Kliek Hier om die Aansoek Vorm af te laai - Oev.co.za
Kliek Hier om die Aansoek Vorm af te laai - Oev.co.za Kliek Hier om die Aansoek Vorm af te laai - Oev.co.za
Bladsy 1 uit 7 Vir Kantoorgebruik Alleen: Verw nr.: ……………………………………. Datum Ontvang: …………………………….. Kwit. nr.: ……………………………………. Totale Bedrag Betaalbaar: R ………………… www.oev.co.za Mark AANSOEK / OOREENKOMS (6 Bladsye in geheel ) Groot Brakrivier Uitspanmark word deur die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging van Mosselbaai (OEV) met Mosselbaai Munisipaliteit as Prinsipaal bestuur en beheer. Hierdie totale dokument (Aansoek en Ooreenkoms) bestaan uit dele A en B. Deel A verteenwoordig n’ aansoek aan die O.E.V vir uitstalruimte. Deel B verteenwoordig die ooreenkoms wat tussen die aansoeker en die O.E.V bestaan nadat uitstal ruimte vir n’ tydperk toegeken is. Na toekenning van uitstalruimte verander die status van aansoeker na uitstaller en word byde dele A en B die totale ooreenkoms tussen die O.E.V en die uitstaller. Alle O.E.V reels en regulasies asook alle munisipale reels en regulasies en ordonansies is te alle tye tydens uitstalling van toepassing. Deel A: GROOT BRAKRIVIER UITSPANMARK AANSOEKVORM VIR ‘N STALLETJIE EN LIDMAATSKAP IN DIE MOSSELBAAI MUNISIPALE GEBIED Uitstalgebied: Park oorkant Spar (150 Charles Sraat) Groot Brakrivier Uitstaldae: Gewoonlik eerste Saterdag elke nuwe maand of andersins indien soos beplan 1. Voltooi asb: Ou bestaande uitstaller/ Nuwe aansoeker 2. indien ou uitstaller toegekende stalletjie nommer: ........................................................ Baie Belangrik – Lees Asseblief!!! 1. Geen gefakste of E-pos aansoekvorms sal oorweeg word nie. 2. Pos of koerier jou aansoekvorm met foto’s of fotostate na die bogenoemde posadres of handig in by OEV Kantoor. 3. ‘n Aansoek met kleur foto’s / fotostate (Geen CD of E-pos fotos) van stalletjie en produkte (Koswaentjies ingesluit) moet gelyktydig met aansoek ingedien word. Ten opsigte van koswaentjies moet al die nodige sertifikate ook by die aansoek ingesluit word. 4. Die aansoeker moet die aansoek behoorlik in drukskrif in sy of haar eie handskrif voltooi en behoorlik onderteken. Die aansoeker is die uiteindelike stalletjiehouer. 5. Geen aansoek sonder foto’s of fotostate sal oorweeg word nie - geen uitsonderings. 6. Geen onvoltooide aansoeke wat nie behoorlik onderteken is sal vir keuring oorweeg word nie. 7. ‘n Keurkomitee oorweeg alle volledig voltooide aansoeke wat ontvang word. 8. Plasing is onderworpe aan beskikbare uitstalruimte. 9. As gevolg van aanvraag kan daar ‘n beperking wees op die aantal stalletjies per produk. 10. Die verskaf van valse inligting kan tot lewenslange skorsing ly. 1. Persoonlike Besonderhede van Aansoeker (Stalletjiehouer) (‘n Afskrif van u I.D. dokument, Paspoort of Kontolenommer moet hierby aangeheg word.) Volle naam: ................................................................................................. Van: ................................................................................................. ID No. ................................................................................................. Fisieke straatadres waar permanent woonagtig: .................................................... ................................................................................................................................. Is u ‘n permanente inwoner in Mosselbaai Munisipale gebied: (JA / NEE) Posadres:................................................................................................................. Telefoonno. Werk: Kode:........................... Nommer:...................................................... (Bedags) Huis: Kode:........................... Nommer:...................................................... Selfoon: ....................................................... Faksno. Kode: ................................. Nommer: .......................................................... Handtekening: __________________ E-Pos adres ........................................................................................................... SA Burger: JA/NEE Indien nee - verklaar land van oorsprong. .......................... Indien nodig mag ‘n beëdigde verklaring van u ten opsigte van u permanente woonadres van u verlang word.
- Page 2 and 3: BAIE BELANGRIK - BESTUDEER ASSEBLIE
- Page 4 and 5: 5. Algemeen 5.1 Nadat ‘n stalletj
- Page 6 and 7: 1.19 VRYWARING AAN O.E.V: Uitstalli
Bladsy 1 uit 7

Vir Kantoorgebruik Alleen:

Verw nr.: …………………………………….

