battlefields biltongfees aansoekvorm - Pionier
battlefields biltongfees aansoekvorm - Pionier
battlefields biltongfees aansoekvorm - Pionier
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
~ 1 ~

STALLETJIE- / UITSTALLER REGISTRASIEVORM

BATTLEFIELDS DUNDEE BILTONGFEES IN SAMEWERKING

MET HOëRSKOOL PIONIER

1. SLUITINGSDATUM

1 JUNIE 2013

Aansoeke moet voor of op Maandag, 27 Mei 2013, ingedien word by ondervermelde e-pos, faks-

of posadres. Dit kan ook by Hoërskool Pionier ingehandig word. U sal binne sewe (7) dae

verwittig word of u aansoek suksesvol was en van ‘n stalletjienommer voorsien word. Hierdie

nommer moet dan as verwysing gebruik word by enige verdere navrae, asook tydens die

betaling van die stalletjiefooi.

2. PLASING

Voorlopige plasings word gedoen soos en wanneer aansoeke en betalingsbewyse ontvang word.

Die Battlefield Dundee Biltongfees-komitee behou die reg voor om enige stalletjie in belang van

die fees te verskuif.

3. EVALUASIE

Die beslissing van die komitee is finaal en geen korrespondensie daaroor sal gevoer word nie.

4. KOSTE

Die koste vir die stalletjie vir 1 Junie 2013, beloop R300.00 (drie honderd rand alleen). Die prys

sluit ‘n toegangskaartjie in.

5. BETALING

Suksesvolle aansoekers moet voor of op Maandag, 27 Mei 2013, die verskuldige bedrag in die

skool se bankrekening deponeer. Indien u na keuring kanselleer, word ‘n kansellasiefooi van

10% teruggehou. Indien u na die 27 Mei 2013 kanselleer word die totale bedrag verbeur. Meld

asseblief jou verwysingsnommer (stalletjienommer) op die depositostrokie en faks die

betaalbewys aan: 034 3758778, vir aandag: Mnr. BJ Vorster. U kan dit ook na die skool faks: 034

9809677, vir aandag: Mev. D. van der Walt.
~ 2 ~

6. BANKBESONDERHEDE

NAAM VAN BANK : ABSA

NAAM VAN REKENINGHOUER : HOëRSKOOL PIONIER

TAK : VRYHEID

REKENING NOMMER : 1320 620 194

TAKKODE : 334524

TIPE REKENING : TJEKREKENING

7. HANDELSURE

Die fees open Saterdag, 1 Junie 2013, om 08:00. Stalletjies kan reeds van 7:00 op Vrydag

opgerig word. U kan Saterdag u stalletjie na goed dunke beman. Die hekke sluit egter om 23:55.

Op Saterdag 1 Junie 2013 open die hekke om 08:00 vir die publiek, en sluit weer om 23:55.

8. SEKURITEIT

Daar sal voltydse sekuriteit verskaf word op die terrein, maar Hoërskool Pionier en die

Battelfieds Dundee Biltongfees-komitee aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige verliese of skade

tydens die fees gely nie.

9. VERBLYF

Uitstallers is verantwoordelik vir hul eie reis- en verblyfreëlings en die kostes daaraan verbonde.

Skakel gerus Battlefields Country Lodge, nommer 034 31281641 / 082 9536195 e-pos:

stay@battlefieldslodge.co.za vir akkommodasie.

10. REGISTRASIE

Suksesvolle aansoekers sal binne sewe (7) dae na ontvangs van die inskrywingsvorm in kennis

gestel word, waarna die registrasiefooi betaalbaar is. Omdat slegs ‘n beperkte hoeveelheid

stalletjies toegelaat kan word as gevolg van spasie, sal aansoeke eers na bewys van betaling

geplaas word en van ‘n stalletjienommer / verwysingsnommer voorsien word. Die

stalletjienommer sal op die toegangskaartjie, in die vorm van ‘n papiertipe armband,

aangebring word om as verwysing te dien. Registrasie geskied vanaf Vrydag, 31 Mei 2013 by

Battelfields Country Lodge en uitstallers mag dan met die voorbereiding van die stalletjie begin.

Alle uitstallers moet om 08h00 op Saterdag, 1 Junie 2013 gereed wees om handel te dryf.

Uitstallers is verantwoordelik vir alle afskortings,tafels, stoele, gazibo’s, verlengingskoorde,

dubbelpuntproppe ens. U kry slegs die uitstalruimte.

Slegs een kragpunt per stalletjie word voorsien. Rekenaars moet asseblief voorsien wees van

‘n “UPS” om dit te beskerm in die geval van ‘n kragonderbreking. Die feeskomitee sal geen

aanspreeklikheid vir skade aan rekenaars of toerusting aanvaar nie.
11. ALGEMEEN

~ 3 ~

Uitstallers is verantwoordelik vir die netheid van hul stalletjies.

Geen onderverhuring word toegelaat nie.

Nie die skool of die feeskomitee aanvaar verantwoordelikeid vir produk (te) wat nie verkoop nie.

12. GROOTTE VAN STALLETJIES

Tensy anders gereël, sal alle stalletjies ewe groot wees. (3x3m)

13. TOEGANSKAARTJIES

Soos genoem, word uitstallers van ‘n toegangskaartjie en ‘n voertuigtoegangspermit per

stalletjie voorsien. Die bandjies moet dus nie die Saterdag van die arm verwyder word nie,

omdat geen beskadigde bandjies by die hek aanvaar sal word nie.

DIE BATTELFIELDS DUNDEE BILTONGFEES GAAN KOOK HIERDIE JAAR. KOM WEES DEEL

DAARVAN!!!