BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 10 NOVEMBER 2012
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 10 NOVEMBER 2012
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 10 NOVEMBER 2012
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 10 NOVEMBER 2012

1. BESPREKINGS VIR KAMPVERGADERING 2013: Let asseblief op dat die Kampvergadering

besprekings op 15 November 2012 oopmaak en sluit op 14 Desember 2012. Besprekingsvorms is op die

“hyperlink” Reservation Forms for Transvaal Conference Camp Meeting 2013 beskikbaar.

Maak seker dat u die meegaande brief bestudeer en bly by die beperkings van ʼn maksimum van 6

persone per staanplek en alleenlik een motorvoertuig per staanplek.

2. Adventiste Vroue-bedieninge (“AWM”): Lof- en Gebedsaand, Sondag 9 Desember 2012 18:00 tot

20:00 by Bosmont SDA kerk, Magaliesbergrylaan 55, Bosmont. Lr Bob Mounter (VSA) sal die gasspreker

wees. Verdere inligting kan verkry word van Lynn of Lyndell 011-616-6800 of 079-501-6817 of e-pos:

tc.chmin.dir@sdachurch.co.za of tc.chmin.sec@sdachurch.co.za Besigting ook die uitnodiging: AWM:

Praise & Prayer Evening, 9 Dec 2012 - Invitation

3. Christusfees Musiekprogram: 1 Desember – Filadelfia: Kom ervaar musiek op sy allerbeste wanneer

ons lof en hulde bring ter herdenking aan die geboorte en lewe van Christus ! Hierdie musikale belewenis

mag u nie misloop nie. Van die vooraanstaande musikante wat gaan optree is: Eon Malan(Orrel), A

Tempo Brass, Saxofoon speler, Michelle Breedt, Anina Wasserman, Laetitia du Plessis, Pierre van der

Westhuizen en Melody 4. Daar gaan ook heerlike gemeentelike samesang wees met orrel en die res van

die instrumentale ensemble. Kom beleef ʼn stukkie ‘hemel op aarde’ op 1 Desember 11h00 erediens

terwyl ons Christus vereer, by die Filadelfia Gemeente in Centurion. Die adres is Korannalaan 98,

Doringkloof, Centurion.

4. MUSIEKPROGRAM VIR SABBATSLUITING: 17 de November 2012 om 18:00 by Filadelfia gemeente,

Korannalaan 98, Doringkloof, Centurion. Die musiekprogram “Die Genade Projek” sal deur Pierre van der

Westhuizen en Melody 4 aangebied word. Let Wel:

ʼn Liefdesoffergawe sal gedurende die program opgeneem word.

CDs sal na die verrigtinge na Sabbatsluiting te koop aangebied word.

5. SABBATSKOOL KINDER-LESBOEKIES: Huidiglik is daar geen Afrikaanse Lesboekies in gedrukte vorm

beskikbaar nie. Die Lesboekies sal op die Transvaal Konferensie se webblad beskikbaar wees en sal ook

met die weeklikse aankondigings uitgestuur word, totdat dit weer in druk is. Navrae in verband met

verskaffing van gedrukte lesboekies se beskikbaarheid ensovoorts moet asseblief aan Me. Sybil du Preez

by die SAU kantore gerig word by 051-447-8271 of e-pos: dupreezs@adventist.org.za, aangesien dit die

Unie is wat verantwoordelik is vir hierdie taak. (Hopelik sal die Unie weer verantwoordelik optree as hulle

van alle oorde versoeke ontvang).

6. Adventiste Vroue-bedieninge (“AWM”): KONGRES in Harare, Zimbabwe 2 – 6 April 2013 – Die

kongres word deur die Suider Afrika-Indiese Oseaan Divisie gereël. Verblyf, maaltye en vervoer is vir u

eie onkoste. Indien u dit ernstig oorweeg om die Kongres by te woon, maak asseblief kontak met die

Transvaal Konferensie, “AWM” Departement asook met die vervoer maatskappy Donne Lumpe, cell 082-

748-1097 of e-pos donne@thetraveljunxion.co.za. Intussen kan u u voltooide registrasievorm, bereken

teen R800.00 vir Suid-Afrika tot 30 November 2012, aan Zodwa Kunene by die Suider-Afrika Unie

Konferensie stuur. Die kongres sal op geestelike sake en geestesgesondheid fokus. E-pos asseblief u

registrasie vorm en betaling aan kunenez@adventist.org.za of faks na: 051-448-8059. Klik op hierdie

“Hyperlink” AWM: Congress in Harare: 2-6 Apr 2013 - bookings close 30 Nov 2012 - letter

en AWM: Booking form Congress in Harare: 2-6 Apr 2013 - bookings close 30 November 2012 om die

registrasievorm te bekom en om die meegaande brief te verkry.