Datum Ontvang: ……………………………..

Kwit. nr.: …………………………………….

Totale Bedrag Betaalbaar: R …………………

www.oev.co.za

Mark AANSOEK / OOREENKOMS (6 Bladsye in geheel )

Groot Brakrivier Uitspanmark word deur die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging van Mosselbaai

(OEV) met Mosselbaai Munisipaliteit as Prinsipaal bestuur en beheer.

Hierdie totale dokument (Aansoek en Ooreenkoms) bestaan uit dele A en B.

Deel A verteenwoordig n’ aansoek aan die O.E.V vir uitstalruimte.

Deel B verteenwoordig die ooreenkoms wat tussen die aansoeker en die O.E.V bestaan nadat uitstal

ruimte vir n’ tydperk toegeken is. Na toekenning van uitstalruimte verander die status van aansoeker na

uitstaller en word byde dele A en B die totale ooreenkoms tussen die O.E.V en die uitstaller. Alle O.E.V

reels en regulasies asook alle munisipale reels en regulasies en ordonansies is te alle tye tydens

uitstalling van toepassing.

Deel A: GROOT BRAKRIVIER UITSPANMARK

AANSOEKVORM VIR ‘N STALLETJIE EN LIDMAATSKAP IN DIE MOSSELBAAI MUNISIPALE

GEBIED

Uitstalgebied: Park oorkant Spar (150 Charles Sraat) Groot Brakrivier

Uitstaldae: Gewoonlik eerste Saterdag elke nuwe maand of andersins indien soos beplan

1. Voltooi asb: Ou bestaande uitstaller/ Nuwe aansoeker

2. indien ou uitstaller toegekende stalletjie nommer: ........................................................

Baie Belangrik – Lees Asseblief!!!

1. Geen gefakste of E-pos aansoekvorms sal oorweeg word nie.

2. Pos of koerier jou aansoekvorm met foto’s of fotostate na die bogenoemde posadres of handig

in by OEV Kantoor.

3. ‘n Aansoek met kleur foto’s / fotostate (Geen CD of E-pos fotos) van stalletjie en produkte

(Koswaentjies ingesluit) moet gelyktydig met aansoek ingedien word. Ten opsigte van

koswaentjies moet al die nodige sertifikate ook by die aansoek ingesluit word.

4. Die aansoeker moet die aansoek behoorlik in drukskrif in sy of haar eie handskrif voltooi en

behoorlik onderteken. Die aansoeker is die uiteindelike stalletjiehouer.

5. Geen aansoek sonder foto’s of fotostate sal oorweeg word nie - geen uitsonderings.

6. Geen onvoltooide aansoeke wat nie behoorlik onderteken is sal vir keuring oorweeg word nie.

7. ‘n Keurkomitee oorweeg alle volledig voltooide aansoeke wat ontvang word.

8. Plasing is onderworpe aan beskikbare uitstalruimte.

9. As gevolg van aanvraag kan daar ‘n beperking wees op die aantal stalletjies per produk.

10. Die verskaf van valse inligting kan tot lewenslange skorsing ly.

1. Persoonlike Besonderhede van Aansoeker (Stalletjiehouer)

(‘n Afskrif van u I.D. dokument, Paspoort of Kontolenommer moet hierby aangeheg word.)

Volle naam: .................................................................................................

Van: .................................................................................................

ID No. .................................................................................................

Fisieke straatadres waar permanent woonagtig: ....................................................

Is u ‘n permanente inwoner in Mosselbaai Munisipale gebied: (JA / NEE)

Posadres:.................................................................................................................

Telefoonno. Werk: Kode:........................... Nommer:......................................................

(Bedags) Huis: Kode:........................... Nommer:......................................................

Selfoon: .......................................................

Faksno. Kode: ................................. Nommer: .......................................................... Handtekening: __________________

E-Pos adres ...........................................................................................................

SA Burger: JA/NEE Indien nee - verklaar land van oorsprong. ..........................

Indien nodig mag ‘n beëdigde verklaring van u ten opsigte van u permanente woonadres van u verlang

word.
BAIE BELANGRIK – BESTUDEER ASSEBLIEF!

