Kindertuin Leier Onderwys Gids Inleiding
Kindertuin Leier Onderwys Gids Inleiding
Kindertuin Leier Onderwys Gids Inleiding
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

Kindertuin Sabbatskool Leier/Onderwysergids

‘n Sabbatskool Bronmateriaal vir Kindertuin Leiers en Onderwysers

GraceLink Sabbatskool Leerplan

Jaar B, Tweede Kwartaal

REDAKTEUR Patricia A. Habada

REDAKSIONELE ASSISTENT Linda Schomburg

REDAKSIONELE SEKRETARESSE Lisa Rasmussen

ASSISTENT VIR DIE REDAKTEUR May-Ellen Colon

GRACELINK LEERPLAN KOÖRDINEERDER Patricia A. Habada

WÊRELD SABBATSKOOL DIREKTEUR James W. Zackrison

WÊRELDKONFERENSIE RAADGEWER Eugene Hsu

RAADGEWENDE REDAKTEUR Angel M. Rodriguez

ILLUSTREERDER Madelyn Gatz

REKENAAR TEGNIKUS Shirley M. Bolivar

INSKRYWINGSDIENSTE Steve Hanson

ILLUSTREERDER

BUITELYNILLUSTREERDER

‘n Publikasie van die Sabbatskool en Persoonlike Bedieninge Departement

Wêreldkonferensie van Sewendedag-Adventiste

12501 Columbia Pike

Silver Spring. MD 20904-6600, V.S.A.

Bybeltekse uit die Bybel in Afrikaans, Nuwe Vertaling.

1
Die Kindertuinskrywers

Audrey Boyle Andersson - Swede

Jackie Bishop - Colorado

DeeAnn Bragaw - Georgia

Linda Porter Carlyle - Oregon

Helga Eiteneir - Duitsland

René Alexenko Evans - Tennessee

Adriana Itin Femopase - Argentinië

René Garrigues-Goodwin - Washington

Feryl Harris - West Virginia

Donna Meador - Washington

Vikki Montgomery - Maryland

Rebecca O’Ffill - Maryland

Evelyn Omaa - Venezuela

Denise Pereyra - Kalifornië

Dawn Reynolds - Maryland

Janet Rieger - Australië

Judi Rogers - Maryland

Denise Ropka-Kasischke - Kalifornië

Eileen Dahl Vermeer - Kanada

Spesiale Dank

Spesiale dank aan Bailey Gillespie en Stuart Tyner van die John Hancock Sentrum vir Jeugbediening te

La Sierra Universiteit vir grondwerk in die beplanning van die GraceLink leerplan.

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

2
Inhoud

GEMEENSKAP: Ons respekteer mekaar.

1. Net ‘n Skaapwagterseun? April 6

2. Beste Vriende April 13

3. Vasgekeer in ‘n Grot April 20

4. Beloftes is Om Nagekom te Word April 27

AANBIDDING: Ons is bly om God te annbid.

5. Slaag die Toets Mei 4

6. Die Koning se Droom Mei 11

7. Die Brandende Vuuroond Mei 18

8. Driekeer op ‘n Dag Mei 25

GENADE: God ken ons en gee vir ons om.

9. ‘n Spesiale Jas Junie 1

10. Wie Gee Om? Junie 8

11. Josef Gaan Tronk Toe Junie 15

12. ‘n Wyse Keuse Junie 22

13. Josef Vergewe Sy Broers Junie 29

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

3
Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

Basiese Behoeftes van Kinders *

Alle kinders het sekere basiese behoeftes sowel as behoeftes wat spesifiek op hulle ouderdom en

stadium van ontwikkeling betrekking het. Die basiese behoeftes van kinders is ...

Fisies

Kos

Warmte

Beskutting

Verstandelik

Krag - om keuses te maak en planne te volg

Emosioneel

'n Gevoel dat hulle behoort

Goedkeuring en erkenning

Uitdrukkings van onvoorwaardelike liefde en aanvaarding

Vryheid binne vasgestelde grense

Humor - 'n geleentheid om te lag

Geestelik

'n Alwetende, liefdevolle God wat omgee

Vergifnis van verkeerde dade en In geleentheid om oor te begin

Versekering van aanvaarding deur God

Ondervinding in gebed, antwoorde op gebed

In Geleentheid om in genade en kennis van God te groei.

