03.05.2013 Views

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 ...

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 ...

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA)

GRAAD 9 – 2008

LEWENSORIËNTERING

LEERDERBOEK

AFDELING A

TEMA:

Regte en Verantwoordelikhede

Voorgestelde tyd: 5 uur

150 punte

Aantal bladsye: 15

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 2 van 15

INHOUD

Bladsy

Opsommingsblad 3

Inleiding 4

TAAK 1 Het kinders regte?

Aktiwiteit 1.1 Die Grondwet beskerm kinders (Klasaktiwiteit) 5

Aktiwiteit 1.2 Die Wêreldkinderprys vir die Regte van die Kind (WKPRK)

(Pare en Individuele taak) 5 – 6

Aktiwiteit 1.3 Nomineer ‘n kandidaat in jou gemeenskap (Werk in Pare) 6 – 7

TAAK 2 Regte en verantwoordelikhede in my keuses

Aktiwiteit 2.1 ‘n Lewe van keuses (Individuele taak) 8

Aktiwiteit 2.2 Keuses wat jongmense in die gesig staar (Individuele taak) 9

Aktiwiteit 2.3 Jongmense wat keuses moet maak (Individuele taak) 10

Aktiwiteit 2.4 Gedagtes oor alkoholgebruik (Groepaktiwiteit) 10

Aktiwiteit 2.5 Suid-Afrikaners teen dronkbestuur (Individuele taak) 11

TAAK 3 Gemeenskapsbydrae

Aktiwiteit 3.1 Fiksheidskomponente (Individuele taak) 12

Aktiwiteit 3.2 Beplan ‘n ontspanningsaktiwiteit (Groepaktiwiteit) 13 – 14

Aktiwiteit 3.3 Samewerkingseienskappe (Individuele- en groepaktiwiteite) 15

Die Leeruitkomste en Assesseringsstandaarde in hierdie GTA gedek:

LU 1 – Gesondheidsbevordering: Die leerder moet in staat wees om ingeligte keuses te maak

aangaande persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid.

AS 3 – Ondersoek persoonlike en sosiale faktore wat bydra tot dwelmmisbruik en maak

aanbevelings rakende voldoende antwoorde en opsies vir rehabilitasie.

AS 4 – Kritiese evaluering van hulpbronne vir gesondheidsinligting, gesondheidsdienste

en ‘n verskeidenheid van opsies vir behandeling, insluitende MIV / VIGS.

LU 2 – Sosiale ontwikkeling: Die leerder moet in staat wees om ‘n begrip van en verbintenis tot

konstitusionele regte en verantwoordelikhede te demonstreer, en begrip toon vir

uiteenlopende kulture en gelowe.

AS 1 – Debatteer kwessies in verband met burgerregte en persoonlike keuses.

AS 3 – Kritiese bespreking van sosiale verhoudinge in verskeie situasies.

LU 3 – Persoonlike Ontwikkeling: Die leerder moet verworwe lewensvaardighede kan

gebruik om persoonlike potensiaal te vermag en uit te brei om effektief te reageer op

uitdagings in sy / haar omgewing.

AS 2 – Kritiese bespreking van eie regte en verantwoordelikhede in interpersoonlike

verhoudings.

AS 3 – Toepaslike emosionele respons in uitdagende omstandighede.

AS 4 – Verduidelik wat geleer is van ‘n uitdagende persoonlike interaksie deur krities te

reflekteer op eie gedrag.

LU 4 – Fisieke ontwikkeling en beweging: Die leerder moet in staat wees om ‘n begrip van, en

deelname aan, aktiwiteite wat beweging en fisiese ontwikkeling aanmoedig, te

demonstreer.

AS 1 – Deelname aan en selfevaluering van ‘n avontuurlustige buiteontspanningsaktiwiteit.

AS 4 – Kritiese evaluering en uitvoering van ‘n spelplan vir individuele- of spansport.

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELINGA Bladsy 3 van 15

Aktiwiteit

Leeruitkomste

assessering-

standaarde

TAAK 1 Het kinders regte?

