03.05.2013 Views

Paul Kruger Leerder opstelle - Afrikanergeskiedenis

Paul Kruger Leerder opstelle - Afrikanergeskiedenis

Paul Kruger Leerder opstelle - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

Hulle het na die rantjie toe gegaan

en daar by 't boom het die soldate net

een burger gesien 16. Dit was Danie

Theron. 'n Stuk van 'n bom het hom

in die gesig en teen sy voorkop getref.

Sy geweer het by hom gel6 en 'n groot

aanial patroondoppies het getoon hoe

hard hy geveg en hoe vinnig hy geskiet

het. Hy het met sy geweertiie teen 'n

kanon en baie ander gewere geveg.

Die soldate het vir Danie 'n graf

naby die hoofweg gegrawe en hom daar

in'n kombers begrawe.

Die verkenners was verbaas en baie

treurig toe hulle gehoor het wat rnet

hulle Kappie gebeur het. Hulle het sy

Vereeniging begrawe. Hy

eensame eraf in die veld gekry en hom

weer in 'n kerkhof op'n plaas daat naby

die rantiie gaan begrawe.

Na die oorlog het Danie Theron se

manne horn weer in die kerkhof langs

die hoofweg tussen Johannesburg en

rus nog daar op Eikenhof langs die graf

van sy beste vriendin.

Daar staan vandag 'n ho€ monument op die rafltiie langs die

hoofweg tussen Johannesbufg en Potchefstfoom. Die boom waaf

Danie ih"ro.r ry i"*" vir sy vaderland gegee het, staan ook nog daar.

'n Mens kan met 'n goeie pad uit die hoofweg tot op die rantjie

en by clie monument r.v".

PAUL KRUGER Anthony Vidergauz. St. III E.M.

Paul Kruger was a grcat leader of the

Boers, who were the descendants of the

Dutch Settlers in South Africa.

As a boy of ten he went with his

parents on the Great Ttek from the Cape

and the family was amongst the

first to settle in the Transvaal'

-olony Kruger had little schooling. Even as

a boy of thirteen he took paft in fighting

against the Zulus and as a young man he

was often engaged in wars against other

African Tribes and in distant hunting expeditions.

He won the trust of his fellow

countrymen and when in 1877 Great

Britain took possession of the Transvaal'

Kruger twice went to England to pfotest.

In 1880 the Boers rebelled and won

their independence. Kruger became Presi-

il

dent of the Transvaal Republic in 1gg3 and was three times re-elected.

when in 1886 gold was found in the Transvaal at Johannerb""j,

thousands of British and other uitlanders (foreigners) flocked there.

The uitlanders wish.ed ro have rights as citizens o'r ,rr. Transvaal, but

Kruger would not allow them to i'ot", u, he feared that they und ihei"

foreign ways- would_spoil the character of the Republil.

This refusal led to the .fameson Raid and liter to the Boer \u7ar.

During the Boer )var-, .Kruger visited Europe seeking the help of

the other nations, but he failed and died in swi'tzeiiiia i" ryo

die hart om al my kragte in te span om u op te lei tot nuttige lede van

die maatskappy. Dit is 'n groot vooffeg dat die staat Christelike onderwys

begeer. U het 'n groot voorreg van die onderwys van die land,

en dit ls nie alleen enkeles wat daardeur bevooffeg moet word nie,

maaf d;t is ons doel om die onderwys tot almal te bring om almal daatin

te laat deel.

..PRESIDENT

KRUGER AAN DIE \TOORD'' An Extract

Dear children, yor.r are the ones on whom your State President will

keep an attentive eye. In you I see the future state and church. \When

all the elderiy people have passed away you will fepresent the state and

the church, and if you deviate from the truth you will mislead the next

genefation.

'$(Zith

all my heart and strength I wish to educate you to

6".o-" useful members of the community. It is a great ptivilege that

the state controls Christian education. Education will benefit you

greatly and this privilege is intended not for a few only, but is to be

shared by everyone.

PAUL KRUGER - DIE GROOTSTE VRYHEIDSHELD VAN

SUID-AFRIKA

Op 10 Oktober 1825 is die Grootste

Vryheidsheld van Suid-Afrika, naamlik

Stephanus .]ohannes Paulus Kruger in

'n eenvoudige boerewoning op die plaas

Bulhoek in die huidige distrik Steynsburg

gebore. Vir skoolgaan was daar

geen kans nie, maar uit twee boeke, die

Bvbel en die boek van die natuut, het

hv veral twee lesse geleer, naamlik liefde

vir God en liefde vir Vryheid. OP die

ouderdom van tien jaar het hy en sy

vader die Kaapkolonie saam met die

trek van Hendrik Potgieter verlaat.

Rv Vegkoo het Paul Kruger sy

vuurdoop ontvang waar hy manmoedig

lanss sv vader die swaft hordes van

L. Roortt

Matebeles verdryf het. Op veertienjafige

ouderdom het hy'n aanstormende leeu voof sy voete plat getrek.