(1) Uitstalruimte:

Alle uitstalruimtes is 3 x 3 meter groot (9 vierkante meter in totaal). In lyn met OEV re ls en

regulasies ingesluit die van Mosselbaai Munisipaliteit sal geen uitstaller voortaan toegelaat word om

enige uitstalruimte te beset indien dit nie uitgemerk is nie. Daar mag voortaan slegs op amptelike

uitgemerkte plekke uitgestal word. Niemand sal toegelaat word om uitstalruimte te beset indien dit

nie ‘n goedgekeurde uitgemerkte uitstalruimte is nie. Die Mark-koördineerder sal die finale se in dié

verband he. Geliewe u samewerking in dié verband te gee. Elkeen moet ook binne sy toegekende

uitstalruimte handel dryf – geen oorskryding na die kante, na agter of voor is toelaatbaar nie. Geen

advertensieborde mag in ruimte voor ‘n stalletjie geplaas word nie – beweegruimte tussen stalletjies

is beperk. Oorskryding van bogenoemde sal in ‘n ernstige lig beskou word.

(2) Parkering:

Niemand sal toegelaat word om in die amptelike markgebied te parkeer nie. Parkeer asseblief buite

op wetlik goedgekeurde parkeerplekke.

(3) Belangrik:

Bladsy 2 uit 7

3.1 U moet teen 08h00 op enige markdag op u uitstalruimte wees. Niemand sal na 08h00

toegelaat word nie.

3.2 Die mark sluit stiptelik om 13h00.

3.3 Teen 14h00 moet almal van die terrein af wees.

3.4 Niemand mag tussen 08h00 en 13h00 die markgebied binnegaan of verlaat nie. Beplan

reg. Indien u uit voorraad uit hardloop of vir enige ander rede nie handel kan dryf nie, bly u

steeds tot 13h00. Die meng van mense en bewegende voertuie is gevaarlik. Slegs die

Mark-koördineerder kan in geval van swak weer besluit om die mark in totaal te sluit of nie.

Almal bly of almal ry. Enkele persone sal nie toegelaat word om die mark na goeddunke te

verlaat nie of enige voertuig in te bring nie.

(4) Me. Maryna Potgieter (ook Sekretaresse van die OEV) is amptelik as Mark-

koördineerder vir Groot Brakrivier Uitspan Mark aangestel. Geliewe daarop te let dat sy nie die

re ls en regulasies maak nie. Dit is haar taak om toe te sien dat almal ten einde goeie dissipline te

handhaaf daarby hou. Respekteer haar asseblief en werk saam met haar. Opdragte deur haar

gegee is opdragte deur die OEV Bestuur gegee. Oortreding in dié verband sal in ‘n ernstige lig

beskou word.

(5) Markdae – Saterdag 1 September 2012 tot Saterdag 7 September 2013

Maand Markdag Datum Gewone of seisoen markdae

September 2012 1 Gewone

Oktober 2012 6 Gewone

November 2012 3 Gewone

Desember 2012 1+8+15+22+29 Seisoen

Januarie 2013 5 Gewone

Februarie 2013 9 Gewone

Maart 2013 2+16 Seisoen

April 2013 6 Gewone

Mei/May 2013 4 Gewone

Junie/June 2013 1+15+29 Seisoen

Julie/July 2013 6 Gewone

Augustus/August 2013 3 Gewone

September 2013 7 Gewone

Handtekening: __________________
LET WEL: Bywoning: Seisoen Markdag: Die eerste markdag in n nuwe maand is verpligtend. Ander

in dieselfde maand is opsioneel.

(6). Bywoning:

Bladsy 3 uit 7

Ingevolge ‘n OEV Bestuursbesluit van 16 Augustus 2012 sal enige (betrokke uitstalruimte) uitstaller

voortaan; onafgesien van hoe lank die mark bygewoon is, hy/sy toegekende staanplek verloor en

sal dit onder sulke omstandighede aan iemand anders toegeken word, indien die mark vir twee

agtereenvolgende beginmaand markdae nie bygewoon word nie. Die Mark-Koördineerder moet

elke keer vooraf in kennis gestel word indien ‘n markdag nie bygewoon gaan word nie.

2. Elektrisiteitsvoorsiening – Belangrik – dui asseblief aan:

Het u elektrisiteit nodig: Let wel: Slegs enkelfase beskikbaar Ja ( )/ Nee( )?

Nota: Elektrisiteit beskikbaar is beperk en word nie outomaties beskikbaar gestel nie. Geen los

elektriese bedrading oor enige loopgebied is toelaatbaar nie. Is dit absoluut noodsaakllik

dat u elektrisiteitmoet hé - Ja ( ) / Nee ( )

Nota: Gebruikvan kragopwekkers is verbode (Geen uitsonderings) Onderverhuring van

elektrisiteit word nie toegelaat nie. Tariewe vir elektrisiteitgebruik is van toepassing soos

van tyd tot tyd deur die OEV bepaal.

