04.05.2013 Views

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

1. “OORVLOEDIG” – FEESVIERING VIR DIE LEKE: Sluit by die Gauteng Streeksraad aan gedurende die

naweek van 9 – 11 November 2012 op Sedaven wanneer die leke sal feesvier, inspireer, toerus en

gemeenskap hou met “oorvloedige” getuienisse om daardeur eer aan ons Skepper en Verlosser te bring.

(Verblyf en maaltye sal beskikbaar wees). Kontak Deon Watson 072-750-0681 (deon@vukenzani.co.za)

vir verblyf en Cynthia Maconi 083-253-8304 of (maconicynthia@gmail.com) om maaltye te bespreek.

Hiermee die “Hyperlink” na die biljet: "Overflowing" - Gauteng Region - Festival of Laity 9 - 11 November

2. LAERSKOOL PRESDA – SAL DIT WAARDEER INDIEN DAAR ENIGE Adventiste is wie enige Gees van

Profesie boeke (beide volwasse- en kinderboeke) of enige ander kinderboeke aan die skool wil skenk.

Kontak asseblief die skool by Tel. Nr. 012-996-1269 of E-pos die skool: presdaprimary@gmail.com.

3. TRANSVAAL KONFERENSIE JEUG DEPARTEMENT FEDERASIE BENOEMINGS: Tot Sondag 28

Oktober 2012 uitgestel. Die Federasie benoemings sal by die Transvaal Konferensie Raadskamer

plaasvind.

Tyd: 09h00 – 10h30 : Gauteng Streek

11h00 – 12h30 : Pretoria Streek

14h30 – 16h00 : Johannesburg Streek

4. VAKATURE: LAERSKOOL SEDAVEN (Intermediêre / Senior Fase Opvoeder) – Om 1 Oktober 2012 te

begin. Sluitingsdatum vir aansoeke – 16 Augustus 2012. Aansoeke wat per faks of e-pos gestuur is, sal

alleenlik oorweeg word as oorspronklike of gesertifiseerde dokumente op aanvraag getoon word.

Aansoeke moet volledige CV, tesame met 3 kontakbare verwysings, asook gesertifiseerde afskrifte van

alle sertifikate, insluit. Faks na: 086-754-8353 of stuur per e-pos na: sedprim@absamail.co.za. Vir

verdere inligting moet die volgende dokument oopgemaak word: Sedaven Primary School: Teacher

5. ‘ARISE O MAN’ MANNEKOOR – bestaande uit 200+ mansstemme van Afrika, Europa en Noord-

Amerika [insluitende Oregon Adventiste Mannekoor (VSA), Orlando-Wes Mannekoor, SDASA Mannekoor

(Soweto), “Remnant” Mannekoor (Oos-en Weskaap), Botswana Mannekoor ens. sal ʼn konsert in die “Wits

Great Hall” op 11 Augustus 2012 om 19:00 aanbied. Kaartjies nou beskikbaar van Computicket.

6. “HOPE”-KANAAL VOEG ‘N NUWE KANAAL BY: ʼn Nuwe kanaal, om programme in verskeie inheemse

Afrika-tale te beeldsend, sal op 1 September geloods word. Daarom verskuif die huidige “Hope”-kanaal

na ʼn nuwe frekwensie. Om steeds “Hope”-kanaal seine te ontvang, verander asseblief die stellings op u

ontvangstoestel tussen 10 en 31 Augustus. Vertel asseblief vriende wat DSTV dekodeerders gebruik, dat

hulle nie “Hope”-kanaal na 31 Augustus sal ontvang nie tensy hulle ʼn “Free-to-Air” ontvangstoestel

aankoop nie. Vir tegniese hulp, is die Tegniese Hulpkateder beskikbaar op 0860-467-388 (Suid Afrika), Epos:

info@hopeafrica.tv.

