Paul Kruger Historiese persoon van wie ek hou - Afrikanergeskiedenis
Paul Kruger Historiese persoon van wie ek hou - Afrikanergeskiedenis
Paul Kruger Historiese persoon van wie ek hou - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
die hoeksteenl"gqlls

_ val die voortrekkermonument op

Iroaumentkoppie. Die Minister van verdediging, generaal i.

c. J{_emp, het daar toe bekend gemaak dat dii n-aair na Voortrekkerhoogte

verander is. Daardie plek dra vandag nog die

naam.

Die naam Robertshoogte het van Lorcl Roberts gekom

wat die Britse milit6re magte geciurende die Driejarig6 oorlog

aangevoer het.

,N HISTORIESE PERSOON VAN WIE EK BAIE HOU.

Ann I relond,, Assumpti,on Kloost er skool.

9p die plaas Bulhoek, in die distrik Colesberg in die Kaapkolonie,

is daar op 10 oktober r92b 'n fraai serintjie gebor'e.

Sy ouers het sy naam Ste-phanus paulus Kruger gegee, maar

i,.., :i,:::,:,i , , : : Lgtl" het trorn sommer Pauf genoem.

Klein Paul was lief vir sy lammetjies

en vir al die ander skapies. Hy het niooi

vir hulle_gesorg en hulle altyd geneem

na-die plekke waar die besfe gras vir

hulle was.

Toe klein Paul 9 jaar oud was, s6

sy pappie,-oom Kasper, eendag vir hom:

,,Paul, m6re moet jV vroeg opstaan,

want ons gaan die waens laai. Ons gaan

wegtrek, want hier waar ons nou bly,

is te veel moeilikheid. Ons gaan die

skape ook saamneem, en so ver as wat

t. *n*

ons trek, sal jy na die skape moet kyk.,'

Paul was bai-e

o

opgewonde. Aldus"het

onn rretand.

hulle getrek" Ellie" aand het hulle 'n

ge_m a k, s o cr a t h u il e d i gil8,i. ""l1;

"1*:t*

$I"*:5flff . "f" ,lf i;i:

1i$s b-ang nie, al het hy die leeus sommer hier fraby noor uiui.

Elke dag skiet van sy-broers 'n leeu.

Die leier van die trek waarin die jong paul was, was

He,?drik Potgieter. Nadat hulle al baie hae"getrek het; kom

hulle by 'n groot rivier, die Grootrivier. DiJ rivier was vol

water en dit was baie diep en sterk. Klompie vir krompie het

hy

.s{ s{g,n-e_ laat oorgaan na die andert
hulle beeste vang. Paul vat sy sanna, die geweer, en die kruithoring

met kruit.Later het hy 'n groot leeu geskiet. So het die

jong Paul daardie dag stokalleen vyf leeus geskiet.

'n Ander keer het Pual weer 'n noue ontkoming gehad.

Hy het'n buffel gewond en dit is al agter Paul aan. Hy spring

op en gryp die buffel se horings en druk sy kop in die modder.

Paul was sterk van die lewe in die buitelug. Die spiere op sy

arms het sommer sulke bulte gemaak. Die buffel spook om los

te kom en skop die modder dat dit so spat. Maar Paul hou so

al wat hy kan. Nie lank nie, of die buffel hou op met skop en

laat sy kop sak. Die jong Paul Kruger het die buffel in die

modder versmoor. Op 'n ander keer het 'n olifant hom gestorm.

Toe Paul Kruger ouer word, het sy mense in Transvaal

hom tot President gekies. Hy was 'n baie goeie president en

niks hoogmoedig nie. Hy was baie jammer vir arm mense en

het altyd almal gehelp.

Vier keer na mekaar het hulle horn tot President gekies.

Hy het 'n mooi koets gehad waarin hy kon ry en 'n mooi gekleurde

band om oor sy skouer te dra.

PauI Kruger was nie net 'n groot man nie, maar hy was

'n dapper Afrikaner, wat baie lief was vir sy volk en sy land

en hy is 'n historiese persoon van wie ek baie hon.