Nota: Belangrik: Elke persoon/stalletjiehouer wie van beskikbare tydelike voorwaardelike

elektrisiteitsvoorsiening vir ‘n betrokke tydperk gebruik wil maak moet ‘n vrywaring behoorlik

vir so tydperk onderteken waarin die Mosselbaai Munisipaliteit sowel as die OEV gevrywaar

word. By gebrek aan ondertekening van die verlangde dokument sal geen elektrisiteit, al is

dit beskikbaar, aan so persoon/stalletjiehouer beskikbaar gestel word nie. Geen

uitsonderings hoegenaamd.

Dit is die absolute prerogatief van die OEV Bestuur om elektrisiteit beskikbaar na goeddunke

toe te ken of te weerhou. Geen dispute sal in die verband hanteer word nie.

3. Kosstalletjies

Elke koswaentjie (insluitende roomys) moet ‘n afskrif van ‘n gassertifikaat uitgereik deur ‘n

gashandelaar met die voertuigregistrasienommer en hoeveelheid gaspunte teenwoordig en

geinspekteer daarop, by die aansoek aanheg indien gas gebruik word. Let wel: volgens

gesondheids en veiligheidsregulasies mag slegs een 19kg of twee 9kg gasbottels te enige tyd op ‘n

stalletjie teenwoordig wees – die hoeveelhede sluit leë gasbottels in – leë gasbottels gestoor is

meer gevaarlik as vol gasbottels. ‘n Brandblussersertifikaat t.o.v elke brandblusser op hande asook

‘n besigheidsertifikaat van Mosselbaai Munisipaliteit moet ook by die aansoek aangeheg word. ‘n

Besigheidsertifikaat van enige ander Munisipaliteit indien die voertuigregistrasie van die koskar

daarop verskyn sal aanvaar word.

Enige sertifikate sonder ‘n “ koskar” se voertuigregistrasienommer daarop is ongeldig vir O.E.V

doeleindes en onaanvaarbaar

4. Produkbesonderhede: Watter produkte wil u verkoop – Verskaf volledige lys hieronder.

Onthou om foto’s/fotostate (verkieslik kleur) in te sluit - keuring word gedoen op grond van

visuele materiaal - voeg bladsy by indien nodig - Geen “ensovoorts” aanvaarbaar nie. U sal slegs

toegelaat word om elke produk wat goedgekeur is, te verkoop.

Produkte wat ek wil verkoop: (Heg aparte bladsye aan indien nodig)

Handtekening: __________________
5. Algemeen

5.1 Nadat ‘n stalletjie aan u toegeken is, word die ooreenkoms (Deel B) wat deel van hierdie aansoek

vorm van krag. ‘n Vrywaringvorm is deel hiervan. Jaarlikse Lidmaatskapgeld word betaalbaar

sodra u daarvan in kennis gestel is dat uitstalruimte aan u toegeken is. Markdaggelde word tydens

elke markdag van u gevorder waartydens ‘n amptelike OEV kwitansie elke keer aan u uitgereik sal

word. By gebrek aan betaling van enige gelde betaalbaar sal u toegekende stalletjie verbeur word

en aan iemand anders toegeken word.

5.2 Plasing/uitslag

Aansoekers het geen reg tot plasing nie. Die O.E.V Keurkomitee en/of Mark-koördineerder doen die

plasing na gelang van produk en plek beskikbaar.

By ondertekening van hierdie aansoekvorm aanvaar u die O.E.V Keuringskomitee (en/of Markkoördineerder)

se besluit (Positief of Negatief) as finaal. Alhoewel gepoog kan word om redes

telefonies te verstrek, sal geen korrespondensie in die verband gevoer word nie.

5.3 Belangrik!! – Uitstalruimte en Elektrisiteit

Foto’s / Fotostate moet met u aansoek ingedien word andersins sal u aansoek nie oorweeg word

nie. Niemand verkry ooit permanente reg op enige stalletjie / stalletjieruimte nie. Niemand verkry

ook enige reg hoegenaamd op enige elektriese voorsieningspunt nie.

5.4 Terugstuur van foto’s/fotostate

Sluit asseblief ‘n gefrankeerde koevert in as foto’s/fotostate teruggestuur moet word.

Die O.E.V waarborg nie die kwaliteit van enige staanplek toegeken nie en aanvaar geen

verantwoordelikheid indien u produk goedgekeur nie verkoop nie.

