SpoorlynLourencoMarques - Afrikanergeskiedenis
SpoorlynLourencoMarques - Afrikanergeskiedenis
SpoorlynLourencoMarques - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
Sy laaste jare het lW.illiam Robinson in Middelburg deurgebring.

Cp 84-jaige leeftyd was hy reeds blind in een oog en later kon hy

feitlik niks sien nie. Op 26 Augustus I9l4 is hy in Middelburg

oorlede. Hy is in Rustenburg begrawe. Hy was ongerwyfeld die laaste

Setlaarskind wat in die nuwe vaderland te sterwe gekom het. Een van

sy jonger broers het 'n belangrike rol gespeel in die goudmynontwikkeling

in ons land. Hy was sir J. B. Robinson van wie ons later vertel.

DIE EERSTE TREINSPOOR NA LOURENCO MARQUES

(M. Yenter).

Dit is 'n koue rednerige dag en Gawie is baie verveeld. Van

moedeloosheid snuffel hy maar in Oupa se boekrak. Hy blaai hier in

'n boek en soek daar weer na iets mooier. Hy kry 'n groot boek en

blaai daafin.

,,Ouma, Ouma kom bietjie hier," roep hy hard. ,,Kyk hierdie

pragtige boek. Delagoabaai - dis mos by Lourenco Marques waar

t;ns volgende week heen gaan, nie waar nie?" vra Gawie.

,,Ja, my kind. Dis die gedenkboek wat met die opening van die

Delagoabaai-spoorweg uitgegee isr" antwoord Ouma.

,,Vegtel my iets daarvan, asseblief Ouma?" soebat Gawie.

,,Kom sit hier by my dan blaai ons daarin, en sal ek jou vertel.

I(yk, daar is die datum - 1895. Dit is in daardie jaat vir verkeer

geopen. Daar sien jy op die buiteblad die wapen van die Suid-Afrikaaflse

Republiek en die leuse: Eendrag maak Mag.

,,Die Suid-Afrikaanse Republiek wou altyd graaa 'n spoorwegverbinding

na 'n hawe gehad het. Hulle sou dan makliker goedere

kon invoer. Die aanl6 van die spoorweg naDelagoabaai was 'n moeilike

werk. Die spoorweg moes deur die Ho€veld oor berge en deur die

digbegroeide Laeveld gel6 word. Daat was baie riviere en spruite

waaroor brfre gebou moes word. Die ongesonde klimaat in die Laeveld

het baie siekte en dood onder die werksmense veroorsaak. Hulle moes

in die veld bly en dit was soms baie ruig. Daar was wilde diere. Hulle

moes onder baie moeilike omstandighede werk. Jy kan self dink, Gawie,

dat daar baie voorbereidings, studie, ondersoek en opmetings gedoen

is voordat die werk kon begin. Die gedenkboek gee 'n beskrywing van

al hierdie dinge. Die werk is deur die Nederlandse Suid-Aftikaanse

Spoorwegmaatskappy aangepak.

,,Vag, laat ons na die oorsig van die belangrikste gebeurtenisse

in die lewe van die maatskappy blaai. Dit gee jou sommer gou-gou

die hele geskiedenis van die spoorweg:

November 1887: Die opmeting aan die Komatiepoort begin.

Januarie en Februarie 1888: Siekte en dood van die eerste ingenieurs.

It{aart 1890: Die eerste stoomskip vertrek van Amsterdam na Delagoabaai

met bou- en ander matetiaal-

Mei 1891: Die eerste lokomotief ry oor die Komatiebrug.

Julie 1891: Die opening van die spoorweg van die Portugese grens

18
tot by Komatiepoort. Die begin dus van die Delagoabaailyn.

Oktoberr 1891: Opening van die Delagoabaailyn tot by Hectorspruit.

Desember 1891: Opening van die spoorweg tot by Malelane.

Maart 1892: Die spoorweg is tot by Kaapmuiden voltooi.

April 7892: Opening van die Delagoabaailyn tot by Krokodilpoort.

Tunie 1892: Die spoorweg gaafl na Nelspruit.

Junie 1893: Opening van die Delagoabaailyn tot by Alkmaar.

September 1893: Die tonnel in die Elandsberg word deutgeboor.

November 1893: Die spoorweg is tot by Elandshoek voltooi.

Desernber 1893: Opening van die spoodyn tot by Nooit Gedacht.

lanuatie 1894: Spoorweg tot by Waterval-Onder voltooi.

Mei 1894: Die opening van die Delagoabaailyn van Pretoria tot by

Eerste Fabrieke.

.funie 1894: Die spoorweg is tot by rWaterval-Boven voltooi.

]ulie 1894: Die spoor reik nou tot by Machadadorp.

lseptember 1894: Die spoorlyn van Pretoria bereik Elandsrivier.

Oktober 1894: Die spoofweg van Pretoria kom tot by Bronkhorstspruit.

Die laaste spooi word by Balmoral ge16 en aangesluit. Die eefste

trein van die ooste kom in Ptetofia aan.

2 Novemb er 1894: Die laaste bout van die Delagoabaai-spoorweg word

deur die staatspresident by S7ilgeriviet aangedraai. Die spoorweg

word as voltooi beskou. Daar is baie mense - 2an5isnlike burgers

en uitgenooides - teenwoordig.

18 November 1894:'n Voorlopige treindiens op die Delagoabaailyn

begin. Daar is drie passasierstreine wat weekliks na Lourenco

Marques deurgaan.

1 Januarii

1,895: Die volledige opening van 'n gereelde diens tusse'.

Pretoria en Lourenco Marques.

,,Dit was 'n blye gebeurtenis vir die ou Republiek," eindig Ouma.

,,'W'ag, wag kyk hier is 'n kaart ook, Ouma. Ek wil dit gou teken

en al die name daarop invul, dan kan ek volgende week oplet waar

ons is, as ons met die trein na Lourenco Marques ry," s€ Gawie.

,,Dis 'n oulike plan om op so 'n onplesierige dag besig te bly en

baie leersaam ook," stem Ouma saam.

SHAKA VERTEL

(M. Venter).

Ek is Shaka, die seun van Senzangakhona en Nandi. My pa was

die hoofmarr van die Abatetwa. Daar was moeilikheid voordat my pa

rnet my ma getrou het, en toe ek gebore is, wou hulle my doodmaak.

My pa het my lewe gered deur Nandi sy wettige vrou te maak.

Toe ek 'n seun was, het ek baie swaar gekry. Die ander kinders

het my gedurig geslaan en beseer. Dit was bitter om so mishandel

re wotd.

My ma wou graag h6 dat

;noes nooit bang wees nie. Sy

ek sterk en dapper moes wees. Ek

het die toordokters gevra om haar

19