aansoekvorm: bedryf van tydelike restaurant 29 maart – 6 april 2013 ...

aansoekvorm: bedryf van tydelike restaurant 29 maart – 6 april 2013 ... aansoekvorm: bedryf van tydelike restaurant 29 maart – 6 april 2013 ...

04.05.2013 Views

AANSOEKVORM: BEDRYF VAN TYDELIKE RESTAURANT 29 MAART 6 APRIL 2013 SLUITINGSDATUM: 25 JANUARIE 2013 Posadres Posbus 1341 Oudtshoorn 6620 Fisiese adres Seppie Greeff Gebou Voortrekkerweg Oudtshoorn Tel: 044 203 8600 Faks: 044 272 7773 E-pos: info@kknk.co.za www.absakknk.co.za Die Absa KKNK bied elke jaar aan instansies en/of individue die geleentheid om restaurante by die fees te bedryf of spyseniering te doen. Vir die 2013-fees is die geleenthede: A. Absa Restaurant, B. Die Burger Koffiewinkel, C. Kannaland Kamer, D. 10 10 wegneemetes en E. ATKV Neelsie. Die sluitingsdatum vir alle aansoeke is 25 Januarie 2013. Voltooi asb. aansoekvorm volledig en merk met ’n X waar nodig. Heg aan by jou aansoek: Voorgestelde spyskaart met pryse. Geldige gesondheidsertifikaat van jou eie munisipaliteit. Aanbod: Die Absa KKNK het nie vasgestelde fooie vir die bedryf van die restaurant geleenthede nie en daar word van aansoekers gevra om ’n aanbod hiervoor te maak. Let asb. daarop dat jy vir elke geleentheid ’n spyskaart met pryse moet voorlê. Dit is vir die Absa KKNK baie belangrik dat pryse so bekostigbaar as moontlik vir feesgangers moet wees juis omdat daar ’n algemene persepsie is dat die fees baie duur is. Teenwoordigheid van borge Daar sal van suksesvolle aansoekers verwag word om ten nouste saam met borge van die Absa KKNK te werk en om borge se versoeke deurgaans te akkommodeer. By sommige van die venues kan kontrakte ook direk tussen die suksesvolle aansoeker en die borg onderteken word. KONTAKBESONDERHEDE VAN AANSOEKER Keuring In die toekenning van geleenthede sal die ondervinding van restaurateurs en/of spyseniers oorweeg word. Voorkeur sal verleen word aan instansies en individue van Groter Oudtshoorn. Keuring sal afgehandel wees teen 31 Januarie 2013, waarna kontrakte gesluit sal word met die suksesvolle aansoekers. Alle bedryfsreëlings sal daarin bepaal word. Handelsbeperking Die Absa KKNK sluit handelsooreenkomste met spesifieke maatskappye vir die reg om spesifieke produkte binne die Feesdistrik te verskaf en/of te verkoop. Suksesvolle aansoekers moet van hierdie verskaffers gebruik maak. Terreinplanne Navrae oor terreinplanne kan aan Olda Janse van Rensburg gerig word by tel. 044 203 8640 of olda@kknk.co.za 1. Doen jy aansoek as: Individu: Organisasie: Besigheid: 2. Naam van Organisasie of Besigheid, indien van toepassing: 3. Besonderhede van Kontakpersoon: 4. Posadres: 5. Fisiese adres: Voornaam: Tel (bedags): Van: Tel (saans): ID-nommer: Selfoon: Faks: E-pos: Beskryf asb. jou ondervinding in die restaurant of spysenieringsbedryf (heg aan op ’n aparte bladsy indien spasie hier te min is): Tydelike restaurant aansoek Absa KKNK 2013 Bladsy 1 van 4 ............................................................. Handtekening van aansoeker

AANSOEKVORM: BEDRYF VAN TYDELIKE RESTAURANT

29 MAART – 6 APRIL 2013

SLUITINGSDATUM: 25 JANUARIE 2013

Posadres

Posbus 1341

Oudtshoorn

6620

Fisiese adres

Seppie Greeff Gebou

Voortrekkerweg

Oudtshoorn

Tel: 044 203 8600

Faks: 044 272 7773

E-pos: info@kknk.co.za

www.absakknk.co.za

Die Absa KKNK bied elke jaar aan instansies en/of individue die geleentheid om restaurante by die fees te bedryf of spyseniering te doen.

Vir die 2013-fees is die geleenthede: A. Absa Restaurant, B. Die Burger Koffiewinkel, C. Kannaland Kamer, D. 10 – 10 wegneemetes en E.

ATKV Neelsie.

Die sluitingsdatum vir alle aansoeke is 25 Januarie 2013. Voltooi asb. aansoekvorm volledig en merk met ’n X waar nodig.

Heg aan by jou aansoek:

Voorgestelde spyskaart met pryse.

Geldige gesondheidsertifikaat van jou eie munisipaliteit.

