04.05.2013 Views

Vul jou jare met ware lewe SAVA en SAVA se sosiale klubs ... - saarp

Vul jou jare met ware lewe SAVA en SAVA se sosiale klubs ... - saarp

Vul jou jare met ware lewe SAVA en SAVA se sosiale klubs ... - saarp

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

OUGOUD - SAVA se

databasis vir

indiensneming

SAVA het iemand aangestel

om hierdie diens te beheer

en te bestuur. Lede kan op

ons webwerf

www.saarp.co.za toegang

daartoe kry.

SAVA-FORUM - vir ons

lede

Ons is tans besig om ons

Ledeforum te toets. Die

ideaal is dat lede deur die

forum in staat sal wees om

met mekaar in gesprek te

tree, gedagtes uit te ruil,

hulle behoeftes onder ons

aandag te bring of sommer

net met mekaar in voeling te

bly. Toegang tot die forum

sal jou SAVA-lidnommer

vereis (jou ID-nommer). Dit

sal ons in staat stel om

deelname streng tot

SAVA-lede te beperk en

buitestanders te verhinder

om toegang tot die forum te

kry.

SAVA se rustende lede

Die reaksie op die eerste

duisend Z-lêers wat ons

gepos het, was verbasend

groot. Ons is tans besig om

die tweede duisend te pos.

SAVA-BULLETIN -

September

Ons is tans besig om hierdie

uitgawe gereed te maak. Dit

sal 'n nuwe voorkoms hê en

baie van julle verras. 'n

Herinnering: die posdonasie

om die gedrukte uitgawe te

ontvang, is R30 per jaar.

Nommer 61 Augustus 2011

Vul jou jare met ware lewe

SAVA en SAVA se sosiale klubs - 'n

verduideliking

Een van die dienste wat gelewer word aan mense wat by

SAVA aansluit, is die keuse om deel te word van een van

ons sosiale klubs.

Die ander moontlikheid is dat 'n mens eers by 'n sosiale

klub kan aansluit. Maar dan moet mens in gedagte hou

dat lidmaatskap van SAVA - die moederliggaam - dan

outomaties en verpligtend is.

Die klub waarby jy aansluit, sal hoofkantoor vanself

daarvan in kennis stel, waarna jy as 'n SAVA-lid

geregistreer sal word en in ons nasionale databasis

opgeneem sal word.

Lidmaatskap van SAVA is gratis. Die enigste keer dat jy

om 'n donasie genader sal word, is as jy verkies om die

SAVA-Bulletin in gedrukte vorm te ontvang.

In die geval van lidmaatskap van 'n sosiale klub is daar

egter wel 'n jaarlikse ledegeld wat gebruik word om die

klub se uitgawes te betaal.

As jy besluit om as lid van die sosiale klub te bedank, bly

jy lid van SAVA tensy jy die hoofkantoor duidelik versoek

om jou lidmaatskap te beëindig.

Jou jaarlikse ledegeld van die klub word direk by die klub

inbetaal. Maar die donasie vir die koste van die gedrukte

Bulletin kan direk aan SAVA of via die klub betaal word.

Onthou asseblief dat jou ID-nommer (wat ook jou

SAVA-lidnommer is) by elke betaling vermeld moet word

om seker te maak dat jou betaling in die databasis van

SAVA korrek onder jou naam ingeskryf word.

NUWE KATEGORIE - "Premierlidmaatskap"

Die Raad het toestemming aan my en Paul Rosenbrock gegee

om die moontlikheid te ondersoek om 'n "Premier-

lidmaatskap" te skep. Dit sal 'n jaarlikse ledegeld verg, waarop

nog besluit moet word. Die basiese idee is dat iemand wat

daarvoor aansoek doen, oor e-pos via ADSL of vinniger moet

beskik sowel as 'n selnommer. 'n Voorbeeld van 'n

1 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

E-POS VAN 'N LID -

Kommentaar

Hier is 'n goeie voorbeeld

van reaksies wat ons op

hierdie nuusbrief gekry het:

Baie dankie vir julle

nuusbrief per e-pos. Dis

wonderlik om dit so maklik

te kry. Die artikels en die

hele inhoud is altyd

interessant en dit maak so 'n

groot verskil om dit te lees

terwyl jy tog by jou rekenaar

besig is. Dankie vir so 'n

goeie skuif wat bewys dat

julle met moderne tegnologie

byhou.

