02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

40. Verskille tussen Suid-Afrikaanse Standpunte oor Algemeen Aanvaarde

Rekeningkundige Praktyk en Verenigde State Algemeen Aanvaarde

Rekeningkundige Beginsels

Die groep se gekonsolideerde finansiële jaarstate is opgestel in ooreenstemming met standpunte oor Algemeen

Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk in Suid-Afrika (SA-AARP), wat in sekere wesenlike aspekte verskil van die

rekeningkundige beginsels wat algemeen aanvaar word in die Verenigde State van Amerika (VSA-AARB). Hierdie

verskille sluit in metodes vir die meting en aanbieding van bedrae in die gekonsolideerde finansiële jaarstate, sowel as

addisionele openbaarmaking wat vereis word deur VSA-AARB. Die belangrikste verskille tussen SA-AARP en

VSA-AARB word hieronder uiteengesit, tesame met verduidelikings vir sekere aanpassings wat ’n invloed het op die

gekonsolideerde netto (verlies)/inkomste vir elk van die jare geëindig 31 Maart 2003, 2002 en 2001 en totale

aandeelhouersbelang soos op 31 Maart 2003 en 2002. Tydens die 2003 finansiële jaar is die groep se belang in

OpenTV, wat Spyglass en Static insluit, verkoop. Die uitwerking op eienaarsbelang van al die aanpassings wat met

OpenTV verband hou, is verwyder uit die rekonsiliasie van VSA-AARB aandeelhouersbelang en ook van die

rekonsiliasie van die VSA-AARB netto verlies vir die jaar geëindig 31 Maart 2003. Die effek van alle VSA-AARB

aanpassings wat verband hou met die bedrywighede en verkoop van OpenTV is ingesluit in ‘eindigende

bedrywighede’. ’n Gekonsolideerde inkomstestaat, voorberei volgens VSA-AARB, en met OpenTV as ’n eindigende

bedrywigheid aangebied, word op bladsy 126 uiteengesit.

31 Maart

2003 2002 2001

R’000 R’000 R’000

Netto inkomste/(verlies) volgens SA-AARP 325 761 (1 923 250) 999 928

VSA-AARB aanpassings:

(a) Besigheidsamevoegings — (2 316 770) (1 066 888)

(i) Datum van verkryging — — 137 755

(ii) Waarde van aankoopprys — (2 299 287) (1 204 643)

(iii) Verkreë navorsing- en ontwikkeling-in-proses — (17 483) —

(b) Herinstelling van klandisiewaarde afgeskryf teen reserwes — (971 430) (1 092 616)

(c) Herinstelling van ander ontasbare bates afgeskryf

teen reserwes (159 913) (229 503) (263 507)

(d) Waardedaling van klandisiewaarde (122 920) (5 469 895) —

(e) Waardedaling van ander ontasbare bates (50 136) — (416 722)

(f) Verkryging van minderheidsbelange

(opeenvolgende verkryging), netto 15 892 — —

(g) Aandeel-gebaseerde vergoeding (14 959) (103 391) (64 717)

(h) Voorsiening vir sluitingskostes (21 386) 52 261 —

(i) Terugskrywing van waardedaling van bates 1 284 (10 269) (19 063)

(j) Prestasie-waarborge — — (11 800)

(k) Amortisasie van klandisiewaarde en ontasbare bates

met onbeperkte nutsdure 183 426 — —

(l) Aanpassing van verwaterings-(verliese)/winste 122 (253 592) 7 891 373

(m) Ongerealiseerde winste en verliese op bemarkbare sekuriteite 7 613 (179 268) 137 554

(n) Afgeleide finansiële instrumente (794 138) 232 476 —

(o) Ná-aftrede werknemersvoordele (27 329) (34 200) (31 800)

(p) Sagteware- en webwerf-ontwikkelingskostes (2 512) (504) 6 815

(q) Eindigende bedrywighede (74 610) — —

Effek van aanpassings op belasting 185 688 110 198 181 434

Effek van aanpassings op minderheidsbelang 186 577 5 850 172 (4 995 490)

(Verlies)/inkomste volgens VSA-AARB voor verandering

in rekeningkundige beleid (361 540) (5 246 965) 1 254 501

(d) Kumulatiewe effek van verandering in rekeningkundige beleid (531 520) 18 434 —

Netto (verlies)/inkomste volgens VSA-AARB (893 060) (5 228 531) 1 254 501

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

113

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!