Basiese Behoeftes van Kinders

Alle kinders het sekere behoeftes wat spesifiek van toepassing is op hulle ouderdomsgroep en

stadium van ontwikkeling. Die basiese behoeftes van kinders is:

Fisies

Kos

Warmte

Beskutting

Verstandelik

Krag – om keuses te maak en planne te volg

Emosioneel

Gevoel dat hulle behoort

Goedkeuring en erkenning

Uitdrukkings van onvoorwaardelike liefde en aanvaarding

Vryheid binne afgemete grense

Humor – ‘n geleentheid om te lag

4
Geestelik

‘n Alwetende, liefdevolle God wat omgee

Vergifnis van verkeerde dade en ‘n geleentheid om oor te begin

Versekering van aanvaarding by God

Ondervinding in gebed, antwoord op gebed

‘n Geleentheid om in genade en in kennis van God te groei

Die Kindertuin Kind

In die Sewendedag-Adventistekerk beveel ons kindertuin aan vir kinders tussen die ouderdomme

3-5 jaar. Die ontwikkeling van kinders verskil egter van kind tot kind. Daarom is 'n kennis van elke

kind in u Sabbatskool belangrik. Oor die algemeen is die beskrywing hieronder waar vir kinders

tussen die ouderdomme 3 - 5 jaar.

Fisies

Begin groot spiere koördinasie ontwikkel

Het 'n tekort aan 'n sekere gevoel van balans

Is uitermate aktief

Word gou moeg, maar herstel gou na rus

Het 'n tekort aan klein spier koördinasie

Is nuuskierig en hou daarvan om hulle omgewing te ontdek

Leer deur ontdekking

Verstandelik

Is in staat tot beperkte luister en begrip sander die hulp van 'n visuele leidraad, soos om

die voorwerp te sien wat bespreek word

Het 'n vinnige geheue

Memoriseer dinge wat hulle nie verstaan nie

Emosioneel

Huil Maklik

Is in staat om emosionele reaksies in woorde uit te druk

Leer om bevrediging van behoeftes uit te stel sonder om ewewig te verloor

Ervaar die volle spektrum van negatiewe emosies

Leer maniere om negatiewe emosies uit te druk

Sosiaal/Rasioneel

Is selfgesentreerd - die wêreld draai om hulle

Speel alleen in die teenwoordigheid van hulle vriende, eerder as om saam met hulle

vriende te speel

Hou daarvan om vriende te maak en om saam met vriende te wees

Ontwikkelingsbehoeftes

Bykomend tot die basiese behoeftes wat vroeër genoem is, het kindertuin kinders die volgende

nodig:

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

5
Vryheid - om binne perke te kies en te ontdek

Krag - om 'n mate van alleenreg te hê in leersituasies

Beperkings - veilige grense wat deur ouers en onderwysers gestel is

Pret - leer deur speel, geniet sukses

Dissipline en opleiding - om veiligheid en struktuur in hulle lewens te voorsien

Geestelike Behoeftes

Kindertuin kinders moet weet:

God het hulle lief en gee vir hulle om

Hoe om respek vir God te betoon

God het hulle gemaak, ken hulle en waardeer hulle

Die verskil tussen reg en verkeerd

Hoe om met God se hulp die regte ding te kies

Algemene Reëls

'n Kind se aandag spanwydte, in minute, is hulle ouderdom plus een. Dit beteken dat 'n

gemiddelde 3-jaar-oue kind 'n potensiële aandag spanwydte van vier minute het, op voorwaarde

dat hulle geïnteresseerd is in wat gebeur.

Kindertuin kinders:

Geniet herhaling - op voorwaarde dat hulle nie moeg is nie

Begin om te redeneer van eenvoudige oorsaak tot effek

Maak sommige veralgemenings - baie keer verkeerd

Leer die beste deur aktiewe deelname

Het 'n kort aandag spanwydte - 3-6 minute

Oor die Materiaal …

Terwyl u die natuurlike leervolgorde wat in elke les uiteengesit is, volg, sal u miskien die

aktiwiteite vir gebruik in u spesifieke situasie wil aanpas en dit kan 'n verandering in die

benodigde materiaal veroorsaak.

Kyk voor die tyd na die Programuiteensetting vir elke week se program sodat u gereed kan wees

met die materiaal wat voorgestel word.