5.5 Kopiereg/Handelsmerke

Die onus is absoluut op elke stalletjiehouer om te verseker dat onwettige produkte nie van sy

Stalletjie verkoop of daarop uitgestal word nie. Die O.E.V aanvaar onder geen omstandighede

enige verantwoordelikheid indien sodanige oortreding van toepassing sou raak nie.

5.6 Vrywaring

Hiermee vrywaar ek die Onafhanklike Entrepreneurs Vereniging en Mosselbaai Munisipaliteit van

enige eise van watter aard ookal.

5.7 Indien ‘n stalletjie op voortdurende basis aan my toegeken word, onderneem ek om per sms, e-pos

of telefonies die Mark-koördineerder daarvan in kennis te stel indien ek nie ‘n markdag kan bywoon

nie.

6 Onderneming (Moet geteken word)

Ek verklaar dat alle inligting in hierdie aansoek / ooreenkoms verstrek juis en korrek is.

Ek verstaan en aanvaar al die voorwaardes soos hierbo uiteengesit.

Bladsy 4 uit 7

Handtekening: ...................................................................................

Naam (Voorletters en Van in drukskrif ): ...........................................................................................

Datum: ...................................................................................

NAVRAE: Rig jou navrae weekliks gedurende kantoorure Maandae tot Donderdae 08h00 – 15h00 aan:

die O.E.V Sekretaresse by Selfoonnommer: 072 837 8803 (Maryna)

O.E.V kantoor kan Maandae tot Donderdag gedurende bogenoemde kantoorure besoek /

geskakel word.

Kantoor: landlyn / Faks: 044 – 695 2331

Hierdie aansoek is ook in Engels beskikbaar.

Handtekening: __________________
DEEL B: OOREENKOMS

A Ooreenkoms soos gesluit tussen die Onafhanklike

Entrepreneurs Vereniging (O.E.V) Van Mosselbaai en die

ondergetekende stalletjiehouer

Naam van Stalletjiehouer (Hierin later genoem: “Die uitstaller”)

Voltooi!

Mnr/Me.…………………………………………………………………

Die uitstaller kies as sy/haar Fisieke Woonadres die volgende

Adres:

Indien twee of meer persone hierdie ooreenkoms as

uitstallers/stalletjiehouers onderteken (minderjariges) sal genoemde

persone gesamentlik en afsonderlik aanspreeklikheid opdoen vir die

behoorlike nakoming van hul verpligtinge kragtens hierdie

ooreenkoms.

Vir kontrakdoeleindes beteken enige verwysing hieronder na

uitstaller/stalletjiehouer of enige sulke verwysings in enige ander

dokumentasie wat op die O.E.V of Munisipaliteit van toepassing is in

enkelvoud ook meervoud.

Insake kennis te neem van en die neerle by die Reels en Regulasies

soos vasgestel en bepaal.

B Die aanvanklike aansoekvorm vir ‘n stalletjie en hierdie

ooreenkoms vorm ‘n eenheid en moet volledig ingevul en deur die

voornemende uitstaller onderteken word alvorens die staanplek/ke

toegeken, finaal van krag word – Al 7 bladsye vorm die eenheid.

1 Wanneer die woord uitstaller gebruik word, word ook bedoel

enige personeel in diens - indien van toepassing. Geen stalletjiehouer

verkry enige gevestigde reg behalwe ‘n tydelike voorwaardelike reg

op en ten opsigte van enige beskikbare uitstalruimte toegeken of

voorsiening van elektrisiteit en aanvaar absoluut dat die toeken van

uitstalruimte die absolute prerogatief van die O.E.V. bestuur is. Geen

aanspraak kan op enige spesifieke of enige uitstalruimte gemaak

word nie.

1.1 Indien enige bedrag betaalbaar nie (sonder enige

ander goedgekeurde reeling met die O.E.V) nie ten volle vereffen is

nie, sal toegekende uitstalruimte sonder kennisgewing gekanselleer

en die uitstalruimte reeds toegeken, hertoegeken word. Wanneer ‘n

uitstaller nie meer kan of wil uitstal nie gaan sy plek terug na die

O.E.V. Onderverhuring sal onder geen omstandighede toegelaat

word nie.

1.2 Slegs produkte wat soos per aansoek, of per

spesiale toestemming van die O.E.V goedgekeur is, mag uitgestal

word, mag van u stalletjie verkoop of afgelewer word. Geen ander

items/produkte nie goedgekeur mag verkoop of van u stalletjie aan

ander stalletjiehouers of die publiek afgelewer of verkoop word nie.

