Stellenbosch se kruithuis en braak - Afrikanergeskiedenis
Stellenbosch se kruithuis en braak - Afrikanergeskiedenis
Stellenbosch se kruithuis en braak - Afrikanergeskiedenis
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
sou staan - dit dui aan dat Potgieter nie die eiegerggtige alleenheerser

was waarvoor hy beskuldig word nie. Toe Natal in L843 deur Engeland

geannekseer was, het Potgieter en sy volgelinge hulle nie aan Engeland

gebonde geag nie. ln L844 is die 33 artikels deur die Burgenaad

opgestel en vanaf hierdie tydstip was Transvaal 'n onafhanklike

republiek.

In L845 het Potgieter Potchefstroom verlaat en Ohrigstad gestig.

Dit het hy gedoen op raad van Smellenkamp. Omdat soveel Trekkers

in 1843 van Natal getrek het en hulle nie aan Potgieter se gesag wou

onderwerp nie, het Potgieter hierna (1848) hom in die SoutpanJberge

gaan vestig.

Die tweedrag tussen Potgieter en Pretorius is uit die weg geruinr,

en in 1852 het hulle by Rustenburg versoen geraak, nadat Pretorius

die erkenning van Transvaalse onafhanklikheid verkry het.

In Augustus 1852 het Potgierer nog 'n veldtog teen Sekwati, die

Bawencia-hoofman, gelei en op 16 Desember is hy oorlede. Kort voor sy

dood het Potgieter gesante van silkaats onwang war kom onderhandel

het oor 'n ooreenkoms waarin hulle die beskerming van die Boere teen

die Betsjoeanes sou verseker. Hierdie verdrag is eers na Potgieter se

dood onderteken.

Die eer hiervoor kom Potgieter toe. Hierdeur was die pad vaa

die Trekkers na die Noorde oopgemaak.

Aan Wie het die Redakteur Gedink?

Tot dusver het nog net een lesertjie probeer vasstel aan wie die

brief van mej. A. steyn van swellendam die redakteur laat dink het.

Ongelukkig is sy antwoord nie reg nie. Ons gee nog uitstel tot die

volgende uitgawe. Is ons regtig vasgevra?

Die Ou Kruithuis en Die Braak op Stellenbosch

(Inboud' boofsaaklik ontrleen AAn 'n artikel d.eur c. Mostert uit d.ie

Muni.sipale Argief.)

Vandag is die skilderagtige geboutjie'n verklaarde geskiedkundige

monument, en tereg ook, want dit het 'n lang en interessante geskiedenis

agter d.ie rug.

Op dje suidwestelike gewel van die kruithuis staan die jaartal

1777 en die letters V.G.O.C., d.w.s. Vereenigde Geoctroyeerde Oost-

Indische compagnie, wanr die geboutjie dateer uit die tyd toe die

Kaap nog 'n besitting van di6 w6reldberoemde handelsmaatskappy
was. Dit staan aarr die westekanr van Die Braak - die mooi plein in

die sentrum van die dorp. Hier mag ook nie verander *o.a

en vandag suek dit tor eer van

^an.

die stidsraad dat hulle probeer "i., om

dit in sy-ou glorie,te herstel;.die groot grasperke het netjie's" paudjies,

met rondom 'n dubbele ry eikebome soos vroeEr.

Aan die suidekant sraan eers die Rynse skool - een van die oudste

skole vir meisies in ons _land,- oorspronkrik bedoel vir die d"t;";, ;;;

die Rynse sendelinge. Vlak daarbj, staan die siedike Rynse "S".rai.rgkerk

met die mooi klokketoring dianaas en binne die pragtige preekstoel

wat aan Anton Anreich toegeskrywe word. Daar is ner twee

soortgelyke preekstoele in ons land, nl. in die Groote Kerk in eJa".i"rstraar

en die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad.

. Oos loop Die .Brft.uit

op die winkelstraar, Birdsraat. Verder,

oorkant die Drostdy-Herberg, ltuu., die pragtige r.i"i" AngtikuuisJ

kerkie van st. Mary's. vlak nJas die ou Kruithuls I duu, die sog-enu;;;

Burgerhuis, nou ook p:agtig herstel en mer een van die mooij"t" g"*"i,

van.die ou r(aaps-Hollandse styl. Die argitek, Moerdfk, het dit f,"rkti

as di6 met die suiwerste p"opo"ii", *uuriunhy weet; en'die r.""rr[ilJJr,

Pierneef, het daar 'n fyn houtsnee vafl gemaak. Net oorkant die straat

is weer 'n ou huisie met 'n rietdak .r, j'i"

vroee haffronde

gewel.