Aktiwiteit 1.1

Aktiwiteit 1.2

Aktiwiteit 1.3

LU 2

AS 1

AS 3

Assesseringsmetodes en –wyses

Klasaktiwiteit: lees, dinkskrum &

identifisering

• Geen assessering

Gesamentlike (in pare) en

individuele opdragte: begripstoetsvrae

Geskrewe taak

• Puntetoekenning / Memorandum

Gesamentlike opdrag (in pare):

ondersoek

Klasaanbieding

• Kontrolelys

TAAK 2 Regte en verantwoordelikhede in my keuses

Individuele taak: tydlyn

Aktiwiteit 2.1

Geskrewe taak

• Puntetoekenning / Memorandum

Aktiwiteit 2.2

Aktiwiteit 2.3

Aktiwiteit 2.4

Aktiwiteit 2.5

LU 2

AS 1

LU 3

AS 2

AS 3

LU 1

AS 4

AS 3

TAAK 3 Gemeenskapsbydrae

Aktiwiteit 3.1

Aktiwiteit 3.2

Aktiwiteit 3.3

Opsomming

LU 4

AS 1

AS 2

AS 4

LU 3

AS 4

LU 2

AS 1

Individuele taak: collage en

verduideliking

Ontwerp en Maak

• Assesseringsrubriek

Individuele taak: dinkskrumvrae

Geskrewe taak

• Puntetoekenning / Memorandum

Groepaktiwiteit: bespreking

• Geen assessering

Individuele taak: begripstoetsvrae

Geskrewe taak

• Puntetoekenning / Memorandum

Individuele aktiwiteit: definieer terme

• Geen assessering

Groepstaak: ontspanningsaktiwiteit

Demonstrasie

• Kontrolelys

Groepsaktiwiteit: evaluering

Individuele taak: vrae

Geskrewe take

• Puntetoekenning / Memorandum

Voorgestelde

tydsduur

20 minute

25 minute +

huiswerk

45 minute +

huiswerk

10 minute +

huiswerk

15 minute

huiswerk

Puntetoekenning

Geen

punte

27 punte

30 punte

8 punte

16 punte

20 minute 10 punte

20 minute

15 minute

huiswerk

20 minute +

huiswerk

Geen

punte

19 punte

Geen

punte

95 minute 30 punte

15 minute

huiswerk

5 ure +

huiswerk

10 punte

150 punte

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 4 van 15

Inleiding

Hierdie GTA fokus op Regte en Verantwoordelikhede. Die doel is om jou geleenthede te bied om

inligting te ontdek, krities te dink en ingeligte besluite en keuses uit te oefen. Die gemeenskaplike

verband is dat ons regte en verantwoordelikhede het in alle aspekte van die lewe – hetsy in die

persoonlike ruimte of in die publieke domein. Regte en verantwoordelikhede is van toepassing op

die regte of kinders, demokrasie, ons keuses en hoe ons tot die samelewing bydra. Alle burgers in

‘n demokrasie het ‘n ‘stem’ en ‘n ‘keuse’ en hierdie GTA moedig jou aan om dit te ontdek en

eienaarskap te neem van jou standpunte en gedrag.

In hierdie GTA sal ons:

• Kyk na die Suid-Afrikaanse Handves van Regte

• Die rol van die Wêreldkinderprys vir die Regte van die Kind ontdek

• Plaaslike bydraes tot gemeenskapsopheffing ondersoek

• Regte en verantwoordelikhede in persoonlike keuses ondersoek

• Fiksheidskomponente begryp en implementeer

• Die eienskappe van goedgeorganiseerde groepe assesseer

• ‘n Klas-gebaseerde ontspanningsaktiwiteit beplan en lei

Algemene riglyne om leerders te ondersteun met die GTA proses:

• Jy moet die take op aparte papier doen as hierdie GTA-boekie. Take moet gedoen word op

papier wat ingehandig kan word vir assessering.

• Jy het afskrifte van al die assesseringshulpmiddels in hierdie boekie.

