Rooibos drink nou uit een koppie - South African Rooibos Council

Rooibos drink nou uit een koppie - South African Rooibos Council Rooibos drink nou uit een koppie - South African Rooibos Council

sarooibos.co.za
from sarooibos.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Rooibos drink nou uit Deur AMELlA GENIS agenis@landbou.com Rooibosteeboere, -verwerkers en -bemarkers gaan 'n maatskappy stig om die belange van die hele bedryf op beplande en geko6rdineerde wyse te bevorder. bosteebedryf sal binnekort iets van G efragmenteerde die verlede weesoptrede as die inbedryf die rooi­ se bedryfsorganisasie tot stand kom. Boonop sal die gesamentlike liggaam rooibos 'n hupstoot gee deur gefokusde generiese bemarking en beskerming van die handelsmerk en genetiese materiaal. Betrokkenes by alle aspekte van die rooibosteebedryf het op Clanwilliam besluit om 'n verteenwoordigende raad, in die vorm van 'n nie-winsgewende Artikel 21-maatskappy, te stig. Dit sal as die "Rooibos Council of South Africa" bekend staan. Volgens mm. Dawie de Villiers, voorsitter van die raad totdat die maatskappy gestig is, sal dit alle pogings om die bedryf te verbeter op beplande en gek06rdineerde wyse laat plaasvind. "Ons gaan wegbeweeg van polarisasie in die bedryf, . die onstabiele aanbod en die gebrek aan 'n ge'r'ntegreerde ontwikkelingstrategie en fokus op die mark en kliente. Dit sallei tot groei, groter winsgewendheid en meer bemarkingsgeleenthede. " 'n Enkele verteenwoordigende bedryfsorganisasie sal homself ook beter kan posisioneer teen die bemarkingspogings van rooibostee se belangrikste mededingers, die groen-, swart- en kruieteebedrywe. Ander beginsels waarop die vergadering ooreengekom het, was dat die te stigte maatskappy die gesamentlike besluitnemingsmagte van die bedryf sal verbeter deur dit te ondersteun met 'n sterk inligtingsbasis, wat ook namens en tot voordeel van alle belangegroepe bestuur sal word. Die maatskappy sal hom beywer vir die volhoubare 22 benutting van Suid-Afrika se in- een koppie 'n Eie bedryfsorganisasie vir die rooibosbedryf kom binnekort tot stand. Dit behoort rooibos 'n hupstoot te gee deur gefokusde generiese bemarking en beskerming van die handelsmerk en genetiese materiaal. (Foto: Hugo Lo~hner) Hou baie kele nat ment van Handel en Nywerheid se afdeling agroverwerking gedoen is, stel 'n0ndersoek die totale jaarlikse na die rooibosbedryf rooibostee-omset wat inop2003 R462opmiljoen. inisiatiefDitvan sluitdienieDeparte die gebruik daarvan in skoonheidsmiddels, ystee en geneesmiddels in nie. Tee - verpak en in grootmaat - van R147 miljoen is in 2003 uitgevoer. Die waarde van die binnelandse mark was R315 miljoen. Volgens me. Soekie Snyman, die konsultant wat die verslag opgestel het, is 6 400 ton tee in 2003 uitgevoer, terwyl 4 200 ton binnelands verbruik is. Die PPECB se jongste uitvoersyfer vir die tydperk tot Desember 2004 is sowat 5 519 ton. Slegs 320 ton verpakte tee word uitgevoer. Die res word in grootmaat verkoop. Teeverkope was die afgelope paar jaar meer as die tot ale produksie en tekorte is uit die reserwevoorraad aangevul. Rooibosboere het in 2003 sowat 9 500 ton tee teen R12 per kg gelewer. In 2004 was die oes 7 500 ton en vanjaar word dit op sowat 6 500 ton geskat. Die afname in die oes is die gevolg van droe winters in 2003 en 2004. Rooibostee is besonder gewild - in Suid-Afrika en in die bulteland. Dit word weerspieel in die jaarlikse toename in verkope wat die afgelope drie jaar 30 % was. Die totale verkope het met 150 % toegeneem sedert 1993, terwyl uitvoer met 742 % toegeneem het. Snyman se in 2004 het die sterk rand uitvoer met sowat 8 % laat daal. Volgens die departement se verslag kom sowat 150 van die boere wat rooibostee aan verwerkers lewer, uit histories benadeelde gemeenskappe. Altesame 30 van hulle is individuele boere, terwyl die ander k06peratief boer. Hulle lewer saam sowat 250 ton tee per jaar. Die grootste opkomende rooibosteeboer lewer jaarliks sowat 50 ton tee. Die voorheen benadeelde word op R4 miljoen beraam. boere se gesamentlike uitvoerverdienste vir 2003 I! heemse botaniese hulpbronne met die samewerking van bewaringsorganisasies. Aangesien die bedryf ten opsigte van produksie en die teemaakproses die afgel ope 40 jaar nie veel verander het nie, sal die raad volgens De Villiers op daardie gebiede veel he om te doen. Bemarkingspogings - veral om die afhanklikheid van die Duitse mark te verminder - sal in ander lande verskerp word. De Villiers se hulle sal wil he dat meer van die verwerking in Suid-Afrika gedoen word. "Ons onverpakte tee word taamlik goedkoop oorsee verkoop. (Berig hierbo) Die invoerders verwerk dit daar en maak 'n groot wins, wat in Suid-Afrika kon gebly het." Hy se die droe winters van die afgelope twee jaar in die rooibosboerderygebiede Landbouweekblad, 13 Mei 2005

