Hoėrskool Overkruin
Hoėrskool Overkruin
Hoėrskool Overkruin
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Hoërskool Overkruin

NIE WINSGEWENDE ORGANISASIE NR 004 654 NPO

BRAAM PRETORIUSSTRAAT TEL: (012) 567 5115/6 POSBUS 13709

WONDERBOOM FAKS: (012) 543 1790 SINOVILLE

PRETORIA E-Pos: info@overkruin.com 0129

OVIE-AKSENT NR.10 VAN 2010

Beste Ouers

1

18 Maart 2010

1. LEERDER/AKADEMIESE AANGELEENTHEDE

1.1 REëLINGS: 26 MAART

Die skool sluit om 11:00. Soos deur die GDO vereis, skryf ons leerders toets op hierdie dag. Die skool kan

nie vakansiereëlings akkommodeer nie. U kind kan slegs ʼn aanvullende toets skryf, indien hy/sy ʼn geldige

doktersertifikaat inhandig. Sonder hierdie sertifikaat sal u kind ongelukkig nul kry vir sy/haar toets. Ons

versoek ons ouers vriendelik om ons in hierdie saak te ondersteun.

1.2 AANLEGTOETSE: GRAAD 8 (14 APRIL) EN GRAAD 9 (15 APRIL)

Die Gr. 8- en 9-leerders gaan aan die begin van die tweede kwartaal aanlegtoetse skryf. Dit gaan afgeneem

word deur ʼn onafhanklike instansie - Human Progress Management (HPM). HPM is ʼn opvoedkundige

instansie wat landwyd by hoërskole betrokke is en ʼn unieke diens aan die skool, kind en ouer lewer. Die

leerders kan baie daarby baat, veral met die oog op vakkeuses vir Gr. 10 wat later vanjaar gemaak MOET

word. Die koste beloop R50 per leerder en is betaalbaar voor 14 April.

1.3 SKOOLGELD 2010

ʼn Korting van 6% word toegestaan indien die skoolgeld ten volle vereffen is voor 31 Maart 2010. Die datum

is nie onderhandelbaar nie.

2. KULTUUR

2.1 KOOR

Die koor het Saterdag 13 Maart saam met ander uitgenooide kore in die Musaion by die Universiteit van

Pretoria opgetree. Alhoevel 50 koorlede weens die wintersport nie teenwoordig kon wees nie, het die koor

steeds baie mooi gesing en ʼn staande toejuiging ontvang. Die koorlede het ook heerlik gekuier en ʼn pizzapiekniek

gehou. Baie dankie aan die koorleiers, mnr. Attie Rossouw, die koorbegeleier mev. Annette

Strydom en die koororganiseerder Dr. Marlene le Roux.

2.2 VAN HUYSSTEEN ORATORSFEES: 16 – 17 MAART

(GAUTENG-NOORD AFRIKAANS EN ENGELS GROEPREDENAARS)

Baie geluk aan die 40 sprekers wat aan die spankompetisies deelgeneem het en die 4 leerders wat aan die

individuele spreker-afdeling deelgeneem het. Uitslae word later bekend gemaak.

3. SPORT

3.1 ATLETIEK

Gauteng Hoërskole Kampioenskap by LC de Villiers-stadion: 13 – 14 Maart

Victrix Ludorum van D3 Uitslag ASA-Punt Totaal

Carien Dreyer Diskus 42.01 780 2175

Gewigstoot 11.90 704

Spiesgooi 42.86 691

Atlete wat aan die finale deelgeneem het:

Atleet Item Ouderdom Uitslag ASA-Punt Posisie

Emile Erasmus 200 m 19 22:02 749 1ste

Erno Dykman 400 m 19 50:37 670 4de

Rhynard van Rooyen 800 m 19 1:54:08 738 3de
Carien Dreyer Gewigstoot 19 11.90 704 2 de

Diskus 19 42.01 780 1ste

Spiesgooi 19 42.86 691 2de

Tilana Schoeman 400 m 15 1:01 647 6de

Mercia Venter 90 m Hekkies 15 13:79 662 6 de

3.2 PUK- REEKS TEEN STANDERTON: 20 MAART (TUIS)

RUGBY

TYD A-VELD SKEIDSREGTER B-VELD SKEIDSREGTER

9:00 o.14 A BBRU 3e Span Standerton

10:00 o.15 A BBRU o.16 B Standerton

11:00 2de Span OV o.14 B OV

12:00 o.16 A BBRU o.15 B Standerton

13:00 1e Span BBRU

HOKKIE

TYD A – VELD B – VELD

9:00 o.15 A 2de Span

10:00 1ste Span o.16 B

11:00 o.16 A o.14 B

12:00 o.14 A o.15 B

NETBAL

TYD BAAN 1 BAAN 2 BAAN 4 BAAN 5

9:00 o.14 B o.15 B o.19 C vs o.17 B

9:40 o.17 A o.19 B o.16 B

10:15 o.14 A o.15 A o.16 A

10:50 o.19 A

Die program is ook op die webblad beskikbaar.