• Neem kennis van die assesseringskriteria en -hulpmiddels aan die begin van elke nuwe taak.

Maak seker dat jy die verwagtinge begryp alvorens die take aangepak word.

• In die geval van groepswerk, moet elke lid van die groep ‘n afskrif maak van die taak vir die

portefeulje.

• Die werkwoorde / instruksiewoorde is in vetdruk om jou by te staan.

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELINGA Bladsy 5 van 15

TAAK 1 Het kinders regte?

Taak 1 bestaan uit 3 aktiwiteite wat handel oor demokrasie en kinderregte.

Aktiwiteit 1.1 Die Grondwet beskerm kinders

Klasaktiwiteit

In pare en

individueel

takeaks

Bron 1 20 min

Bron 2

25 min +

huiswerk

Punte: geen

'Die Handves van Regte is ‘n hoeksteen van demokrasie in Suid-Afrika. Dit beskerm die regte van

alle mense in ons land en beaam die demokratiese waardes van menslike waardigheid, gelykheid

en vryheid.' Suid-Afrikaanse Grondwet Hoofstuk 2

Woordelys:

Beaam – om te ondersteun

Waardigheid – selfrespek

Beskerm – bewaar

Skend – misbruik / ongehoorsaam

Hoofstuk 2, Afdeling 28 van die Handves van Regte, verwys na kinderregte. Lees hierdie regte in

Bron 1. Gesamentlik as ‘n klas, bespreek die mees algemene maniere waarop kinderregte in die

hedendaagse samelewing geskend word. Maak ‘n lys hiervan. (Geen punte)

Aktiwiteit 1.2 Die Wêreldkinderprys vir die Regte van die Kind (WKPRK)

Punte: 27

In 2007, het 5.2 miljoen kinders wêreldwyd deelgeneem aan ‘n stemming. Betty Makoni van

Zimbabwe is as wenner aangewys vir die “Global Friends' Award” in 2007. Die WKPRK is

gebaseer op die Verenigde Nasies se Konvensie vir Kinders. Huidiglik neem 11 miljoen mense in

20,000 skole in 83 lande deel aan die WKPRK. Jaarliks groei die aantal geregistreerde skole. By

hierdie skole het alle kinders jonger as 18 stemreg om deel te neem aan ‘n wêreldwye stemming.

Hierdie proses bepaal die wenners van verskeie van die hoofpryse. Een van hierdie pryse is die

“Global Friend's Award”.

1.2.1 In pare, lees die gegewe inligting rakende die Wêreldprys vir die Regte van die Kind

(WKPRK) in Bron 2 en doen ‘n ontleding deur die onderstaande tabel te gebruik:

Kernaspekte van die

WKPRK

“Global Friends' Award”

Wêreldvriend skole

Wêreldstemming

WKPRK-webblad en -tydskrif

Internasionale Jurie vir Kinders

Ere Vriende

Watter mense is

betrokke?

Waaroor handel dit?

(1 x 12 = 12 punte)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 6 van 15

Individuele taak:

1.2.2 In jou eie woorde, verskaf enige twee redes vir die bestaan van hierdie kinderprys. (2)

1.2.3 Noem DRIE waardes van die WKPRK leer. (3)

1.2.4 Verduidelik wat dit beteken om iemand te bemagtig. Gee ‘n voorbeeld. (2)

1.2.5 Vermeld watter ondervinding ‘n jong persoon oor moet beskik alvorens hulle

verkies kan word om te dien op die jurie vir kinders. Gee een voorbeeld hiervan uit

die teks. (2)

1.2.6 Waarom dink jy is dit nodig dat ‘n jong persoon oor die ondervinding in 1.2.5

beskik alvorens hulle op die jurie kan dien? (2)

1.2.7 In watter wyses is die WKPRK demokraties? Noem 2. (2)

1.2.8 Hoe beoog die SA Handves van Regte en die WKPRK om dieselfde doel te bereik? (2)

Aktiwiteit 1.3 Nomineer ‘n kandidaat in jou gemeenskap

Hierdie aktiwiteit laat leerders toe om die verantwoordelikheid van

gemeenskapsopheffing in verband te bring met hul eie gemeenskappe en persoonlike

ruimte.

