dat die waarde van handelsvoorraad op 28 Februarie 2011,

R16 000 is.
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 3 van 11

RlRAAG 2 Bankrekonsiliasie 15 minute; 25 puntel

Die boekhouer van Les Bryden Modewinkel is onseker hoe om die bankrekonsiliasie op

30 Oktober 2010 te doen.

GEVRA:

Gebruik die tabel voorsien om vir die boekhouer aan te dui watter bed rae en

besonderhede moet voorkom in die Kontantontvangstejoernaal (KOJ),

Kontantbetalingsjoernaal (KBJ) en bankrekonsiliasiestaat (BRS)

Indien geen inskrywing benodig word nie, skryf X in die "geen inskrywings-kolom"

Voorbeeld:

Tjek nr. 123 is vir R255 uitgereik aan 'n krediteur, C. Pieterse, en dit verskyn nie in die KBJ

of die Bankstaat nie. Die tjek is nog in die pos.

Antwoord:

Nr Geen lnskrywinq in KOJ Inskrywing in KBJ Inskr wing in BRS

inskrywing Bedrag Besonderhede Bedrag I Besonderhede Bedrag Besonderhede

255 I Krediteurekontrole 255 Uitstaande tlek

INLIGTING:

1. 'n Bedrag van R101 vir rente op oortrokke bank verskyn slegs op die bankstaat vir

Oktober 2010.

2. 'n Deposito van R950 deur 'n huurder verskyn slegs op die Bankstaat van Oktober

2010.

3. Diensgeld van R65 is op die bankstaat vir Oktober 2010 gedebiteer.

4. Tjek nr. 23 vir R345 verskyn in die Kontantbetalingsjoernaal sowel as op die

bankstaat vir Oktober 2010.

5. Tjek nr. 72 vir R555 is uitgereik ten gunste van Niekie Piekie vir 'n donasie en moet

gekanselleer word. 'n Nuwe tjek nr. 76 is uitgereik, maar is nog nie in die boeke

aangeteken nie en dit verskyn nie op die bankstaat van Oktober 2010 nie.

6. Tjek 85 vir R2 323 is gedateer 14 November 2010 en verskyn slegs in die KBJ vir

Oktober 2010.

7. Die deposito van R4 567 wat in die Kontantontvangstejoernaal op 31 Oktober 2010

verskyn, het nie op die Bankstaat van Oktober 2010 verskyn nie.

8. 'n Debietorder vir die maandelikse betaling van versekering van R2 600 verskyn

slegs op die Bankstaat van Oktober 2010.

9. Tjek nr. 88 vir R2 121 is aan die eienaar uitgereik vir onttrekkings en verskyn in die

Kontantbetalingsjoernaal, maar nie op die Bankstaat nie.

10. Tjek nr. 55 vir R455 verskyn op die Bankstaat, maar nie in die Kontantbetalingsjoernaal

van Oktober 2010 nie. Die tjek verskyn op die Bankrekonsiliasiestaat van September

2010.

11. Ontvang 'n tjek van 'n debiteur, H Malan, van R250 ter vereffening van sy rekening.

Die tjek was gedateer vir 15 Desember 2010. Geen inskrywing is in die boeke van

die besigheid gedoen nie en dit verskyn ook nie op die Bankstaat nie.

12. Tjek nr. 99 is vir die aankoop van handelsvoorraad uitgereik en verskyn in die

Kontantbetalingsjoernaal, R360. Die korrekte bedrag van R630 verskyn op die Bankstaat

van Oktober 2010.
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 4 van 11

I VRAAG 3 Kontantbegroting 30 minute; 50 punte I

Jy word voorsien van inligting wat betrekking het op Little Brother Handelaars vir die twee

maande geeindig 31 Januarie 2010. Solly Jnr. is die eienaar van die besigheid. Die

besigheid het 'n oortrokke bankfasiliteit van R50 000. Die finansiele jaar eindig 31

Desember 2009.

GEVRA:

3.1 Bereken die bedrag van verwagte invorderings van debiteure vir die tydperk

1 Desember 2009 tot Januarie 2010. (4)

3.2 Bereken die betalings aan krediteure vir die tydperk 1 Desember 2009 tot

Januarie 2010. (2)

3.3 Stel die kontantbegroting vir die tydperk 1 Desember 2009 tot Januarie 2010 op.(38)

3.4 Beantwoord die vrae wat op die leesstuk volg. (6)

[50]

INLIGTING:

1. Verkope en kostevan ver kope

Werklike verkope Begrote verkope Koste van verkope

Oktober 2009 100000 75000

November 2009 120000 90000

Desember 2009 160000 120000

Januarie 2010 200000 150000

2. 20 % van die totale verkope word op krediet verkoop.