DIE SEUN EN WITVOET DIE PERD

Op 2 Januarie 1972 was dit 76 jaar dat Jameson sy rieme

styf geloop het op Doornkop naby Krugersdorp. Die volgende

insidentjie is interessant. Oom Andrew Brumrner (reeds oorlede)

van Sunnyside, Pretoria vertel:

Groot opgewondenheid heers in oom Paul (President

Kruger) se kantoor. Oor minder as 'n uur vertrek die Pretorianers

na Halfweghuis om Jameson en sy trawante oor te

neem by die Krugersdorpse kommando rvat die invallers so

gou na die ou aia se witvoorskoot laa,t gryp het. Daardie spulletjie

wou ek al te gyaag sien. Maar oorr'r. Paul se kortaf antwoord

aan sy kantoorknaap $'as net ,,Nee!"

Toe die perdekommando in die straat verbyrv, kon ek dit

nie hou nie. Ek gaan weer vra; miskien lees die President die

brandende begeerte in mv od. Hierdie heer is die antwoord:

,,Daar is nie meer ryperde in die stal nie." Nou is my kans!

,,President kan ek nie maar een van die kcetsperde neem nie?"

Ek het geweet Witvoet, die hotagter is 'n goeie ryperd. ,,Nou

goed. Vat dan maar vir Witvoet." Binne enkele minute klap

Witvoet se hoewe Kerkstraat af. By die fonteine haal ek hulle

in, en ry ewe grootman verder saarn. Toe ons by Halfweghuis

kom, was die oorwinnaars met hulle krygsgeva,ngenes reeds

daar. Nuuskierig druk ek Witvoet vorentce. ,,Hello -A.ndrew!"

klink dit uit die geledere van die vyand. Alle otj draai in my

11
ligtinq. Wat nou? Praat van vreesgedagtes! Wat gaan die

Pretorianers van m_y $ink_? Is ek 'n midepl-igtige? Ek"ry nader

aan die onbekende bekende. so waar, diJ 'riori skoolmiat van

vroe6r. vEnig-vellel hy: Ek _werk in 'n klein winkeltjie naby

vryburg._Toe die Engelse by die winker kom, hoor hulle ek keir

Johannesburg

_en omgewing. Hulle vra my toe om saam te

gaan en die qad te.wys en as tolk op te tree-as dit nodig is. Ek

kon nie mooi verstaan wat hulle met die perdekommindo en

die ammunisie wou gaan doen nie. Eulle het my in elk g"'out

baie geld belowe en sb het ek onder die klomp b6land."

SPELETJIES.

Ingestu"u,r

deur J. R. M.

Het die seuns gedurende die Groot Trek ook voetbal gespeel?

Daardie dae was daar seker nog nie voetballe nie, veial

nie in die binneland van Suid-Afrika nie.

- Daar- is egter 'n spreekwoord wat s6, 'n boer maak ,n

plan, en die seuns van daardie dae het seker ook 'n plan gemaak

wanneer hulle ouers 'n bees geslag het of 'n groot koed'oe

of eland a-fgesl?,s het. so 'n groot diei het 'n gr-oot blaas en

die seuns het dit sefer opgeblaas en met 'n rieirpie styf vasge-maa.k

s_gdqt die wind nie kon ontsnap nie. Dan het trirtte dit

seker in

{ie-lug

geskop of heen en weer vir mekaar gegooi of

geskop. Hulle sou ges6 het hulte ,,sool die bal', !

Die mense moes-byr_rr elke dag hulle gewere gebruik om

wilde roofdiere van hulle koeie, s[ape of-perde vieg te hou.

Hulle moes ook gereeld bokke skief om vieis vir d"ie braairooster

te kry.

so het die seuns dan 'n speletjie gehad om kreilat te skiet.

WuuI

hulle naby 'n rivier, slobt ofvle-i uitgespan het, het hulle

dan 'n lat van '1 b_gom g_Qsny en al die E'tar-e verwyder. Dan

het hulle klei uit die walle geneem en dit goed g6brei deur

dit_op 'n klip aan te hou stamp of in die han-de te Trommel en

te druk. As die stuk klei dan lekker styf is, het hulle stukkies

uit die groot

ltuF geneem en ronde ko66ls gemaak. Die koedls

is voor aan die lat gesteek en styf vas getruk. Nou kon die

lat een of tweekeer oor die kop geswaai word en met 'n handige

ruk van die lat het die klei-lioedl in die rigting van 'n bees

of

.'n

perd getrek- As _die bees sy kop vinnig 5pnf of die perd

rats w,egspring, het die seun geweet dat sy tioeEt die teiken

getref het.

soms het die seuns na mekaar met die kleilatte geskiet

en dan het meer as een seker 'n stuk klei op die neus"gekry.

Die seuns het ook op kalwers gery of aan wilgerbome se

takke geswaai, en geswem.

12