45 min +

Werk in pare Geen bronne

Punte: 30

huiswerk

In pare, benoem iemand uit jou gemeenskap wat ‘n beduidende verskil gemaak het in die lewens

van kinders of jongmense. Dit kan ‘n jong persoon wees of ‘n volwassene by jou skool, plek van

aanbidding, plaaslike klub of munisipaliteit, ens. ‘n Voorlegging moet voorberei word wat

aangebied kan word aan die klas. Elke persoon moet deelneem aan die voorlegging. Jy moet

goeie kennis hê van jou gekose kandidaat en jy moet die res van die klas oortuig dat jou kandidaat

‘n nominasie verdien. Gebruik die volgende vrae as opskrifte vir jou voorlegging.

Vraagopskrifte vir voorlegging:

• Wie is die individu wat jy gekies het? Gee 5 persoonlike besonderhede omtrent hierdie

persoon.

• Wat het die persoon gedoen om ‘n verskil te maak in die lewens van kinders en jongmense?

Vermeld 3 dinge.

• Hoe dien die persoon se lewe as voorbeelde vir ander? Vermeld een inspirerende aspek

omtrent hierdie persoon.

• Watter kinderreg het hierdie persoon verdedig? (Verwys terug na afdeling 28 in die Handves

van Regte)

(15)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELINGA Bladsy 7 van 15

Kontrolelys vir voorlegging

Kriteria Puntetoekenning

Die leerders het 5 persoonlike besonderhede van die persoon

verskaf.

Die leerders het 3 bydraes van hierdie persoon vermeld. (3)

Die leerders het aangedui hoekom hierdie persoon ‘n

voorbeeld is.

Die leerders het die kinderreg vermeld wat die persoon

verdedig het.

Albei leerders het bygedra tot die voorlegging. (1)

Die leerders het in die voorlegging goeie kennis getoon van

die kandidaat.

Die leerders het die klas oortuig dat hulle kandidaat verdien

om genomineer te word.

(5)

(1)

(1)

(2)

(2)

(2 x 15 = 30 punte)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 8 van 15

TAAK 2 Regte en verantwoordelikhede in my keuses

Taak 2 bestaan uit 5 aktiwiteite wat handel oor die keuses wat hedendaagse jongmense in

die gesig staar.

Aktiwiteit 2.1 ‘n Lewe van keuses

10 min +

Individuele taak Geen bronne

Punte: 8

huiswerk

Daagliks neem jongmense baie besluite. Hetsy hierdie keuses positiewe of negatiewe resultate tot

gevolg het, die nodigheid om hulle te neem, kan stres veroorsaak.

As inleiding tot die ontdekking van jou regte en verantwoordelikhede in die uitoefening van

keuses, oorweeg eerstens wat is toepaslik en wettig vir ‘n persoon om gedurende verskeie stadia

van hulle lewens te doen. Byvoorbeeld, jy is stemgeregtig op ouderdom agtien, maar nie op

ouderdom sewentien nie.

Bestudeer die tydlyn hieronder. Op ‘n aparte vel papier, skets die tydlyn en skryf twee dinge

neer wat wettig en sosiaal aanvaarbaar is op elke ouderdom.

7 jaar oud

16 jaar oud

1. ____________________ 2. ____________________

1. ____________________ 2. ____________________

18 jaar oud 1. ____________________ 2. ____________________

25 jaar oud

1. ____________________ 2. ____________________

(8 punte)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELINGA Bladsy 9 van 15

Aktiwiteit 2.2 Keuses wat jongmense in die gesig staar

15 min +

Individuele taak Geen bronne

Punte: 16

huiswerk

Ontwerp en maak ‘n collage as boekomslag vir ‘n boek getiteld 'Keuses wat Jongmense Moet

Maak'. Die collage moet die volgende bevat:

• 5 prentjies / simbole verteenwoordigend van positiewe keuses en 5 prentjies / simbole

verteenwoordigend van negatiewe keuses of sake wat jongmense vandag in die gesig staar.

