02.05.2013 Views

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die internasionale wolmark het in die laat tagtigerjare in duie gestort toe die

Australiese wolraad nie meer kon voorbly om die oorproduksie van die vesel in te

koop nie. In daardie stadium was die opgehoopte voorraad bykans gelyk aan een

jaar se produksie! Die SA Wolraad het ook deur diep waters gegaan en is later

gesluit, soos al die ander bemarkingsrade. Al die gebeure het die land se

skaapboerdery groot skade berokken en ‘n mens kan net wonder watter bydrae dit

tot die ontvolking van die Karoo en ander plattelandse gebiede gelewer het.

(Willemse. 2002:1).

Skaapgetalle en wolproduksie in Suid-Afrika bly daal. Wolproduksie het die

afgelope dekade met meer as die helfde verminder, soos wolskaapgetalle gedaal

het en in baie gebiede na vleistipe skape oorgeskakel is, om die beter kontantvloei

van vleisproduksie te benut. Diefstal en ongediertes het dit ook al hoe moeiliker

gemaak om met enige vorm van skaapboerdery voort te gaan in Mpumalanga,

KwaZulu-Natal, dele van die Oos-Kaap en die Vrystaat. (Willemse. 2002:1).

Die Australiërs, wat 40 % van die wêreld se wol produseer, het die afgelope vyf jaar

(1995 tot 2000) met doelbewuste pogings begin om fyner wol (waarvoor daar

klaarblyklik ‘n onversadigbare vraag is) te produseer. Waar die gemiddelde

deursnee van die Suid-Afrikaanse skeersel (1999/00) sowat 22 mikron (R22,49/kg

skoonwol) is, is 17 % van die Australiese skeersel (1999/00) fyner as 19 mikron

(R45,82/kg skoonwol). Deur hul produksie by die marktoestande aan te pas, het

baie boere hul inkomste per hektaar uit wol stewig verbeter deur bloot die fyner

teelroete te volg. Die huidige prysverskil (1999/00) tussen wol van 19 en 22 mikron

is R23,33/kg (skoonwol). Boere wat beplan om fyner wol te produseer, moet dit nie

ten koste van reproduksie-, gehalte- en vleiseienskappe doen nie. “Die vraag na

medium wol sal nie oornag verdwyn nie, en dit sal nog altyd ‘n plek in die mark

vind.” (Bekker. 2000:1).

188

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!