Volle besonderhede, insluitende hoe om verskeie tipes ontvangstoestelle weer in te stel, kan op die

webtuiste: www.hopeafrica.tv gevind word. Om die oorskakeling te vergemaklik, sal die huidige “Hope”-

kanaal vanaf 10 tot 31 Augustus op die ou, sowel as die nuwe frekwensies beeldsend.

7. MPUMALANGA MINI-KAMP: 31 Augustus – 2 September by Bambi Motel. Sprekers: Dr Birkenstock en

Lr David Fitzcharles (Jeug en Tiener spreker). Kampplek is beperk daarom moet alle besprekings gedoen

word voor 3 Augustus. Indien u belangstel om te kom en nie deel is van die Mpumalanga streek nie,

kontak asb. vir Gerhard / Hester Badenhorst – E-pos: iti06660@mweb.co.za (Vir besprekings: Kontak

017-687-1927 of 082-828-3440 of 082-928-0596). Verwys na die meegaande kennisgewing vir verdere

inligting: Mpumalanga Mini Camp: 31 August - 2 September at Bambi Motel

8. KAN U MOONTLIK HELP? Beplan u om na 9 Augustus 2012 van Gauteng na KwaZulu-Natal (Hillcrest)

per motor te reis? Mev. Shirley Anley (van die Pinetown gemeente, is bejaard, en wil graag in konvooi ry

met iemand wat by die spoedgrens bly). Indien kan help, skakel haar asseblief by 011-683-9110 of 083-

389-1872 of los ʼn boodskap by 072-021-6089.

9. DRINGEND ASSEBLIEF!! Ons is nou dringend opsoek na die volgende Afrikaanse Kinderlesboekies:

Afrikaans: Beginner Jaar A Kwartaal 4

Afrikaans: Primêr Jaar A Kwartaal 4

Graag wil die TK hierdie Sabbatskool lesse beskikbaar maak vir al ons lidmate en daarom vra ons dat u

asseblief vir Adele van der Merwe 011-856-4499 of Lynn Rossouw 011-856-4482 kontak, indien u kan

help met enige van die bogenoemde Afrikaanse kinderlesboeke.

10. LAERSKOOL PRESDA: Benodig nog steeds dringend ʼn Graad 4 onderwyser om in diens te tree so gou

moontlik. Onderrig in musiek en sport sal ʼn pluspunt wees. ʼn Brief van u leraar, wat bevestig dat u ʼn

getroue lidmaat van die kerk is, moet die aansoek vergesel. Doen aansoek per e-pos:

presdaschool@gmail.com

11. STEM VAN PROFESIE BEKLEMTONINGSWEEK EN JEUGKONGRES.

Wanneer: Sondag, 02 September 2012 – Sabbat 08 September 2012

Spreker: Dr. Cindy Tutsch van “E.G. White Estate” (VSA)

Waar: Sondag 2 de en Maandag 3 rde September – Eldorado Park Kerk om 19h00

Dinsdag 4 de en Woensdag 5 de September – Filadelfia Kerk om 19h00

Donderdag 6 th en Vrydag 7 de September – Sandton Kerk om 19h00

Sabbat 8 ste September – Sedaven Gehoorsaal om 09h30

Doel: Hierdie Kongres is beplan om die toepaslikheid van die Gees van Profesie in die 21 ste Eeu aan

te spreek en om die Jeug aan te moedig om dit te lees en om dit met hulself te vereenselwig.

12. KLIPTOWN SDA GEMEENTE – 70 ste BESTAANSJAAR (1941–2012) Reünie Ondervinding: 6 Oktober

te Don Mateman Saal vanaf 09:15 tot laat. Kliptown gemeente word nog steeds herken as die “moeder

kerk” in die Gautengstreek, omdat Kliptown ʼn sentrale rol gespeel het om baie gemeentes in dié distrik te

stig. Kom en herenig met leraars, vriende en familie van dwars oor die wêreld in dank en lofsang dat ons

“DEUR GELOOF SOVER GEKOM HET!” Enigeen wat nou of voorheen betrokke was by Kliptown

gemeente of skool – kom deel met ons julle herinneringe! Sabbat 6 Oktober gaan voorwaar ʼn baie

spesiale dag wees en ons nooi u uit om dit met ons mee te maak. Kontak 083-253-8304 vir verdere

inligting.

