Republikeinse strewe in Suid-Afrika - Afrikanergeskiedenis
Republikeinse strewe in Suid-Afrika - Afrikanergeskiedenis
Republikeinse strewe in Suid-Afrika - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
DIE REPUBLIKEINSE STREWE IN DIE GESKIEDENIS VAN

SUID-AFRIKA

Herkoms van die Strewe

Noudat die Republiek van Suid-Afrika tien iaat oud geword

het, is dit seker nie onvanpas nie om weer eens fia te gaan wat

alles bygedra het tot die verwesenliking van die republikeinse ideaal

op 31 Mei 1961. \Vat hier volg is slegs'n historiese oorsig.

Algemeen word aatrva'at dat die republikeinse gedagte in Suid-

Afrika van twedrlei oorsprong is. In die eerste plek was daar die Nederlandse

agtergrond. Gedurende die hele Kompanjiestydperk aan die

Kaap was Nederland 'n republiek. Die voorstelling wat die koloniste

van hulle moederland in hulle omgedra het, was dus die van 'n tepu'

bliek, en daarby het die koloniste namate hulle meer verteenwoordiging

op regeringsliggame gekry het, kennis gemaak met sommige van

die demokratiese beginsels wat eie aan die Nederlandse Republiek was.

In die tweede plek het die voorbeeld van die Republiek van die

V.S.A., gestig in L787, ongetwyfeld ook die gedagtegang van die Kaapse

koloniste beinvloed. Voeg hierby nog die idees van Volksoewereiniteit,

Vryheid en Gelykheid, wat vanuit die rewolusion6re Frankryk oor die

hele w6reld uitgedra is en ook in die Kaap weerklank gevind het. Soos

in Nederland was daar teen die einde van die agtiende eeu ook 'n

Patriotte-beweging aan die Kaap.

Die Kaap het in die laaste twee dekades van die agtiende eeu nogal

heelwat beroeringe beleef. Petisies en verto3, en selfs opstande, was

voortdurend in die lug. Tog moet goed begryp word dat dit geen verset

teen die Nederlandse Republiek ingehou het nie, maar veeleer gerig

was teen die korrupte Verenigde Oos-Indiese Kompaniie, wat feitlik

op sy laaste bene gestaan het. So was die sogenaamde ,,Republieke" van

Graaff-Reinet en Swellendam (1795) nooit republieke nie en ook nooit

as republieke bedoel nie. Onafhanklikheid, los van Nederland, is nooit

nagestreef nie. \Tanneer albei die distrikte dit by verskillende geleenthede

as hulle strewe uitspreek om ,,onder een Vrije Republiek te sorteeren",

het hulle daarmee bedoel die vrye Republiek van Nederland.

Tog getuig dit van 'n mate van selfstandigheid, wat veral tot uiting

kom toe die rwee distrikte later in 1795 weier om aan die Engelse

invaller te kapituleer.

Daar is 'n direkte verband aart te toon tussen die Patriotte-beweging

aan die Kaap en die Voortrekkerrepublieke wat in die dertiger- en

rreertigeriare van die negentiende eeu vorm aanneem. Die Groot Trek

'was 'n vryheidsbeweging en die vrye state wat tot stand gekom het, het

vanselfsprekend 'n republikeinse vorm aangeneem. Daar was geen

ander alternatief nie. In der waarheid het die onafhanklikheidsgedagte

en die republikeinse ideaal eers met die Groot Trek na vore getree toe

duisende landverhuisers hulle ten doel gestel het om die Britse bestuur

van die Kaap-kolonie af te skud en in die binneland onafhanklikheid

te vind. Die trekgroepe was egter nie eensgesind oor die trekrigting nie.

26
Sommige het die Drakensberg oorgesteek; ander het wes daarvan gehou,

en so in verskillende gebiede ror rus gekom. Gevolglik is dit begryplik

dat daat verskeie staatjies ontsraan het - almal mer 'n republikeinse

inslag - wat eers later tot groter eenhede saamgebind is.

Die republieke in Natal

Die Voortrekkers wat die Drakensberg oorgesteek het, het na baie

ontberings en hewige botsings met die Zoeloes (Retiefmoord, Bloukrans,

Italeni, Bloedrivier) die Republiek Natalia in 1839 gestig, met

as grense die Swart Umfolozi, die Drakensberg en die Umzimvubu.

