02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Om gedelegeerde outoriteit te verwerp, is ‘n belediging vir God.

Die hele gelykenis soos in Luk. 20:9-16 dui op die geval van gedelegeerde outoriteit.

God het nie persoonlik gekom om Sy betaling in te vorder nadat Hy die wingerd aan die

huurders uitgehuur het nie. Drie keer het Hy Sy dienaars gestuur en die vierde keer het

Hy Sy eie Seun gestuur. Hierdie was almal Sy gedelegeerdes.

Uit God se oogpunt: diegene wie Sy dienaars verwerp, verwerp Hom. Dit is vir ons

onmoontlik om God se Woord te hoor en te gehoorsaam en nie die woorde van Sy

afgevaardigdes nie. Dit is die rebelse aard van die mens wat maak dat hy net God se

direkte outoriteit wil aanvaar sonder om onderdanig te wil wees aan die gedelegeerde

outoriteite wat God daargestel het nie.

11. OUTORITEIT VAN DIE LIGGAAM

1 Kor. 12:12-21

Want net soos die liggaam een is en baie lede het, en al die lede van die een liggaam, al

is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus. Want ons is almal ook deur een Gees

gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal

van een Gees deurdronge. Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie. As die

voet sou sê: Omdat ek nie die hand is nie, behoort ek nie aan die liggaam nie – behoort

hy daarom nie aan die liggaam nie? En as die oor sou sê: Omdat ek nie die oog is nie,

behoort ek nie aan die liggaam nie – behoort hy daarom nie aan die liggaam nie? As die

hele liggaam oog was, waar sou die gehoor wees? As dit geheel en al gehoor was, waar

sou die reuk wees? Maar nou het God elkeen van die lede in die liggaam gestel soos Hy

gewil het. As almal een lid was, waar sou die liggaam wees? Maar nou is daar wel baie

lede, maar net een liggaam. En die oog kan nie vir die hand sê: Ek het jou nie nodig

nie; of ook die hoof vir die voete: Ek het julle nie nodig nie.

Dit is onmoontlik vir enige lid om ‘n hele liggaam te wees; elkeen van ons moet leer om

in die posisie te staan van ‘n lid en om die funksies en gawes van die ander lede te

aanvaar. Om die funksies/gawes van ander lede te aanvaar, is om die volheid van die

Hoof te aanvaar.

Slegs deur die funksies van ander te aanvaar – hul outoriteit te aanvaar – ontvang mens

die rykdom van die hele Liggaam. Weerspannigheid bring armoede, wantroue, suspisie

en woede mee. Die verwarring wat heers wanneer daar onenigheid is, veroorsaak altyd

‘n verlies vir die hele Liggaam.

Ons verstaan dikwels outoriteit verkeerdelik as iets wat ons gaan onderdruk, seermaak

en moeilikheid gee. God het nie so ‘n konsep nie. Hy gebruik outoriteit om ons

tekortkominge aan te vul. Sy motief om outoriteit daar te stel, is om Sy rykdomme

op ons uit te giet en om aan die behoeftes van die swakkes te voorsien.

God plaas bokant jou die broers en susters in die kerk wie geestelik meer volwasse is,

sodat jy hulle oordeel kan aanvaar as jou oordeel. Dit sal jou dan in staat stel om hul

rykdom te besit sonder dat jyself deur hulle pynlike ervaringe hoef te gaan.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!