04.05.2013 Views

N VOORBODE? - Afrikanergeskiedenis

N VOORBODE? - Afrikanergeskiedenis

N VOORBODE? - Afrikanergeskiedenis

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

,N VOORBODE?

- Dr. T. A. du Plessis.

Ons het seker almal al mense gehoor praat van voorbodes. Dit

is glo boodskappe uit 'n onbekende w6reld, miskien die geestesw6reld,

\!'at ons dan sou waarsku teen dinge wat nog in die toekoms gaan

gebeur. Mense wat in sulke voorbodes glo, maak dan vroegtydig voorsorg,

sodat hulle uit gevare kan bly. Dan is daar weer ander mense

wat glo dat sekere dae of 'n sekere datum baie ,,ongelukkig" is. So tref

ons soms mense aan wat 'n doodse vrees het vir Vrydag as dit op die

13de van die maand val. Hulle verwag altyd dat daar op Viydag

die 13de een of ander grooc teenspoed of ramp sal plaasvind.

Mense wat in voorbodes glo, kan gewoonlik baie voorbeelde aanraal

om te bewys dat hulle geloof reg en waar is. ons gaan nie met

hulle 'n stryery aanknoop nie. on; wil 'n gebeurtenis uit bns geskiederis

vertel- wat nogal lyk of 'n vooibode hier 'n rol gespeel het, al glo

ons ook dat dit nie die geval is nie. Maar laar ons by die verhaal kom.

Op 1 Maart 1510, dus iets fireer as 450 jaar gelede, her 'n belangrike

Portugese leier, Francisco D'Almeida, op die strand van Tafelbaai,

in 'n geveg tussen die Portugese en llottentotte gesneuwel. Hy het

die hoe rang van onderkoning beklee en het groor dienste aan sy volk,

die Portugese, bewys. Op 3 Februarie 1509 het hy die gesamentlike

Moharnmedaanse vloot by Diu (Indi€) 'n verpletterende neerlaas roegedien

en daarmee die oppermag van Portugal in Indi6 gevestig. 'n

Jaar later was hy op pad terug na sy vaderland, waar 'n koninklike

ontYangs op hom gewag het.

Voor sy vertrek uit Indid het sekere towenaars voorspel dat hy

sou. omkom, voordat hy die Kaap die Goeie Hoop sou bereik. Hoewel

hy hom nie juis aan hierdie voorspelling gesteur het nie, was hy tog

bly toe hy met sy drie skepe by die Kaap verby seil en het hy die Here

gedank, want dit was nou vir hom duidelik dat die towenaars van

Indi6 leuenaars was. Hy was nou by Kaap die Goeie Hoop verby en

daar was geen rede waarorn hy nie Portugal sou bereik nie.

D'Almeida se skepe moes vars water inneem en daarom het hulle

in T'afelbaai die ankers uitgewerp. Terwyl hulle besig was om hulle

vate op land met vars water te vul, het 'n klompie nuuskierige Hottentotte

hulle verskynins daar gemaak. Die ontmoeting russen die Portugese

en die Flottentome was baie vriendskaplik. Die Hottenrotte

het beeste by hulle gehad en al gou her hulle van die beeste aan die Portugese

verruil vir stukke yster en doek. Die handel het in so 'n vriendskaplike

gees plaasgevind, dat sowar 12 of 13 Portugese van D'Almeida

verlof gekry het om saam met die Hottentotre na hulle kraal te gaan,

sowat drie of vier myl van die strand af , orn nog meer goedere te gaan

ruil. Terwyl die Portugese by die kraal was, het die Ho:tenrorre

messe en ander artikels van hulle gesteel. Hieroor was die Portu*gese

baie vererg en hulle leier het 'n slim plan probeer om hulle te straf.

Hy wou twee Hottentotte met hom saamneem onder die voorwendsel

dat hulie vir hom die goed, war hy gekoop her, moes help dra. Die

twee Hottentotte het egter agterdogtig begin word en die goed neergesit.

Toe hy hulle probeer_ dwing, het die Hotentotte hom* so erg te

lyf gegaan dat hy met 'n bebloede gesig by die skepe aangekom hei

ilierdie voorval het 'n opskudding by die skepe veroorsaak. Daar

was 'n here aantal Portugese edelliede op die skepe. Hierdie mense

was onverskrokke krygsmanne, wat in die seeslag by Diu teen die

beskaafde Mohammedarre

_geveg

het. vir hulle was die vernedering

om so deur 'n klompie barbaarse Flottentotte toegetakel te word, dareri

'n bietjie te erg. Baie teen sy sin het D'Almeida hom laat ompraar orn

die volgende dag 'n strafekspedisie na die kraal van die H6ttentotte

te lei.

op 1 Maart 1510 vertrek sowat 150 portugese dan onder aanvoering

van D'Almeida self om die Flottentott. ie guun straf. om 'n

bietjie nader aan die kraal van die Hottenrorte te k6m, het hulle eers

met skuite van die skepe af langs die kus op geyaar tot ongeveer regoor

die Hottenrome se woonplek. Deur die dik ieesand langi die kus"hec

hulle toe verder die reis na die Hottentotk raal te vcei afgel6, slegs

gen'apen met swaarde en spiese. D'Almeida het skynbaar nie baie gegelukkig

gevoel nie, want toe hy van die skip af in die skuit klim, f,et

hv opgemerk: ,,S7aarheen neem julle my -sestigjare?,, Hy was dus

toe 'n man van sestig jaar.

