BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012
BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT 4 AUGUSTUS 2012
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
12. Het jy geweet dat die Leesstofbediening een van die mees suksesvolste metodes is om die Evangelie te

verkondig? Kontak gerus vir Braam Oberholster by 072-129-5844 / tc.publ.dir@sdachurch.co.za as jy

belangstel om deel van hierdie bediening te word of selfs as jy net meer inligting wil bekom.

13. HARTENBOS RIVIER-OORD FASILITEITE TE HUUR: Die oord is lans die Hartenbos rivier geleë, in ‘n

genotvolle omgewing waar u rus, ontspanning en geestelike vernuwing kan vind. Die fasiliteite sluit onder

andere ʼn volledig toegeruste kombuis, eetkamer/konferensie kamer asook slaapkamers met slaapbank

beddens in. Vir diegene wat meer afsondering verlang, is daar ook privaat berghutte (chalets)

beskikbaar. Ontspanningsfasiliteite sluit ʼn voetbalveld, swembad, trampolien, konferensie kamer, vlugbal

sandgroef en gebeds- en stiltelokaal in. Vir verdere inligting kontak: Philip en Gerda Vermaak 044- 695-

1520, Fax 044-695-2441 or 086-513-6523, e-mail: hartenbosriverresort@gmail.com.

Christelike groete

Trudi de Wet

Let wel dat die bulletin aankondigings, verwante dokumente, belangrike datums en vakatures op die

aankondigingsbladsy http://www.tcadventist.org.za/?p=12 van die Transvaal Konferensie webwerf, gepos sal

word.

Indien u aankondigings het wat u onder die aandag van ander lidmate en gemeentes van die Transvaal

Konferensie wil bring, epos asseblief die besonderhede na tc.pres.sec@sdachurch.co.za. Die Konferensie

bestuur sal hulle eie diskresie gebruik met die plasing van aankondigings (persoonlike aankondigings sal nie

geplaas word nie).