• 5 positiewe en 5 negatiewe woorde oor hoe jongmense voel oor wat hulle in die gesig staar.

• die titel van die boek aan die bokant van die collage.

• effektiewe visuele impak. (ontwerp, uitleg en netheid)

• ‘n geskrewe verduideliking aangeheg tot die collage, wat verduidelik en interpreteer

hoekom jy die simbole en woorde gekies het vir die collage.

Assesseringsrubriek vir collage

Assesseringskriteria

Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4

Vermoë om Die leerder het Die leerder het Die leerder het Die leerder het

prentjies en nie prentjies en gepoog om minstens minstens 3 minstens 4

woorde te woorde

2 verskillende verskillende verskillende prentjies

kies wat die verteenwoor- woorde en prentjies prentjies en en woorde gekies, wat

tema oordra digend van te verteenwoordig, woorde gekies, toepaslik

positiewe en maar slegs op een verteenwoordigend verteenwoordigend is

negatiewe aspek gefokus. Die van die positiewe van ‘n balans tussen

keuses wat keuse is nie duidelik of negatiewe die positiewe of

vandag se verbind tot die keuses wat vandag negatiewe keuses wat

jongmense in keuses wat vandag se se jongmense in vandag se jongmense

die gesig staar jongmense in die die gesig staar. in die gesig staar.

nie.

gesig staar nie.

1 2 3 4

Vermoë om Die

Die verduideliking Die verduideliking Die verduideliking van

die prentjies verduideliking van die collage van die collage die collage is baie

en woorde van die collage poog om die toon ‘n verband en duidelik met ‘n sterk

sinvol te toon nie die verband en

betekenis tussen verband tussen die

verduidelik verband en betekenis tussen die die prentjies en die prentjies en die

betekenis tussen prentjies en die woorde, en wys op woorde, en dui op ‘n

die prentjies en woorde te toon, basiese logika en goed geargumenteerde,

die woorde nie. maar dit is swak begrip.

logiese en insigvolle

Geen begrip. beredeneerd en

toon beperkte

begrip.

begrip.

0 – 2 3 – 4 5 – 6 7 – 8

Visuele Geen aandag Poging om aandag Aandag geskenk Noukeurige aandag

impak geskenk aan te skenk aan aan sommige geskenk aan die

ontwerp, uitleg ontwerp, uitleg en aspekte van ontwerp, uitleg en die

en die netheid die netheidsaspekte ontwerp, uitleg en netheid van die

van die collage. van die collage, die netheid van die collage. Goed

Geen

maar nie goed collage, met ‘n georganiseerd, sinvol

organisasie. georganiseer nie. graad van

organisasie en

sinvolheid. Flair

ontbreek.

en aanloklik.

1 2 3 4

(16 punte)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 10 van 15

Aktiwiteit 2.3 Jongmense wat keuses moet maak

Individuele taak Geen bronne 20 minute

Punte: 10

Woordelys:

Dinkskrum - Om met soveel moontlik idees vorendag te kom.

Hierdie aktiwiteit verskaf ‘n manier om besluite te maak wanneer jy met keuses gekonfronteer

word. Dinkskrum ‘n lys van meer as 10 verskillende vrae wat jy jouself kan vra wanneer jy

besluite het om te neem. Die vrae moet jou help met die moontlike nagevolge van jou keuses.

Voorbeelde:

• Gaan ek iemand seermaak as ek dit doen?

• Is dit iets waarop ek trots sal wees as iemand anders weet?

• Doen ek dit omdat ek wil of omdat ek onder druk verkeer om dit te doen?

Kies die 10 beste vrae en noem hierdie apart vir jou onderwyser om te assesseer. (10 punte)

Aktiwiteit 2.4 Gedagtes oor alkoholgebruik

Bron 3 20 min

Klasaktiwiteit Punte: geen

Slegs vir bespreking:

In groepe van 5 of 6 kyk na die gespreksblokkies van die karakters in Bron 3 en bespreek die

volgende vrae:

• Dink jy dat hierdie kommentaar verteenwoordigend is van vandag se jongmense?