Voorrade wat Gereeld in Kindertuin Gebruik Word

Papier

Ander

Teken

Groot kartondose

Konstruksie (verskeie kleure)

Skoendose

Rol slagterspapier

Papierhanddoeke

Skryfpapier

Papiersakke

Vingerverf papier

Groot plastiese vuilgoedsakke (donker kleur)

Karton

Plasties of koerant om tafels te bedek

Boublokke, dose of Legos

Kunsbenodigdhede:

Staal papier skuifspelde

Kryt

Klein magnete

Merkers

Ballonne, rekkies

Gekleurde potlode

Droë rys, bone of ander algemene sade

Vingerverf

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

Voorskote of ou hemde om kinders se klere

6
Gom

Sellofaan en maskeerband

Skêre en krammetjies

Lyn

Gare

Gekleurde gare

Watteballetjies of poliëster stopsel

Speeldeeg of modelleerklei

Stempelkussings (verskeie kleure)

Magnetiese band wat kan plak

Aluminiumfoelie

Plastiek

Potlode

Leë toiletpapier of papier handdoek rolle

gaatjiepons

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

te beskerm

Bybeltydse kostuums vir elke kind (baie

groot T-hemde met serpe, ens.)

Bybeltydse kostuums vir volwassenes –

mans en dames

Kasset bandspeler

Papier/plastiese glasies

Plastiese seëlbare toebroodjiesakkies

Klankopnames – voëls, water

Opgestopte diere

Blinddoek vir elke kind

Bykomende Voorrade Wat Hierdie Kwartaal Benodig Word

Bykomend tot daardie materiaal wat gereeld in kindertuin gebruik word, kan spesifieke items

slegs eenkeer gedurende die kwartaal gebruik word. 'n Lys van sodanige items is hieronder

ingesluit vir u gerief. Hou in gedagte dat die lys NIE alles insluit wat nodig is om 'n gegewe les aan

te bied nie.

Les 1

vrugte

skinkbord

kombuismes

klein items (vergelyk aktiwiteit)

dose wat met geskenkpapier toegedraai is

verskillende tipes mansskoene

een paar kinderskoene

prent van Samuel

klein oliehouer

hoed(e)

Skeer die Skaap patroon

Les 2

patroon van ‘n pyl

Les 3

Legkaarte

Klein stukkies materiaal

“grot”

Twee volwasse mans

Skoon lappe of ‘n stuk materiaal

Les 4

vere

blare

gelukkige/hartseer gesigte stokkies (opsioneel)

karton “harp”

Les 8

ou tydskrifte (opsioneel)

geel of bruin papier servette

skets van ‘n venster (opsioneel)

klein bottels of plastiese glase (opsioneel)

sirkels van net of materiaal

rekbande of linte (opsioneel)

potpourri of gedroogde blomme en blare (opsioneel)

gedroogde skyfies suurlemoen, lemoen, en/of appel

(opsioneel)

potpourri olie of parfuum

Les 9

prente om in te kleur

gekleurde voorwerpe

veelkleurige kleed, jas, of hemp

doos wat in geskenkpapier toegedraai is

verskeie prente of voorwerpe (vergelyk aktiwiteit)

patroon van mooi jas

Les 10

kostuum maskers of ander items

lang tou

verskeidenheid lekkernye

Les 11

boeke

borrelblasers (of draad wat met ‘n lus gevou is om

7
krukke of kierie

prent van voorwerpe om God se beloftes voor te

stel

skuurpapier

Les 5

ou tydskrifte

voedselpiramide patroon

materiaal of plastiese handskoene (opsioneel)

plastiese eiers, klein sakkies, of ander klein houers

verskeie prente of voorwerpe (vergelyk akwititeit)

patroon van wapen

Les 6

kussing en kombers

maskeerband, stokke, gare, of klippe

tekeninge of prente (vergelyk aktiwiteit)

klop-aan-die-deur patroon

knope (opsioneel)

Les 7

kassetband of musiek

bottel water

prent van ‘n vuur

pot grond

ballon wat opgeblaas is

speelgoed musiek- of ritme instrumente

patroon van brandende vuuroond

Les

Bybelverhaal

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

Verwysings

GEMEENSKAP: Ons respekteer mekaar.

