02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.2 DATUMS VIR PRAKTIESE WERK

Module Datums van praktiese werk

CHE104 23 November – 4 Desember

CHE221 23 – 25 November

CHE222 26 – 28 November

CHE223 30 November – 2 Desember

CHE224

CHE321

CHE322

CHE323

CHE324

3 – 5 Desember

1 – 5 Junie en 8 – 12 Junie

15 – 19 Junie en 22 – 26 Junie

34

Dierkunde

(gesamentlik aangebied deur die Departement Lewens-

en Verbruikerswetenskap, Unisa en die Departement

Lewenswetenskappe, Noordwes Universiteit,

Potchefstroom-kampus)

Telefoonnommer 011 471 22230 en

018 299 2524

1 Algemene Inligting

Studente moet vir toelating tot die teoretiese en praktiese eksamens

kwalifi seer deur bevredigende antwoorde op ‘n minimum aantal

werkopdragte vir elk van die betrokke modules voor bepaalde datums

in te lewer.

Studente wat vir Dierkunde en/of Plantkunde registreer, mag NIE

vir enige modules in Biologie registreer nie.

Chemie I maak deel uit van Dierkunde as hoofvak. U word sterk

aangeraai om Chemie I in u eerste jaar te neem.

Studente wat nie die praktiesewerksessies in Potchefstroom

gedurende die vermelde datums (kyk 4.2) kan bywoon nie, mag NIE

vir die betrokke module(s) registreer nie. Datums kan NIE gewysig

word nie.

2 Dierkunde as Hoofvak

Studente wat die twaalf modules in Dierkunde as ‘n hoofvak kies, word

sterk aangeraai om EEN van die volgende as hulle tweede hoofvak te kies:

Chemie Plantkunde

Fisiologie Mikrobiologie

Verpligte modules vir ‘n hoofvakkombinasie:

Eerste vlak: ZOL1501, ZOL1502, ZOL124T, CHE1501, CHE1502, CHE1503,

STA1510

Tweede vlak: ZOL221, 223, 224, 225

Derde vlak: ZOL321, 322, 323, 324

LW

Studente wat Dierkunde as hoofvak neem, moet CHE1501, CHE1502, CHE1503,

‘n noodsaaklike komponent van Biologiese wetenskappe, in hulle leergang insluit en

dit saam met al die ander vereistes wat vir die graad bestaan, slaag voordat hulle vir

die voltooiing van die BSc-graad kan kwalifi seer. Die graad sal nie toegeken word

voordat daar aan bogenoemde Chemie-vereistes voldoen word nie.

3 Oorgangsmaatreëls

Studente, wat ZOL121Q aan die einde van 2009 gedruip het, moet

registreer vir ZOL1501. Geen herhalers toegelaat vir ZOL121Q.

Studente, wat ZOL122R aan die einde van 2009 gedruip het,

moet registreer vir ZOL122R. Geen nuwe registrasies toegelaat

vir ZOL122R. ZOL122R sal slegs vir herhalers tydens 2010 -2011

beskikbaar wees.

Studente, wat ZOL123S gedruip het aan die einde van 2009, moet

her registreer vir ZOL123S. Geen nuwe registrasies toegelaat vir

ZOL123S. ZOL123S slegs vir herhalers tydens 2010 -2011.

Studente, wat reeds die teorie van evolusie as deel van ZOL123S

voltooi het, moet ook ZOL225X voltooi(Evolusieteorie).

4 Leerplan

(aangebied deur die Departement Lewens- en

Verbruikerswetenskappe, Unisa)

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

ZOL1501 Dierdiversiteit 1* (S1 en S2)

Medevereiste: STA1510

Doelstelling: om insig te verkry in die diversiteit, fi logenie, morfologie en

aanpassings van laer orde invertebrale diere.

ZOL1502 Dierdiversiteit 2* (S1 en S2)

Medevereiste: STA1510

Doelstelling: om insig te verkry in die diversiteit, fi logenie, morfologie en

aanpassings van hoër orde invertebrale en kordate diere.

ZOL123S Dierdiversiteit 3* (S1 en S2)

Medevereiste: STA1510

Doelstelling: om insig te verkry in die diversiteit, fi logenie, morfologie en

aanpassings van chordaatdiere.

ZOL1501: Dierdiversiteit 1 (S1 en S2)

Medevereiste: STA 1510

Doelstelling: om insig te verkry in die diversiteit, phylogeny, morfologie en

adaptasies van laer orde invertebrate diere.

ZOL1502: Dierdiversiteit 2 (S1 en S2)

Medevereiste: STA1510

Doelstelling: Doelstelling: om insig te verkry in die diversiteit, phylogeny,

morfologie en adaptasies van hoer orde invertebrate en kordate.

(aangebied deur die Departement Lewenswetenskappe,

Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus)

ZOL124T Dierkunde I (Prakties)* (jaarmodule)

Medevereiste: STA1510

Doelstelling: om praktiese vaardighede te ontwikkel in die gebruik van

navorsings- en ontleedmikroskope, en basiese disseksie tegnieke; om

diagnostiese eienskappe waarop klassifi kasiestelsels gebaseer is te herken;

en om insig te verkry in die strukturele en funksionele diversiteit van

ongewerwelde en gewerwelde diere.

(aangebied deur die Departement Lewensen

Verbruikerswetenskappe, Unisa en deur die

Departement lewenswetenskappe, Noordwes

Universiteit, Potchefstroom-kampus)

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

ZOL221T Vergelykende dierfi siologie* (S1 en S2)

Voorvereiste: ZOL1501, ZOL1502, ZOL124T

Medevereiste: CHE1501, CHE1502

Doelstelling: om met behulp van teoretiese kennis en eksperimentele

voorbeelde, op ‘n vergelykende basis, te verstaan hoe diere fi siologies

aangepas is by diverse omgewingstoestande.

ZOL223V Sitogenetika en embriologie* (S1 en S2)

Voorvereiste: ZOL1501, ZOL1502, ZOL124T

Medevereiste: CHE1502, CHE1503

Doelstelling: om studente in staat te stel om ‘n basiese kennis op te bou

van die oordrag en uitdrukking van genetiese inligting in dierselle en die

oordrag daarvan na die nageslag asook die vroeë embrioniese ontwikkeling

van Branchiostoma, Amphibia, Aves en Mammalia.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!