04.05.2013 Views

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

2. NUWE WEBWERF VAN DIE SUIDER-AFRIKA UNIE KONFERENSIE: www.adventist.org.za

3. SDA ENKELLOPERS WEBWERF: http://www.singleseventhdayadventists.com/

4. INSTALLERING & ONDERHOUD VAN SATELLIETSKOTTELS: Kontakpersone: Oelof Lombard: 073-

314-1700 of 012-546-3528, E-pos: Oajlombard@gmail.com, Des Lambert: 011-839-3847, 082-961-

1841. E-pos: sheree@worldonline.co.za, Keith Brown 082-840-3218/011-342-1674, Jacques Botha 084-

360-3420 (Vaal Driehoek en Oosrand).

5. “MESSENGERS OF HOPE”: ʼn Maandelikse nuusbrief van die Transvaal Konferensie Leesstof

bedienaars is nou beskikbaar. Indien u graag ʼn afskrif van die nuusbrief wil hê kan u ʼn epos stuur aan

moh@lifestylebooks.co.za

6. “HOPE” – KANAAL PROMOSIE: Daar is vandag heelwat meer as 2,500,000 “Multichoice DSTV”–

intekenaars in Suid-Afrika en omliggende lande. Meestal van hulle sal “Hope”- kanaal uitsendings op hulle

toerusting kan opvang. Ons het baie verslae ontvang van “DSTV” kykers wat na “Hope” – kanaal kyk,

asook verslae van ʼn toenemende aantal mense wat “op die drumpel van die Koninkryk” verkeer. Ons is

almal bewus van die kragtige invloed van die TV. Waarom nie hierdie invloed vir verspreiding van die

Evangelie inspan nie? Ons het getuienisse van mense wat, na hulle na “Hope” – kanaal gekyk het, ons

kerke binnegegaan het en gevra het om gedoop te word. Hierdie uitstekende pamflette nooi DSTV kykers

om in te skakel na “Hope” kanaal uitsendings en gee ook aanwysings hoe om dit te doen op die agterkant

van die pamflet. Die pamflette is sakgrootte en is baie maklik om uit te handig. Lidmate gee hulle aan

vriende en kollegas by die werksplek. Gee die pamflette uit of los dit op enige lokaal waar mense tyd

bestee – soos geneeshere se wagkamers, kruidenierswinkels, bushaltes en ander plekke. Kontak

tc.evangelism.dir@sdachurch.co.za indien u ʼn voorraad van hierdie pamflette wil bekom.

7. DVD BEDIENING: Meer uitstekende reekse Afrikaanse DVD’s beskikbaar: “Die Liefde van God

Geopenbaar in Jesus is nou beskikbaar met gebaretaal (vir dowes) en in Engels. Lr Kim Rowe-Rowe

“Jesus Ons Son en Fontein, Die Lewe van Josef, Die Evangele van… DVD reeks kos R 135.00; Al dra die

Vyeboom – DVD reeks kos R 135.00 Makarios Health Ministries en Madison House & “Groen Mamba”,

Ds. Steyn Venter se Nuwe Reeks: “Jesus Vol.2”, Lr. Richard O’Ffill “Practical Christian Living in the End

Times – FS Campmeeting 2011”, Tannie Drieks se Splinternuwe Gospel Kinderliedjies en Bybelstories en

vele meer Afrikaanse DVD’s deur verskeie SDA predikante. Navrae 072-764-7420, 023-615-1428 of

epos info@dhmministries.co.za of kontak Eden Life Bedieninge www.edenlife.info of dvd@edenlife.info of

028-551-2384.

8. HERLEWING & HERNUWING PAMFLETTE: Slegs ʼn beperkte aantal van hierdie pamflette is beskikbaar

in Engels en ons het ʼn bietjie meer Afrikaanse boekies beskikbaar. Die leierskap van die Transvaal

Konferensie het die doelstelling dat elke gesin, in hierdie konferensie, hierdie boekie tot hulle beskikking

het sodat ten volle ingelig is oor die kerk se “Inisiatiewe en Aksieplanne vir Herlewing & Hervorming”.

Kontak Trudi indien u meer afskrifte van hierdie boekie benodig. Skakel 011-616-6800 of epos

tc.pres.sec@sdachurch.co.za HERLEWING EN HERVORMING – Waaroor gaan dit alles? Verwys na die

meegaande dokument.

Revival and Reformation - What is it all about?

9. STANBOROUGH BOEKWINKEL: 011-856-4488 (Besigheidsure):

Maandag – Donderdag: 08:30 – 16:30

Vrydag: 08:30 – 13:00

Sondae: 09:00 – 13:00

Stanborough Press Suid Afrika Boekwinkel se telefoon nommer is (011)-856-4488 & Faks (011)-

856-4489 – (hulle is geleë op die grondvloer van die Transvaal Konferensie kantoor)

Die Silverton Pakhuis kan bereik word op 087 980 3359 of faks 086 505 8404

Bestellings vir materiale kan aan orders@stanboroughsa.co.za gestuur word

Vir verdere inligting stuur ʼn epos na info@stanboroughsa.co.za of Philip@stanboroughsa.co.za

10. DVDs HARTENBOS 2012 KAMPVERGADERING:

i. DVDs van Hartenbos Kampvergadering 2012

ii. DVDs van Dr Johan Jansen van Rensburg (oor gesondheid)

iii. DVD DHM Ministries Bestelvorm

11. ALLE SDA MOTORFIETSRYERS word uitgenooi om Lr. Dennis de Klerk 082 333 2352 of Br. Renier

Redelinghuis 08 33 105 396 te kontak sodat plaaslike en ander geleenthede soos “Namib-Desert-Runs”

beplan kan word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!