KLAGTES -

Diensverskaffers

As jy ooit swak diens van

enige van ons

diensverskaffers kry, skakel

asseblief dadelik met John

Benwell, Paul Rosenbrock of

met my by 021 592 1279 of

info@saarp.co.za

Anders as die bestuur van te

veel groot organisasies, skuil

ons nie agter ons personeel

nie, ons hanteer die

probleme.

KLEINKINDERS - Hulle

kan so oulik wees

'n Klein dogtertjie het met

haar onderwyser oor

walvisse gepraat.

Die onderwyser sê dit was

fisies onmoontlik vir 'n walvis

om 'n mens in te sluk. Al is

dit 'n baie groot soogdier, is

die keel baie klein.

Die dogtertjie sê Jona is dan

deur 'n walvis ingesluk.

Half geïrriteerd herhaal die

onderwyser dat 'n walvis nie

'n mens kan insluk nie, dit is

fisies onmoontlik.

Die dogtertjie sê: "As ek in

die hemel kom, sal ek vir

Jona vra."

Die onderwyser vra: "En as

Jona in die hel beland het?"

Die dogtertjie antwoord:

"Dan vra jy hom."

GLIMLAG

voorgestelde diens is: As 'n gastehuis op 'n Vrydag besef dat

hulle vakatures vir die volgende week het, sal hulle ons laat

weet teen watter korting dit benut kan word. Ons bring dit

dadelik per e-pos of SMS onder die aandag van die

Premium-lede wat dan die kans kry om die aanbod te benut.

Die idee is nog in sy kinderskoene en ons sal insette van julle

kant af waardeer.

b-SMART - Hoe werk die korting?

Op die jongste streekbyeenkoms in die Wes-Kaap het die

klubvoorsitters my gevra om in die volgende klub-nuusbief

weer die kortingstruktuur te verduidelik. So werk dit met

verskillende kortings:

Korting Koopprys Spaar

heffing

Maand-

elikse

rekening

Jaarlikse

bonus

Werklike

koste

van

aankope

5% 100.00 0.00 100.00 5.00 95.00

2.5% 100.00 2.50 102.50 5.00 97.50

3.0% 100.00 2.00 102.00 5.00 97.00

Totaal 300.00 4.50 304.50 15.00 289.50

As die korting minder as 5% is, word 'n heffing gevorder van

die verskil, wat geld verteenwoordig wat jy "spaar" om te

verseker dat jy in November 'n volle 5% korting ontvang. Dit

word alleen in belang van die gebruiker van die b-Smartkaart

gedoen. Onthou ook dat SAVA-lede vir die eerste twee jaar nie

die maandelikse bedrag van R20 betaal nie, en daarna is dit

net R72 per jaar. Jy wen elke keer.

b-SMART-AANSOEKE - huidige stand

Tot datum is 338 aansoeke ontvang. Daarvan is 163 reeds

aanvaar en hulle het al R30,000 aan bonusse verdien.

b-SMART-AANBIEDINGS - reeds

gehou en in beplanning

KLUB b-SMART

AANBIEDING

Panorama 14 Julie 2011

Bellville 6 Oktober 2011

Groote Schuur 18 Julie 2011

2 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

'n Towenaar werk op 'n

passasierskip.

Die gehoor was elke week

anders - daarom het hy elke

week dieselfde toertjies

gedoen.

Daar was net een probleem:

Die kaptein se papegaai het

elke week die vertonings

dopgehou en begin verstaan

hoe die towenaar elke

toertjie doen.