3. Daar word verwag dat debiteure hulle rekeninge soos volg sal betaal:

70% na die maand van verkope

28% twee maande na die maand van verkope

2% word afgeskryf drie maande na die maand van verkope

4. 'n Vaste bedrag vir voorraad voorhande word deur die jaar gehandhaaf met

vervanging op 'n maandelikse basis.

5. Aankope van voorraad:

65% van aile voorraad word op krediet gekoop

Krediteure word ten volle betaal in die maand wat volg op die maand van

aankope, om te kwalifiseer vir 5% afslag.

6. Daar is ooreengekom dat die eienaar, Solly Jnr, ongebruikte toerusting teen

boekwaarde van R2 000 vir sy eie gebruik sal neem.

7. R120 000 is op 1 November 2008 by Star Bank bele in 'n vaste deposito rekening.

Rente van 15% per jaar word op 'n maandelikse basis ontvang. Die helfte van

hierdie vaste deposito verval op 31 Desember 2009 en die res in Februarie 2010.

8. 'n Gedeelte van die gebou word sedert Maart 2006 gehuur. Huur word elke maand

op die tweede dag van die maand betaal. Die huurooreenkoms bepaal dat die huur

elke jaar op 1 Maart met 10% verhoog word. Die huuruitgawe vir die jaar geeindig

31 Desember 2009 was R39 000.
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 5 van 11

9. Totale salarisse vir November 2009 beloop R18 000. Een werknemer wat R1 800

per maand verdien sal die besigheid aan die einde van November 2009 verlaat. Die

salarisse van die oorblywende werknemers sal met 10% verhoog word met ingang

van 1 Januarie 2010.

10. 'n Voertuig met 'n drawaarde van R50 500 sal ingeruil word op 1 Desember 2009

teen boekwaarde, vir 'n nuwer voertuig ter waarde van R160 000. 'n Deposito van

R19 500 salop 1 Desember 2009 betaal word en die saldo van die uitstaande

bedrag sal in ses gelyke paaiemente betaal word met ingang van 1 Januarie 2010.

11. Die boekhouer se fooi van R2 000 per maand, word maandeliks betaal.

12. Ander bedryfsuitgawes beloop R7 500 vir November. Daar word verwag dat hierdie

uitgawes met R500 elke maand sal verhoog.

13. Die besigheid het 'n oortrokke saldo van R17 000 aan die begin van Desember 2009.

Rente word bereken by die bank op die saldo's aan die begin van elke maand.

Voorsien vir rente teen die volgende koerse (benader jou antwoord tot die naaste

rand):

Ongunstige saldo: 2% per maand

Gunstige saldo: 1% per maand

Bestudeer die volgende inligting en beantwoord die daaropvolgende vrae:

am voorsiening te maak vir die verhoogde aanvraag van hulle produk, moet die

besigheid 'n groter perseel bekom. Solly het die opsie om 'n winkelperseel te koop vir

R220 000. Dit sal dan beteken dat hy nie langer huur hoef te betaal nie. Hiervoor

benodig hy ekstra fondse. Dit is 'n bron van konflik tussen Solly en sy boekhouer. Die

boekhouer voel dat Solly die ekstra kapitaal moet voorsien, maar Solly se vrou is nie

ten gunste daarvan nie en is bereid dat Solly slegs R40 000 as verdere kapitaal kan

bydra.

Die verskillende finansieringsopsies is:

• Die R40 000 kapitaalbydrae

• am 'n verbandlening aan te gaan

• Verhoging van die oortrokke fasiliteit

• Gebruik van oorblywende beleggings

• Verkoop van vaste bates

VRAE:

3.4.1 Voorsien een goeie rede waarom Solly die eiendom behoort te koop.

3.4.2 Volgens jou mening, watter van die bogenoemde finansieringsopsies of

kombinasie van opsies behoort Solly te volg? Verduidelik hoe die opsie(s) die

kontantbegroting gaan raak.
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 6 van 11

f\lRAAG 4 Vennootskap 35 minute; 60 puntel

Die onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Tayroos-Handelaars met Taylor en

Roos as vennote.