Geen bestellings vir produkte nie goedgekeur mag ook van u stalletjie

van enigiemand geneem word nie en die O.E.V behou die reg voor

om enige produk, volgens die O.E.V se diskresie, waarvoor nie

keuring toegestaan is nie, te verwyder.

1.3 Die O.E.V waarborg hoegenaamd nie kwaliteit van

enige staanplek toegeken nie. Die onus berus totaal op die

voornemende stalletjiehouer om homself te vergewis waar sy stalletjie

toegeken, gelee is. Die O.E.V aanvaar hoegenaamd geen

verantwoordelikheid indien produkte op toegekende stalletjieruimte

uitgestal, nie verkoop nie.

1.4 Die uitstaller of sy/ haar personeel (die uitstaller is

verantwoordelik vir die optrede van sy personeel) onderneem om nie

‘n voertuig of voertuie in die amptelike markgebied te parkeer nie.

Slegs parkering op wetlik goedgekeurde parkeerplekke is toelaatbaar.

1.5 Belangrik:

1.U moet teen 08h00 op enige markdag op u

uitstalruimte wees.

2. Niemand sal na 08h00 toegelaat word nie.

2. Die mark sluit stiptelik om 13h00.

3.Teen 14h00 moet almal van die terrein af wees.

4.Niemand mag tussen 08h00 en 13h00 die

markgebied binnegaan of verlaat nie. Beplan reg.

Indien u uit voorraad uit hardloop of vir enige ander

rede nie handel kan dryf nie, bly u steeds tot 13h00. Die meng van

mense en bewegende voertuie is gevaarlik. Niemand word gedwing

om in reën of sterk wind handel te dryf nie.Slegs die Mark-

koördineerder kan in geval van swak weer besluit om die mark in

totaal te sluit of nie. Almal bly of almal ry. Enkele persone sal nie

toegelaat word om die mark na goeddunke te verlaat of enige

voertuig in te bring nie.

Bladsy 5 uit 7

1.6 Die uitstaller onderneem om by die voorgeskrewe handelsure

soos neergele te hou en om nie sonder rede vroeg op te pak nie.

1.7 Geen Troeteldiere word op staanplekke toegelaat nie.

1.8 Die O.E.V behou die reg voor om ‘n uitstaller as gevolg van

wangedrag of verontagsaming van reels en regulasies, na verweer

van ‘n uitstaller aangehoor is te skors, in welke geval so ‘n stalletjie

onmiddellik sonder terugbetaling van enige gelde ontruim sal word en

die stalletjie na die O.E.V sal terugval.

1.9 Die uitstaller aanvaar ‘n O.E.V Komitee-besluit of die van die

Mark-koördineerder ‘ in geval van ‘n dispuut as finaal.

1.10 Uitstallers en hul personeel onderneem om geen alkoholiese

drank van enige aard of dwelmmiddels op ‘n stalletjie te gebruik nie.

Oortreding in die verband sal tot onmiddellike ontruiming van so

stalletjie aanleiding gee.

1.11 Niemand sal te enige tyd vuil of vulgere taal teen sy

medestalletjiehouers of teen enige lid van die publiek gebruik nie.

1.12 Enige geweldpleging, bakleiery, gebruik van wapens of

intimidasie teenoor mede-stalletjiehouers of enige lid van die

publiek, is ontoelaatbaar. In sulke gevalle sal onmiddellike

ontslag uit die O.E.V geskied. Elke stalletjiehouer moet hom/haar by

sy /haar eie uitstalruimte bepaal en mag nie op enige manier

voorskrywend teenoor enigiemand wees en met ander

stalletjiehouers innmeng nie. Elke stalletjiehouer het die reg om in

vrede vreedsaam sonder inmenging van ‘n medestalletjiehouer

handel te dryf. Geen stalletjiehouer mag deur sy/haar optrede die

harmonie tussen stalletjiehouers versteur of die lewe vir ‘n ander

versuur nie. Enige probleme moet direk met die O.E.V beampte

opgeneem word en nie direk met mede stalletjiehouers nie.

Klagtes moet op skrif gestel en aan die O.E.V. Beampte oorhandig

word. Die O.E.V het ‘ n grieweprosedure in plek. Afwyking van

bogenoemde sal in n’ernstige lig beskou word. Die O.E.V. het die

prerogatief om te besluit watter aksie geneem moet word

byvoorbeeld of ‘n waarskuwing, ‘n besluit in plek gestel of dissiplinere

optrede geregverdig is.

