02.05.2013 Views

Bekommernisse - gkbenoni.co.za

Bekommernisse - gkbenoni.co.za

Bekommernisse - gkbenoni.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bekommernisse

• Soos ’n meulsteun om die nek.

• Ons lewens weerspieël bekommernisse.

Spanning/stres

Geïrriteerd

Gefrustreerd

Vennynig

Perspektief – want ek kyk selde verder

as myself !

= Doringbos

God aan die werk

“Laat jou weg aan die Here oor en vertrou

op Hom, en Hý sal dit uitvoer”.

Ons persepsie:

Ek moet presteer!

Ek moet dinge

doen!

- Psalm 37:5

God leer:

Hy werk ook!

Let op …!

Let op …

Ritme in die natuur.

Kinders groei op.

Steeds gevoed.

Steeds geklee.

Son weer opgekom.

Woord weer verkondig.

Skepping instand gehou.

ens, ens, ens …

Kinderlike geloofsvertroue

• Laat jou bekommernisse oor in God se

hand.

• Vertrou op Here soos ’n kindjie op sy

ouers.

Onvoorwaardelik.

Van harte.

Asof jou lewe daarvan afhang.

• Moet nooit God se werk in jou lewe

geringskat nie!

Let op hoe groei die veldlelies

• Let op die klein dingetjies wat God doen.

• Hoeveel te meer nie groot dinge vir sy

kinders nie.

Grootste gawe – Jesus Christus.

In ons plek geoffer!

Nuwe lewe.

Plek in die hemel!

Romeine 12:2

• God verander ons deur ons denke te

vernuwe.

• Denke sinoniem met hart.

• Ons skat is waar ons hart is.

• Hart baiekeer gefokus op aardse dinge.

• Wil self die doringtakke in my lewe optooi!

• God wil hartsingesteldheid verander.

• Blom waar God jou geplant het.

God werk

Woord & Gees

WOORD

• Verryk ons lewe.

• Lees Bybel.

• Woordbediening!

• Kerkgang!

• Huisgodsdiens!

GEES

• Vernuut, versterk

• Vertroos,

bemoedig.

• Krag van God in

ons lewens.

Let op hoe groei die veldlelies

• Sien hoe wonderlik God sorg … midde

in jou sorge!

• Let op God se genade.

• Let op sy liefde.

BLOM WAAR JY GEPLANT IS !

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!