BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012
Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!
Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.
10. LAERSKOOL PRESDA: Benodig nog steeds dringend ʼn Graad 4 onderwyser om in diens te tree so gou

moontlik. Onderrig in musiek en sport sal ʼn pluspunt wees. ʼn Brief van u leraar, wat bevestig dat u ʼn

getroue lidmaat van die kerk is, moet die aansoek vergesel. Doen aansoek per e-pos:

presdaschool@gmail.com

11. STEM VAN PROFESIE BEKLEMTONINGSWEEK EN JEUGKONGRES.

Wanneer: Sondag, 02 September 2012 – Sabbat 08 September 2012

Spreker: Dr. Cindy Tutsch van “E.G. White Estate” (VSA)

Waar: Sondag 2 de en Maandag 3 rde September – Eldorado Park Kerk om 19h00

Dinsdag 4 de en Woensdag 5 de September – Filadelfia Kerk om 19h00

Donderdag 6 th en Vrydag 7 de September – Sandton Kerk om 19h00

Sabbat 8 ste September – Sedaven Gehoorsaal om 09h30

Doel: Hierdie Kongres is beplan om die toepaslikheid van die Gees van Profesie in die 21 ste Eeu aan

te spreek en om die Jeug aan te moedig om dit te lees en om dit met hulself te vereenselwig.

12. KLIPTOWN SDA GEMEENTE – 70 ste BESTAANSJAAR (1941–2012) Reünie Ondervinding: 6 Oktober

te Don Mateman Saal vanaf 09:15 tot laat. Kliptown gemeente word nog steeds herken as die “moeder

kerk” in die Gautengstreek, omdat Kliptown ʼn sentrale rol gespeel het om baie gemeentes in dié distrik te

stig. Kom en herenig met leraars, vriende en familie van dwars oor die wêreld in dank en lofsang dat ons

“DEUR GELOOF SOVER GEKOM HET!” Enigeen wat nou of voorheen betrokke was by Kliptown

gemeente of skool – kom deel met ons julle herinneringe! Sabbat 6 Oktober gaan voorwaar ʼn baie

spesiale dag wees en ons nooi u uit om dit met ons mee te maak. Kontak 083-253-8304 vir verdere

inligting.

13. PRETORIA STREEKSAAMTREK: 24 – 25 Augustus 2012: Lr Stephen Böhr sal ʼn boodskap van hoop

lewer by die Pretoria Streeksaamtrek vir een en almal wat na hierdie Internasionale bekende spreker en

skrywer kom luister. The verrigtinge sal vanuit die NG Kerkkompleks, Eeufeesstraat 377, Pretoria-Noord

plaasvind. Beplan ʼn middagete piekniek mandjie vir jul gesin vir Sabbat, 25 Augustus en woon al die

aanbiedings by. Kuier saam met familie en vriende tot aan die einde van die middag program.

“Kruiskyk” TV uitsending en die Augustus uitgawe van “Tekens van die Tye” gaan ook hierdie

saamtrek adverteer.

Die dienste is beplan vir die volgende tye: Vrydag, 24 Augustus om 19:00 en Sabbat, 25 Augustus sal

daar dienste wees op die volgende tye: 09:00, 11:00, 15:00 en 17:00.

14. MINI KAMPVERGADERING : SEDAVEN 5 - 7 OKTOBER 2012

Ons nooi u uit om die naweek van 5-7 Oktober 2012 by ons aan te sluit vir kampvergadering saam met

Leraar Lee Venden. Leraar Venden en sy eggenote, Marji werk as ’n Herlewingspan vir die Upper

Columbia Konferensie van Sewendedag Adventiste. Leraar Venden is ook aanbieder van die All About

Jesus Herlewingseminare. Meer inligting sal later uitgestuur word. Vir navrae, kontak asseblief vir Jan

Helberg by 011 561 9357 bedags, 011 680 7306 saans, selfoon 083 420 5092 of vonkpos

sdaswg@gmail.com

15. AFRIKAANSE KINDERLESBOEKIES nou beskikbaar van die Transvaal Konferensie webwerf. U kan

ook die “Hyperlink” hieronder oopmaak om die relevante les te verkry.

BEGINNER: Beginner Les 1 Jaar A Kwt Beginner Les 2 Jaar A Kwt 3 Beginner Les 3 Jaar A Kwt 3

KINDERTUIN: Kindertuin Les 1 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 2 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 3

Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 4 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 5 Jaar A Kwt 3 Kindertuin Les 6 Jaar A

Kwt 3 Kindertuin Les 7 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 8 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 9 Jaar

A Kwartaal 3 Kindertuin Les 10 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 11 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin

Les 12 Jaar A Kwartaal 3 Kindertuin Les 13 Jaar A Kwartaal 3

PRIMÊR: Primer Les 4 Jaar A Kwartaal 3; Primer Les 5 Jaar A Kwartaal 3; Primer Les 6 Jaar A

Kwartaal 3; Primer Les 7 Jaar A Kwartaal 3

KRAGPUNT: Kragpunt Les 1 Jaar A Kwt 3 Kragpunt Les 2 Jaar A Kwt 3 Kragpunt Les 3 Jaar A

Kwt 3 Kragpunt Les 4 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 5 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 6 Jaar A

Kwartaal 3 Kragpunt Les 7 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 8 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 9

Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 10 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 11 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt

Les 12 Jaar A Kwartaal 3 Kragpunt Les 13 Jaar A Kwartaal 3 A

HOEKSTEENANKERS: Hoeksteen les 1 Hoeksteen les 2 Hoeksteen les 3 Hoeksteen Les 4;

Hoeksteen Les 5; Hoeksteenankers Les 6 Jaar A Kwartaal 3; Hoeksteenankers Les 7 Jaar A Kwartaal 3