Aanbod:

Die Absa KKNK het nie vasgestelde fooie vir die bedryf van die

restaurant geleenthede nie en daar word van aansoekers gevra om ’n

aanbod hiervoor te maak. Let asb. daarop dat jy vir elke geleentheid ’n

spyskaart met pryse moet voorlê. Dit is vir die Absa KKNK baie

belangrik dat pryse so bekostigbaar as moontlik vir feesgangers moet

wees – juis omdat daar ’n algemene persepsie is dat die fees baie duur

is.

Teenwoordigheid van borge

Daar sal van suksesvolle aansoekers verwag word om ten nouste saam

met borge van die Absa KKNK te werk en om borge se versoeke deurgaans

te akkommodeer. By sommige van die venues kan kontrakte ook

direk tussen die suksesvolle aansoeker en die borg onderteken word.

KONTAKBESONDERHEDE VAN AANSOEKER

Keuring

In die toekenning van geleenthede sal die ondervinding van

restaurateurs en/of spyseniers oorweeg word. Voorkeur sal verleen word

aan instansies en individue van Groter Oudtshoorn. Keuring sal

afgehandel wees teen 31 Januarie 2013, waarna kontrakte gesluit sal

word met die suksesvolle aansoekers. Alle bedryfsreëlings sal daarin

bepaal word.

Handelsbeperking

Die Absa KKNK sluit handelsooreenkomste met spesifieke maatskappye

vir die reg om spesifieke produkte binne die Feesdistrik te verskaf en/of

te verkoop. Suksesvolle aansoekers moet van hierdie verskaffers

gebruik maak.

Terreinplanne

Navrae oor terreinplanne kan aan Olda Janse van Rensburg gerig word

by tel. 044 203 8640 of olda@kknk.co.za

1. Doen jy aansoek as: Individu: Organisasie: Besigheid:

2. Naam van Organisasie of Besigheid, indien van toepassing:

3. Besonderhede van Kontakpersoon:

4. Posadres:

5. Fisiese adres:

Voornaam: Tel (bedags):

Van: Tel (saans):

ID-nommer: Selfoon:

Faks: E-pos:

Beskryf asb. jou ondervinding in die restaurant of spysenieringsbedryf (heg aan op ’n aparte bladsy indien spasie hier te min is):

Tydelike restaurant aansoek Absa KKNK 2013 Bladsy 1 van 4 .............................................................

Handtekening van aansoeker

GELEENTHEDE BESKIKBAAR

Die volgende geleenthede word aangebied. Dui asb. jou voorkeur aan (gebruik 1, 2, 3 indien jy in meer as een opsie belangstel).

Perseel: Onder oorhang van Banketsaal, by

die Absa Burgersentrum en Club Al

Capone in die Banketsaal. Beide

venues bied produksies aan vir die

duur van die fees.

Kroeg: Word nie deur die restaurateur

bedryf nie, maar beskikbaar op

perseel

A. Absa Restaurant B. Die Burger Koffiewinkel C. Kannaland Kamer D. 10 tot 10-wegneemetes E. ATKV Neelsie

In die binnehof van die CP Nel

Museum, aangrensend tot die

Rembrandtsaal, waar ’n program

van boekprogramme, gesprekke en

woordkunsproduksies aangebied

word.

Word deur die restaurateur bedryf

en bedien ook die Kannaland Kamer

In die noordelike vertrekke van die

CP Nel Museum

Word nie deur spysenier bedryf nie.

Kroeg van Die Burger Koffiewinkel

word gebruik

Hoërskool Oudtshoorn Sportvelde

(binne Rivierbuurt), aangrensend tot

die 10 – 10-verhoog waar gewilde

Afrikaanse kunstenaars vir die duur

van die fees optree.

Word nie deur die restaurateur

bedryf nie, maar beskikbaar op

perseel

Tydelike restaurant aansoek Absa KKNK 2013 Bladsy 2 van 4 .............................................................

Handtekening van aansoeker

Tuin by Arbeidsgenot, waar ’n

program van woordproduksies en

klassieke musiek aangebied word.

Datum: 29 Maart – 6 April 29 Maart – 6 April 30 Maart – 6 April 27 Maart – 6 April 29 Maart – 6 April

Tye: Ontbyt, middagete en aandete Ontbyt en middagete, goeie koffie

deurlopend

Spyskaart: Vasgestelde daaglikse spyskaart,

berei van vars, seisoenale produkte.

Bv.: een soort pasta met keuse van

twee souse; vegetariese en vleis

lasagne; bord met hoender of

skaap, stysel en groente; keuse van

twee soppe en vars brood. Kos

word gereed gehou vir bediening en

word opgeskep soos feesgangers

bestel. Dit is in die diskresie van die

restaurateur of hy ontbyt wil bedien.

