02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

18. Voorsienings en ramings

86 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

Die volgende rekeningsaldo’s is gebaseer op bestuur se ramings en aannames:

Addisio-

Ongebruikte

Valuta- nele voor- Gehef

omreke- Verkoop voor- sienings teen Voor-

1 April nings- van sienings terug- ander sienings 31 Maart

2002 verskille filiale geskep geskryf rekeninge benut 2003

R’000 R’000 R’000 R’000 R’000 R’000 R’000 R’000

Waarborge 18 456 (5 991) — — (12 465) — — —

Reorganisasie 13 804 (326) — — (920) (1 602) (10 216) 740

Beswaarde kontrakte 2 038 — — 834 (2 037) — — 835

Eindigende bedrywighede 135 146 (25 267) — — (36 928) — (21 386) 51 565

Hangende litigasie 1 500 — — 6 360 (288) 600 (1 250) 6 922

170 944 (31 584) — 7 194 (52 638) (1 002) (32 852) 60 062

Twyfelagtige skulde

– aantekening 11

Stadig-bewegende en

verouderde voorraad

476 023 (39 537) — 66 345 (19 974) (83 868) (25 029) 373 960

– aantekening 10

Ná-aftrede mediese

verpligtinge

111 282 (11 084) — 42 526 (1 528) — (3 072) 138 124

– aantekening 16 125 843 — — 20 319 (2 716) 3 401 (591) 146 256

884 092 (82 205) — 136 384 (76 856) (81 469) (61 544) 718 402

Verdere besonderhede met betrekking tot die voorsienings soos op 31 Maart 2003 is soos volg:

Die waarborgvoorsiening hou verband met die vervanging van foutiewe knapkaarte en voorwaardelike

toegangsmodules wat aan klante verskaf is. Die voorsiening is teruggeskryf aangesien die groep die voorwaardes

en terme van alle nuwe kontrakte met klante aangepas het.

Die reorganisie-voorsiening op 1 April 2002 is aangewend vir die betaling van herstruktureringkoste van die groep

se boekdrukkery-besighede asook sekere internet-aktiwiteite.

Die voorsiening vir beswaarde kontrakte hou verband met die groep se aanspreeklikhede vir huurkontrakte, maar

waarvan die gehuurde eiendom vakant is.

Die voorsiening vir eindigende bedrywighede hou verband met die vereffening van regs- en afleggingskostes uit die

beëindiging van Mindport-breëband en die voorsiening vir kostes om verpligtinge teenoor bestaande studente van

Lyceum-kollege na te kom.

Die groep is huidiglik betrokke by verskeie regsaksies. Die litigasievoorsiening is gebaseer op regsadviseur- en

bestuursramings van die kostes en moontlike eise wat verband hou met die aksies (sien aantekening 20).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!