02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Onsself het nie in die minste outoriteit in die huis, die wêreld of die kerk nie. Al wat ons

doen, is om God se outoriteit uit te voer; ons kan nie vir onsself outoriteit skep

nie.

Om in outoriteit te staan, hang nie af van ons eie idees en gedagtes nie, maar eerder

van om die wil van God te ken. Die mate van iemand se kennis van God se wil,

is die mate van daardie persoon se gedelegeerde outoriteit.

12.2 ‘n Persoon moet homself verloën

Waarskuwing: Persone met baie opinies, idees en subjektiewe gedagtes, moet

gevrees word. Hulle verkies om op te tree as almal se beraders. Hulle gryp elke

geleentheid aan om hul idees op ander af te dwing, en om in te meng met ander se

sake. Hulle gee voor dat hulle alles in die kerk weet, en ook alles in die wêreld.

So ‘n persoon het nooit dissipline geleer nie, en daar is nog nooit ernstig met hom

gehandel nie. Hy kom voor asof hy alles weet en alles kan doen.

Indien ons nie algeheel breek voor die Here nie, is ons nie gekwalifiseer om God se

gedelegeerde outoriteit te wees nie. God roep ons om Sy outoriteit te

VERTEENWOORDIG, nie om Sy outoriteit te VERVANG nie. Slegs wanneer so ‘n persoon

deur God gekasty is, sal hy begin om in vrees en bewing voor Hom te leef.

12.3 ‘n Persoon moet gedurig in gemeenskap met die Here bly

Enigiemand wat sy opinies vryelik aanbied en onversigtig spreek in die Naam van die

Here, is ver van God af.

Hoe nader iemand aan die Here is, hoe duideliker sien hy sy eie foute. Hy het geen

vertroue in sy eie vlees nie.

Joh. 5:19, 30

Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar, Ek sê vir julle, die

Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hy

doen, dit doen die Seun ook net so.

Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en My oordeel is regverdig,

omdat Ek nie My wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het.

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!