7. VAKATURE: ADMINISTRATIEWE SEKRETARESSE : SAUK (Bloemfontein) – Doen alleenlik aansoek

as u ʼn lidmaat van die Sewendedag-Adventiste kerk is. Applikante sal verwag word om diverse pligte,

insluitend om administratiewe en uitvoerende-vlak sekretariële bystand in die President se kantoor uit te

voer. Daarby moet die applikant ook interaksie handhaaf met hoë vlak ampsdraers, beide binne en buite

die kerkorganisasie. Om die volledige advertensie vir hierdie pos te besigtig klik op die “hyperlink”:

Administrative Secretary: SAU (Bloemfontein). Sluitingsdatum: Vrydag, 30 November 2012 (Laat

aansoeke sal nie oorweeg word nie).

8. “OORVLOEDIGE” – FEESVIERING VIR DIE LEKE: Sluit by die Gauteng Streeksraad aan gedurende

die naweek van 9 – 11 November 2012 op Sedaven wanneer die leke sal feesvier, inspireer, toerus en

gemeenskap hou met “oorvloedige” getuienisse om daardeur eer aan ons Skepper en Verlosser te bring.

(Verblyf en maaltye sal beskikbaar wees). Kontak Deon Watson 072-750-0681 (deon@vukenzani.co.za)

vir verblyf en Cynthia Maconi 083-253-8304 of (maconicynthia@gmail.com) om maaltye te bespreek.

Hiermee die “Hyperlink” na die biljet: "Overflowing" - Gauteng Region - Festival of Laity 9 - 11 November
9. JUNIOR EN TIENER KAMP: 2 – 8 December 2012. Verdere inligting kan verkry word deur hierdie

hyperlink te open: Junior & Teen Camp Vulindlela Bush Camp 9-15 December 2012 full details of kontak

Abundant Life 034 218 2055 of epos: abladmin@abundant.co.za

10. VAKATURES – ONDERWYS POSTE BY HOËRSKOOL SEDAVEN 2013:

Wiskunde Onderwyser (Graad 8 – 12)

Engelse Huistaal Onderwyser (Graad 8 – 12): Plaasvervangende pos vir die eerste kwartaal

alleenlik (Januarie – Maart 2013)

Vereistes:

Getroue SDA lidmaat wie die SDA onderwysfilosofie ondersteun.

Moet ʼn gepaste en erkende graad beskik en ʼn minimum van drie jaar ondervinding hê om graad

twaalfs te onderrig en geregistreer wees met “SACE”.

As u belangstel in enige van hierdie poste maak die meegaande “hyperlink” oop vir meer besonderhede:

2 x Teaching Posts at Sedaven High School (1. Mathematics 2. English [Only Jan-March 2013])

11. KINDERBEDIENINGE: Gevorderde Leierskap Sertifisering – Vlak 2 Opleidingskursus: Sedaven,

17 - 18 November 2012. Registrasie begin om 08h00 en die Program begin om 09h00 op Sabbat 17

November en eindig op Sondag 18 November om 13h00. Sluitingsdatum vir besprekings 3 November

2012. Die relevante dokumente is verkrygbaar deur die “hyperlinks” hieronder te open:

Children's Ministries - Advanced Leadership Certification: Level 2 Training Course Letter

Children's Ministries - POSTER Advanced Leadership Certification: Level 2 Training Course

Children's Ministries - Booking Form for the Level 2 Training Course

12. OUJAARSDIENS saam met Anita Lotz: Brakpan gemeente nooi u na ‘n oujaarsprogram aangebied

deur Anita Lotz. Maandagaand, 31 Desember om 18:00. Hastingslaan 102, Brakpan. Verwys ook na

hierdie biljet: Oujaarsdiens saam met Anita Lotz 31 Desember 2012 om 18:00 - Brakpan gemeente