13. PRETORIA STREEKSAAMTREK: 24 – 25 Augustus 2012: Lr Stephen Böhr sal ʼn boodskap van hoop

lewer by die Pretoria Streeksaamtrek vir een en almal wat na hierdie Internasionale bekende spreker en

skrywer kom luister. The verrigtinge sal vanuit die NG Kerkkompleks, Eeufeesstraat 377, Pretoria-Noord

plaasvind. Beplan ʼn middagete piekniek mandjie vir jul gesin vir Sabbat, 25 Augustus en woon al die

aanbiedings by. Kuier saam met familie en vriende tot aan die einde van die middag program.

“Kruiskyk” TV uitsending en die Augustus uitgawe van “Tekens van die Tye” gaan ook hierdie

saamtrek adverteer.

Die dienste is beplan vir die volgende tye: Vrydag, 24 Augustus om 19:00 en Sabbat, 25 Augustus sal

daar dienste wees op die volgende tye: 09:00, 11:00, 15:00 en 17:00.

14. MINI KAMPVERGADERING : SEDAVEN 5 - 7 OKTOBER 2012

Ons nooi u uit om die naweek van 5-7 Oktober 2012 by ons aan te sluit vir kampvergadering saam met

Leraar Lee Venden. Leraar Venden en sy eggenote, Marji werk as ’n Herlewingspan vir die Upper

Columbia Konferensie van Sewendedag Adventiste. Leraar Venden is ook aanbieder van die All About

Jesus Herlewingseminare. Meer inligting sal later uitgestuur word. Vir navrae, kontak asseblief vir Jan

Helberg by 011 561 9357 bedags, 011 680 7306 saans, selfoon 083 420 5092 of vonkpos

sdaswg@gmail.com

15. AFRIKAANSE KINDERLESBOEKIES nou beskikbaar van die Transvaal Konferensie webwerf. U kan

ook die “Hyperlink” hieronder oopmaak om die relevante les te verkry.

BEGINNER: Beginner Les 1 Jaar A Kwt Beginner Les 2 Jaar A Kwt 3 Beginner Les 3 Jaar A Kwt 3

KINDERTUIN: Kindertuin Les 1 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 2 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 3

Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 4 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 5 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 6 Jaar A

Kwt 3 Kindertuin Les 7 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 8 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 9 Jaar

A Kwartaal 3 Kindertuin Les 10 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 11 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin

Les 12 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 13 Jaar A Kwartaal 3

PRIMÊR: Primer Les 4 Jaar A Kwartaal 3; Primer Les 5 Jaar A Kwartaal 3; Primer Les 6 Jaar A

Kwartaal 3; Primer Les 7 Jaar A Kwartaal 3

KRAGPUNT: Kragpunt Les 1 Jaar A Kwt 3 Kragpunt Les 2 Jaar A Kwt 3 Kragpunt Les 3 Jaar A

Kwt 3 Kragpunt Les 4 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 5 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 6 Jaar A

Kwartaal 3 Kragpunt Les 7 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 8 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 9

Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 10 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 11 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt

Les 12 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 13 Jaar A Kwartaal 3 A

HOEKSTEENANKERS: Hoeksteen les 1 Hoeksteen les 2 Hoeksteen les 3 Hoeksteen Les 4;

Hoeksteen Les 5; Hoeksteenankers Les 6 Jaar A Kwartaal 3; Hoeksteenankers Les 7 Jaar A Kwartaal 3

16. VOORSLAGGIES KERMIS: 16 September 2012 by Ruimsig Stadium om 08:00. Ingang R5 per person.

Verdere besonderhede i.v.m. die program sal later verskaf word. Begin nou reeds om voor te berei vir

hierdie Pret Kermis! Navrae Sisana: srulumeni@gmail.com; 072 843 8644

17. “STANBOROUGH PRESS” BOEKWINKEL: Beplan om oop te wees op die volgende Sondae (vanaf

09:00 tot 13:00) 26 Augustus 2012, 30 September 2012, 28 Oktober 2012 en 25 November 2012. Indien

u die boekwinkel wil kontak, skakel (011)-856-4488.

