memo gr 7 voeding.pdf - CAMI EDUCATION
memo gr 7 voeding.pdf - CAMI EDUCATION
memo gr 7 voeding.pdf - CAMI EDUCATION
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
CAMI EDUCATION

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD 7 HERSIENING: MEMORANDUM

AFDELING: VOEDING

CAMI Education (Pty) Ltd

Reg. No. 1996/017609/07

CAMI House

Fir Drive, Northcliff

P.O. Box 1260

CRESTA, 2118

Tel: +27 (11) 476-2020

Fax : 086 601 4400

web: www.camiweb.com

e-mail: info@camiweb.com

1. Waaruit bestaan ‘n gebalanseerde dieet? (3)

• Koolhidrate

• Proteïene

• Vette

2. Watter eenheid dui die hoeveelheid energie wat in kos gestoor word, aan?

(1)

• Kilojoule.

3. Noem drie bronne van koolhidrate. (3)

• Pasta

• Stampmielies

• Aartappels

• Brood

• Mieliemeel

4. Wat verskaf koolhidrate aan die liggaam? (1)

• Energie

5. Noem vier bronne van proteïene. (4)

• Vleis

• Vis

• Hoendereiers

• Melk

• Kaas
6. Wat is die funksie van proteïene? (2)

• Help om nuwe selle te bou en ensieme te vorm

7. Noem vier bronne van vette. (4)

• Botter

• Margarine

• Sardyne

• Kookolie

• Grondboontjiebotter

8. Hoekom is vette noodsaaklik vir die mens? (2)

• Vorm lagies om die sensitiewe organe om dit teen beserings te

beskerm.

• Vorm lagie onder die vel om te help met isolering en om hitteverlies te

voorkom.

9. Wat is die funksie van vitamiene? (2)

• Beskerm jou teen siektes.

• Help om chemiese reaksies aan die gang te sit en te versnel.

10. Voltooi die volgende tabel deur die bronne en funksies van die

verskillende vitamiene aan te dui. (8)

Naam van vitamien Bron Funksie

Vitamien A Eiers, wortels,

donkergroen groentes

Gesonde oë

Vitamien B Rooivleis; lewer; Respirasie en gesonde

volgraanbrood

vel

Vitamien C Sitrusvrugte, aarbeie’ Versterk die

tamaties

immuniteitstelsel

Vitamien D Eiergeel, vis, melk Gesonde bene en

tande

11. Noem vier dele van die spysverteringstelsel van ‘n mens? (4)

• Slukderm

• Maag

• Dunderm

• Dikderm
12. Wat is die funksie van die dunderm? (3)

• Finale chemiese vertering van voedsel vind hier plaas

• Die kosmolekule beweeg deur die wand van die dunderm na die

bloedstroom