Rooibos drink nou uit

Deur AMELlA GENIS

agenis@landbou.com

Rooibosteeboere, -verwerkers

en -bemarkers gaan 'n maatskappy

stig om die belange van

die hele bedryf op beplande en

geko6rdineerde wyse te bevorder.

bosteebedryf sal binnekort iets van G efragmenteerde die verlede weesoptrede as die inbedryf die rooi­ se

bedryfsorganisasie tot stand kom. Boonop

sal die gesamentlike liggaam rooibos 'n

hupstoot gee deur gefokusde generiese

bemarking en beskerming van die handelsmerk

en genetiese materiaal.

Betrokkenes by alle aspekte van die rooibosteebedryf

het op Clanwilliam besluit om

'n verteenwoordigende raad, in die vorm

van 'n nie-winsgewende Artikel 21-maatskappy,

te stig. Dit sal as die "Rooibos

Council of South Africa" bekend staan.

Volgens mm. Dawie de Villiers, voorsitter

van die raad totdat die maatskappy

gestig is, sal dit alle pogings om die bedryf

te verbeter op beplande en gek06rdineerde

wyse laat plaasvind. "Ons gaan

wegbeweeg van polarisasie in die bedryf,

. die onstabiele aanbod en die gebrek aan

'n ge'r'ntegreerde ontwikkelingstrategie en

fokus op die mark en kliente. Dit sallei tot

groei, groter winsgewendheid en meer bemarkingsgeleenthede.

'n Enkele verteenwoordigende bedryfsorganisasie

sal homself ook beter kan posisioneer

teen die bemarkingspogings van

rooibostee se belangrikste mededingers,

die groen-, swart- en kruieteebedrywe.

Ander beginsels waarop die vergadering

ooreengekom het, was dat die te stigte

maatskappy die gesamentlike besluitnemingsmagte

van die bedryf sal verbeter

deur dit te ondersteun met 'n sterk inligtingsbasis,

wat ook namens en tot voordeel

van alle belangegroepe bestuur sal word.

Die maatskappy sal hom beywer vir die

volhoubare

22

benutting van Suid-Afrika se in-

een koppie

'n Eie bedryfsorganisasie vir die rooibosbedryf kom binnekort tot stand. Dit behoort rooibos 'n

hupstoot te gee deur gefokusde generiese bemarking en beskerming van die handelsmerk en

genetiese materiaal. (Foto: Hugo Lo~hner)

Hou baie kele nat

ment van Handel en Nywerheid se afdeling agroverwerking gedoen is, stel

'n0ndersoek die totale jaarlikse na die rooibosbedryf rooibostee-omset wat inop2003 R462opmiljoen. inisiatiefDitvan sluitdienieDeparte die gebruik

daarvan in skoonheidsmiddels, ystee en geneesmiddels in nie. Tee - verpak

en in grootmaat - van R147 miljoen is in 2003 uitgevoer. Die waarde van die binnelandse

mark was R315 miljoen.