'n Verkose Volksraad van vier-en-twintig lede met 'n Voorsitter, ook

,rPresident" genoem, was die hoogste gesag, maar die uitvoerende

funksie daarvan was hoofsaaklik in die hande van Andries Pretorius,

wat as Kommandant-gerrctaal en milit6re hoof 'n permanente posisie

beklee het. Hy het eintlik die funksie van Sraatshoof vervul.

Hierdie eerste Voortrekkerrepubliek het nie vir lank bestaan nie.

Die Britse owerheid aan die Kaap was nie daarmee gediend dat so baie

van sy onderdane met die Groot Trek die Kolonie verlaat het nie.

'Pogings om die Groot Trek te keer of die landverhuisers te laat terugkeer,

het egter misluk. so is die hawe van Porr Natal van Desember

1838 af vir'n jaar rank met'n rroepemag beset om te verhoed dat die

Voortrekkers voorrade r,an skepe kry. vervolgens is port Natal in Mei

IB42 weer eens deur 'n Britse mag onder kaptein Smith beset.

Andries Pretorius het die Biitse besetting met 'n komnrando reengegaafl

en die troepe van Smith na 'n skeimutseling by Congella, 23 Mei

1842, beleer. Dick King ontsnap egter om hulo te gaan soek, waarna

twee Britse skepe opdaag en Smith ontset. Verdere yerset was flutteloos

en op 15 Julie 7842 onderwerp die Volksraad hom aan Britse gesag.

Talle Voortrekkers het Natal hierna verlaat. Op 12 Mei 1843 het Natal

'n Britse kolonie geword en in Desember 1845 het die eerste Luitenantgoewerneur,

Martin \7est, die nuwe bewind ingelui. Tot en met West

se koms het die Voiksraad nog in sarnewerking mer die Britse bevelvoerder

gefunksioneer, dog daarmee het alle Voortrekkerinstellings

verdwyn. Teen die einde van 1847 het die meesre Voortrekkers onder

leiding van Andries Pretorius Natal verlaat.

Onder hulle was daar 'n groepie afkomstig van die Klipriviergebied,

geleii tussen die Buffels- en Tugelarivier, war vir 'n kort tydjie

'n onafhanklike staatjie was. Dit het so gekom: Hoewel die Klipriviergebied

volgens 'n ttaktaat wat Flenry Cloete na die anneksasie van Natal

met Zoeloe-opperhoof Panda gesluit het, deel van Natal was, her Panda

dit blykbaar nie erken nie en die Boere van die gebied gemolesteer. Toe

die Natalse regering hulle geen hulp wou verleen nie, het die Boere

direk met Panda onderhandel en die gebied vir 1,000 riksdalers van

hom gekoop. So word dan in Mei 1847 die onafhanklike Kliprivierstaatjie

gestig met A. T. Spies as Leier en Kommandant. Luitenantgoewerneur

Martin $/est was nie hiermee gediend nie; hy laat Panda

27
'n vcrklaring onclerteken dat clie Klipriviergebiecl aan Natal behgort

en eis in Oktober 1847'n eed van trou aan die Britse kroon van die

inwoners
oor en hier was daar drie duidelike geografies-politieke groepe: ves-

Transvaal (Potchefstroom) onder Andries prerorius, Noord-Transvaal

(Zoutpansberg) onder Potgieter, en oos-Transvaal (Lydenburg) -

ohrigstad is weens die koors ontruirn - onder 'n eie volksraad. -

Die Transvaalse Trekkergemeenskap het egter die noodsaaklikheicl

ingesien om hulle geledere te sluit en 'n eenheiditaat te bewerkstellig. so

het in 1849 wel'n vereniging tussen potchefstroom en Lydenbur! tot

stand gekom, maar Toutpansberg was afsydig. pretorius'en potpiieter

kon mekaar nie vind nie. Fretori.,, *o., met-die Britse gesag oor onafhanklikheid

onderhandel, tern'vl potgieter geen heil ii so-'n beleicl

gesien het nie.

Dit Britse gesag in die oranjerivier-s.ewereiniteit was aan die

wankel onder talryke moeilikhede, x'aaronder die republikeinsgesindheid

van sy inwoners nie die minste N,as nie. Die Basoeto's het die

varden-bewind bedreig; in die Kaapkolonie het die Agste Grensoorloq

gewoed; in Natal was daar gerugte dat die Zoeroes pietorius se hulp

ingeroep het om die Engelse uit Natal te verdrvf. Daarbv het die Britsl

regering op hierdie stadium 'n anti-koloniale beleid .ro,irg"rtuun onder

clie oortuiging dat verdere koloniale uitbreiding slegs meer koste en

geen werklike voordeel meebring nie.