PUK-REEKS: SEMI-FINAAL: 25 MAART

Hoërskool Overkruin en Hoërskool Wonderboom is gesamentlike gasheerskole vir die PUK semi-finale

wedstryde. Die skool verdaag 11:00.

Wedstryde begin 12:00. Daar sal met spanne bevestig word waar hulle hul wedstryde speel.

3.3 SOKKER

Donderdag 18 Maart o.20A Overkruin vs The Glen B tuis

Donderdag 18 Maart o.20B Overkruin vs Doxa Deo weg

Dinsdag 23 Maart o.15 Overkruin vs Clapham weg

Donderdag 25 Maart o.20 Overkruin A vs Cornerstone weg

Donderdag 25 Maart o.20 Overkruin B vs Prestige College weg

3.4 TAFELTENNIS

Donderdag 18 Maart Overkruin A vs Hoërskool Zwartkop weg

Donderdag 18 Maart Overkruin B vs Hoërskool Wonderboom tuis

Dinsdag 23 Maart Overkruin B vs Boys’ High tuis

3.5 NETBAL

Die volgende spelers is tot die onderskeie distrikspanne verkies:

o.18: Carien Dreyer, Joanita Viljoen, Carmen Smit, Elizna Loots, Bernalee Gloster, Larissa van den Berg.

o. 17: Arisca Brink, Tani Gerber, Jani Viljoen, Juanita Loots, Tilana Schoeman, Mercia Venter,

Suané Truter.

o.16: Linda Venter, Megan Viljoen, Megan Labuschagne, Michelle Lacanté.

o.15: Heike Stapelberg, Christa Taljaard, Ananja Venter, Marié van Rooyen, Charissa Kok, Tertia Eloff,

Christel de Beer.

o.14: Tshwanetse Tsoka en Lucinda Kok.

2
3.6 SAGTEBAL

Indien daar enige nominasies is vir afrigters, stuur asseblief ʼn CV na www.osakpa@overkruin.com of per

hand na Mnr. Geyer.

3.7 WINTERSPORT TEEN BEN VORSTER: UITSLAE

SPAN

NETBAL

OVERKRUIN BEN VORSTER

o/14 A 3 31

o/14 B 10 26

o/15 A 20 15

o/15 B 22 12

o/16 A 21 17

o/16 B 19 17

o/17 A 10 32

o/17 B 22 13

2des 35 6

1stes 20

HOKKIE

14

SPAN OVERKRUIN BEN VORSTER

o/14 A 0 5

o/14 B 0 3

o/15 A 0 7

o/15 B 0 6

o/16 A 0 1

o/16 B 0 0

2des 0 0

1stes 0 3

3.8 RUGBYTOER - MAURITZ HANSEN-RUGBYWEEK: 6 – 10 APRIL

Die seuns betrokke by die bogenoemde toer het reeds hulle briewe ontvang. Ouers moet asseblief net

daarop let dat die leerders nie meer by Mountain View Vakansie-oord gaan tuisgaan nie, maar by

Dinonyane Lodge. ʼn Padkaart en kontak inligting is op hul webblad beskikbaar. (www.dinonyane.co.za)

3.9 SKAAK

Baie geluk aan die volgende leerders wat die afgelope naweek aan die D3-proewe deelgeneem het vir o.15spelers:

Emile van der Westhuizen, Martin van Ryneveld en Ryno van Emmenis.

4. ALGEMEEN

Vriendelike groete

MNR. P.J. NEL

HOOF

TEL: 012-541 655 FAKS: 0861737875 www.sequre.co.za

3

RUGBY

SPAN OVERKRUIN BEN VORSTER

o/14 A 7 50

o/14 B 5 10

o/15 A 5 10

o/15 B 0 33

o/16 A 10 15

o/16 B 0 27

3 des 0 28

2des 7 31

1stes 21 40