Les 1

Les 2

Les 3

Les 4

Samuel salf vir

Dawid

Dawid en

Jonatan se

vriendskap

Dawid sny

Saul se kleed

Dawid maak

vriende met

Mefiboset

1 Samuel 16:1-13;

PP 675-679

1 Samuel 18:1-5;

20:1-41; PP 687-

694

1 Samuel 18:5-9;

19:1,2,11,12; 24:1-

22; PP 687-703

1 Samuel 20:14,15,

42; 2 Samuel 4:4;

9:1-13; PP 752

AANBIDDING: Ons is bly om God te aanbid.

Les 5

Daniël en sy

Daniël 1; PK 479-

borrels te blaas)

water

borreloplossing of skottelgoedseep wat verdun is

vlak borde

bak of beker

gelukkige/hartseer harte patroon

Les 12

musiekbandjies of CD en speler, of musiekinstrument

kussings

komberse

geheueteks en boodskap patroon

Les 13

klein styrofoam glase of borde

tou

klippe

prent van Jesus

klere

doos met voedselitems (blikkies, leë voedseldose)

verskeie prente of voorwerpe (vergelyk aktiwiteit)

doos wat met geskenkpapier toegedraai is

patroon van geskenkdoos

pienk sellofaan (opsioneel)

geskenkpapier (opsioneel)

lint of strikke (opsioneel)

8

Geheueteks

1 Samuel 16:7

1 Samuel 18:3

Galasiërs 6:9

1 Samuel

20:42

Jesaja 7:15

Boodskap (Verkort)

God se volk

waardeer almal

Ware vriende het

mekaar lief

Ons kan goed doen

selfs al is andere nie

vriendelik met ons

nie

Mense wat Jesus

liefhet, kom hulle

beloftes na

Ons aanbid God

Materiaal

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk
Les 6

Les 7

Les 8

vriende wil nie

die koning se

kos eet nie.

Nebukadnessa

r droom

Die brandende

vuuroond

Die leeukuil

GENADE: God ken ons en sorg vir ons.

Les 9

Les 10

Les 11

Les 12

Les 13

Josef se

veelkleurige

jas

Josef word as

slaaf verkoop

Josef word in

die tronk

gegooi

Josef

verduidelik

Farao se

drome

Josef vergewe

sy broers

Aan die Leiers/onderwysers

Hierdie gidse was ontwikkel om:

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

490 wanneer ons goeie

dinge kies.

Daniël 2:1-28; 46-

49; PK 491-502

Daniël 3; PK 503-

513

Daniël 6; PK 539-

548

Genesis 37:1-11;

PP 209-212

Genesis 37:12-28;

PP 211-214

Genesis 39:1-6; 17-

23; 40:1-23; PP

215-220

Genesis 41; PP 219-

224

Genesis 42:1-9;

45:1-15; PP 225-

244

Handelinge

20:24

9

Josua 24:15

Daniël 6:10

Mattheus 7:11

Psalm 56:4

Romeine 8:39

Genesis 41:16

Kolossense

3:13

Ons aanbid God

wanneer ons vir

andere van Hom

vertel.

Ons aanbid God deur

te weier om

verkeerde dinge te

doen.

Ons aanbid God

wanneer ons bid.

God gee goeie gawes

omdat Hy ons

liefhet.

Wanneer ons bang

is, kan ons op God

vertrou.

God is by ons in

goeie sowel as slegte

tye

God kan ons help om

alles te doen.

Ons kan andere

vergewe omdat God

ons vergewe.

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

Vergelyk

• Die les op Sabbat in te lei. Die kinders hersien en pas dan die beginsels toe gedurende die week met

die hulp van hulle ouers. Op hierdie manier word die lesse wat in die Sabbatskool geleer word ‘n

noodsaaklike deel van die kind se groeiende geloofservaring. Geheuetekse, wat ook in die Sabbatskool

geleer word, en gedurende die week hersien en ingeskerp word, word in die kinders se verstande

verbind met die interessante leeraktiwiteite wat hulle alreeds ervaar het.

• Fokus die hele Sabbatskool tyd op een boodskap. Hierdie boodskappe het elkeen betrekking op een

van die vier dinamieke van ‘n groeiende geloofservaring: genade (God het my lief), aanbidding (ek het

God lief), gemeenskap (ons het mekaar lief), en diens (God het jou ook lief).
• Bereik elke kind op die manier waarop hulle die beste leer. Deur die natuurlike leersiklus te gebruik

waarop hierdie riglyne gebaseer is, sal u ook die kinders met die boodskap vir die week verbind op ‘n

manier wat elkeen se aandag en verbeelding sal aangryp.