van hierdie omstandighede het Andries prerorius handig gebruik

gemaak deur hom bereid te verklaar om re onderhanclel. oie" Britse

r.egering het die geleentheid aangegryp en op 17 Januafie 1g52 sl'it

Andries Pretorius, met volmag van die potchefstror.,mse Kryqsraad, en

die twee Britse Kommissarisse, Frogge en owen, die sandrivierkonvensie.

wat die onafhanklikheid van die Transvaalse voortrekkers erken. Twee

jaar later gee die Britse rerering ook die oranierivier-soewereiniteit

prys en word die onafhanklikheid van die gebied russen die oranje en

die Vaal luidens die Bloemfonteinkonvensie, 23 Februarie 1g54, uik"rl.

uit die twee Konvensies is die rwee Boererepublieke gebore.

Republikeinse konsolidasie in die Transvaal

Die Sandrivierkonvensie het in die Transvaal sekerheid gebring

insake die onafhanklikheid, maar het nie die onderlinqe verdeeldheicl

be€indig nie. M. $7. Pretorius, u,at na die dood van sy vader, Andries,

die leierskap in N7es-Transvaal oD hom geneem het, het kragdadit ;i;

verenising gewerk. Hy slaag wel daarin om die zuid-Af:iikaarische

Republiek te stig en'n grondwet aanvaat te kry, doq die verskille het

so $iroor geword dat Lydenburg oo 17 Desember Ig56 wesbreek om

,,De Republiek Lijdenburg in zuid-Afrika" re stig. ook ai" z""tp""rl:"g:..r

o-nder stephanus schoeman, war na pie-t potqieter se o;;ir;

die -leierskap oorgeneem het, kom in verser en beskou hulle as in

onafhanklike gemeenskap. In werklikheid het die zujd-Afrikaansche

Republiek dus uit drie aparte republikeinse gemeenskappe bestaan.

Nog 'n vierde het bygekom, naamlik utrecht. rn 7g47 het sommigle

van die Kliprivierboere hulle ren noorde van die Buffelsrivi".

"t dii,

29
uite Natal gaan vestig. Dit was die begin van die distrik Utrecht. In

die vroed jarc vyftig het hulle aansluiting by die Transvalers gesoek,

maar Andries Pretorius, en later ook M. \f. Pretorius, het met Panda

onderhan{el oor die verkryging van grond in die rigting van St. Luciabaai

en wou daarom nie in Utrecht inmeng nie. Die Utrechters wou nie

in onsekerheid voortleef nie en het in 1854 die gebied van Panda

gekoop vir honderd beeste, waarna'n bestuur tot stand kom bestaande

uit komdt. J. C. Klopper, landdros A. T. Spies en vier Heemrade. Dit

het egter nie verhoed dat hulle steeds na vereniging met die Transvaal

gestreef het nie.

Mettertyd het die saamhorigheidsgevoel by die groepe sterker

geword en is vereniging bewerkstellig. Eers het 'Wes-Transvaal en

Zoutpansberg mekaar gevind; daarna het Lydenburg en Utrecht verenig

en uiteindelik het die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1860 'n verenigde

staat onder M. \f. Pretorius as Staatspresident geword. 'nPaar iaar

later, nadat Pretorius ook as President van die Vrystaat gekies is, was

daar weer rusies, selfs 'n burgeroorlog, oP streeksgrondslag, dog die

storms is geweer en die Zuid-Afrikaansche Republiek het sy eenheid behou.

Daar was ook verskeie pogings, deur M. \(. Pretorius met meer

voortvafendheid as diplomasie aangewend, om die Zuid-Afrikaansche

Republiek en die Oranje-Vrystaat te verenig, maar dit het nooit geslaag

nie.

In 1877 word die zwid-Afrikaansche Republiek die slagoffer van

die federasieplan van lord Carnarvon, die Engelse Minister van Kolonies.

Dit was eintlik 'n kompliment vir die republikeinse gesindheid van die

Transvalers dat Carnarvon besef het dat die Zuid-Afrikaansche Republiek

nie oorgehaal sou kon word om by 't Suid-Afrikaanse federasie

onder die Britse vlag aan te sluit nie en dit deur middel van anneksasie

moes geskied. Die eensgesinde en waardige wyse waatop die Transvalers

onder leiding van die Driemanskap, Paul Kruger, Fiet Joubert en

M. \f. Pretorius, teen anneksasie geDrotesteer het en die moedige wyse

waafop hulle die wapens teen Engeland ofigeneem het, het die bewondering

van die gfootste gedeelte van Suid-Afrika afgedwinq. Niks het

die Afrikaans-Republikeinse lewenspatroon meer in aansien gebrinq

as die roemryke Transvaalse onafhanklikheidsoorlog (1880-1881)

nie. Dit het, saam met ander faktore, die Afrikaanse nasionale sentiment

laat ontwaak van Kaappunt tot aan die Limpopo.