""rrrro.rJige

Reeds vanaf 1703 het Die Braak gedien as ,,exercitie-veld,, of

milit6re paradeplein. Die burgers van stellenbosch toes h..l

teen roofsugrige Hottenrotte in Boesmans; reeds op 5 oktober ""id"dig

16gE

al het die Politieke Raad besluit dat-uit_die to-pu"'i" se magasyn vir

hulle ,,150 lb. buskruid, 100 lb. rooden kogels aoii,"uphuu'ori""n",

jaar voot jaat ten einde van september" ro,, "" g-"g"r.en worden ten

uitdeeling". Later.in die woelige tj" uun die haje"kwa,t van die lge

eeu' wat ook hier in ons land 'n nakrank gevind het, het ai" go.*"i"".rr,

Joachim van Plett_enbgrq en die FoutiJke Raad in Kaapstad besluit

om ammunisie op stellenbosch in gereedheid te hou in geval van nood.

Die Here xvII in Amsterdam het die nodige vedof gegee en die

plaaslike Landdros en Heemrade versoek om ;n geskikte terrein te

kies. Hulle het toe die erf aangewys waat die rr"uittruis nou staan.

omdat daar toe reeds 'n geldelike iekort was, is tenders vir die bou

van so 'n ammunisie-b6replek gevra -- die eersre keer wat so iers

gebeur het in ons- land. Die ,,cJonie" van steilenbosch sou graag tot

die onkoste wou bygedra her, maar ,,wegens de beswaarde stiat F,ur",

, Cassa", was dit onmoontlik.

Die werk is toegestaat aafl philip Hartog en Lambert Fick teen

9,000 gulden (plus minus R1,200) j

vir dairdie tyd ,n g"oo. ,o-;

maaf ons moet in aanmerking neem, die ho6 koste dJstyds ve,fr

boumateriaal wat wyd en syd_moes.gelarwei *ora, asook di; g;;

Ione aan ambags- en ,,opperliede". DiJ nodige hout-, y*.t- en slotwerk

sou aan die Kaap r-ewaardig word, t"r*/l die Kompanjie self die

vaderlandse mop-, klinker- en vloerst"rr. ,o., voorsien

10
Die Landdros en Heemrade moes sorg dra dat die werk deeglik

gedoen word. Verder het Hartog en Fick aansoek gedoen by die Raad

om hul messelaar Michael Rambusch, ,,met stilstand van gasie" te

mag gebruik - ook moes die tenderaars sorg vir twee borge, nl. Hendrik

Stoltenkamp en Johannes Flartog. Die twee heemrade, Paul Roux en

Adriaan van Brakel moes sorg vir die opstel van die kontrak, wat

tot vandag nog bewaar gebly het en te sien is in die Unie-Argief.

Reeds in November 1776 is die fondament of soos hulle gesd het,

,,die grondslag" afgesteek en die werk het so fluks gevordei dat dit

na 782 dae met ringmuur daarby, kant en klaar was. Veel later is

daar twee skuinsdakkies aan elke gewel gevoeg, oorspronklik van

leidakpanne, later sinkplate, waarskynlik in die tyd toe dit as markhuis

gebruik is; nog later was dit 'n bymekaarkomplek vir ,,Boy Scouts",

d.aarna is dit gebruik vir 'n privare museum, maar vandag is dit in

die oorspronklike vorm herstel.

Daar is twee kelders of verdiepings bo mekaar, baie stewig gebou,

want die pleistering van die 26 duim-dik mure is nog sterk en die

houtwerk toon weinig tekens van verrorting. Die onderste vloer is

van bre6 planke, terwyl die boonste vloerstene het. Die verwulfdak

is van harde klinkerstene waar geen soyker ingeslaan kan word nie

- so stewig is dit. Hierdie eienaardige dak was destyds seker bedoel

om so ver moontlik teen brand te beskerm; so ook die hod ringmuur

as voorsorgsmaatreiil, want kwaadaardige brandstigting deur slawe het

nogal voorgekom.

