02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

selfvertroue in hulle eie Christelike identiteit, met mense van ander

godsdienste in gesprek tree; kan verskillende benaderings tot interreligieuse

ontmoeting verstaan en evalueer; kan die uitdagings en geleenthede wat uit

interreligieuse ontmoeting voortspruit aanpak; kan met mense van ander

godsdienste saamwerk in die belang van plaaslike gemeenskappe en die

breër samelewing; kan interreligieuse ontmoeting integreer met ‘n integrale

begrip van sending en missiologie.

CMM3705 Christelike morele besluitneming (S1 en S2)

Doelstelling: die doel van hierdie module is om studente te help om die

volgende te doen: (a) om oor die verskillende kenmerkende aspekte van

morele oordeel en besluitneming in ‘n bepaalde konteks na te dink, (b) om

kennis te verkry oor verskillende etiese teorieë en besluitnemingsteorieë en

verstaan hoe sodanige teorieë morele besluitneming en morele praktyk in ‘n

Christelike konteks beïnvloed.

BTH3720 Geïntegreerde teologiese praxis (‘n jaarmodule)

Doelstelling: hierdie verpligte ‘sluitsteen’-module mag slegs in die laaste jaar

van studie vir die BTh-graad geneem word. Studente wat hierdie module

voltooi is in staat om die insigte en vaardighede wat hulle in die ander 29

BTh-modules opgedoen het te integreer en te gebruik in ‘n kleinskaalse

bedieningsprojek in hulle gemeenskap om ‘n bepaalde probleem daar aan

te spreek.

50

Gemeenskapsgesondheid

(aangebied deur die Departement Gesondheidstudies)

Telefoonnommer 012 429 6303

1 Inleiding

Gemeenskapsgesondheid is die wetenskap wat betrokke is by

die gesondheidstatus van gemeenskappe en groepe. ‘n Kursus in

gemeenskapsgesondheid fasiliteer onder andere vaardighede soos

beraming van die gesondheidstatus van gemeenskappe en groepe,

identifi sering van veroorsakende en bydraende faktore wat gesondheid

beïnvloed, beplanning van toepaslike, aanvaarbare en kostevoordelige

gesondheidsdienste en die bemagtiging van gemeenskappe om aktief

betrokke te wees by gesondheid en gesondheidsake.

Die multidissiplinêre aard van die vakgebied bied aan praktisyns in die

gesondheidsveld die geleentheid om op ‘n breë vlak saam te werk, idees uit te

ruil, van mekaar te leer en sodoende hul vermoë tot improvisasie, innovering

en verandering uit te brei. Die kursus is daarom saamgestel vanuit ‘n multidissiplinêre

benadering en sal van waarde wees en toeganklik vir enige

persoon wat belangstel in gesondheid en gesondheidsverwante sake. Op

tweede- en derde vlak is daar egter ‘n paar modules wat net toeganklik is vir

professionele verpleegkundiges.

2 Algemene Inligting

Slegs professionele verpleegkundiges mag vir die modules

registreer.

Krediete word verleen vir die ekwivalente modules soos in die tabel

uiteengesit.

Die Suid-Afrikaanse Verpleegstersraad op Verpleging mag ‘n

kwalifi kasie in verloskunde as voorvereiste stel vir registrasie as

gemeenskapsver-pleegkundige.

3 Oorgangsmaatreëls

Studente wat die modules wat gelys is in die kolom

“Ooreenstemmende modules” in Tabel 1, moet nie inskryf vir die

ooreenstemmende modules wat gelys word in die eerste kolom nie

Studente wat geregistreer is vir die Gevorderde Diploma in

Gemeenskapsgesondheid moet seker maak dat hulle die modules

wat gelys is in Tabel 2 voltooi het aan die einde van 2010

Studente moet verkieslik met ‘n personeellid van die Departement

Gesondheidstudies beraadslaag om die voltooiing van hulle kursus

te bespreek, veral diegene wat nog nie die Gevorderde Diploma

voltooi het nie.

Tabel 1: Modules wat steeds aangebied word in die Departement

Gesondheidstudies, maar wat vanaf 2009 onder ander kodes aangebied sal

word of waarvan die kredietwaarde verander het. (Hierdie modules vorm

deel van die Baccalaureus in Verpleegkunde.

Modules soos

aangebied vanaf

2009

CMH1501

Omva ende

primêre

gesondheidsorg 1

CMH1502

Omva ende

primêre

gesondheidsorg 2

CMH1503

Gesondheid en

die omgewing

CMH1504

Farmakologiese

beginsels (faseer (

uit in 2010)

CMH2601

Gemeenskaps-

gesondheid

praktika

CMH2602

Gesondheid

in die

gemeenskappe

CMH3701

Basiese epidemio-

logie in gesondheidswetenskappe

Krediete

12

12

5

5

NQF

vlak

Ooreenstemmende

modules (vir die

laaste keer in 2008

aangebied)

CMH1043

Omva ende primêre

gesondheidsorg

CMH101W

Primêre

gesondheidsorg I

(Uitgefaseer in 2007)

CMH2035

Primêre

gesondheidsorg II

(Uitgefaseer in 2008)

12 5 CMH103Y

Gesondheid en die

omgewing

12 5 CMH1065

Farmakologiese beginsels

12 6 CMH2126

Gemeenskapsgesondheid

praktika

12 6 CMH224B

Gesinsgesond-

heid in die

gemeenskap

CMH2013

Gesinsgesentreerde

gesondheid

12 7 CMH209C

Basiese epidemiologie

Krediete

Tabel 2: Modules wat uitfaseer in 2010 as gevolg van die beeïndiging

van die Gevorderde Universiteitsdiploma in Gemeenskapsgesondheid

met spesialisering in Beroepsgesondheid OF Gerontologie OF Kliniese

Verpleegkunde, Gesondheidsassessering, Behandeling en Sorg

Modules wat uitfaseer.

Studente behoort hierdie modules

teen die einde van 2010 te voltooi

CMH1076

Kliniese hantering: volwasse pasïent

(teorie) (faseer ( uit in 2010)

CMH1088

Kliniese hantering: volwasse pasïent

(praktika) (faseer ( uit in 2010)

CMH2206

Kliniese hantering: vroulike pasïent

(teorie) (faseer ( uit in 2010)

CMH2218

Kliniese hantering: vroulike pasïent

(praktika) (faseer ( uit in 2010)

CMH2229

Kliniese hantering: pediatriese

pasïent (teorie) (faseer ( uit in 2010)

24

12

12

12

12

12

12

12

12

Ooreenstemmende modules

CMH216B (uitfaseer in 2007)

Kliniese hantering: volwasse

pasïent

CMH216B (uitfaseer in 2007)

Kliniese hantering: volwasse

pasïent

CMH2149 (uitfaseer in 2008)

Kliniese hantering: pediatriese

en vroulike pasient

CMH2149 (uitfaseer in 2008)

Kliniese hantering: pediatriese

en vroulike pasient

CMH2149 (uitfaseer in 2008)

Kliniese hantering: pediatriese

en vroulike pasient

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!