• Hoekom dink jy het mense verskillende opinies?

• Watter opmerkings kan jy die meeste mee identifiseer en hoekom?

• Watter opmerkings identifiseer jy die minste mee en hoekom?

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELINGA Bladsy 11 van 15

Aktiwiteit 2.5 Suid-Afrikaners teen dronkbestuur

15 min +

Individuele taak Geen bronne

Punte: 19

huiswerk

Lees die volgende uittreksel en beantwoorde die vrae.

Uittreksel uit http://www.sadd.org.za

Suid-Afrikaners Teen Dronkbestuur (SADD)

Missie verklaring

Om dronkbestuur te stop. Om families te beskerm van onnodige sterftes. Om ‘n verskil te maak.

Jaarliks sterf daar 18,000 Suid-Afrikaners in motorongelukke. 150,000 ander mense word beseer, in die meeste

gevalle ernstig. Die koste vir die SA ekonomie beloop jaarliks R43 biljoen. Alkohol speel ‘n rol in omtrent 50% van

die gevalle. Wees pro-aktief. Sluit aan by SADD om ‘n verskil te maak.

Hoeveel is té veel?

Alkoholeenhede en Drink en Bestuur

Alle berekeninge is gedoen vir ‘n volwasse manspersoon wat ongeveer 68 kg weeg.

1 eenheid = .02 g in 100 ml. bloed, of .1 0mg per 1000 ml in die asem. 1 eenheid = 10 ml suiwer alkohol.

Die wettige alkoholkonsentrasie in die bloed om in Suid-Afrika te bestuur, is ‘n maksimum van 0.05 g per 100 ml.

Dit beteken:

1 eenheid = 2/3 spiritusdrankie, bv. Hooch/ Brutal Fruit

1 eenheid = 2/3 blikkies bier

1 eenheid = 1 maat (25ml) Tequila, Whiskie, Brandewyn, Wodka, Rietspiritus

Jou bestuursvermoë word beperk (negatief beïnvloed) ná slegs 1 eenheid, daarom is dit beter om glad nie te

drink en bestuur nie.

Nadat twee blikkies bier binne ‘n uur gedrink is, is beide mans en vrouens oor die wettige vlak.

Dit neem die liggaam ongeveer 1 uur of meer om van 1 eenheid ontslae te raak.

Niks kan alkohol uit die liggaam verwyder behalwe tyd nie. Nie koffie nie. Nie koue storte nie. Nie Red Bull nie.

Nie water nie. Nie om die blok hardloop nie. TYD ALLEENLIK.

Indien jy jou sê wil sê oor dronkbestuur in Suid-Afrika, stuur ‘n e-pos aan:

carosmit@sadd.org.za en dit sal op die terugvoerblad van die webblad verskyn.

2.5.1 Wat is die doel van SADD as ‘n organisasie? (1)

2.5.2 Hoeveel Suid-Afrikaners sterf jaarliks in motorongelukke? (1)

2.5.3 Wat is die minimum hoeveelheid alkohol in 100 ml bloed wat ‘n 68 kg

manspersoon negatief kan beïnvloed? (1)

2.5.4 Motorongelukke is nie die enigste risiko verbonde aan alkoholgebruik nie. Vind

uit daaromtrent en vermeld SES ander risiko’s. (6)

2.5.5 Identifiseer en verduidelik TWEE redes hoekom sommige jongmense kies om te

veel te drink. (4)

2.5.6 SADD stigter Caro Smit het ander jongmense gevra om voorstelle neer te skryf

rakende die vraag:

'Hoe kan ons dronkbestuur op ons paaie stop?'

Skryf ‘n paragraaf aan SADD, waarin 3 voorstelle genoem word oor hoe ons dit

kan bereik. Verduidelik jou argumente. (6)

(19 punte)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 12 van 15

TAAK 3 Gemeenskapsbydrae

Hierdie taak is saamgestel uit 3 aktiwiteite. Al drie aktiwiteite lewer ‘n bydrae tot die

gemeenskap deur middel van ‘n ontspanningsaktiwiteit.

