02.05.2013 Views

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

Autoriteit en Rangorde - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Mense is baie aggressief wanneer hulle hul “regte” afgedwing wil kry, maar baie traag

om hul ooreenstemmende verantwoordelikhede te erken. By tye is die gevolg ‘n

toestand wat grens aan anargie. As Christene moet ons waak teen hierdie soort

ingesteldheid. Dit is nodig dat ons ons respek toon vir wettige, sekulêre

outoriteit.

Maar eerder moet ons ‘n ingesteldheid van respek en gehoorsaamheid teenoor God ons

Vader en Jesus ons Redder, ontwikkel en behou. Dit sal uitdrukking kry in ‘n

ooreenstemmende ingesteldheid van respek en gehoorsaamheid vir God se Woord, die

Skrif.

Joh. 14:23-24

Jesus antwoord ...as iemand My liefhet, sal hy My Woord bewaar ... hy wat My nie

liefhet nie, bewaar My Woorde nie ...

Ons mag dalk daarop aanspraak maak dat ons God liefhet en ons kan dalk lang,

vloeiende gebede bid, of lang preke preek en welsprekende dienste hou. Maar, ons eer

God nie deur godsdienstige dade sonder ‘n leefstyl van heiligheid nie. Te midde van

oorvloedige wetteloosheid sal dit vir elkeen van ons paslik wees om ‘n vars bevestiging

te maak van ons onvoorwaardelike en algehele onderdanigheid aan die outoriteit van die

Skrif.

2 Tim. 3:16

Die hele Skrif is deur God ingegee ...

15. ONS PERSOONLIKE VERHOUDINGS

Een hoof area waarin ons onderdanigheid aan God en Sy Woord getoets sal word, is in

die area van persoonlike verhoudings. Jesus het ‘n paar baie streng reëls vasgelê.

Bv., Hy spreek Hom uit aangaande die vergifnis van mense:

Mark. 11:25-26

En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader

wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe. Maar as julle nie vergewe

nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.

Weereens, aan die einde van die gebedspatroon wat Jesus Sy dissipels geleer het in

Mat 6:9-13, voeg Hy een ding by:

“Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook

vergewe (v.14). Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle

Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie.”

Ons moet altyd onthou dat om iemand anders te vergewe, nie ‘n uitdrukking van emosie

is nie, maar ‘n daad van selfdissipline. Hiervoor kan ons op die Heilige Gees staatmaak,

Wie die Gees van “krag, liefde en selfbeheersing is”. (2 Tim. 1:7).

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!