1 Die Gereedheidsaktiwiteite gee die kinders ‘n rede om die les te wil leer. Hierdie afdeling

spreek tot verbeeldingryke leerders, wat vra “Waarom behoort ek dit te leer?”

2 Die Bybelles laat u toe om die inhoud aan die kinders te leer op ‘n manier wat hulle insluit.

Hierdie afdeling spreek tot die ontledende leerders, wat die vraag vra, “Wat moet ek leer?”

3 Toepassing van die Les gee die kinders ‘n geleentheid om te ontdek hoe die les op ‘n praktiese

manier in hulle daaglikse lewens toegepas kan word. Hierdie afdeling spreek tot algemene

kennis leerders, wat vra, “Hoe werk dit in my lewe?”

4 Deel die Les gee die kinders ‘n geleentheid om maniere te ontwikkel waarop hulle hulle nuwe

konsep vir andere kan leer. Hierdie gedeelte spreek tot dinamiese leerders, wat vra “Wat kan

hierdie word? Wat kan ek doen om hierdie idee met andere te deel?”

(Nota: Die Gebed en Lof afdeling is die tyd-geërde “besigheid” van die Sabbatskool en kan enige tyd gedurende

die les gebruk word. Daar word egter aanbeveel dat u met Gereedheidsaktiwiteite begin, selfs terwyl sommige

studente nog steeds aankom.)

• Gee kinders aktiewe leerervarings sodat hulle die waarhede wat aangebied word, makliker sal inneem.

Hierdie ervarings word gevolg deur opsomming sessies waarin u vrae vra wat die kinders lei om na te

dink oor hulle ervaring, die ervaring te vertolk, en die inligting in hulle lewens toe te pas.

• Betrek die volwasse Sabbatskoolpersoneel op nuwe en aanpasbare maniere. ‘n Baie klein Sabbatskool

kan deur een volwassene beheer word.

‘n Groter Sabbatskool kan deur een leier/onderwyser beheer word met ander volwasse vrywilligers om die klein

groep interaksie te fasiliteer. Dit gee klein groep fasiliteerders ‘n maksimum betrokkenheid met die studente

en hulle dinamiese onderrig, terwyl dit ‘n minimum voorbereiding aan die kant van die fasiliteerder vereis.

‘n Kreatiewe alternatief is om leiers/onderwyser met verskillende persoonlike leerstyle te werf om die

verskillende segmente van die program te lei.

(Vir meer gedetailleerde inligting oor die natuurlike leervolgorde, die leerstyle, en ander dinamika van leer en

onderrig, kontak u konferensie Sabbatskool of Kinderbedieninge direkteure.)

Probeer om die natuurlike leersiklus riglyne te volg, maar pas aktiwiteite aan waar nodig om die program in u

spesifieke situasie te laat werk.

Kyk voor die tyd na die Programoorsig vir elke week sodat u gereed kan wees met die eenvoudige materiaal wat

voorgestel word.

Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

10
Kind LOG Jaar B Kwartaal 2

My Geheuetekse

1. “Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” (1 Samuel 16:7).

2. “Omdat Jonatan hom liefgekry het soos homself.” (1 Samuel 18:3).

3. “Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie” (Galasiërs 6:9).

4. “Omdat ons twee in die Naam van die Here trou gesweer het” (1 Samuel 20:42).

5. “Totdat hy weet om te verwerp wat verkeerd is en te kies wat goed is.” (Jesaja 7:15).

6. “Dit is om die evangelie van God se genade te verkondig.” (Handelinge 20:24).

7. “Ons sal die Here dien” (Josua 24:15)

8. “Daniël (het) voortgegaan om .. voor sy God te kniel en Hom te prys, te aanbid en te dank.”

(Daniël 6:10).

9. “Julle Vader wat in die hemel is, (sal) goeie gawes gee aan die wat dit van Hom vra” (Mattheus 7:11).

10. “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.” (Psalm 56:4).

11. “Niks kan ons van die liefde van God skei nie” (Romeine 8:39).

12. “Nie ek nie! God gee die goeie antwoord vir u.” (Genesis 41:16).

13. “Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.” (Kolossense 3:13).

11