'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

dspace.nmmu.ac.za

'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ...

voorkom, is Tetrachne dregei (stormbergplatblaar), wat ook nie voorkom in die

Sentrale-Hoër Karoo nie. Die Skyn-Hoër Karoo is vandag

steeds besig om te verander na ‘n grasveld. Die pionier van die Skyn-Hoër

Karoo is Chrysocoma ciliata (bitterbos). (Acocks. 1988:88 & Venter.

1976:164).

3.1.2 Reënval.

KAROO-AGTIGE MERXMUELLERA BERGVELD

Dit begin in die ooste as kolle op klipperige, droë aspekte in die Festuca-

Themeda Alpe Veld en die Stormberg Plato Soetveld. Hierdie veldtipe bedek al

die hoër berge van die Vals Karoo en die Sentrale Bo-Karoo. Die dominante

gras is Merxmuellera disticha (suurpol) en alhoewel dit die natuurlike dominant

in klipperige sandsteen dele is, is dit waarskynlik dat in alle doleriet dele en dele

bedek met grond, Themeda triandra (rooigras) en Tetrachne dregei

(stormbergplatblaar) die natuurlike dominante is. (Acocks. 1988:111 & Van

Oudtshoorn. 1999:50-256).

Figuur 3.4 verskaf die gemiddelde reënval vir die twee hoof produksiegebiede.

STORMBERG HOëVELD varieer gemiddeld tussen 301 en 500 mm reënval per

jaar, terwyl BURGERSDORP LAEVELD se gemiddelde reënval tussen 201 en 400

mm per jaar varieer.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is die gemiddelde reënval vir Burgersdorp;

Molteno; Steynsburg en Venterstad soos volg:

206

More magazines by this user
Similar magazines