GEVRA:

4.1 Stel die Ekwiteit en laste-afdeling van die Balansstaat op 28 Februarie 2010 op.

(Waar notas nie verlang word nie, toon jou berekeninge in hakies) (26)

4.2 Stel die volgende notas tot die finansiele state op 28 Februarie 2010 op:

Tasbare bates/Eiendom, aanleg en toerusting (voltooi slegs die voertuie

kolom) (10)

Privaatrekeninge (24)

[60]

INLIGTING:

ultt I re kse I UI lt d" Ie Proe fb aIans op 28 Feb ruane " 2010 " Kapitaal: Taylor 500000

Kapitaal: Roos 100000

Privaatrekening: Taylor 31 700 kt

Privaatrekening: Roos 91 200 kt

Verbandlening: Go-Bank 220000

Onttrekkings: Taylor 94000

Onttrekkings: Roos 151 400

Grond en Geboue 850000

Voertuie 375000

Toerusting 170000

Opgelope waardevermindering op voertuie 104000

Opgelope waardevermindering op toerusting 68000

Bank (oortrokke) 32700

Kred iteu rekontrole 16400

Opgelope inkomste 800

Opgelope uitgawes 2000

Vooruitbetaalde uitgawes 450

Bykomende inligting en aansuiwerings:

1. Die verbandleningsooreenkoms bepaal dat R50 000 op 28 Februarie 2010

terugbetaal is. In Tjek is op 28 Februarie 2010 uitgereik, maar geen inskrywings is in

die boeke gedoen nie. Die besigheid sal R3 500 per maand oor die volgende jaar

betaal. Die betrokke inskrywings ten opsigte van die rente op die verbandlening is

gedoen.

2. Op 1 Desember 2009 is In voertuig ter waarde van R100 000 deur Taylor as kapitaal

bygedra, maar die inskrywing is nog nie geboekstaaf nie.

R
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 7 van 11

3. Vennoot Roos onttrek R20 000 van sy kapitaal op 28 Februarie 2010. Dit is

geboekstaaf.

4. 'n Voertuig met 'n kosprys van 116 000 en 'n opgelope waardevermindering van

R72 000 is verkoop en die nodige inskrywings is gemaak in die grootboekrekeninge.

5. Waardevermindering afgeskryf op 28 Februarie 2010 is korrek geboekstaaf:

Op Voertuie R28 000

Op Toerusting R8000

6. Vennoot Taylor onttrek handelsvoorraad ter waarde van R20 000 teen kosprys per

maand. Hy het dit reeds vir twaalf maande geneem maar geen inskrywings is

gedoen nie.

7. 'n Werknemer P. Sharp is per abuis uitgelaat uit die salarisjoernaal en geen betalings

in hierdie verband is gedoen nie. Sy besonderhede is as volg:

Bruto salaris R6 000

SAID (LBS) R1 200

Pensioenfonds R780

Die werkgewerbydrae tot die pensioenfonds is 50c tot die rand.

8. Die netto wins vir die jaar beloop R354 300 nadat die bogenoemde in aanmerking

geneem is.

9. Die vennootskapsooreenkoms stipuleer die volgende:

• Salarisse

Taylor is geregtig op 'n maandelikse salaris van R7 000, terwyl Roos 'n maandelikse

salaris van R9 000 ontvang. Roos het 'n verhoging van R900 per maand vanaf 1

Desember 2009 ontvang. Die vennote het hul maandelikse salarisse per tjek onttrek

en dit is teen hul onttrekkings-rekeninge gedebiteer.

• Rente op kapitaal

Die vennote is geregtig op rente van 10% per jaar op hul kapitaalsaldo's soos aan

die einde van die finansiele jaar.

• Oorblywende wins

Die oorblywende wins word tussen Taylor en Roos in verhouding 3:1 verdeel.

(;')l'~'ri!llli ,OO.}I»' R~II,
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 8 van 11

K(RAAG 5 Ontleding en vertolking 25 minute; 45 puntel

Die onderstaande saldo's is geneem uit die rekeningkundige rekords van SamJen-

Handelaars met vennote S. Sam en J. Jen. Die finanslele jaar eindig op 28 Februarie

2008.