Toe begin hy in die middel

van die vertoning skree:

"Kyk, dis nie dieselfde hoed

nie!" Of: Kyk, hy steek die

blomme onder die tafel

weg!" Of: "Haai, hoekom is

al die kaarte dan die A van

skoppens?"

Die towenaar was woedend,

maar kon niks aan die saak

doen nie. Dit was darem tog

die kaptein se papegaai.

En toe, een stormagtige nag

op die Stille Oseaan, het die

skip ongelukkig gesink en

amper almal het verdrink.

Die towenaar beland op 'n

stuk dryfhout in die middel

van die oseaan - saam met

die papegaai, soos die

noodlot dit wou hê.

Hulle het mekaar vol haat in

die oë gekyk en niks gesê

nie.

So het dit vir 'n volle dag

aangegaan, toe twee dae, en

toe drie.

Eindelik op die vierde dag

kon die papegaai dit nie

meer uithou nie en sê:

"Goed, ek gee op. Wat het jy

met die skip gedoen?"

GEDAGTE

Die jakkals het twintig

ruiters en twintig jaghonde

op sy hakke, en hy sê:

"Natuurlik sal hulle my

vankant maak. Maar hoe

versukkel en onnosel is hulle

nie. Dit sal mos nie vir

twintig jakkalse op twintig

donkies en met twintig

wolwe die moeite werd wees

om een enkele mens dood te

maak nie."

Khalil Gibran

AANHALING

Hermanus 11 Mei 2011

Muizenberg 19 Julie 2011

Pinelands 15 September 2011

Jeffreysbaai 17 Maart 2011

Port Elizabeth-Oos 8 Augustus 2011

Amanzimtoti 11 Julie 2011

Margate 11 Oktober 2011

Upper Highway 1 Junie 2011

George 20 September 2011

Gert du Plessis, die uitvoerende direkteur van Kaapse

Koophulp, bied R2,000 aan vir elke klub wat 'n aanbieding oor

die b-Smartkaart reël. Hy gee ook drie kontantpryse van R250

elk vir gelukkige nommers by so 'n byeenkoms. Verder mag 'n

verteenwoordiger die geleentheid bywoon om lede te help om

die aansoekvorms te voltooi.

Om 'n aanbieding te reël, kontak asseblief vir Gert du Plessis

by 021 409 7600 of 083 284 8671 of

Gert.duPlessis@capeconsumers.co.za Julle sou ook met ons

kon skakel by 021 592 1279 of info@saarp.co.za

KORTTERMYNVERSEKERING -

Huidige vervangkoste

Die basis vir versekering moet die huidige vervangkoste wees.

As jou versekerde totaal minder is wanneer daar skade kom,

sal jy as jou eie versekeraar beskou word vir die verskil en sal

jou eis daarvolgens eweredig verminder word. Dit is wat die

versekeraars as "gemiddelde versekering" beskou.

Omdat jou huis jou grootste bate is, is dit belangrik om dit

teen die huidige vervangkoste te verseker.

Oor die algemeen word "woning" beskou as die privaat

woonhuis en die buitegeboue wat daarby hoort, die eienaar se

vaste toebehore, die wateraanleg, riolering, gas, elektrisiteit

en telefoonverbindings, plaveisel, mure, hekke en swembad,

met ander woorde enige struktuur op die eiendom. Die

huisversekering moet ook voorsiening maak vir uitgawes soos

slopingskoste en professionele gelde.

Kom ons aanvaar die vervangkoste van jou huis is R720,000

en jy verseker vir R306,000. Jy is beslis onderverseker, want

jy verseker net 42.5% van die benodigde versekering

(306,000/720,000 x 100). Jy sal dus net 42.5% van enige eis

ontvang.

3 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

Leer om dinge te

ignoreer - dis een van

die grootpaaie na

innerlike vrede.