Die stap na die kraal was nie so maklik nie. Die portugese het

met hulle swaar skoene diep in die sand ingesak. D'Almeida sJ skoene

het hom naderhand begin seermaak en hy het roe sv lyfbediende beveel

orn sy skoene uit te trek en die sancl uit te skud. om die skoene goed

skoon te kry, het die lyfbediende hulle teen mekaar geklop. Toe d'Almeida

dit sien, s6 hy vir sy bediende: ,,Jy weet, us jourro de Menezes

nog gelewe het en jou daardie skoene teen rnekaar'hoor slaan het, sou

hy g'o stap verder gega tr het nie, maar omdat ek rneer in God slo

as in sulke dinge, sal ek my reis voorrsir." Met hierdie opmerking f,.,

D'Almeida herinner aan iers wat algemeen in portugal bekend"was,

naamlik dat Joano de Menezes aan rwee slegte voorbodes geglo het:

die klop van twee skoene teen mekaar en dat binsrlag 'n baiJ J"g"loukige.dag

was. Joano was die hooflyfwag van prins A'ifonso. Terwvl hv

en die prins te perd naas mekaar op diJ wal van 'n rivier gery hei, het

"n seun wat in die

_rivier

geswem het, sy skoene t""r

g"Ltop

om die sand uit te kry. Die prins se perd het geskrik en -"-kuur sy rrriler h&

hom doodgeval. En dit was op 'n Dinsdag! van daardie dag af sou

Joano de Menezes nooit iets belangriks op'n Dinsdag onderieem nie

of as hy twee skoene teen mekaar hoor slaan nie.

Toe D'Almeida se rnanne die kraal bereik, het die Frottentotte

hulle blykbaar al gewaat en op die vlug geslaan, want die eersre

hutte was leeg. Tog het die onderneming vir die Portugese al dadelik

met 'n ongeluk begin. Een soldaat het in 'n hur ingegaan om ondersoek

in te stel of daat niemand binne is nie. 'n Ander soldaat het hom in

die hut gehoor en gedink dat dit 'n Hortenrot was. Hy het sy spies in-

gesteek en hom deur die lyf gesteek. Toe D'Almeida hiervan hoor,

het hy ges6 dat die dag met nog meer moeilikheid sal eindig en

bevel gegee dat die manskappe dadelik teruggeroep moes word. Party

van hulle was toe al ver in die kraal in en roe hulle onndraai, het hulie

'n aantal beeste en 'n paar Flottentotkinders, wat hulle in die hutte

gekry het, met hulle saamgeneem.

Toe die Hottentotte sien dat hulle kinders weggevoer word, het

hulle met mening op die Portugese afgestorm vanuit hulle skuilplekke.

Hulle het hulle beeste geleer om hulle te help as hulle oorlog maak.

Hulie fluit vir die beeste en daar begin die diere op die Portugese

afstorm. Beskut deur die beeste kom die Hottentotte agtefiia en begin

Cie Portugese met hulle hardgebrande hout-assegaaie te bestook, met'

dodelike gevolge. Op hierdie soort van oorlogvoering was die Portugese

nie voorberei nie. Hulle was dappel krygsmanne, maar hierdie manier

van vaflv?l het hulle heeltemal rrerras. Daar was vir hulle geen ander

redding as om op die vlug te slaan nie. Met hulle swaar skoene, wat

diep in die seesand ingesak het, kon hulle nie vinnig wegkom

nie, terwyl die vlugvoetige Hottentotte hulle met gemak ingehaal en

afgemaai het.

Vir die wat eindelik die see bereik het, het daar nog verdere

teenspoed gewag. Toe hulle daardie more vroeg die skuite verlaat het,

het D'Almeida bevel gegee dat die skuite daar mc'es wag, totdat hulle

\t'eer terugkom. Intussen het die see egter as gevolg van 'n sterk wind

begin onstuimig word en die bevelvoerder het dit gerade geag om

liex'er na die skepe terug te keer. Toe die vlugtelinge dus in 'n uitgeputte

toestand by die plek aankom waar die skuite agter gelaat was,

s'as daar geen skuit te sien nie.

Daar het nou gfoot verwaring en wanhoop geheers. Die wat

nog daartoe in staat was, het verder gevlug. Sommige het die see ingestorm

en tot by hulle nekke in die water geg an. Baie van hulle was

egter so uitgeput dat hulle magteloos op die sand neergeval het, waar

die Hottentotte hulle met assegaaie deurboor het of selfs met klippe

dood gegooi het. D'Almeida, wat reeds gewond was, het met 'n assegaai

deur sy keel op die sand inmekaar gesak en gesterf. Die treurspel

is eindelik van die skepe af opgemerk en die skuite is haastig uitgestuur

om die vlugtelinge te gaan red. Van die 150 man war daardie more teen

die Hottentotte opgeruk het, het meer as 50, waaronder twaalf offisiere,

gesneuwel. Onder die gesneuweldes'was van die room van die Portugese

Vloot en die gebeurtenis het die hele Portugal diep geskok. As D'Almeida

die gebeurtenis ootlewe het, wonder 'n mens of hy nie darem

maar die klop van die skoene as 'n voorbode sou beskou het nie.

Watter dag was 1 Maart 1510? Ons weet ongelukkig nie, maar ons gee

in hierdie blad 'n manier waarop 'n mens kan bereken op watte r dag

'n sekere datum was. Vir die juistheid van hierdie berekening wil ons

nie instaan nie. Maar probeer gerus en skrywe vir die redaksie op watter

dag 1 Maart 1510, volgens hierdie berekening moes geval het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!