18. UITNODIGING AAN ALLE MUSIKANTE – Neem deel in “Hope” Kanaal Se Uitsendings: (SID MEDIA)

Indien u daarvan hou om te sing of ʼn instrument te speel, as solis of in ʼn ensemble, en graag u musiek

talent wil gebruik om op “Hope” Kanaal diensbaar te wees, kontak asseblief Enrico Adonis vir verdere

inligting; (enrico@sidmedia.org / 021-855-3274 / 074-100-8978). “Hope” kanaal het u nodig. “Click” op

meegaande “Link”: Invitations to all Musicians to participate in "Hope" Channel broadcasts

19. OPLEIDING SEMINAAR – aangebied deur “Be Free Lifestyle” Sentrum (werksaam te Helderberg

Kollege) – hierdie Module Nr. 1 is ʼn intensiewe gesonde lewenstyl kursus vir 120 uur wat sal plaasvind by

“Abundant Life” in Dundee vanaf 24 Augustus to 2 September 2012 en sal deelnemers met vaardighede,

wat benodig word om ʼn suksesvolle pro-aktiewe gesondheidsprogram aan te bied, toerus. Bespreek

asseblief vanaf 1 Augustus 2012. Aansoekvorms en verdere besonderhede is verkrygbaar vanaf “Be Free

Lifestyle Inc.” 021-885-3741 of 072-567-7909 of e-pos: info@befree.co.za.

20. ADVENTHAVEN VERSWAKTESORG-EENHEID het tans beddens beskikbaar vir verswakte bejaardes

van enige ras. Dit is die ideale plek vir versorging as kinders enigsins besorgd is oor hulle ouers se

welstand, geleë in ʼn stil en rustige omgewing met liefdevolle en goeie kwaliteit versorging, etes en

kerkdienste sowel as ander aktiwiteite om die inwoners gestimuleer te hou. Kontak Danie Gebhardt vir

meer inligting by 016-342-0500.

21. BYBEL LANDE TOER NA ISRAEL EN JORDANIË: 2 – 11 September 2012. Toer gereël deur Lauretta

Maritz en Lr. Francois du Plessis. Ons is dankbaar om die September Toer aan te kondig waar

splinternuwe opgrawings gemaak is wat bewys dat die Bybel waarlik die Boek is waarop ons kan vertrou.

Beplan nou vir hierdie toer! (Indien September te gou is, beplan dan om in Desember te gaan). Volledige

inligting beskikbaar van Lauretta Maritz: 082-441-6161. E-pos: lauretta@bibletours.co.za. Of skakel Lr

Francois 082-892-0129. Besoek hul webwerf: www.bibletours.co.za Verwys na die meegaande dokument

om waarlik opgewonde te raak oor hierdie besondere toer. Dankie aan diegene wat die Mei toer

meegemaak het – dit was voorwaar ʼn geseënde ervaring en ons loof en dank die Here daarvoor. Bible

Lands Tour: Israel & Jordan 2 - 11 September 2012

22. LAERSKOOL PRESDA: Twee tydelike busbestuurders (nie ouer as 70 jaar nie) word dringend benodig.

ʼn Brief van u leraar, wat bevestig dat u ʼn getroue lidmaat van die kerk is, moet die aansoek vergesel.

Aansoek kan telefonies (012 996-1629) of per e-pos presdaschool@gmail.com gedoen word.