In hierdie aktiwiteit sal jy van fiksheid leer en die maniere hoe om dit te meet en te verbeter.

Daarna, in groepe, sal jy onstpanningsaktiwiteite lei, wat fiksheidskomponente sal insluit, vir die

res van die klas.

Aktiwiteit 3.1 Fiksheidskomponente

Individuele taak Geen bronne

20 min +

Punte: geen

huiswerk

Fisiese fiksheid is saamgestel uit 10 komponente waarvan 5 hieronder gelys word. Definieer elke

term en gee ‘n kort voorbeeld van hoe jy hierdie komponent in jou eie ontspanningsaktiwiteit

kan demonstreer:

1. Kardiovaskulêre uithouvermoë

2. Spoed

3. Ratsheid

4. Krag

5. Koördinasie

Voorbeeld: (van ‘n ander fiksheidskomponent – Balans)

Definisie vir Balans: die vermoë om ekwilibrium en liggaamsposisie te volhou

hetsy bewegende of staande.

Demonstrasie van hierdie komponent: Gebruik ‘n spel soos eenbeentjie wat

vereis dat die leerder op een been spring.

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELINGA Bladsy 13 van 15

Aktiwiteit 3.2 Beplan ‘n ontspanningsaktiwiteit

Geen bronne 95 min

Groeptaak Punte: 30

Woordelys:

Ondervra – om ‘n aktiwiteit te bespreek en evalueer wanneer dit voltooi is

In groepe van 5 persone, beplan en bied ‘n ontspanningsaktiwiteit vir lede van jou klas aan.

• Sluit 2 van die fiksheidskomponente in by jou ontspanningsaktiwiteit.

• Alle groeplede moet betrokke wees om ander lede van die klas te lei in hierdie aktiwiteit.

• Jou groep moet die gegewe beplanningsvorm gebruik en die instruksies volg.

• Maak seker dat jou ontspanningsaktiwiteit 15 – 20 minute duur.

• Verkry toestemming van die skool / onderwyser om die sportveld, saal of klaskamer te

gebruik vir hierdie aktiwtiteit.

• Die ontspanningsaktiwiteit moet ‘n sinvolle ondervragingsessie insluit.

• Daar sal ook van jou verwag word om ‘n groepevaluering te doen nadat jy die aktiwiteit

gelei het.

• Lees deur die kontrolelys, op die volgende bladsy, om te verneem hoe jy geassesseer sal

word.

Die volgende lys gee voorstelle vir aktiwiteite. Elke groep moet die onderwyser in kennis stel oor

die gekose aktiwiteit wat hulle lei:

• Indringerspeletjies (buit die vlag, basketbal, sokker, netbal, hokkie)

• Kolf- en veldwerk speletjies (krieket, bofbal, sagtebal, skopbal)

• Inheemse speletjies (kho-kho, dibeke/ skununu, kgati, diketo, jukskei)

• Aflosse (leer, knuppelstormloop, eier & lepel)

• Teikenspeletjies (pluimbal, muurbal, vlugbal, tennis, tafeltennis, sokker)

• Oriënterings- / avontuurresies (klim, hardloop, rotsklim)

• Dans / ritmies

Neem in ag dat jy die aktiwiteit sorgvuldig moet beplan. Besluit waar jy die aktwiteit gaan

aanbied, die toerusting wat jy sal benodig, hoe jy dit sal bekom en wat elke persoon van jou groep

se verantwoordelikheid is. Skryf dit neer. Die volgende vorm moet gebruik word in jou leiding

en beplanning:

Vorm: Aktiwiteit: ___________________________________

FIKSHEIDSKOMPONENTE IN DIE AKTIWITEIT IS:

Naam van persoon Verantwoordelikheid Toerusting benodig

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 14 van 15

Kontrolelys vir ontspanningsaktiwiteit

Groep se vermoë om te

organiseer:

Groep se vermoë om te

fasiliteer:

Fiksheidskomponente:

Klasrespons:

1. Groep het die beplannings- en

organisatoriese vorm effektief benut.