1.13 Alle strukture en waentjies moet onmiddellik na elke mark

verwyder word. Elke stalletjiehouer moet sy/haar eie tydelike struktuur

(gazebo, koskar ens.) verskaf. Elke stalletjiehouer moet onder of uit ‘n

goedgekeurde struktuur handel dryf en die struktuur moet netjies

vertoon. Niemand sal toegelaat word om in die ope op uitstalruimte

toegeken handel te dryf nie.

Geen permanente strukture is toelaatbaar nie. Die onus is op elke

stalletjiehouer om sy eie tydelike struktuur te voorsien en dit in goeie

toestand te hou sodat dit die algemene beeld van die mark bevorder.

1.14 Elke uitstaller is verantwoordelik vir die higiene en netheid van

sy eie staanplek. u Uitstalruimte moet elke dag skoon agtergelaat

word. Geen ankermateriaal (Klippe, sandsakke ens.) mag op u

uitstalruimte of op enige iemand anders se uitstalruimte agtergelaat

word nie. Alles moet daagliks verwyder word. .

1.15 Elke uitstaller onderneem om streng by die toegelate spasie

van sy stalletjie te hou. Oorskreiding sal in ‘n ernstige lig beskou

word. Alle uitstalruimtes is 3 x 3 meter groot (9 vierkante meter in

totaal). In lyn met OEV reëls en regulasies ingesluit die van

Mosselbaai Munisipaliteit sal geen uitstaller voortaan toegelaat word

om enige uitstalruimte te beset indien dit nie uitgemerk is nie. Daar

mag voortaan slegs op amptelike uitgemerkte plekke uitgestal word.

Niemand sal toegelaat word om uitstalruimte te beset indien dit nie ‘n

goedgekeurde uitgemerkte uitstalruimte is nie. Die Markkoördineerder

sal die finale sê in dié verband hou. Geliewe u

samewerking in dié verband te gee. Elkeen moet ook binne sy

toegekende uitstalruimte handel dryf – geen oorskryding na die kante,

na agter of voor is toelaatbaar nie. Geen advertensieborde mag in

ruimte voor ‘n stalletjie geplaas word nie – beweegruimte tussen

stalletjies is beperk. Oorskryding van bogeoemde sal in ‘n ernstige lig

beskou word.

1.16 Geen uitstaller mag hoegenaamd op sy stalletjie kampeer,

slaap of oornag nie.

1.17 Die weer in die Mosselbaai-gebied is onvoorspelbaar. Geen

terugbetaling van enige gelde sal a.g.v. weersomstandighede

oorweeg word nie.

1.18 Die uitstaller onderneem om alle reels en regulasies van die

O.E.V sowel as die van die Munisipale owerheid in plek, te eerbiedig

en na te volg. Die O.E.V grondwet vorm ‘n belangrike deel van

reelings in plek. Die O.E.V behou die reg voor om enige reels,

regulasies of reelings in plek met skriftelike kennisgewing aan

uitstallers te verander waarna sulke veranderings as bindend op die

stalletjiehouer beskou sal word.

Handtekening: __________________
1.19 VRYWARING AAN O.E.V: Uitstalling geskied te enige tyd op

eie risiko en nie die O.E.V of Mosselbaai Munisipaliteit aanvaar

enige verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade nie.

Die uitstaller vrywaar die O.E.V sowel as Mosselbaai Munisipaliteit

hiermee van enige eise van watter aard ookal.

1.20 Vrywaring – Elektrisiteit

Elke gekeurde uitstaller aan wie tydelike voorwaardelike

gebruik van beskikbare elektrisiteit toegeken is, moet ‘n aparte

vrywaring ten gunste van die O.E.V. en Mosselbaai Munisipaliteit ten

opsigte van elke markdag behoorlik ondertetken voordat enige

elektrisiteit gebruik mag word. By gebrek aan die ondertekening van

die dokument sal geen elektrisiteit aan ‘n stalletjiehouer beskikbaar

gestel word nie.

1.21 Elektrisiteit : Geen stalletjiehouer verkry enige gevestigde reg

behalwe ‘n tydelike voorwaardelike reg vir ‘n spesifieke tydperk op

enige elektrisiteitvoorsiening toegestaan nie. Tariewe vir gebruik van

elektrisiteit word deur die O.E.V bestuur vasgestel. Indien elektriese

probleme te wyte is aan ‘n stalletjiehouer se kant sal so stalletjiehouer

vir die koste van die elektrisien en reparasiekoste verantwoordelik

wees. Andersins sal so reparasie vir die O.E.V se rekening wees.