23. LAERSKOOL PRESDA: OPE DAE VIR NUWE LEERDERS: 30 Augustus, 18 Oktober en 8 November

2012. Applikante mag per telefoon (012 996-1629) of per E-pos presdaschool@gmail.com ʼn afspraak

reël. Verwys ook na die meegaande biljet wat die tye en ander inligting meedeel. Presda Primary School

- Invitation to "Open Days" 30 Aug., 18 Oct., 8 Nov.

24. DRAKENSBERG KAMPVERGADERINGS: Kies tussen 12 – 14 Oktober of 19 – 21 Oktober;

HERLEWINGSWEEK 14 – 19 Oktober 2012. Besprekings open 15 Mei 2012. Om te bespreek, skakel

082 490 7725. Indien daar enige navraag is, skakel gerus 082 923 8683.

25. JEUGFEES: 9 – 15 Desember 2012 by Vulindlela Boskamp Kontak 034-218-2055, Faks 034-212-1229

of e-pos: abladmin@abundant.co.za

26. SONSONDERGANG TYE VIR ALLE VRYDAE IN 2012: Alleenlik beskikbaar vir sommige plekke in die

Transvaal. (Verkrygbaar vanaf “Aankondigings” op die webwerf http://www.tcadventist.org.za/).

27. “AWM (Adventist Women’s Ministries)” [Adventiste Vrouebedieninge] 3 DE Kwartaal 2012:

Nasionale Vrouedag: 9 Augustus 2012

“AWM” (Vrouebedieninge) Mishandelings Voorkomingsdag: Sabbat 25 Augustus 2012

“AWM (Adventist Women’s Ministries)” [Adventiste Vrouebedieninge] 4 DE Kwartaal 2012:

“AWM” (Vrouebedieninge) Banket vir Moeder en Dogter: Sondag, 16 September 2012

“AWM/AY” (Vroue- en jeugbedieninge) Konvensie vir Enkellopendes: Vrydag 5 – Sondag 7 Oktober

“AWM” (Vrouebedieninge) Leierskap Kursus Vlak 2: Vrydag 19 – Sabbat 20 Okt. 2012 by Sedaven.

“AWM” (Vrouebedieninge) Geestesgesondheid Konvensie, Sabbat 3 November 2012

28. MOPANI LODGE - BESPREKINGS: Daar is nog huisvesting beskikbaar vir 2012. Bespreek nou die

betrokke naweek om sodoende teleurstellings te voorkom. Vir verdere inligting tree asseblief in verbinding

met Br. Johnny Winter die bestuurder per E-pos mopanilodge@nes.co.za of tel nr. (012) 808-5598 of sel

nr. 083-305-7535.

29. OPROEP VIR DAAGLIKSE GEBED: ʼn Spesiale beroep word gedoen op alle 7 de Dag Adventiste om

daagliks om 7:00 en weer 19:00 nederige smeekgebede af te pleit vir hernuwing en reformasie en vir die

uitstorting van die laat reëns. Mag ons die Krag en die Teenwoordigheid van die Heilige Gees ondervind

in ons lewens. Die eerste Sabbat van elke kwartaal sal ook as ʼn dag van vas- en-gebed dien vir hierdie

doel.

30. DATUMS OM TE ONTHOU:

9 Aug (Donderdag): Nasionale Vrouedag

11 Aug (Sab): ‘Arise O Man’ Mannekoor - by Wits Great Hall om 20:00

12 Augustus (Sondag): Transvaal Konferensie Erfenis Eksamen 2 {herhaal} (Advent Sentrum)

15-18 Aug. (Woens.-Sab): SAU Leke Feesdag (Bloemfontein)