'n Swaar houtdeur met dik vsterbeslag en groot grendels gee

toegang tor'n soort portaaltjie.'n Krakerige trap lei na die boonste

verdieping, wa r weer 'n gewigtige houtdeur met ysterbeslag toegang

gee tot wat waarskynlik die eintlike kruitmagasyn was. Aan weerskante

van die twee gewels is daar 'n oulike, klein vensrertjie.

Vandag word die geboutjie nie eintlik vir iets gebruik nie -

wel word daafin bewaar die eerste klein brandspuit van die dorp,

met sy ouderwetse handpomp - maar nog veel interessanter is ;n

aantal ou koper kanonnetjies, waafvan daar, ongelukkig, flog net

een voetstuk met swaar koperbeslag bewaar gebly het.

Die eerste waar ons van die kanonnetjies hoor, was op 8 Januarie

1806, toe hul deur generaal Janssens in die slag by Blaauwbergsrand

gebruik is. Nadat generaal Janssens moes terugval met sy Bataafse

troepe en 'n afdeling Pandoere na die Flottentotshollandberge, het hy

gemeen hy kon nog reenstand bied teen die Engelse al het die Kaap

self reeds gekapituleer; maar inrussen het generaal Beresford op bevel

van sir David Baird Stellenbosch sonder slag of stoot ingeneerrr - die

kanonnetjies het blykbaar agtergebly ) maat wanneer en hoe hul

uiteindelik op Stellenbosch gekom het, is nie bekend nie.

Die Braak was vroeiir bekend as Koningsplein en later ook as

Adderley square. Adderleystraat in Kaapstad hiet na dieselfde mnr.

Adderley, destyds 'n Britse parlementslid, wat hom sterk beywer het

11
in die Kaap se guns, dat hier geen bandiete geplaas sou word nie

as volk is hom baie dank verskuldig.

Dit het 'n instelling geword met koninklike verjaarsdae om die

kanonnetjies te voorskyn te bring, hulle op Die Brcak in gelid re stel

en 'n eresaluut van 21 skote af te vuur. Daatna was daar alwd ,n ekstra

skoot tef ere van die-burgemeester self. Nadat daar eenmuui'n ongeluk

was, toe 'n kanonnetjie ontplof het, het die gewoonte in onbruik gJraak.

Mug die stewige ou geboutjie nog baie jarc bly staan, as iieraad

vir die dorp en as herinne ring aan ons kleurvolle verlede.

Barberton

By T, H, G,

Barberton, an importanr pfogressive Lowveld town not yet eighty

years old, is situated in the De Kaap valley in the Eastern 'imnsrraai.

Its history, a saga of the lure of gold, dates back to June, Lgg4.

very old workings are proof that the Bantu inhabitants of the valley

had known of the presence of gold there, but few orhers, as the ancieni

Egyptians and traders from the East seldom came so far south and this

rough country had hardly any lines of communications with the coast.

OnIy after the first white prospector, Tom MacClachlan, who was

there in L874, was rumoured to have "struck it rich" did a rush

reminiscent of Klondyke bring avaricious fortune hunters from all parts

of the world. Two brothers Fred and Harry Barbet with their c6usin

Graham joined the search for alluvial gold.

They made a. parcicularly rich strike and it q/as at that place,

where hundreds of eager men excitedly congregared, that the todnship

was proclaimed by a commissioner from pretoda. Rickety housei,

shops, hotels, offices and other edifices sDrang up like mushroomr und

there were scenes of feverish activiry. presideni paul Kruger visited

the

_new

goldfields in 1885, giving a fillip to the developnient of the

settlement.

Then followed the discovery of gold on the ril(itwatersrand and

$e e19d-u-s to Johannesburg left Barberton almost a ghost town. The

f9w

{1ith{ul

diggers who remained, however, prospEred. Interest in

the.alluvial goldfields was soon revived and the town grew steadily.

sanitation was improved, a municipality established and ihurches weie

built. At the turn of the century rhere were many families with children

to be educated and small schools were started wherever accommodation

could be found. ln L907 there were 63 pupils in the first provincial

school; now abour 1,000 are enrolled at the primary and High schools.

Many other minerals have since been discovered and the Havelock

Asbes_tos Mine, 10 miles south of Barberton, is one of the largest in the

world. There are wealthy farmers in the district growing .otion, citrus

and sub-tropical fruits, tobacco and vegetable foods whiih are supplied

72