04.05.2013 Views

Newsletter 3 of 2012 - Caring Daisies

Newsletter 3 of 2012 - Caring Daisies

Newsletter 3 of 2012 - Caring Daisies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

CARMEN VAN DER MERWE

Carmen van der Merwe het twee dogtertjies van onderskeidelik vyf en ses jaar oud.

Hulle is woonagtig in Marble Hall. Sy het al baie swaarkry in haar lewe gehad, maar sy

bly moed hou en aanhou opstaan! Haar dogtertjies se pa is oorlede toe hulle nog klein

was. „n Paar maande gelede was sy in 'n verskriklike motorongeluk. Sy het baie seer

gekry en haar motor is in die proses afgeskryf. Sy het nie versekering vir haar motor

gehad nie. Die Caring Daisies het haar bygestaan deur „n R3,000 geskenkbewys vir

kruideniersware, asook klere en toiletware vanuit ons stoor te skenk. Ons hoop dat

hierdie klein bydrae wel „n verskil in hulle lewe kan maak.

BERTUS COETZEE

Bertus Coetzee (14) het met gedurige pyn gelewe. Hy het dringend „n mangeloperasie

benodig, maar sy ouers het nie oor „n mediese fonds beskik nie. Hulle was by verskeie

staatshospitale, maar omrede die staatshospitale oorvol is en hulle nie Bertus se kondisie

as lewensgevaarlik beskou het nie, kon hulle hom nie help nie. Die Caring Daisies kon

met behulp van Dr Kluge (Oor-, Neus- en Keelspesialis) en Dr Venter (Narkotiseur), wat

hulle dienste gratis aangebied het, help dat Bertus se mangels in „n privaathospitaal

verwyder kon word op 19 April 2012. Die Daisies het ook die “dag-bed” by Little

Company of Mary Hospitaal gratis gekry. Ons moes slegs vir die teatertyd en mediese

produkte betaal.

Die Daisies het ook met Bertus se ontslag uit die hospitaal vir hom „n lekker bederfpakkie

geneem met al die nodige lekkernye in wat hy na die operasie sou nodig hê om volkome

te kon herstel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!