18 Aug. (Sabbat): Voorslaggies Dag (Plaaslike gemeentes)

24 - 25 Aug (Vry & Sabbat): Pretoria Saamtrek met Stephen Böhr

24 Aug – 2 Sept: ‘Be Free’ Bied Module 1 gesondheid opleiding by Abundant Life aan.

25 Aug (Sabbat): Vrouebedieninge Mishandelings Voorkomingsdag

26 Aug (Sondag): Stanborough Press Boekwinkel oop 09:00 – 13:00

30 Aug. (Donderdag) Laerskool Presda Opedag – reël ʼn afspraak.

31 Aug - 2 Sept (Vry-Son): Mpumalanga Mini-Kamp te Bambi Motel. Sprekers: Dr Birkenstock,

Tieners/Jeug: Lr David Fitzcharles

1 Sept. (Sabbat): Jeugdag te Nigelkerk. Met Lr Howard Rossouw, TK Jeug Direkteur.

2 – 11 Aug: Midde-Ooste toer deur Israel en Jordanië – (Bybellande)

2 – 8 Sept. (Son-Sab): Gesins Samesynsweek

2 – 7 Sept. (Son-Vry): E.G. White Beklemtoning Week Dr. Cindy Tutsche (moet bevestig word)

8 Sept. (Sabbat): Jeug Konvensie – Einde van E.G.White Beklemtoning Week (Sedaven)

8 Sept. (Sabbat): Gesins Samesyn (Benadruk die kerkgesin)

14-15 Sept. “ASI” TK (Adventiste – Lekedienste & Industrieë) Saamtrek.

15 Sept. (Sabbat): Strewersdag (Plaaslike gemeentes)

16 Sept. (Sondag): Vrouebedieninge Banket vir Moeder en Dogter

16 Sept (Sondag): Voorslaggies Kermis – Ruimsig Stadion

28 – 30 Sept: Universiteit Studente Konvensie SAU – Bloemfontein

29 Sept – 6 Okt: Kinder Week van Gebed / Vakansie Bybelskool projek by plaaslike gemeente

30 Sept (Sondag): Stanborough Press Boekwinkel oop 09:00 – 13:00

5 – 7 Okt (Vry – Son): Mini Kampvergadering by Sedaven met Lr Lee Venden en sy gade (van VSA)

5–7 Okt Vroue- en Jeugbedieninge Konvensie vir Enkellopendes:(Lokaal en datum sal bevestig word).

6 Okt (Sabbat): Kliptown Gemeente bestaan 70 Jaar; Reünie te Don Mateman Saal vanaf 09:15

12 – 14 Okt. 1ste Naweek Drakensville Kampvergadering.

13 Okt. (Sab): Kinder-Sabbat (Plaaslike gemeente)

14 – 19 Okt. Herlewingsweek Drakensville.

18 Okt. (Donderdag) Laerskool Presda Opedag – reël ʼn afspraak.

19 – 21 Okt. 2de Naweek Drakensville Kampvergadering.

19 – 20 Okt. (Vry-Sab): Vrouebedieninge Leierskap Vlak 2 by Sedaven

21 Okt. (Son): Vader en Seun Ontbyt (lokaal moet nog bevestig word)

28 Okt. (Sondag): Stanborough Press Boekwinkel oop 09:00 – 13:00

28 Okt. (Son): Tvl. Konferensie Federasie Benoemings / Algemene Vergadering (Advent Sentrum)

3 Nov (Sab.): Vrouebedieninge Geestesgesondheid Konvensie

8 Nov. (Donderdag): Laerskool Presda Opedag – reël ʼn afspraak.

9 – 11 Nov: Lekefees deur die Gauteng Streekraad gereël.

17 – 18 Nov (Sab-Son): Kinderbediening Leierskap Opleiding – Vlak 2 by Sedaven

25 Nov. (Sondag): Stanborough Press Boekwinkel oop 09:00 – 13:00

30 Nov. (Vry): Baanbreker Klubs – Voorbereiding van Kampgebiede / Stalletjies (Sedaven)

1 Des. (Sab.): Baanbrekers Saamtrek (Sedaven)

2 Des. (Son.): Baanbrekers Kermis (Sedaven)

9 – 15 Des.: Jeugfees (Dundee)

U WORD HERINNER!