Verskeidenheid muffins (soet en

sout) en/of quiches wat vir ontbyt en

middagete bedien kan word. Baie

goeie en verskeidenheid koffie moet

bedien word – verkieslik berei met ’n

koffiemasjien.

Kapasiteit: Sitplek vir 200 word verskaf Sitplek in saal (vertonings) is 150 en

in die binnehof vir

Ontbyt en middagete 10:00 tot 22:00 (middagete en

aandete) en tot 18:00 op 6 April

Kontinentale ontbyt met vars

gebakte brood en middagete van

vooraf-vasgestelde ete van die dag,

met ’n vegetariese alternatief. Fokus

is op gesonde kos.

Wegneemetes vir ’n gesinsmark

(m.a.w. met opsies vir kinders), bv.

hamburgers, hotdogs, skyfies,

60 ontbyt + 150 middagete Sitplek by die verhoog word verskaf

vir 1,500 feesgangers

Tafels en stoele: Word verskaf Word verskaf Word verskaf Word verskaf Word verskaf

Word deur die restaurateur bedryf.

Slegs wyn, vonkelwyn en koeldrank.

09:30 – 18:30. Loop saam met

vertonings in Die Neelsie Teater

Koffiewinkel spyskaart, met klein

seleksie gesonde, smaaklike ligte

etes; baie goeie koffie, verkieslik

berei met ’n koffiemasjien en twee

soorte lekker koek.

Sitplek word vir 30 persone

(maksimum) verskaf

Tafeldoeke: Restaurateur voorsien Restaurateur voorsien Absa KKNK verskaf Nie van toepassing ATKV verskaf

Kelners: Restaurateur verskaf Restaurateur verskaf Absa KKNK verskaf Nie van toepassing Restaurateur verskaf

Kombuisgeriewe

en stoorspasie

beskikbaar op

perseel:

Eetgerei en breekware:

Vure toegelaat op

of naby perseel:

Addisionele

geleentheid:

Ja – Banketsaal se kombuis word

uitsluitlik vir hierdie restaurant gebruik

en die restaurateur dra die

koste daarvan teen die vasgestelde

munisipale tariewe.

Restaurateur verskaf: porseleinborde

en staaleetgerei

Baie beperkte tydelike geriewe in

die Natuurwetenskappe-lokaal

Restaurateur verskaf: porseleinborde

en staaleetgerei

Nee Ja – Hap-en-Tap-gebou Ja – klein kombuisie in die

voorportaal van die Neelsie Teater

en bykomende lokaal

Absa KKNK verskaf Restaurateur verskaf: plastiek en

papier (vermy asb. polistireen)

Nee Nee Nee Ja Ja

Absa bied soggens hul kos en wyn

vertonings in die Banketsaal aan.

Vir die kos-vertonings is daar happies

wat voorberei moet word. Hou

ook in gedagte dat Club Al Capone

saans in die Banketsaal en op die

aangrensende grasperk aangebied

word.

Die Kannaland Kamer word op

dieselfde perseel bedryf en gebruik

die kroeg van die Die Burger-koffiewinkel.

Geen Geen Geen

Tydelike restaurant aansoek Absa KKNK 2013 Bladsy 3 van 4 .............................................................

Handtekening van aansoeker

Restaurateur verskaf: porseleinborde

en staal eetgerei

Sekuriteit: Algemene sekuriteit word verskaf Algemene sekuriteit word verskaf Algemene sekuriteit word verskaf Algemene sekuriteit word verskaf Algemene sekuriteit word verskaf

Elektrisiteit: Tydelike installasie by

bedieningspunt benodig. Driefaseverbruik

(indien van toepassing) vir

restaurant se rekening.

Merk jou keuse:

Aanbod vir bedryf

van keuse:

Tydelike installasie by

bedieningspunt benodig. Driefaseverbruik

(indien van toepassing) vir

restaurant se rekening.

Nie van toepassing nie Driefase-verbruik vir restaurant se

rekening

Nie van toepassing nie.

ELEKTRISITEIT

Dui asb. aan hoeveel kragpunte jy benodig. ’n Meterlesing sal geneem word van jou elektrisiteitsverbruik en jy sal ’n rekening hiervoor ontvang na afloop van die fees.

15 Amp @ R475: 20 Amp @ R600: 3 Fase @ R4,000:

Indien tydelike installasie by

bedieningspunt buite benodig word,

is dit vir die restaurateur se

rekening. Driefase-verbruik (indien

van toepassing) vir restaurant se

rekening.

Dui asb. hier vir ons aan watter elektriese toerusting gebruik gaan word (bv. yskas, koffiemasjien ens.):

NAVRAE

Olda Janse van Rensburg, Bedryfsprojekte Bestuurder, Tel: 044 203 8640, Epos: olda@kknk.co.za

HANDTEKENING NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF DATUM

Tydelike restaurant aansoek Absa KKNK 2013 Bladsy 4 van 4 .............................................................

Handtekening van aansoeker

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!