In 1888 het die Zuid-Afrikaansche Republiek 'n toevoeging aan sy

suidoostelike grens gekry toe die Nieuwe Republiek daarmee verenig

het. Hierdie republiek is gebore uit die toestand van onderlinge stryd

waarin Zoeloeland na die Anglo-Zoeloe-oorlog (1879) verkeer het. Op

uitnodigin g van'n groep Zoeloes, trek 'n klompie Boere uit Transvaal,

later aingevul uit die Vrystaat en Natal, Zoeloeland in 1884 binne,

salf Dinuzulu tot Opperhoof, onderwerp die weerbarstige LJsibepu, en

herstel die vrede. As beloning vir hulle dienste ontvang die Boere 'n

stuk grond in Zoeloeland, waar hulle in Augustus 1884 die Nieuwe

30
Republiek stis m51.r,ucas

_Meyer as presicrent. Finansidle probleme

die Nieuwe Republiek

het

gedwing om in 1888 as Ji"

die

Jir*it

Zuid-Afrikaansche

vryheid met

{"p"Uii?f. t" rn"r.r,ig.

'n Dereerike geskiebenis lewer die" Repubrieke

Goosen op, steilarand

i,rut ;n issz en

.;-lirs3

Zuid-Afrikaansche

al"

,"-iJ;x;;tk"

Republiek srens van

g"rtis

die

t.. B.;;;;;Jffi"r,

naturellekapteins, het die

Mosjette

twee

teen

grondgebied "r"Murlro.r*,

hulle .iande

as

gehelo

vergoeding en

or,*u'g. H*;;d;;;

Republiek Land ;."p in

Gots"r,

1882

,i",

die

nooifiono as sentrum

N' c'

van

Gev

die

van pittius bestuur

ur

en

v;;i,?r of

1883

Admi"i;;;";;r.

gevotg deur.die

Dit word

stigtins-"u"

in

st"uur";a

en

;;;+;;;rrs

Ge* as hoofdorp

J. van Niekerk as A?mini*"ur".r".

1885

Albei

deur

," L"r,uun

die milit6r"

is egter in

tp"Ji-.i" van

Hulle

sir

"t

charlls

het grotendeers

$tru"."r, be.indiq.

deel^g"*o-"a ;^^Brt"-il;,

1895iy

j}analand

die Kaapkotonie i"g8trl

wat in

ir.

1\og lets dergeriks is die Krein-vrystaat

deel van

wat

Swazilarid

in die suidwestelike

,T

*{g"f..- h.:,

F'

Il 1876 het

J' Maritz onseveet "I. J. Ferre

r5,0o0;;;;;van fta en

vir die

R360

s*r;i;;;;iroof

in w-are.

umbandien

G4n""d", k;;:;rt;ltk;,

"ili"#ooo, waafop ,n

aantal Boere hulle daar j9""r,i*-1"t. -In

staatjie gekies,

1gg6 i,

bestaande

t*^f"rtuur vir die

!t. i J. n"r.rid"rho"r,'i.'gott

greter, met die plaas u en T. pot_

Vaalkop-as" -Nadat

die regeringr"*rrr*

aansoek sedoen is om inlv#ine vergeefs

l" gfl Z;il-d;ku?rr.t

" Republiek

het die Driemansklp in rs90

verktaar.

Ji; r
word het. Met'n behoorlike grondwet, ontleefl aan die Franse konstitusie

vat: 1848 en die Amerikaanse van 1787, het die Vrystaat op 'fl vaste

basis ontwikkel en was hy staatsregterlik seker die volwaardigste van

al die Suid-Afrikaanse republieke van die negentiende eeu'