1. NUWE WEBWERF VAN DIE TRANSVAAL KONFERENSIE: www.tcadventist.org.za

2. NUWE WEBWERF VAN DIE SUIDER-AFRIKA UNIE KONFERENSIE: www.adventist.org.za

3. SDA ENKELLOPERS WEBWERF: http://www.singleseventhdayadventists.com/

4. INSTALLERING & ONDERHOUD VAN SATELLIETSKOTTELS: Kontakpersone: Oelof Lombard: 073-

314-1700 of 012-546-3528, E-pos: Oajlombard@gmail.com, Des Lambert: 011-839-3847, 082-961-

1841. E-pos: sheree@worldonline.co.za, Keith Brown 082-840-3218/011-342-1674, Jacques Botha 084-

360-3420 (Vaal Driehoek en Oosrand).

5. “MESSENGERS OF HOPE”: ʼn Maandelikse nuusbrief van die Transvaal Konferensie Leesstof

bedienaars is nou beskikbaar. Indien u graag ʼn afskrif van die nuusbrief wil hê kan u ʼn epos stuur aan

moh@lifestylebooks.co.za

6. “HOPE” – KANAAL PROMOSIE: Daar is vandag heelwat meer as 2,500,000 “Multichoice DSTV”–

intekenaars in Suid-Afrika en omliggende lande. Meestal van hulle sal “Hope”- kanaal uitsendings op hulle

toerusting kan opvang. Ons het baie verslae ontvang van “DSTV” kykers wat na “Hope” – kanaal kyk,

asook verslae van ʼn toenemende aantal mense wat “op die drumpel van die Koninkryk” verkeer. Ons is

almal bewus van die kragtige invloed van die TV. Waarom nie hierdie invloed vir verspreiding van die

Evangelie inspan nie? Ons het getuienisse van mense wat, na hulle na “Hope” – kanaal gekyk het, ons

kerke binnegegaan het en gevra het om gedoop te word. Hierdie uitstekende pamflette nooi DSTV kykers

om in te skakel na “Hope” kanaal uitsendings en gee ook aanwysings hoe om dit te doen op die agterkant

van die pamflet. Die pamflette is sakgrootte en is baie maklik om uit te handig. Lidmate gee hulle aan

vriende en kollegas by die werksplek. Gee die pamflette uit of los dit op enige lokaal waar mense tyd

bestee – soos geneeshere se wagkamers, kruidenierswinkels, bushaltes en ander plekke. Kontak

tc.evangelism.dir@sdachurch.co.za indien u ʼn voorraad van hierdie pamflette wil bekom.

7. DVD BEDIENING: Meer uitstekende reekse Afrikaanse DVD’s beskikbaar: “Die Liefde van God

Geopenbaar in Jesus is nou beskikbaar met gebaretaal (vir dowes) en in Engels. Lr Kim Rowe-Rowe

“Jesus Ons Son en Fontein, Die Lewe van Josef, Die Evangele van… DVD reeks kos R 135.00; Al dra die

Vyeboom – DVD reeks kos R 135.00 Makarios Health Ministries en Madison House & “Groen Mamba”,

Ds. Steyn Venter se Nuwe Reeks: “Jesus Vol.2”, Lr. Richard O’Ffill “Practical Christian Living in the End

Times – FS Campmeeting 2011”, Tannie Drieks se Splinternuwe Gospel Kinderliedjies en Bybelstories en

vele meer Afrikaanse DVD’s deur verskeie SDA predikante. Navrae 072-764-7420, 023-615-1428 of

epos info@dhmministries.co.za of kontak Eden Life Bedieninge www.edenlife.info of dvd@edenlife.info of

028-551-2384.

