Views
5 years ago

SAAWE NUUS Derde Kwartaal 2012 - Saawe.org.za

SAAWE NUUS Derde Kwartaal 2012 - Saawe.org.za

SAAWE NUUS Derde Kwartaal 2012 -

SAAWE Suid-Afrikaanse Aksie vir Wêreldevangelisasie Derde Kwartaal 2012 In Hierdie Uitgawe: • ‘n Nuwe Naam p.2 • Deeltydse Sending (Deel 2) p.4 • Vakatures p.5 • Vennootskapswerkswinkel p.6 Nuusbrief BID ASSEBLIEF… • Die SAAWE biddae 21, 22 & 23 Aug, dat ons die Here se stem duidelik sal hoor veral oor die toekoms van SAAWE. • “Missions Fest” 6 – 8 Sept in Pretoria. Bid dat ‘arbeiders vir die oes’ daar gemobiliseer sal word. • SAAWE jaarbeplanning 10 – 14 September. • Murray & Christine se besoek aan Europa en die oorsese konferensie wat hulle in September bywoon. Bid asseblief dat hulle goeie kontak sal maak met sleutelmense in die veld van selfoon dissipelskap. • Fondse vir U-follo (voorheen AweTV / AweMobi) sodat uitsendings spoedig kan begin. • Meer werkers vir SAAWE en U-follo – kreatiewe film - makers, admin- en tegniese werkers. • Dalene & die Kaapse kantoor. Bid vir haar gesondheid en iemand om haar met die werk te help. • Pamela en die Durban Kantoor. Bid vir optredes in gemeentes. • Dat baie Suid-Afrikaners die roepstem van die Here sal gehoorsaam om sendelinge te word. Kontak SAAWE: Posbus 10170 1630 Aston Manor Tel 011 396-1225 Faks 011 396-1302 Epos: valencia@lightmail.co.za Web: www.saawe.org.za SAAWE tjekrekening nr 020246188 by Standard Bank Kemptonpark. Takkode 012442.

COEN rapportage derde kwartaal 2012 - Kamer van Koophandel
Derde kwartaal 2010 - Sky Radio Group
nuus ditaba news nuus ditaba news - uvpersu - University of the ...
Derde kwartaal resultaten 2012 - Euronav.com
Recessie-monitor Haarlem derde kwartaal 2012 - Vastgoedjournaal
Derde kwartaal 2011 - Venéco
TOETSAFBAKENING DERDE KWARTAAL 2012 : GR 6-1,2 DAG ...
COEN, COnjunctuurEnquête Nederland derde kwartaal 2009 - RTL.nl
Aantal personeelsadvertenties in het derde kwartaal van ... - Nielsen
KPN resultaten derde kwartaal 2011
Clubblad 3, derde kwartaal 2011
Trevi Index derde kwartaal 2011
Monitoringsrapportage derde kwartaal ... - Tafel van Alders
Nieuwsbrief derde kwartaal 2010 - GBA-Adviseurs
COEN Rapport 2010 Derde Kwartaal - Accountancy Nieuws
Nieuwsbrief derde kwartaal 2007 - Oli Illam
option rapporteert resultaten van het derde kwartaal 2008
krantje derde kwartaal 2011 - Vriendenkring Nierpatiënten Roeselare
Derde Kwartaalbericht 2012 - PensioenfondsPGB
3e kwartaal 2012
nr. 165 derde kwartaal 2010 - Eerste Kerkraadse Philatelisten ...
GIMMIE NUUS UITGAWE (32) 7 Desember 2012.pdf
Derde Kwartaal Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing W eek 7 ...
GIMMIE NUUS UITGAWE (25) 31 Augustus 2012.pdf
Junior Jaar B – Kwartaal 2 – Les 4 - Transvaal Conference ...
Hoeksteenankers Les 6 Jaar A Kwartaal 4