In die geskiedenis van die Oranje-Vrystaat is daar sekere fases te

sien. In die eerste plek het mens die beeld van 'n pionierstaatjie, swak

toegerus met finansidle middele sowel as organisatoriese talent, wat hom

rno"iruuttt omhoog werk onder die bedreiging van die Basoeto-mag wat

soos 'n donker *olk uutt sy oosterkim gehang het. Dit het meegebring

dat 'n gedeelte van die bevolking hulle staatkundige toekoms in vereniging"met'n

Zuid-Afrikaanschi Republiek gesien het en 'n gedcelte

*eer in 'n nouef aaneensluiting by die Kaapkolonie. Sir George Grey,

clie Kaapse Goewerneur, het g"totg dat eersgenoemde stfewe misluk

deur te d.eig met verbeurdveikluring van die Konvensies indien die

twee republiike verenig en terselfdertyd het hv laasgenoemde neiging

,r"rrro"tl"l om sy eie feJerasiekema te laat slaag.-Ook dit misluk egter

weens die onwil van die Britse regering teen die einde van die jare

vyftig.

so het die vrystaat geleer om op eie bene te staan en onder die

vasberade beleid .rrutt pt"tldent Bfand iot 'tt eensgesinde, selfstandige en

volwaardige republiek te ontwikkel. Eers is die Basoetoprobleem met

beslistheiiuun[.pak, maar rret toe die Vfystaat die finale oofhand gekry

het, is Basoeto[nd deur goewerneur sir Philip \Todehouse in naam van

Briitanje geannekseer. En toe kort hierna Griekwaland-\7es, x'at Vrystaarse'g"ii"a

was, met die diamantvelde en al deur die volgende

Goewer[eur, sir Henry Barkly, ook vir Engeland geannekseer is en die

geskil nadat dit .iarelank voorigesleep het, eers in 1876-op 'n onbevredii"nd"

wyse vir di" Vryr,uut opgelos !g, to" het daar 'n skerp anti-Engelse

gees ontstaan) wat vii die r"i .,an die eeu nie weer gewyk het nie.

Die toestroming van delwers na die diamantvelde van Griekwaland-'Wes

het die oitrtuut van miskien die sonderlingste republiek in

Suid-Afrika ten gevolge gehad. \reens die onsekerheid oor welke gesag

nou eintlik aanvaar Lo"r word, het die delwers van Klipdrift (by

nurtfy-W"s) in 1870 'n republiek.uitgerogp Stafford Patker, 'n

T."t

g"*"r" Britse fnarfoos, ur di" President. Net die volgende iaar egtet

fiet die ontdekking van ryker delwerye op die plek waar Kimberley

sou ontsraan, die b"l*etsr"publiek laat leegloop. In Oktober 1871 is

Griekwaland-'Wes deur Brittatlie geanflekseer en was daar natuurlik

geen sprak e dat daar weer so iets tot stand sou kom nie'

Maar om tefug te keer tot die Vfystaat: bogenoemde anti-Engelse

gevoel het die misiitkking van Catnarvon se federasieplan' ook wat die

?ryrruu, betref, t"r g"oolge gehad. Dit het ook die geneigdheid na_ die

Transvaal laat toeneem, veral tydens die anneksasie van Transvaal en

die Vryheidsoorlog. President Brand het hierdie neiging probe-er teenwerk.

ify h"t gro6r heil in federasie met al die gebiede in Suid-Afrika

32
gesien' al was dit dan onder Engerse vlag, as in nouer samesluiting met

die Transvaal.

Reeds vanaf die begi'] van die jare tagtig kan die geskiedenis van

die oranje-vrystaat moeilik van die ,", ',rur suid-Afrik"a geskei word.

Met die ontwikkeling van die mynbou word Suid-Afrika ,n ekonomiese

eenheid soos ook weerspieel *oid i.r die uitbreiding van ai. ,poor*"gnet.

rn hierdie ontwikkeling neem die vrystau, il

,n

senrrale

posisie in. Ekonomies en wat binnerandse orcle betref, -""r het dit goecr

gegaafl en die staat kry die naam van modelrepubliek.

Na die dood van president Brand in lggd het die oranje-vrystaat

sy lot by die zuid-Afrikaansche Republiek ingewerp. By president Reitz

sowe-l as president steyn was die Afrikaans-e truriorrui"^gevoel en clie

republikeinse sentimenr oorheersend. Reeds in Maart 1gg9 kom daar ,n

politieke verbond russen die twee republieke ror srand, wat later deur

president Steyn noll nouer aangehaaf is.

PRETORIANA nr. 5O 1966: Geskrvwe deur: prof. dr. F. J. du T. Spies

en dr. M. C. van Zyl

Dogters uan di.e Ho7rskool Jan d.e Klerk trek 'n voortrekkeruaeat.jie zuar

die seuns se_lf gemaa4 !"r. Die utaentiie rtet dAn'n bistoriese oprog uan

tu,aalf vortrtrrekkertuaentjies tydens 'n u,rksf ees d.e"Igen"irt,"

i>D

rJ rJ