GEVRA:

5.1 Die vennote oorweeg om 'n addisionele lening aan te gaan van R180 000 om

uitbreidings te finansier. Tans is die hefboomverhouding 0,2:1. Toon berekeninge

om aan te dui of die onderneming 'n verdere R180 000 sal kan leen en of dit die

moeite werd sal wees om dit te leen en lewer kommentaar. (10)

5.2 Pas die onderneming goeie kredietbeheer toe? Verskaf redes vir jou antwoord en

toon berekeninge om jou antwoord te staaf en doen aanbevelings aan die vennote

om goeie kredietbeheer te bewerkstellig (12)

5.3 Toon berekeninge en lewer kommentaar oor die onderneming se Iikiditeit. (11)

5.4 8ereken vennoot Jen se onttrekkings vir die jaar deur gebruik te maak van die

privaatrekening. Toon volledige kontra-rekeninge. (12)

[45]

INLIGTING UIT DIE FINANSIELE REKORDS VAN SAMJEN-HANDELAARS:

28 Feb. 2008 28 Feb. 2007

Kapitaal: S. Sam 600000 500000

Kapitaal: J. Jen 600000 750000

Privaatrekening: S. Sam 328750 (kt) 80 000 (dt)

Privaatrekening: J. Jen 282 125 (dt) 220000 (dt)

Verbandlening (20% per jaar) 240000 300000

8edryfsbates 65000 70000

8edryfslaste 47000 42000

Handelsvoorraad 28000 24000

Handelsdebiteure 65500 55400

Handelskred iteure 60000 80000

Verkope 1 200000 1 000000

Koste van verkope 705000 588235

Addisionele inligting vir die jaar geeindig 28 Februarie 2008:

• Netto wins vir 2008 is R490 625.

• Opbrengs op kapitaal aangewend is 34%

• Kredietverkope is 40% van die totale verkope.

• Aile aankope is op krediet en konstante voorraadvlakke word gehandhaaf.

• Rente op kapitaal: S. Sam R78 750 en J. Jen R106 875.

• Jaarlikse salaris vir S. Sam is R135 000 - dit is 50% meer as die van J. Jen.

• Oorblywende wins van R80 000 is gelykop tussen die vennote verdeel.
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 9 van 11

f1(RAAG 6 Bateverkope en AARP-konsepte 25 minute; 40 puntel

6.1 BATEVERKOPE:

Die onderstaande inligting is geneem uit die finansiele rekords van Umdoni Winkels

op 31 Mei 2011:

GEVRA:

Gebruik die onderstaande inligting en toon die volgende algemene grootboekrekeninge,

behoorlik afgesluit of gesaldeer op 31 Mei 2011 (waar van toepassing, toon berekeninge in

hakies):

• Opgelope waardevermindering op voertuie

• Bateverkope (30)

Inligting:

1. Dit is Umdoni Winkels se beleid om waardevermindering op voertuie teen 20% per

jaar op die verminderde saldo in berekening te bring.

2. Die Balansstaat op 31 Mei 2010 toon die volgende saldo's:

Voertuie R850 000

Opgelope waardevermindering op voertuie R320 000

3. Die volgende transaksie met betrekking tot voertuie het gedurende die jaar

plaasgevind:

Op 1 Oktober 2010 is In voertuig wat R140 000 gekos het, ingeruil teen R74 000 vir

In nuwe voertuig wat R216 000 gekos het. Die opgelope waardevermindering op die

verkoopte voertuig was R59 360 op 1 Junie 2010.

6.2 AARP-Konsepte:

Volgens die AARP word die beginsel van historiese koste toegepas in die boekhou

van die waarde van In vaste bate soos voertuie. Kies In voorbeeld uit kolom B om by

die ander AARP-beginsels in kolom A te pas. Skryf slegs die letter (A - E) langs die

vraagnommer (6.2.1 - 6.2.5) in die antwoordboek neer.

KOLOM A KOLOM B

6.2.1 Wesenlikheid A. Handelsvoorraad word in die state teen

kosprys opgeskryf met die verwagting

die toekoms sal verkoop.

dat dit in

6.2.2 Omsigtigheid B. Die huurder het R39 000 betaal, wat huur vir

een maand van die volgende jaar insluit. Slegs

R36 000 word in die Inkomstestaat opgeteken.

6.2.3 Paring C. Inligting wat belangrik is vir besluitneming soos

rente op lening vir die afgelope finansiele

moet in die state getoon word.

jaar,

6.2.4 Lopende onderneming-konsep D. Die onderneming se saketransaksies word

afsonderlik van die van die eienaar gehou.

E. In Bedrag wat as gevolg van voorraad-diefstal

verloor is, word as In verlies afgeskryf, al is

daar In moontlikheid dat dit in die toekoms

verhaal mag word.