Volgens me. Soekie Snyman, die konsultant wat die verslag opgestel het, is 6 400

ton tee in 2003 uitgevoer, terwyl 4 200 ton binnelands verbruik is. Die PPECB se

jongste uitvoersyfer vir die tydperk tot Desember 2004 is sowat 5 519 ton.

Slegs 320 ton verpakte tee word uitgevoer. Die res word in grootmaat verkoop.

Teeverkope was die afgelope paar jaar meer as die tot ale produksie en tekorte is uit

die reserwevoorraad aangevul.

Rooibosboere het in 2003 sowat 9 500 ton tee teen R12 per kg gelewer. In 2004

was die oes 7 500 ton en vanjaar word dit op sowat 6 500 ton geskat. Die afname

in die oes is die gevolg van droe winters in 2003 en 2004.

Rooibostee is besonder gewild - in Suid-Afrika en in die bulteland. Dit word weerspieel

in die jaarlikse toename in verkope wat die afgelope drie jaar 30 % was. Die totale

verkope het met 150 % toegeneem sedert 1993, terwyl uitvoer met 742 % toegeneem

het. Snyman se in 2004 het die sterk rand uitvoer met sowat 8 % laat daal.

Volgens die departement se verslag kom sowat 150 van die boere wat rooibostee

aan verwerkers lewer, uit histories benadeelde gemeenskappe. Altesame 30 van

hulle is individuele boere, terwyl die ander k06peratief boer. Hulle lewer saam sowat

250 ton tee per jaar. Die grootste opkomende rooibosteeboer lewer jaarliks sowat 50

ton tee. Die voorheen benadeelde

word op R4 miljoen beraam.

boere se gesamentlike uitvoerverdienste vir 2003

I!

heemse botaniese hulpbronne met die samewerking

van bewaringsorganisasies.

Aangesien die bedryf ten opsigte van

produksie en die teemaakproses die afgel

ope 40 jaar nie veel verander het nie,

sal die raad volgens De Villiers op daardie

gebiede veel he om te doen. Bemarkingspogings

- veral om die afhanklikheid

van die Duitse mark te verminder - sal in

ander lande verskerp word. De Villiers se

hulle sal wil he dat meer van die verwerking

in Suid-Afrika gedoen word. "Ons onverpakte

tee word taamlik goedkoop oorsee

verkoop. (Berig hierbo) Die invoerders

verwerk dit daar en maak 'n groot wins,

wat in Suid-Afrika kon gebly het."

Hy se die droe winters van die afgelope

twee jaar in die rooibosboerderygebiede

Landbouweekblad, 13 Mei 2005

het tee-oeste geknou, maar hy glo dat aanplantings

in die nuwe gebiede rondom Malmesbury,

Aurora en Porterville uitkoms sal

bied.

"Ek glo die moeilike jare is agter die rug.

Ons het 'n goeie produk met groot potensiaal.

Ons het iets spesiaals en uniek om

dit suksesvol vir almal te maak."

Die rooibosraad se belangrikste doelwitte

sal die volgende wees:

• Om die markaandeel van rooibosprodukte

plaaslik en internasionaal te vergroot.

• Om die uitvoerverdienste van rooibos­

produkte te vergroot deur onder meer uitvoerpromosies,

'n hoer opbrengs en plaaslike

verwerking.

• Die doeltreffende generiese bemarking

van rooibos.

• Marktoegang vir alle belangegroepe met

die fokus op swart ekonomiese bemagtigingsinisiatiewe.

• Werkskepping op alle vlakke van die

waardeketting.

• Die beste benutting van regeringsgeld

om die bedryf te ontwikkel, verteenwoordigende

strukture en groeistrategiee (uitvoer,

werkskepping en aandeelhouding).

• Die verbetering van die volhoubare bestuur

van natuurlike hulpbronne

Die aktiwiteite van die maatskappy sal

gerig wees op navorsing wat gehalte en

volhoubare produksie ondersteun, produ-

14121

• if) \V\V 1£ I. ~1i

'STAALSTRUKTURE

OPRIGTING LANDWYD

6x18x3m

9x18x3m

12x27x3 m

R20300

R27 330

R53240

siebeplanning in oorleg met bemarkingsbeplanning

om aanbod en vraag te balanseer,

generiese bemarking om die uitvoerbasis

te verbreed en markte te vergroot, marknavorsing

om 'n mededingende voordeel te

bewerkstelling en nuwe markte te ontwikkel,

ontwikkeling van akkurate inligtingstelsels

vir besluitneming en voldoening aan

gehaltestandaarde.

