04.05.2013 Views

HUISTAAL.riglyne vir opstel-tipe vraag in letterkunde _ gedigtedoc

HUISTAAL.riglyne vir opstel-tipe vraag in letterkunde _ gedigtedoc

HUISTAAL.riglyne vir opstel-tipe vraag in letterkunde _ gedigtedoc

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

HUISTAAL

Graad 11

Riglyne vir die assessering van Leeruitkoms 2: Lees en Kyk

Poësie: Opstel

Leeruitkoms: Die leerder is in staat om te lees en te kyk vir begrip, om krities

te evalueer en om op ‘n wye verskeidenheid tekste response te lewer.

Assesseringstandaarde

Evalueer die betekenis van ‘n wye verskeidenheid geskrewe, visuele,

oudio- en oudiovisuele tekste:

• vind toepaslike inligting en besonderhede in tekste;

• ontleed hoe seleksie en weglaat van inligting betekenis beïnvloed;

• onderskei tussen feite en menings en verduidelik eie respons;

• verduidelik die verskil tussen direkte en geïmpliseerde (verskuilde

betekenis;

• verduidelik die skrywer/verteller/karakter se standpunt/perspektief en

gee bewyse uit die teks;

• ontleed en verduidelik die sosio-politieke en kulturele agtergrond van

tekste en toon aan hoe dit betekenis beïnvloed;

• ontleed die impak op die betekenis van ‘n teks van ‘n verskeidenheid

taal- en literêre stylmiddels;

• gee en motiveer, met oortuiging, persoonlike response op tekste.

Evalueer hoe taal en beelde waardes en houdings kan weerspieël en vorm

in tekste:

• evalueer die sosio-kulturele en politieke waardes, houdings en

oortuigings...;

• ontleed die aard van partydigheid, vooroordeel en dikriminasie

Verken en evalueer die hoofkenmerke van tekste en verduidelik hoe

betekenis deur die leser se interaksie met tekste geskep word:

*literêre tekste:

Poësie

• verduidelik hoe woordkeuse, stylfigure, beeldspraak en klank gebruik

word om stemming, betekenis en tema uit te druk;

• verduidelik hoe versreël- en strofebou, rym, ritme en punktuasie

betekenis skep en/of beïnvloed.

Poësie: Opstel

Die volgende onderafdelings kan as riglyne gebruik word.

Natuurlik hoef al die aspekte nie in elke gedig bespreek te word nie. Net

die vraag moet beantwoord word.

Onthou: ’n stelling of mening moet deur ’n aanhaling uit die gedig gestaaf

word.

1

“As ’n mens ’n gedig ontleed, ontleed jy eintlik nie die gedig nie, maar die

effek daarvan op jou as leser.”

- Philip Hobsbaum: Essential Criticism, p. 19

1. Die betekenis of tema

1.1 Wat gebeur in die gedig? Wat is die storie, die situasie of die ervaring

wat die gedig beskryf? Gee ’n kort parafrase of opsomming, gewoonlik

strofe vir strofe.

1.2 Die tema of kerngedagte. Waarom het die digter die gedig geskryf?

Watter boodskap of les moet ons as lesers daaruit leer?

1.3 Die titel. Verskaf dit ’n sleutel om die gedig mee oop te sluit?

1.4 Die spreker:

Wie praat in die gedig?

En met wie word gepraat?

Wat is die omstandighede?

Wat is die spreker se houding teenoor sy of haar onderwerp? (Is die

spreker bv. spottend, bewonderend, liefdevol, krities of woedend)?

1.5 Woordkeuse

Is die woordgebruik bv. formeel, kinderlik, vol sleng of in Kaaps?

Wat is die woorde se denotasies en ook konnotasies? (Gebruik die

woordeboek.) Pas die woorde by die betekenis of die tema?

Wat is die oorheersende toon van die gedig? Die toon skep die

stemming of gevoel van die gedig en sekere woorde kan help om die

stemming of toon te skep

Beeldspraak: Is die gedig byvoorbeeld simbolies? Verduidelik hoe

vergelykings, metafore, personifikasie, metonimia, sinekdogee en

antonomasia stemming, betekenis en tema uitdruk.

Watter stylfigure, bv. Eufemisme, hiperbool, ironie, satire, litotes,

sarkasme, sinestese, metafoor, metonimia, klimaks en oksimoron

sien jy raak? Verduidelik die styleffek daarvan op die stemming,

betekenis en tema.

1.6 Verwysings: Watter verwysings is daar na bv. die geskiedenis, die

mites, die Bybel, na bekende persone of na ander gedigte? Wat is die

gevolg hiervan?

2. Die versreël- en strofebou (vorm)

2.1 Hoe lyk die gedig op die bladsy? D.w.s. wat is die struktuur of vorm van

die gedig? Het dit ’n vaste, tradisionele bou, soos ’n sonnet of is dit ’n

voorbeeld van ’n vrye vers?

2.2 Het dit strofes wat ooreenstem, bv. kwatryne?

2.3 Enige ander interessante eienskap? Waarom het die digter hierdie

spesifieke bou gekies?

2.4 Hoe is die gedagtes georden? Handel elke strofe bv. oor ’n afsonderlike

gedagte?

2.5 Is daar progressie wat oploop tot by die klimaks aan die einde?

2

2.6 Verduidelik hoe versreël- en strofebou betekenis skep en/of beïnvloed.

3. Ander verstegniese sake

3.1 Hoe klink die gedig? Bestudeer die klank en die ritme van die gedig. Is

daar ’n vaste patroon?

3.2 Is daar ’n vaste rymskema? Watter woorde word deur die rymklanke beklemtoon?

Hoe dra die klanke by tot die betekenis van die gedig? Wat is

die funksie van rym?

3.3 Is daar enjambemente? Belangriker: wat is die funksie daarvan? Help dit

om die gedig meer te laat vloei of is dit eerder om die rym te verdoesel?

3.4 Is daar voorbeelde van alliterasie en/of assonansie? Wat is die effek

daarvan?

3.5 Verduidelik hoe punktuasie betekenis skep en/of beïnvloed.

4. Samehang

4.1 In ’n goeie gedig moet die versreël- en strofebou (vorm), die

woordkeuse, stylfigure, en beeldspraak (styl) en die betekenis en tema

(inhoud) ’n eenheid vorm. Bespreek hoe al die aspekte van die gedig by

mekaar inpas - of dalk nie inpas nie.

4.2 Gee jou persoonlike slotsom oor die gedig.

Onthou: Belangriker as om al bostaande aspekte raak te sien, is om te

bespreek waarom dit gebruik word.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!