(4 x 2 = 8)

6.3 Waarvoor staan die afkorting "AARP"?

(1 x 2 = 2)

G
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 10 van 11

IVraag 7 Vervaardiging en BTW 30 minute; 50 puntel

7.1 Sleepwell Vervaardigers

Sleepwell Vervaardigers vervaardig In reeks matrasse. Die matrasse word teen In

winsopslag van 50% op kosprys verkoop. Die inligting hieronder is geneem uit die

rekeningkundige rekords vir Maart 2008.

GEVRA:

Stel die volgende rekeninge in die Aigemene Grootboek van Sleepwell Vervaardigers vir

Maart 2008 op:

Grondstofvoorraad

Goedere-en-bewerking (onvoltooide werk)

Klaarprodukte

Vervaardigingsbokoste

(30)

INLIGTING VIR Maart 2008:

1. voorraa d voor hande aan d· Ie b eqm en em·d evan d· Ie maan d :

1 Maart 31 Maart

Grondstofvoorraad 32300 77700

Goedere-in-bewerking 14400 121 698

Klaarproduktevoorraad 23700 ?

Indirekte materiaal 14000 15200

2. Grondstowwe op krediet aangekoop, R255 500.

3. Invoerbelasting betaal op grondstowwe aangekoop, R4700.

4. Indirekte materiaal kontant aangekoop, R15 000.

5. Salarisse en lone:

Die fabriekswerkers se lone vir die maand is R165 600.

Die fabrieksvoorman se bruto salaris is R50 180 per maand. Die boekhouer het

vergeet om die voorman se pensioen te boekstaaf. Die werknemers se

pensioenfondsbydrae is 7% en die werkgewer se bydrae is 10% van die bruto

salaris. Die bydraes word tot die salarisrekening toegevoeg.

Die administratiewe personeel verdien R90 200 in totaal per maand.

6. Versekering word volgens die vloeroppervlak tussen die fabriek en die

administratiewe kantoor verdeel. Die fabriek bestaan uit 650 vierkante meter, terwyl

die kantoor uit 250 vierkante meter bestaan. Die maandelikse versekeringspremie

be loop R3 600.

7. Water en elektrisiteit van R23 000 is betaal vir Maart. Die administrasiekantoor het

10% hiervan gebruik endie res is deur die fabriek gebruik.

8. Verkope vir die maand, R528 300.
Rek Gr. 11 Nov. 2011 bl. 11 van 11

7.2. Fluffy Vervaardigers

Fluffy Vervaardigers vervaardig teddiebere. Hulle begin op 1 Januarie 2009 om die

teddiebere te vervaardig. Geen voorraad was voorhande aan die begin of einde van

die finansiele jaar tydperk nie. Die finansiele jaar eindig op 31 Desember 2009.

GEVRA:

Hoeveel teddiebere moet Fluffy vervaardigers maak om gelyk te breek? (7)

INLIGTING:

Hulle het 2 000 teddiebere gedurende die jaar vervaardig en verkoop. Die verkoopprys is

R25,60 per teddiebeer. Hul koste vir die jaar was 5005 volg:

TOTAAL PER EENHEID

VERANDERLIKE KOSTE R27000 R13,50

Grondstofkoste 10400 5,20

Direkte arbeidskoste ? 6,80

Verkoops- en distribusiekoste ? 1,50

VASTE KOSTE R13000 ?

Fabrieksbokoste 8000 ?

Administrasie koste 5000 ?

Totale koste R40000 R20,00

7.3 BTW

Akra Vervaardigers vervaardig skeerroom. Die onderneming gebruik te aile tye 'n

winsopslag van 33 1/3%op kosprys. Die vervaardigingskoste vir die skeerroom is

R27,00 elk.

GEVRA:

7.3.1. Bereken die verkoopprys van die skeerroom, BTW uitgesluit. (2)

7.3.2. Bereken die bedrag BTW wat die besigheid op hierdie artikel moet hef. (2)

7.3.3. Bereken die bedrag wat op die prysetiket van die artikel sal verskyn wanneer dit

in die winkel uitgestal word. (2)

Afslag Supermark is 'n algemene handelaar wat 'n winsgrens van 50% op kosprys op aile

items handhaaf. Hulle totale verkope volgens die kasregisterrol vir die maand het op

R1 155 900 te staan gekom. Dit sluit nulkoers-artikels in wat vir R452 805 verkoop is.

GEVRA:

7.3.4. Gee twee voorbeelde van nulkoers-artikels.

7.3.5. Verduidelik waarom daar artikels is wat teen nulkoers belas word.

7.3.6. Bereken die totale BTW wat in die maand se verkoopbedrag ingesluit is.

TOTAAL: 300 PUNTE

(2)

(1)

(4)

[13]