03.05.2013 Views

Parasiete en parasietbeheer in wild in klein ... - Landbou.com

Parasiete en parasietbeheer in wild in klein ... - Landbou.com

Parasiete en parasietbeheer in wild in klein ... - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tabel 5 Volwasse blesbokke wat gewei het op histories geskikte habitat het baie minder

bosluise gehad as diere wat gewei het op marginale of ongeskikte habitat

Lokaliteit Aantal blesbokke Gemiddelde bosluis lading

Karoo 2 27

Oos Vrystaat 2 2

Gauteng middelveld (marginaal) 3 390

Mpumalanga savanna (ongeskik) 4 8 236

Alhoewel brande meeste van die vrylewende stadia van bosluise op die plantegroei dood,

blyk dit dat hierdie metode van parasietbeheer op die langtermyn min effek het veral as diere

nie uit die gebrande area gehou word nie (Tabel 5).

• Invloed van brand op bosluisladings

Tabel 6 Bosluislarwes gekollekteer van ongebrande en gebrande persele in die Kruger

wildtuin

Maand Totale aantal bosluislarwes

Ongebrande perseel Gebrande perseel

Eerste stel persele

Augustus 1988 351 1 658

September 1 e week 381 378

September 2 e week Geen vuur nie Voorbedagte vuur

Oktober 1 e week 1 670 200

November 817 106

Desember 1 133 125

Januarie 1989 10 439 1 448

Februarie 627 613

Maart 1 233 948

April 1 594 1 416

Junie 2000 788 1 625

Julie 1 296 932

Tweede stel persele

Augustus 1 e week Geen vuur nie Voorbedagte vuur

Augustus 3 e week 1 840 3 593

By die een stel persele was daar ‘n skynbare daling in die totale aantal larwes net na die

brand, maar die aantal larwes het na 5 maande weer na normale getalle gestyg. By die tweede

stel persele was die aantal larwes van die verbrande plantegroei herwin twee keer meer as die

wat van die ongebrande plantegroei herwin is (Tabel 6).

• Invloed van bosluisdoders op bosluisladings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!