02.05.2013 Views

Aansoek om vrystelling - M30 - Unisa

Aansoek om vrystelling - M30 - Unisa

Aansoek om vrystelling - M30 - Unisa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HIERDIE VORM MOET VERGESEL WORD VAN:

1. Oorspronklike opvoedkundige kwalifikasies (Hoërskool- en naskoolse kwalifikasies) of slegs afskrifte wat korrek

gewaarmerk is deur die Registrateur van ‘n Suid-Afrikaanse universiteit of deur ‘n S.A. Ambassade, Konsulaat, Hoë

Kommissariaat, Handelsending of ‘n Publieke Notaris in ‘n vreemde land. ‘n Gewaarmerkte vertaling in Afrikaans of

Engels van alle dokumente wat oorspronklik in ‘n ander taal uitgereik is, moet ook ingehandig word.

2. Houers van Amerikaanse Hoërskooldiplomas moet ‘n brief, wat deur die Registrateur van ‘n geakkrediteerde universiteit

in die Verenigde State van Amerika uitgereik is, wat aandui dat die houer geskik is vir onvoorwaardelike toelating tot

graadstudies by so ‘n universiteit, of SAT-resultate, inhandig.

3. ‘n Oorspronklike amptelike akademiese rekord (vakverklaring) wat die kursusse geslaag in die verskillende jare

aandui, indien die aansoek gedoen word op grond van ‘n naskoolse kwalifikasie, met ‘n minimum voorgeskrewe

tydsduur van minstens drie jaar aaneenlopende studie. (Slegs RSA/SADC-students)

4. ‘n Gewaarmerkte afskrif van die aansoeker se identiteitsdokument of paspoort wat sy/haar volle name en

geboortedatum aandui, of van die geboortesertifikaat.

5. ‘n Gewaarmerkte afskrif van ‘n getroude vrou se huweliksertifikaat of egskeidingsbevel.

6. GELDE BETAALBAAR : R320,00

Gelde word nie terug betaal indien ‘n student nie kwalifiseer of nie reageer op briewe in verband met die aansoek nie.

7. Aansoeke om vrystelling van die matrikulasie-endossement moet tesame met die items genoem onder punte 1 tot 6,

voorgelê word aan die Registrateur, Universiteit van Suid-Afrika, Posbus 392, UNISA, 0003, web:

http://www.unisa.ac.za, Tel: +27+116709000 / 0861670411.

LW: DOKUMENTE WAT GEFAKS WORD, IS NIE AANVAARBAAR NIE.

KONTROLELYS: (Moet deur die aansoeker voltooi word, voordat die aansoek ingehandig word.)

1. Het u al die vrae op die vorm beantwoord? Ja Nee

2. Het u die vorm geteken? Ja Nee

3. Is al u dokumente (ID/Paspoort, Opvoedkundige kwalifikasies en Huweliksertifikaat /

Egskeidingsbevel aangeheg?

Ja Nee

4. Is die dokumente die oorspronklikes of gewaarmerk soos voorgeskryf onder punt 1 hierbo? Ja Nee

5. Is die betaling of bewys van betaling ingesluit? Ja Nee

Indien u op enige van vrae 3 tot 5 NEE geantwoord het, sal hierdie aansoek nie verwerk word nie.

Dit beteken dat u registrasie nie verwerk sal word nie.

Aansoeker se handtekening Datum

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!