Robert J Sawyer

BESTUUR AAN 'N

VRIEND

Indien u van iemand weet

wat in hierdie e-pos sou

belangstel, waarom die

e-pos nie aanstuur nie?

Bestuur aan 'n vriend

Hoewel SAVA 'n geregistreerde finansiële diensverskaffer is, is

die bostaande net 'n riglyn. Ons wil jou sterk aanraai om jou

dekking met jou versekeringsmakelaar te bespreek, omdat hy

jou behoeftes ken. Dalk moet dit herstruktureer word om te

verseker dat jou belangrikste bates doeltreffend verseker is.

MEDIKASIE - Moontlike gevare

Amerika se AARP het 'n baie leersame artikel oor die moontlike

gevare van te veel of teenstrydige medikasie. Dit dra die titel:

The Pharmacist Who Says No to Drugs: Armon B Neel Jr shows

patients - and their doctors - the way to better health with

fewer medications

Jy kan dit gerus lees by:

http://www.aarp.org/health/drugs-supplements/info-06-2011

/armon-neel-pharmacist-who-says-no-to-drugs.html

Ek het prof JP van Niekerk, redakteur van die Suid-Afrikaanse

Mediese Joernaal, gevra om op die artikel kommentaar te

lewer. Hy was so gaaf om soos volg te antwoord:

Dagsê Ray

Baie dankie vir hierdie stuk. 'Polifarmasie' (om te veel

medisyne te gebruik) is inderdaad 'n groot probleem. Hoe

meer medisyne mens neem, hoe meer moontlike interaksies

tussen middels gaan waarskynlik voorkom, soms met ernstige

gevolge. Die probleem word vererger wanneer verskillende

spesialiste middels voorskryf vir die spesifieke diagnose onder

hulle sorg, terwyl daar nie 'n huisdokter is wat 'n geheelbeeld

van die pasiënt het nie.

Met vriendelike groete

JP

Prof JP van Niekerk

Besturende redakteur

Maak asseblief seker dat jy 'n mediese praktisyn het wat 'n

oorsig het oor jou hele mediese geskiedenis en medikasie. Dit

is 'n goeie idee om 'n lêer op jou rekenaar te hou met 'n

volledige relaas van jou operasies, siektes en huidige

medikasie.

DIE DERDE GEHEIM - van die lewe

Jy weet al dat jy gesond moet eet en gereeld moet oefen.

Maar volg jy ook die derde riglyn wat jou fiks en gelukkig sal

hou?

Die een ding wat meer as enigiets anders tot ongelukkigheid

bydra, is 'n langdurige siekte. Baie jare gelede het dr John A

Schindler 'n radiopraatjie gelewer. Hy het gesê dat daar 'n

duisend verskillende kwale is waaraan 'n mens kan ly. En tog

4 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

is daar een wat net so algemeen is soos die ander nege

honderd nege en negentig saam. Hy vertel dat die Ochsner-

kliniek in New Orleans 'n verslag gepubliseer het wat vyf

honderd agtereenvolgende toelatings tot daardie kliniek

ondersoek het. Hulle het bevind dat drie honderd ses en tagtig

(of 77%) aan hierdie kwaal gely het. Wat meer is, dit kan baie

duur wees om dit te diagnoseer en te behandel.

Dit staan bekend as psigosomatiese siekte. Dit word

veroorsaak deur bekommernis, moeilikhede en probleme -

bmp. Wanneer iemand ook al so 'n dik en ondeurdringbare

laag bmp het dat jy nooit 'n bietjie vreugde kan ervaar nie,

dan lei dit tot psigosomatiese siekte.

Sy kuur?

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

Hou op om te luister vir 'n geklak in jou motor

Leer om van jou werk te hou

Kry 'n tydverdryf

Leer om van mense te hou

Leer om tevrede te wees as jy omstandighede nie kan

verander nie

Leer om teenkanting te aanvaar

Leer om iets opgewek of humoristies te sê

Leer om jou probleme met 'n definitiewe besluit op te

los

Wat is dan sy geheim vir geluk?