13. VAKATURE: FASILITEIT BESTUURDER (SAU) Bloemfontein. Volle besonderhede verkrygbaar van

die meegaande “hyperlink”: Facilities Manager: SAU (Bloemfontein)

14. VAKATURE: HULP WELSYNSWERKER by Advent Verswakte Sorg Sentrum: (naby Heidelberg). Moet ʼn

erkende FET sertifikaat in Welsynswerk of ten minste Welsynswerk 1 en 2 (Teorie en Prakties) met

toepaslike ondervinding hê. Om die verantwoordelikhede en bekwaamheid wat vereis word vir hierdie

pos, te besigtig, open die “hyperlink”: Social Auxiliary Worker: Advent Haven Frail Care and Community

Centre, (near Heidelberg). Om aansoek te doen, e-pos u CV na hro@mealsonwheelsna.org.za

Sluitingsdatum vir aansoeke is: 9 November 2011.

15. 2013 MOBIELE ETES KALENDERS: Ondersteun Mobiele Etes deur hulle 2013 “Acts of Kindness”

Kalender, te koop. (Kunswerk was gedoen deur jong voornemende kunstenaars). Deur hierdie kalender

te koop, borg u die voorsiening van maaltye aan behoeftiges. Plaas asseblief u bestelling by: 016-342-

0308/9 of e-pos: frds@mealsonwheelsna.org.za. Vir verdere navra, en om die advertensie te besig, maak

die volgende “hyperlink” oop: 2013 Meals on Wheels Calendars

16. BAANBREKER KERMIS: 30 November – 2 Desember 2012 te Sedaven. Vir verdere inligting, kontak

Rhoda Walters 072-631-8646 of e-pos: Die registrasievorm en gebeurelys vir hierdie kermis en

byeenkoms kan gevind word deur die volgende “hyperlinks” oop te maak: Pathfinder Fair and Rally

Registration Forms; Events Sheet: (Let asb. daarop dat die “Events Sheet” ʼn baie groot lêer is).

Registrasie sluit op 15 November 2012. Geen registrasies sal na hierdie datum aanvaar word nie.

17. ADVENTHAVEN VERSWAKTESORG-EENHEID het tans beddens beskikbaar vir verswakte bejaardes

van enige ras. Dit is die ideale plek vir versorging as kinders enigsins besorgd is oor hulle ouers se

welstand, geleë in ʼn stil en rustige omgewing met liefdevolle en goeie kwaliteit versorging, etes en

kerkdienste sowel as ander aktiwiteite om die inwoners gestimuleer te hou. Kontak Danie Gebhardt vir

meer inligting by 016-342-0500.

18. DIE GESONDHEIDS DEPARTEMENT van die Transvaal Konferensie beoog om te reël met Be Free om

Gesondheids opleiding te Sedaven aan te bied. As alles volgens plan verloop sal dit in die laaste kwartaal

van 2012 Health Expo opleiding wees, 1st kwartaal 2013 - Module 1 & 1ste kwartaal 2014 - Module 2.

Skakel Laura Rose- 082-674-4330, indien u belangstel om enige van hierdie opleidingsessies by te woon,

of stuur ʼn e-pos na laurarose27@ymail.com. Hierdie is nie besprekings nie, maar 'n poging om

belangstelling te bepaal.

19. “Die Verhaal van Drie Bome (The Tale of Three Trees)”: Jaar-eind musiekprogram by die Bassonia

Kerk op Sabbataand, 1 Desember 2012 om 6.30 nm. Almal word uitgenooi om hierdie familie

musiekprogram by te woon.
20. SEWE AFRIKAANSE GEES VAN PROFESIE BOEKE nou GRATIS aanlyn in elektroniese .PDF formaat

beskikbaar by: http://www.tcadventist.org.za/departments/personal-ministries/afrikaanse-gees-van-profesie-boeke/

U is welkom om dit gratis af te laai en na hartelus te versprei. Promoveer dit asseblief in die kerk bulletins

en ander forums met entoesiasme. (Indien u enige foute bespeur, laat asseblief Lr Mornay du Plessis

weet sodat aansuiwerings gemaak kan word voordat dit finaal gedruk word.) Hartlike dank aan die

Magaliessig gemeente vir hierdie reuse onderneming. Mag die beskikbaarheid van hierdie leesstof talle

siele na die Koninkryk lei.