Op 'n keer het 'n wit renoster hom bestorm en het hy onder sy voete

beland en terwyl hy onder die ondier 16, het hy hom deut die hart

geskiet. Hy het ook 'n buffel in'n gat water gedood deut sy kop onder

die water te druk. Paul het ook al vir 'n olifantkoei weggehardloop.

Hy het dus van kleinsaf baie ondervindings opgedoen en toe sy geweerloop

in sy hand gebars het, het hy sy duim in terpentyn gedruk en met

sy knipmes afgesny.

Paul Kruger se familie het hulle in die distrik Rustenburg

gevestig waar hy op sewentieniarige ouderdom reeds onderveldkornet

was. Paul was sleqs agtien jaar oud toe hy met die sestieniafige Maria

du Plessis getroud is. Maar net drie iaar daarna is sy oorlede en hy

het met haar niggie Gezina du Plessis getrou. Uit hierdie huwelik is

daar nege seuns en sewe dogters gebore. Hy was dus 'n ware ou

stamvader,

Paul.Kruger het o9\ ry lewe in gev^ar gestel, toe hy die lyk van

Piet Potgietgr_ga^n haal hei met die slryd teei Malapan. In 1g52 het

hy Generaal Pretorius vergesel na sanirivier waar 't y oogg.ruie was

van die erkenning van die Transvaalse onafhanklikh;id #i, rrf r"."i

geroep was om te beskerm.. Hy was vyf en- dertig jaar oud ,o" hy uu

kommandant-ge_neraal verkies ii. Hy was die leilr'van die a"p"iu.i"

na Londen om die vryheid rerug te kiv. Toe Engeland geweie, ir"t odit

terug re gee' het hy en sy volk dit met die"wup"rr'rerug geneem.

In 1883 is Paul Kruger tot president van die Zuid-Afrikaansche

Republiek verkies. D-layta is hy nog drie keer tot president verkies.

sy lewensideaal was.die.handhawing van die onafhinklil.rr"ia ;;; ,;

1u"9. Hv het die politieke en ekonoliese vryheid rand en vork

beskou as 'n kleinood deur God aan hom toevertrou ";;;y

en wat hy uiry

kragte moet beskerm. van hierdie koers

_h:!

hy -r.uurr-un ,y st"nd.rastigl -",

karakter nooit afgewyk nie. rn al sy handelingL ur -".

het iiy

hom steeds_gestel onder die leidinq van God, wa"nt hy Iret di" lo.g"""ii;

yln sy volk aanvaal

?s'n openbaring van die Goidelike wil." paur

Kruger is gekenmerk deur sy nederigh"eid, eenvoud .r .rutrr.rrlikheid en

was 'n man soos 'n rots. Hy het 'n onbrrigbare wil gehad -- en het aan die

onafhanklikheid van sy -land tot die dooj iy h"t aan die

toekoms van sy volk geglo en daarby was hy "^g"hJ".

'n"vader vir sy b;rt";r.

- lt"l

Kruger het onvermoeid gewaak teen enige aanvar op die

ytv!:i9-"11 sy volk en- land. Engeland wou egter hille oun die onafhanklikheid

beroof en dit sou hulG ook later *J, g"*"iJ doen. K""s;"

lr"! ry land vir oorlog voorberei, v/ant as Engelanidu" Ji" onafhanklikheid

wou weg neem, sou dit nie gebeur roid"" 'n stryd tot die bittere

einde nie.

op 11 oktober 1899 het die oodog uitgebreek. Hoewel nou ,n

erysaard van 74, het Paul Kruger sy invloed otal laat geld, maar die

Bri*9 magte het die Transvaal no' oorstroom. paul Kruger moes nou

afskeid neem van alles in sy land war vir hom lief di"ibuu;;;;';;

ook van sy geliefde Gezina wat siek was.

In september 1900 vert_rek hy met die Nederlandse oorlogskio

Gelderland na Europa om hulp te soek, maar kon nie daarin slaa! nie

en sy gesondheid het ook ineegee. Hy het hom in clarens in switzer_

land gevestig. Hier moes oom paul die twee wreedste srae van sy

lewe deurworstel: eers die dood van Tant Gezina, sv getroue lewensmaat

en daarna die nuus van die oorgawe van die ReJublieke.

oo 14Iulie 1904 is paul Kruser oorlede. Sv ,tofiiLe oorskot is na

Suid-Afrika oorgebrios en op Geloftedas 1904 in Ji" o.. kerkhof in

Pretoria begrawe. Tien dae voor hv siek seword het, het Oom paul

sv laaste boodskao aan die Boerevolk gestuur waarin daardie welbekeqde

woorde voorkom:

,,Zoekt in het tterledene al het yoede en schoone. dat daarin te ontd.ekken aalt, ttormt

daarnaar ttu ideaal en beproelt uoor de toekomst dat ideaal t, ,,rrl*rrrntii'i)o.',

LOUTJIE ROODT, St. 10, Volksrustse Ho6rskool.

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!