"Ek gaan my gesindheid en gedagtes so opgewek en

aangenaam as moontlik hou."

ELEKTRISITEIT - 'n Ware

gebeurtenis

VRAAG

Nadat ek die kosmenger gebruik het, het ek die prop in die sok

laat bly en dit was steeds aangeskakel. Na 'n halfuur het wit

rook uit die menger begin draai. Wat kan die oorsaak wees?

ANTWOORD

1.

2.

3.

Dit kan 'n hele aantal oorsake hê. Ek vermoed dat dit 'n

menger is wat al baie gebruik is. Dalk is dit by

geleentheid gewas of aan stoom blootgestel. Die

bedrading van die elektriese motor kan ook aangepak

wees met meel of olie.

Die skakelaar kan verweer wees en effens krag

deurgelaat het.

Daar kan 'n probleem wees met die gronddraad wat

normaalweg geaard is. Dalk sal dit 'n goeie idee wees

om die hoof-aarddraad van die huis te laat toets. Ek het

al snaakse probleme teengekom wat met 'n foutiewe

aarddraad te doen het.

5 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

4.

Dit is nooit 'n goeie ding om 'n toestel aan te los of die

sok in die muurprop te laat bly nie.

DIE REITH-LESINGS

Drie van my gunsteling-lesings is:

1991 Steve Jones, The Language of Genes

1996 Jean Aitchison, The Language Web

1999 Anthony Giddens, The Runaway World [oor

globalisering]

Die Reith-lesings is 'n reeks van jaarlikse radio-lesings deur

vooraanstaande kenners. Dit is die BBC wat opdrag gee en dit

word uitgesaai op die BBC se Radio 4 en die BBC World

Service.

Die Reith-lesings is in 1948 deur die BBC ingestel om die

geskiedkundige bydrae te herdenk wat Sir (later Lord) John

Reith, die korporasie se eerste direkteur-generaal, tot

openbare diens deur die uitsaaiwese gemaak het.

Lord Reith was daarvan oortuig dat die uitsaaiwese 'n

openbare diens moet wees wat die intellektuele en kulturele

lewe van die volk moet verryk. In die gees hiervan nooi die

BBC elke jaar 'n leiersfiguur om 'n reeks radio-lesings te lewer.

Die doel is om openbare begrip en debat oor belangrike sake

van eietydse belang te bevorder.

Die heel eerste Reith-lesing is gelewer deur die wysgeer en

Nobel-pryswenner Bertrand Russell.

Die lesings kan as mp3-oudio of pdf-lêers afgelaai word van:

1976 - 2010 mp3

http://www.bbc.co.uk/podcasts/series/rla76/all

1948 - 1975 mp3

http://www.bbc.co.uk/podcasts/series/rla48

2011 mp3

http://www.bbc.co.uk/podcasts/series/reith

1948-2011 pdf

http://www.bbc.co.uk/radio4/features/the-reith-lectures

/transcripts/

UITSTEKENDE CD - oor aftrede

Versoeke stroom steeds in om die kontakbesonderhede te kry

vir prof Ian Wiseman se uitstekende CD getitel Strategies for a

Satisfying Retirement. Sy epos-adres is

iwiseman@mweb.co.za

WARWICK TRUST - Terugvoer

Warwick het pas die volgende brief gekry:

"Ons wil graag die geleentheid gebruik om julle hartlik te

6 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

bedank vir die uitstekende diens om ons testamente op te stel.

Die diens was buitengewoon professioneel en persoonlik - iets

wat skynbaar deesdae in die sakewêreld al hoe minder gesien

word (banke, versekeringsmaatskappye ea). Ons was baie

bevoorreg dat SAVA julle dienste aanbeveel het.