21. JEUGFEES: DUNDEE: Sondag 9 Desember tot Sabbat 15 Desember 2012. (Vir 16 – 35 jariges) by

Vulindlela Boskamp. Vir verdere inligting, kontak “Abundant Life” 034-218-2055 of e-pos:

abladmin@abundant.co.za verwys ook na die meegaande aansoekvorm ens. Youth Fest, Vulindlela

Bush Camp 9 - 15 Dec see also application form herewith

22. DESEMBER BYBELLANDETOER NA DIE MIDDE-OOSTE: Vertrek Desember 13 - 24. Volg die

voetspore van Moses vanaf die land van Goosen tot by die Rooi see. Slaap waar Israel deur die see

gestap het.

In Jordanië besoek ons onder andere die jongste ontdekking van die Spruit Krit waar Elia deur die kraaie

gevoed is en waar Jesus en Sy dissipels geskuil het toe Marta en Maria Hom laat roep het. Dit en nog

baie ander plekke. In Israel kyk ons na die opgrawings by “City of David” waar sy paleis ontdek is. Ons

besoek ook sommige van die ruïnes van Salomo se paleis. Dit en nog talle ander Bybelverwante plekke.

Kontak Leraar Francois of Lauretta by 082-441-6161 of 015-781-1297.

23. “STANBOROUGH PRESS” BOEKWINKEL: Beplan om oop te wees Sondag 25 November 2012 (vanaf

09:00 - 13:00). Indien u die boekwinkel wil kontak, skakel (011)-856-4488.

24. HELDERBERG OUDSTUDENTE ETE: Hiermee word kennis gegee van die algemene jaarvergadering

en aandete van die Oudstudente Vereniging van Helderberg Kollege wat op Donderdagaand, 6

Desember, 2012, om 19:00 in die Helderbereg Kollege eetsaal gehou sal word. Die ere-oudstudente van

die aand sluit in gegradueerdes van 1932, 1942, 1952, 1962, 1972, 1982, 1992, 2002.

RSVP: Rebecca Joubert voor 26 November 2012

Foonnommer: (0)21 850 7500 Uitbreiding 200

E-Pos: president@hbc.ac.za

Kleredrag: Semi-Formeel

Ete: R100 per persoon – betaalbaar by ingang

25. AFRIKAANSE KINDERLESBOEKIES nou beskikbaar van die Transvaal Konferensie webwerf. U kan

ook die “Hyperlink” hieronder oopmaak om die relevante les te verkry.

“Beginner” – 4 de Kwartaal: 1. Beginner Les 1; 2. Beginner Les 2; 3. Beginner Les 3

“Kindertuin” – 4 de Kwartaal: Kindertuin Les 1; Kindertuin Les 2; Kindertuin Les 3;

Kindertuin Les 4; Kindertuin Les 5; Kindertuin Les 6; Kindertuin Les 7; Kindertuin Les 8;

Kindertuin Les 9; Kindertuin Les 10; Kindertuin Les 11; Kindertuin Les 12; Kindertuin Les 13

“Primer”–4 de Kwartaal: Primer Les 1; Primer Les 2; Primer Les 3; Primer Les 4; Primer Les 5

Primer Les 6; Primer Les 7; Primer Les 8; Primer Les 9; Primer Les 10; Primer Les 11

“Kragpunte” – 4 de Kwartaal: Kragpunt Les 1; Kragpunt Les 2; Kragpunt Les 3

Kragpunt Les 4; Kragpunt Les 5; Kragpunt Les 6; Kragpunt Les 7; Kragpunt Les 8;

Kragpunt Les 9; Kragpunt Les 10; Kragpunt Les 11; Kragpunt Les 12; Kragpunt Les 13

“Hoeksteenankers”– 4 de Kwartaal: Hoeksteenankers Les 1; Hoeksteenankers Les 2

Hoeksteenankers Les 3; Hoeksteenankers Les 4; Hoeksteenankers Les 5; Hoeksteenankers Les 6

26. LAERSKOOL PRESDA: Twee tydelike busbestuurders (nie ouer as 70 jaar nie) word dringend benodig.

ʼn Brief van u leraar, wat bevestig dat u ʼn getroue lidmaat van die kerk is, moet die aansoek vergesel.