8. HERLEWING & HERNUWING PAMFLETTE: Slegs ʼn beperkte aantal van hierdie pamflette is beskikbaar

in Engels en ons het ʼn bietjie meer Afrikaanse boekies beskikbaar. Die leierskap van die Transvaal

Konferensie het die doelstelling dat elke gesin, in hierdie konferensie, hierdie boekie tot hulle beskikking

het sodat ten volle ingelig is oor die kerk se “Inisiatiewe en Aksieplanne vir Herlewing & Hervorming”.

Kontak Trudi indien u meer afskrifte van hierdie boekie benodig. Skakel 011-616-6800 of epos

tc.pres.sec@sdachurch.co.za HERLEWING EN HERVORMING – Waaroor gaan dit alles? Verwys na die

meegaande dokument.

Revival and Reformation - What is it all about?

9. STANBOROUGH BOEKWINKEL: 011-856-4488 (Besigheidsure):

Maandag – Donderdag: 08:30 – 16:30

Vrydag: 08:30 – 13:00

Sondae: 09:00 – 13:00

Stanborough Press Suid Afrika Boekwinkel se telefoon nommer is (011)-856-4488 & Faks (011)-

856-4489 – (hulle is geleë op die grondvloer van die Transvaal Konferensie kantoor)

Die Silverton Pakhuis kan bereik word op 087 980 3359 of faks 086 505 8404

Bestellings vir materiale kan aan orders@stanboroughsa.co.za gestuur word

Vir verdere inligting stuur ʼn epos na info@stanboroughsa.co.za of Philip@stanboroughsa.co.za

10. DVDs HARTENBOS 2012 KAMPVERGADERING:

i. DVDs van Hartenbos Kampvergadering 2012

ii. DVDs van Dr Johan Jansen van Rensburg (oor gesondheid)

iii. DVD DHM Ministries Bestelvorm

11. ALLE SDA MOTORFIETSRYERS word uitgenooi om Lr. Dennis de Klerk 082 333 2352 of Br. Renier

Redelinghuis 08 33 105 396 te kontak sodat plaaslike en ander geleenthede soos “Namib-Desert-Runs”

beplan kan word.

12. Het jy geweet dat die Leesstofbediening een van die mees suksesvolste metodes is om die Evangelie te

verkondig? Kontak gerus vir Braam Oberholster by 072-129-5844 / tc.publ.dir@sdachurch.co.za as jy

belangstel om deel van hierdie bediening te word of selfs as jy net meer inligting wil bekom.

13. HARTENBOS RIVIER-OORD FASILITEITE TE HUUR: Die oord is lans die Hartenbos rivier geleë, in ‘n

genotvolle omgewing waar u rus, ontspanning en geestelike vernuwing kan vind. Die fasiliteite sluit onder

andere ʼn volledig toegeruste kombuis, eetkamer/konferensie kamer asook slaapkamers met slaapbank

beddens in. Vir diegene wat meer afsondering verlang, is daar ook privaat berghutte (chalets)

beskikbaar. Ontspanningsfasiliteite sluit ʼn voetbalveld, swembad, trampolien, konferensie kamer, vlugbal

sandgroef en gebeds- en stiltelokaal in. Vir verdere inligting kontak: Philip en Gerda Vermaak 044- 695-

1520, Fax 044-695-2441 or 086-513-6523, e-mail: hartenbosriverresort@gmail.com.

Christelike groete

Trudi de Wet

Let wel dat die bulletin aankondigings, verwante dokumente, belangrike datums en vakatures op die

aankondigingsbladsy http://www.tcadventist.org.za/?p=12 van die Transvaal Konferensie webwerf, gepos sal

word.

Indien u aankondigings het wat u onder die aandag van ander lidmate en gemeentes van die Transvaal

Konferensie wil bring, epos asseblief die besonderhede na tc.pres.sec@sdachurch.co.za. Die Konferensie

bestuur sal hulle eie diskresie gebruik met die plasing van aankondigings (persoonlike aankondigings sal nie

geplaas word nie).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!