Ons hoop regtig dat ons nie gou julle dienste gaan nodig kry

om hierdie testamente uit te voer nie, maar ons is gerus dat

wanneer die dag aanbreek, ons nie vir 'n meer professionele

diens kon gevra het om ons begunstigdes by te staan nie."

WARWICK TRUST - Terugvoer oor 'n

onlangse boedel

In die lig van die voorafgaande: Ek het dit in 'n vorige

nuusbrief genoem, maar wil dit graag herhaal:

Denise Williams, die nasionale trustbestuurder van Warwick,

het op 20 September 2010 opdrag van een van ons lede

ontvang oor sy vrou se boedel. Hoewel dit 'n omvang-ryke

boedel was, is dit vroeg in Desember 2010 afgehandel teen 'n

besparing van 50% van die eksekuteursgeld omdat hulle binne

gemeenskap van goedere getroud is.

WARWICK TRUST - Gratis

testamentdiens

Warwick het 215 SAVA-lede se testamente op rekord. Onthou

dat hulle verteenwoordigers jou in jou huis sal besoek op 'n

tyd wat jou pas.

Kontak: Adrian van Zyl

Algemene bestuurder, Warwick trust en administratiewe

dienste (Edms) Bpk

Tel: 0860 109 147, Faks: +27 21 794 0849, Sel: +27 83 307

0395

adi@teamwarwick.com of

adi@warwicktrust.com

SAVA SE DIENSTE - tot jou voordeel

SAVA SE KORTTERMYN-VERSEKERINGSPOLISSE. Lede

het tot R10,000 per jaar met SAVA-polisse gespaar.

GEWAARBORGDE KORTINGS. Kry 'n jaarlikse bonus van

5% op al jou aankope met SAVA se nuwe b-SMART-

kaart. Die bonus word in November uitbetaal - net betyds

vir jou Kersaankope.

SAVA SE VAKANSIEKLUB. Kry buiteseisoen-vakansies

teen merkwaardige afslagpryse.

SAVA SE GESINSBESKERMINGSPLAN.

Begrafnisversekering teen korting.

TESTAMENTE: GRATIS TESTAMENTDIENS deur Warwick

Private Wealth.

7 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Saarp Newsletter http://ymlp.com/zIWQL4

SAVA SE REISKLUB. Lewer 'n volledige reeks reisdienste.

SAVA SE "WELLNESS +"-PLAN. Mediese versekering om

jou mediese fonds aan te vul.

SPEC-SAVERS. Kry 'n SAVA-korting op bril-aankope.

DOVES-BEGRAFNISONDERNEMERS. Tot R1,000 korting

as jy jou SAVA-lidmaatskap voorlê.

SAVA SE SOSIALE KLUBS. Geniet jou aftrede en ontmoet

mense soos jy in jou omgewing. Daar is 30 klubs

landwyd.

REKENAAR-HARDEWARE EN -SAGTEWARE teen korting.

MOTORHUUR. Avis en Holiday Autos.

AFRICAN SKY-HOTELLE. Kry SAVA-korting teen

wintertariewe.

LEDEVOORDELE. SAVA bied 'n hele reeks ander voordele

aan sy lede.

TAAL - Ons beste vennoot

Die kinders het al hulle SMS-kodes soos DNKI (dankie), GG

(goed gaan) en SJL (sien jou later). Hier is 'n paar kodes vir

byderwetse bejaardes:

BDD - By die dokter

BVB - Beste vriend se begrafnis

BDR - Bring die rolstoel

VWW - Vergeet waar ek was

MGPBL - Moet gaan - pasaangeër se battery laag

HWS - Het weer sooibrand

SGG - Stoelgang goed gewees

IMGA - Is my gehoorapparaat aan?

MWPE - Met wie praat ek?

MGLBW - Moet gaan, lakseermiddel begin werk

Jy kan al die vreugde uit die lewe neem

as jy altyd wil hê dat dinge beter moet

wees.

Ray Hattingh

Powered by YMLP.com

8 of 8 2011/09/08 01:51 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!