Aansoek kan telefonies (012 996-1629) of per e-pos presdaschool@gmail.com gedoen word.

27. ESDA VERSWAKTESORGSENTRUM: beplan ʼn “VENDUSIE” in NOVEMBER 2012.

Indien u enige oortollige goedere het, wat u aan die sentrum kan skenk vir hierdie vendusie, sal dit hoog

op prys gestel word. Sodanige ware moet asseblief aan die administrasiekantoor van ESDA voor of op 19

November 2012 gelewer word sodat die nodige voorbereiding gemaak kan word. U ondersteuning van

hierdie geleentheid word opreg waardeer. Afleweringsadres is: Boyesstraat, New State Areas, Springs.

Kontak nommer is: (011) 813-2118.
28. SONSONDERGANG TYE VIR ALLE VRYDAE IN 2012: Alleenlik beskikbaar vir sommige plekke in die

Transvaal. (Verkrygbaar vanaf “Aankondigings” op die webwerf http://www.tcadventist.org.za/).

29. UITNODIGING AAN ALLE MUSIKANTE – Neem deel in “Hope” Kanaal Se Uitsendings: (SID MEDIA)

Indien u daarvan hou om te sing of ʼn instrument te speel, as solis of in ʼn ensemble, en graag u musiek

talent wil gebruik om op “Hope” Kanaal diensbaar te wees, kontak asseblief Enrico Adonis vir verdere

inligting; (enrico@sidmedia.org / 021-855-3274 / 074-100-8978). “Hope” kanaal het u nodig. “Click” op

meegaande “Link”: Invitations to all Musicians to participate in "Hope" Channel broadcasts

30. VAKATURE: NOORD-KAAP MOBIELE ETES: STREEKSDIREKTEUR (KIMBERLEY): Stuur aansoek

aan: pastormilford@gmail.com asook aan admin@mealsonwheels.org.za. Sluitingsdatum vir aansoeke

16 November 2012. Vir verdere inligting maak die volgende “hyperlink” oop: Northern Cape Area Director:

Meals on Wheels Community Services (Kimberley)

31. IMPAK 2013: Julie 01 – 13 2013, PRETORIA: Jeug- en gemeenskapsdiens Konferensie, deur Wêreld

Konferensie geborg. Vir verdere inligting: http://impactgcyouth.org.

32. TIENER NAMIBIË SENDINGTOER: Volgende jaar- 23 Junie tot 4 Julie 2013. Besoek: Onsseepkaans,

Etosha, Swakopmund. Kontak die organiseerder, Pamela 044-873-3843 of 073-195-4776.

33. “AMEN KONFERENSIE” 14 – 17 Desember 2012: “That we may be ONE” (Aanbiedings slegs in

Engels): (Jeug alleenlik) 4 dae van intense Bybel seminare, evangelisasie opleiding en groei in Christus

te CPUT Kampus, Kaapstad. Amen Conference "That We May Be One" 14 - 17 December 2012

34. OPROEP VIR DAAGLIKSE GEBED: ʼn Spesiale beroep word gedoen op alle 7 de Dag Adventiste om

daagliks om 7:00 en weer 19:00 nederige smeekgebede af te pleit vir hernuwing en reformasie en vir die

uitstorting van die laat reëns. Mag ons die Krag en die Teenwoordigheid van die Heilige Gees ondervind

in ons lewens. Die eerste Sabbat van elke kwartaal sal ook as ʼn dag van vas- en-gebed dien vir hierdie

doel.

35. DATUMS OM TE ONTHOU:

9 – 11 Nov: Lekefees deur die Gauteng Streekraad gereël.

