03.05.2013 Views

DIE ONTDEKKING VAN GOUD AAN DIE WIT$TATERSRAND (1, K ...

DIE ONTDEKKING VAN GOUD AAN DIE WIT$TATERSRAND (1, K ...

DIE ONTDEKKING VAN GOUD AAN DIE WIT$TATERSRAND (1, K ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

DIE ONTDEKKING VAN GOUD AAN DIE WIT$TATERSRAND

(1, K. Venter, Srrabenskool, Langlaagte),

Dit was 'n heedike Sondagm6re vroeg in die jaar 1886 toe George

S7'alker saam met sy ou maat George Harrison 'n besoekie by hulle

vriend, George Honeybal, gaan afl6 het.

George Hamison, 'n Australidr, wat vir 'n tyd lank op die

Barbertonse goudvelde gewerk het, het in die loop van sy soektogte

op die plaas van die weduwee Oosthuizen aangekom om werk te vra.

Die huisie van die weduwee was bra klein en ongerieflik en omdat

George 'n klipmesselaar van beroep was, het die weduwee hom gehuur

om 'n klipkombuis aan te bou. fntussen het sy die kos by 'n buite

vuurmaakplek voorberei. George het in 'n ou afdakkie geslaap. Hier

het sy vriend, George Walker, wat vroeer by die Strubens verder na

die weste goud gesoek het, opgedaag op 'n paar dae se besoek en saam

het hulle oor die lang laagte gestap suidwaarts na waat George

Honeybal gewoon het.

Die gras was lank as gevolg van die oorvloedige somerre€ns en al

geselsende het hulle voortgestap, sommer so deur die veld. Die wOreld

was oop en die beeste het heerlik in die lang gras gewei. George

Sfalker het voor geloop en toe hy omkyk na sy maaq het hy sy voet

teen 'n klip gestamp. Hy moes die voet seker hard gestamp het, want

hy het sy skoen uitgetrek om die skade te ondersoek. Sy toon was

nerfaf.

George Harrison het egter meer belangstelling in die rots as in

die beseerde toon van sy vriend getoon. Sy geoefende prospekteerdersoog

het dadelik iets gemerk. Hy het die hamertjie wat hy altyd in sy sak

gedra het en waarmee hy maar altyd stukkies klip afgekap het van

rotse wat belowend gelyk het, uitgehaal en'n paar monsters afgekap.

Hiermee het hy teruggekeer na die ou opstal wat toe gestaan het min

of meer waar die teenswoordige Ho€rskool Homestead Park gele6 is.

Op pad het hy 'n ou stukkende ploegskaar en 'n geroeste bout opgetel.

Hulle moes by gebrek aatt'n behoorlike hamer en vysel dien om klippe

mee fyn te stamp en tot poeier of stof te maal.

By die opstil was die weduwee Oosthuizen, geklee in*haar swart

rok en kappie en wit voorskoot, juis besig om vleis te braai in 'n

pan op die vuur van die buite vuurmaakplek. \Vater afkomstig van

die fontein en ook reenwater van die platdakkie af was in balies gehou.

Sy was net besig om die ketel vol te skep uit een van die balies, toe

George Harrison daar in aller haas opdaag en orals rondval vit 'n

geskikte skottel of iets om die ,,stof" in te was, of soos hulle ges6 het,

te ,,pan". Skielik het sy oog op die pan vleis op die vuur geval en

ongedrg het hy die pan van die vuur afgegryp en die vleis op die

grond uitgesmyt en die stof daarin gegooi. Daarmee het hy hom na die

balie met drinkwater gehaas en begin om die goed daarin te was,

versigtig en met groot sorg, as sou dit 'n groot skat bevat. Hierdie

afskeiding van die ligtere matefiaal van die swaardere was 'n hele

proses. Bietjie vir bietjie word die waardelose ligte stof afgegooi totdat

daar naderhand net so 'n fyn, dun lagie oorgebly het.

10

Skielik, asof 'n verwoede perdeby hom in die middel van die

rug gesteek het soos hy daar gebukkend oor die pan staan, het hy

orent gespring en sy hoed in die lug gegooi en hees van opgewondenheid

uitgeroep:,,Goud, goud!"

So lui die verhaal.

George Sflalker is daatna terug na Fred Struben wat verder wes

na Krugersdorp se kant toe besig was met prospekteetwerk en aan hom

bekend gemaak dat hy die Hoofrif ontdek het. Hierdie Fred Struben

is eintlik die man wat agter die skerms die aanvoorwerk gedoen het,

hoewel hy nooit die eer gehad het om persoonlik die finale en groot

ontdekking te maak nie. Hy was 'n regte man van die veld, met sy

graaf en sy pik en sy pan. Dit is hy wat bedags tussen die rante in die '

bloedige son gesweet het en snags tussen die kaal rotse geslaap het

in die agtervolging van sy droom dat. daar goud langs die ,,rand van

witwaters" was. Dis hy wat op die gedagte gekom het dat 'n goudrif

van wes na oos al langs die rand geloop het, nog lank voordat daar

ooit gedroom is van goud daarlangs. In die agtervolging van hierdie

droom het hy dikwels honger gely en koue verduur en eenmaal selfs

sy geweer verkoop om kos te koop en ons weet dat 'n man destyds nie

maklik van sy geweer afstand gedoen het nie.

Struben het die rigting van die banketrif gevolg vanaf Paardekraal

ooswaarts deur Roodepoort en Vogelstruisfontein na Driefontein. En

toe het \Talker aan Fred Struben kom vertel dat hy die hoofrif van

,,Konglomeraat", die eintlike, goudrif, ontdek het. Fred se broer, H. \f.

Struben, het die nuus aan president Kruger oorgebring en op 8

September 1886 het landdros Von Brandis vanaf 'n ossewa in Langlaagte

die proklamasie van die goudvelde afgelees.

Daar word vandag nog hewig gestry oor die Yta g wie dan

eintlik die ware ontdekker van die goudvelde gewees het. Sou die

eer aan Fred Struben toekom, die man wat eintlik die ,,siener" en

beplanner was? Sou dit George Harrison wees in wie se naam die

ontdekkerskleim geregistreet staan? Tussen hakies, Harrison het seker

nie veel van die ontdekking gedink nie, want hy het kort daarna Yan

sy kleim ontslae geraak en van die toneel verdwyn. Daar word beweer

dat hy teruggegaan het na die Barbertonse goudvelde, waar hy deur

'n leeu verslind is!

W'as dit die Strubens of Harrison of miskien die groottoon van

George 'Walker, soos die verhaal lui, wat die ware ontdekker van

die Hoofrif was? Sal ons ooit weet? Hoe dit ook al sy, ons behoort

hulle almal se name in ere te hou, want in een of ander manier was

hulle almal daatby betrokke.

In die kantoor van die Strubenskool op die Hoofrifweg, Langlaagte,

waar die oorspronklike ontdekking gemaak is, hang 'n portret

van Fred en Harry Struben met die opskrif:

,,Ter herdenking van die Strubenbroers, Flarry en Fred, wat

deur hulle uitgebreide en aanhoudende prospekteer- en mynwerk

op 'Witwatersrand, van 1884 tot vroeg in 1886 die gevolglike

ontdekking van die hoofrifgroep van konglomerate onvermydelik

gemaak het. Hulle het indiwidueel die meeste bygedra tot die

ontdekking van die \Titwatersrandse Goudvelde."

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!