Die bedryf wil SEB-Iandboubesighede in

vennootskap met regerings- en ontwikkelingsinstansies

ontwikkel en die bedryf se

infrastruktuur, vaardighede en geleenthede

vir werkskepping en verwerking vergroot.

Geld vir die maatskappy se werk sal

uit ledegelde en 'n bedryfsubsidie van

die Departement van Handel en Nywerheid

kom.

Alle rooibosboere wat deur vrywillige heffings

tot die navorsingsfonds bydra, is outomaties

lede, terwyl alle ander moet aansoek

doen. Die verwerkers sal boerelede

se vrywillige heffings in elkeen se ledegeld

omskep. Korporatiewe lede - verwerkers,

vervaardigers, verpakkers, bemarkers,

kleinhandel/handelsmerkverpakkers - sal

ledegeld van sowat R3 000 per jaar betaal.

Spesiale kategoriee vir lidmaatskap deur

nie-winsgerigte organisasies en nuwe besighede

sal deur die raad ingestel word.

Die direkteure van, die te stigte maatskappy

is mnre. Dawie de Villiers (voorsitter),

Martin Bergh, Niklaas Slinger, Wil-

lie Nel en Elton Jefthas en mee. Mientjie

Mouton en Donnee McDougal. Daar is 'n

posisie vir 'n plaaswerker-direkteur, maar

die direksie het opdrag gekry om 'n manier

te vind om die mees verteenwoordigende

persoon aan te wys.

De Villiers van Cape Natural Tea Products

en Bergh van Rooibos Bpk. verteenwoordig

die verwerkers, Slinger en Nel

die boere, Mouton van Carmien Teas en

McDougal van National Brands die bemarkers

en Jefthas van Agribusiness in Sustainable

Natural African Plant Products die

histories benadeelde gemeenskappe. 'n

Onafhanklike konsultant, me. Soekie Snyman,

sal as koordineerder optree.

De Villiers, Bergh, Mouton, Jefthas, Snyman

en me. Lizette Joubert van die LNR­

Infruitec was lede van die loodskomitee

wat verlede November op 'n algemene vergadering

opdrag gekry het om die stigting

van 'n bedryfsorganisasie te ondersoek.

Daar moet nou by die Registrateur van

Maatskappye aansoek gedoen word om 'n

Artikel 21-maatskappy te registreeren om

dit as 'n bedryfsraad by die Departement

van Handel en Nywerheid te registreer.

Daarna kan aansoek gedoen word, besigheidsplanne

en projekvoorstelle voorgel8

word om te kwalifiseer vir 'n subsidie

ingevolge die Departement van Handel

en Nywerheid se sektor,-spesifieke ondersteuningskema.

I!

Koop aanlyn by

http://www.makoti.co.za

MA:{\QT'

ONGEEWENAARDE GEMAK EN GEHALTE GEWAARBORG

superieure gansdons

allergievrye duvets I allergievrye kussings I opknap van donsprodukte I 100 % perkaalkatoen-bedlinne

Caledonstraatnr 281- 287 1Uitenhage,62291Tel:+27(41)9922395 I Faks:+27(41)9922935

15x36x3,6m

18x36x3,6m

20x36x3,6m

SLEGSSWAARSTAALWORD GEBRUIK.

Oprigting en BTWingesluit. Ander groottes beskikbaar.

Koper verskaf sement,sand en ,klip.

INGENIEURSERTIFIKAATKAN,GEREELWORD.

VIR VINNIGEDIENSEN KWALlTEIT,SKAKEL

NEELS, 082 899 0655

Faks 0122576123

Nag vir nag ...

slaap die wereld met ons

Kom besoek ons by NAMPO BOEREDAG 17 - 20 Mei, lIopefieldsaal

16001

R86 195

R106900

R123540

Skakel (011) 790 8200

of./aks (011) 7908250

- riI' meer inligting.

Landbouweekblad, 13 Mei 2005 23

16ACA

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!