17 Nov: Musiekprogram vir Sabbatsluiting om 18:00 by Filadelfia gemeente – Pierre v/d Westhuizen

en Melody 4

17 – 18 Nov (Sab-Son): Kinderbediening Leierskap Opleiding – Vlak 2 by Sedaven

19 Nov (Maan): ESDA Verswaktesorgsentrum Vendusie – Laaste dag om goedere soontoe te neem.

25 Nov. (Sondag): Stanborough Press Boekwinkel oop 09:00 – 13:00

30 Nov. (Vry): Baanbreker Klubs – Voorbereiding van Kampgebiede / Stalletjies (Sedaven)

1 Des: Christusfees Musiekprogram: 1 Desember – Filadelfia tydens erediens

1 Des. (Sab.): “Die Verhaal van Drie Bome (The Tale of Three Trees)”: Jaar-eind musiekprogram

by die Bassonia Kerk om 6.30 nm.

1 Des. (Sab.): Baanbrekers Saamtrek (Sedaven)

2 Des. (Son.): Baanbrekers Kermis (Sedaven)

2 – 8 Des: Junior en Tienerkamp by Vulindlella (Dundee)

9 Des (Son): “AWM”: Lof- en Gebedsaand van 18:00 - 20:00 by Bosmont SDA kerk, met Lr Bob

Mounter (VSA)

9 – 15 Des.: Jeugfees (Dundee)

13 – 24 Des. Bybellandtoer met Lr Francois en Lauretta na Jordanië en Israel.

14 – 17 Des: Amen Konferensie vir die Jeug te Kaapstad “That we may be ONE” (Engels)

31 Des om 18:00: Oujaarsdiens saam met Anita Lotz, Brakpan Gemeente, Hastingslaan 102, Brakpan

9 – 19 Jan 2013: Wereldwye oproep vir gebed deur alle SDAs vir die uitstorting van die Heilige Gees

1-3 Februarie (Vry-Son): Leke Leraars Opleiding by Sedaven deur Dr.Derek Morris

2 – 6 April: “AWM” – Adventiste Vrouebedieninge Kongres in Zimbabwe

23 Junie – 4 Julie 2013: Namibië Tiener Sending Toer. Onsseepkaans, Etosha, Swakopmund

1 – 13 Julie 2013: “INPAK 2013” Jeug- en gemeenskapsdiens Konferensie in Pretoria.

U WORD HERINNER!

1. NUWE WEBWERF VAN DIE TRANSVAAL KONFERENSIE: www.tcadventist.org.za

2.

3. MOPANI LODGE – BESPREKINGS: Daar is nog huisvesting beskikbaar vir 2012. Bespreek nou die

betrokke naweek om sodoende teleurstellings te voorkom. Vir verdere inligting tree asseblief in verbinding

met Br. Johnny Winter die bestuurder per E-pos mopanilodge@nes.co.za of tel nr. (012) 808-5598 of sel

nr. 083-305-7535.
4. NUWE WEBWERF VAN DIE SUIDER-AFRIKA UNIE KONFERENSIE: www.adventist.org.za

5. HOPE TV KANAAL – Die laaste berig aangaande die Hope TV Kanaal uitsending kan verkry word deur

die “hyperlink”: Hope TV Channel - latest statement regarding the changes to Hope TV Channel, oop te

maak.

6. SDA ENKELLOPERS WEBWERF: http://www.singleseventhdayadventists.com/

7. INSTALLERING & ONDERHOUD VAN SATELLIETSKOTTELS: Kontakpersone: Oelof Lombard: 073-

314-1700 of 012-546-3528, E-pos: Oajlombard@gmail.com, Des Lambert: 011-839-3847, 082-961-

1841. E-pos: sheree@worldonline.co.za, Keith Brown 082-840-3218/011-342-1674, Jacques Botha 084-

360-3420 (Vaal Driehoek en Oosrand).