Uitstalruimtes met elektrisiteit beskikbaar is vir uitstallers wie

elektrisiteit nodig het en aan wie elektrisiteit voorsien kan word. Indien

‘n persoon aan wie so uitstalruimte met elektrisiteit toegeken word

sou verkies om van gas of ‘n “inverter” met batterye gebruik te maak

kan so uitstalruimte toegeken weggeneem word en aan iemand

toegeken word wie elektrisiteit verlang en nodig het. Indien vooraf

kennis van so voorneme gegee sou word, kan ‘n ander staanplek

sonder elektrisiteitvoorsiening aan so aansoeker toegeken word.

Enige toekenning van enige elektrisiteit berus absoluut by die

diskresie van die O.E.V. bestuur en geen dispuut sal in die verband

gevoer word nie.

1.22 .Reg van toegang voorbehou – O.E.V uitstalruimte is op

publieke gebied. Geen reg van toegang mag deur enige

stalletjiehouer ten opsigte van enigiemand voorbehou word nie.

Enige probleem in die verband moet dadelik met die Mark Koordineerder

opgeneem word.

1.23 Afkraak van produkte deur mede-uitstallers vir verkoop

anngebied: Dit kan as skadelike besigheidspraktyk gesien word

indien produkte deur n’ medestalletjiehouer te koop aangebied

sondermeer teenoor die publiek of enigiemand wie wil luister

afgekraak word. Indien u bewus daarvan is dat ‘’n probleem

aangespreek behoort te word en u oor die nodige bewyse beskik

moet slegs met die O.E.V Beampte daaroor gepraat word.

1.24 Elke uitstaller op enige markdag teenwoordig moet in besit

wees van ‘n geldige amptelike kwitansie deur die Mark Koördineerder

uitgereik. Niemand mag uitstalruimte sonder ‘n kwitansie beset nie.

Handtekening: __________________

Bladsy 6 uit 7
VRYWARING AAN MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT

AANVULLEND TOT DIE OOREENKOMS DIE VOLGENDE:

1. Die Munisipaliteit behou die reg voor van vrye toegang, sonder kennisgewing indien nodig, tot die grond vir soveel van sy Amptenare en Werknemers

as wat nodig mag wees vir die doeleindes van Inspeksie of Herstelwerk van die perseel of enige Munisipale diens wat op/oor/onder die perseel gelee

is. Die Munisipaliteit is nie aanspreeklik vir enige verliese of skade wat opgedoen mag word deur die Huurder as gevolg van die uitvoering deur die

Verhuurder van genoemde werk nie of die veskuiwing van die struktuur of onderbreking van die handelsaktiwitiete nie.

2. Die Munisipaliteit sal ook nie aanspreeklik wees vir die volgende nie:

2.1 Vir enige Verlies of Skade aan persoonlike besittings of handelsware van die huurder nie,

2.2 Enige besering of lewensverlies wat die Huurder of enige ander persoon mag ly as gevolg van die doen en late van enige persoon terwyl hulle

op die verhuurde eiendom is,

2.3 Verlies of skade weens onderbreking of foutief raak van enige Munisipale diens onder/naby/oor die huurgrond of weens lekplekke, storms, hael

of van watter ander aard of gebeure ookal.

3. Die Huurder Onderneem:

3.1 Om enige struktuur of voorwerp wat op die huurgrond geplaas word, met sodanige nodige sorgsaam en kundigheid op te rig of te plaas dat dit

geen oorlas, gevaar of risiko van skade, beserings of dood inhou nie.

3.2 Die Huurder onderneem, by ondertekening van hierdie ooreenkoms, om die Munisipalitiet te vrywaar en gevrywaar te hou teen alle gedinge,

stappe, eise en vordering, koste, skadevergoeding en uitgawes wat gehef, gebring of gemaak mag word teen die Munisipaliteit of wat die

Munisipaliteit mag betaal,opdoen of aangaan as gevolg van enige versuim of nalatige handeling aan die kant van die Huurder, sy werknemers

of persone wat onder sy beheer handel.

Ek, die Ondergetekende Stalletjiehouer het die Aansoekvoorwaardes (Deel A) , Ooreenkomsvoorwaardes (Deel B), Reels en Regulasies

bestudeer en onderneem om my daarby te hou.

UITSTALLER: VOLLE NAAM:………………………………………………………………………

VAN:………………………………………………………………………………….

I.D. NOMMER………………………………………………………………………

Geteken te…………………………………..op hierdie dag van ………..2012/2013

Getuies: 1………………………………………….. 2…………………………………………………..

O.E.V

Geteken te Mosselbaai op hierdie …………………….dag van…………………..2012/2013

Getuies: 1………………………………………… 2…………………………………………………

Namens O.E.V:……………………………………..

Bladsy 7 uit 7

Handtekening: __________________