2. Groep het toestemming verkry om

fasiliteite te gebruik.

3. Groep het al die toerusting gereed gehad

vir gebruik.

4. Groep het klaslede vooraf voorberei. (Wat

om saam te bring, aan te trek, waar om te

ontmoet, ens.)

5. Groep het die beoogde tydsduur van die

aktiwiteit goed benader.

1. Elke groeplid het duidelik gedefinieërde

rolle gehad.

2. Alle groeplede het hulle rolle effektief

uitgevoer.

3. Groep het duidelike instruksies vir klaslede

gegee (geen onsekerhede).

4. Groep het alle klaslede terselftertyd

betekenisvol betrek.

5. Groep het die klas gefokus gehou en

afleidings effektief benader.

6. Groep het ‘n betekenisvolle

ondervragingsessie na afloop van die

aktiwiteit gelei.

1. Daar was twee fiksheidskomponente in die

aktiwiteit.

2. Die fiksheidskomponente is goed gekies en

komplimenteer die aktiwiteite.

3. Groeplede het die doel met die

fiksheidskomponente verduidelik.

1. Klaslede het die aktiwiteit geniet en het

entoesiasties deelgeneem.

Groepnommer:

2 punte

elk

(30 punte)

GRAAD 9: DOE GTA: LEWENSORIËNTERING: LEERDERBOEK – AFDELING 1 Bladsy 15 van 15

Aktiwiteit 3.3 Samewerkingseienskappe

Groep +

individuele taak

Geen bronne

15 min +

huiswerk

Groepe wat goed saamwerk, het die volgende eienskappe in gemeen:

• Die groeplede weet dat hulle op mekaar kan vertrou.

• Die groep het ‘n gemeenskaplike doel wat hulle probeer bereik.

• Elkeen in die groep voel ingesluit.

• Elkeen is verantwoordelik vir hulle aksies.

• Daar is gemeenskaplike ondersteuning en samewerking in die groep.

• Groeplede is mede verantwoordelik vir die beheer van die aktiwiteit.

• Die groeplede werk saam om konflik uit te stryk.

Punte: 10

Aan die einde van julle ontspanningsaktiwiteit, sal julle as ‘n groep julself evalueer hoe goed

julle saamgewerk het. Regverdig jou standpunt deur kommentaar te lewer in die gegewe

kolomme hieronder. Trek dieselfde tabel op ‘n aparte papier en voltooi die kolomme. Handig dit

by jou onderwyser in vir evaluering.

Groepevalueringsvorm Groepnommer:

1. Ons het op mekaar staatgemaak.

2. Ons het in die groep veilig gevoel.

3. Ons elkeen het ‘n rol gehad.

4. Almal was by die groepaktiwiteit betrokke.

5. Ons was almal verantwoordelik vir beheer.

6. Ons het ‘n gemeenskaplike doel gehad.

7. Ons het mekaar ondersteun.

8. Ons is verantwoordelik teenoor mekaar.

9. Ons het saamgewerk.

10. Ons het konstruktief met konflik gehandel.

Individuele taak:

Nooit Soms Gewoonlik Opmerkings

(Geen punte)

3.3.1 Op watter wyses bevorder ontspanning die opbou van die totale persoon? Gee 2

persoonlike voorbeelde. (2)

3.3.2 In jou eie woorde en gee voorbeelde om jou begrip van die volgende eienskappe

van ‘n groep wat goed saamwerk, te verduidelik.

(a) Veiligheidsgevoel onder mekaar

(b) Verantwoordelikheid

(c) Konstruktiewe konflik

(d) Gedeelde beheer (4)

3.3.3 Ons het individuele regte en verantwoordelikhede wanneer ons in ‘n groep werk.

Noem 2 regte en 2 verantwoordelikhede wat inag geneem moet word wanneer jy

in ‘n groep saamwerk. (4)

(10 punte)

Totaal: 150 punte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!