8. “MESSENGERS OF HOPE”: ʼn Maandelikse nuusbrief van die Transvaal Konferensie Leesstof

bedienaars is nou beskikbaar. Indien u graag ʼn afskrif van die nuusbrief wil hê kan u ʼn epos stuur aan

moh@lifestylebooks.co.za

9. DVDs HARTENBOS 2012 KAMPVERGADERING:

i. DVDs van Hartenbos Kampvergadering 2012

ii. DVDs van Dr Johan Jansen van Rensburg (oor gesondheid)

iii. DVD DHM Ministries Bestelvorm

10. DVD BEDIENING: Meer uitstekende reekse Afrikaanse DVD’s beskikbaar: “Die Liefde van God

Geopenbaar in Jesus is nou beskikbaar met gebaretaal (vir dowes) en in Engels. Lr Kim Rowe-Rowe

“Jesus Ons Son en Fontein, Die Lewe van Josef, Die Evangelie van… DVD reeks kos R 135.00; Al dra

die Vyeboom – DVD reeks kos R 135.00 Makarios Health Ministries en Madison House & “Groen

Mamba”, Ds. Steyn Venter se Nuwe Reeks: “Jesus Vol.2”, Lr. Richard O’Ffill “Practical Christian Living in

the End Times – FS Campmeeting 2011”, Tannie Drieks se Splinternuwe Gospel Kinderliedjies en

Bybelstories en vele meer Afrikaanse DVD’s deur verskeie SDA predikante. Navrae 072-764-7420, 023-

615-1428 of epos info@dhmministries.co.za of kontak Eden Life Bedieninge www.edenlife.info of

dvd@edenlife.info of 028-551-2384.

11. Het jy geweet dat die Leesstofbediening een van die mees suksesvolste metodes is om die Evangelie te

verkondig? Kontak gerus vir Braam Oberholster by 072-129-5844 / tc.publ.dir@sdachurch.co.za as jy

belangstel om deel van hierdie bediening te word of selfs as jy net meer inligting wil bekom.

12. STANBOROUGH BOEKWINKEL: 011-856-4488 (Besigheidsure):

Maandag – Donderdag: 08:30 – 16:30

Vrydag: 08:30 – 13:00

Sondae: 09:00 – 13:00

Stanborough Press Suid Afrika Boekwinkel se telefoon nommer is (011)-856-4488 & Faks (011)-

856-4489 – (hulle is geleë op die grondvloer van die Transvaal Konferensie kantoor)

Die Silverton Pakhuis kan bereik word op 087 980 3359 of faks 086 505 8404

Bestellings vir materiale kan aan orders@stanboroughsa.co.za gestuur word

Vir verdere inligting stuur ʼn epos na info@stanboroughsa.co.za of Philip@stanboroughsa.co.za

13. ALLE SDA MOTORFIETSRYERS word uitgenooi om Lr. Dennis de Klerk 082 333 2352 of Br. Renier

Redelinghuis 08 33 105 396 te kontak sodat plaaslike en ander geleenthede soos “Namib-Desert-Runs”

beplan kan word.

14. KAMERS VIR HELDERBERG STUDENTE IN DIE STRAND - VIR 2013. Kontak: Rosalie Bredenkamp,

selnommer 076-175-5810.

15. HARTENBOS RIVIER-OORD FASILITEITE TE HUUR: Die oord is langs die Hartenbos rivier geleë, in ‘n

genotvolle omgewing waar u rus, ontspanning en geestelike vernuwing kan vind. Die fasiliteite sluit onder

andere ʼn volledig toegeruste kombuis, eetkamer/konferensie kamer asook slaapkamers met slaapbank

beddens in. Vir diegene wat meer afsondering verlang, is daar ook privaat berghutte (chalets)

beskikbaar. Ontspanningsfasiliteite sluit ʼn voetbalveld, swembad, trampolien, konferensie kamer, vlugbal

sandgroef en gebeds- en stiltelokaal in. Vir verdere inligting kontak: Philip en Gerda Vermaak 044- 695-

1520, Fax 044-695-2441 or 086-513-6523, e-mail: hartenbosriverresort@gmail.com.

Christelike groete

Trudi de Wet
Let wel dat die bulletin aankondigings, verwante dokumente, belangrike datums en vakatures op die

aankondigingsbladsy http://www.tcadventist.org.za/?p=12 van die Transvaal Konferensie webwerf, gepos sal

word.

Indien u aankondigings het wat u onder die aandag van ander lidmate en gemeentes van die Transvaal

Konferensie wil bring, epos asseblief die besonderhede na tc.pres.sec@sdachurch.co.za. Die Konferensie

bestuur sal hulle eie diskresie gebruik met die plasing van aankondigings (persoonlike aankondigings sal nie

geplaas word nie).